Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Sybrand .za.org
vetseun
Just Be Real .....................................
vetseun
Gebôre in die rose stadt Bloemfontein. Opgegroei in die Fabrieks Dorp, Sasolburg. Die Liefde van sy lewe ontmoet en getroud te Alberton en Nou woonagtig in die Hartebeespoortdam area. Is al welbekend onder die Afrikaanse gemeenskap . In November 2007 het hy sy webwerf, www.sybrand.za.org saam met sy eerste debuut album "'n Nuwe dag" bekend gestel...

Op die album is sy eie werke soos: "'n Nuwe Dag; Weet Jy ('n lied vir sy vrou gesryf); U is my Koning (Lofpryssing & Aanbidding); You are (Konteporêr); Niks Sal My Ontbreek Nie (ATKV Gedig getoonset). Dan is daar ook unieke verwerkings van ou bekendes: "Houtkruis; Sweef Soos 'n Arend; You Raise Me Up Nog ... vele meer"

Sybrand se styl kan ge-definieer word as Kontemporêre Christelike Musiek met 'n defnitiewe Ewigheids waarde. Sy Musiek praat met elkeen wat lief is vir musiek en hou van iets nuuts tog Prakties. Hy Het reeds meeste van die Musiek vir sy volgende produksie klaar Geskryf. Met die Akoestiese Kitaar en Mikrofoon, Leef hy sy passie en lewenslus ten volle uit, Hy Glo in die "Less is more" & "Just Be Real" beginsels. Met sy unieke stem en kitaar spel het menigte gehore hom al geniet . Maar moenie geflous word met die Kitaar nie want Sybrand geniet dit om soms die Trax uit te haal en nog verder in 'n nuwe dimensie sy musiek aan gehore te bied.

Hy sien homself as 'n Bedienaar en nie 'n Superster nie. Die Groot vraag wat altyd gevra word is: "Waar kan ons Sybrand sien bedien & sy CD's Koop?" Die beste plek om hierdie dinge tewete te kom is om op www.planetcrossing.co.za & www.sybrand.za.org in te gaan en die skakels te volg. Die Plekke waar jy Sybrand sal vind optree is by: Kerkdienste. Kampe. Troues, Feeste en waar die Heer hom lei om te bedien. Sybrand Het al saam met verskeie Bekende Christelike Kunstenaars die verhoog gedeel.

VIR BESPREKINGS KONTAK ONS BY:
ALISHIA VAN DEVENTER
Sel: 083 916 3041
alishia@planetcrossing.co.za


vetseunvetseunvetseun
'n Nuwe Dag ...................................... 2007


skakels : sybrand.za.org













bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )