Valiant Swart
Roekeloos - 1998
die beskrywing van 'n meisie met 'n mission, is die naam van die 6 song ep. en die hele ding kan eintlik so beskryf word. of randy as mens sover kan gaan, daar was baie bohaai oor die suggestie op die cover, randy is seker applicable. ek persoonlik dink die chick geniet net die vibe, seeing dat die eerste drie liedjies amper direk oor of vir hulle is. Die Son Sak In Durbanville bietjie meer applicable vir vetseun self, met altyd onderliggende waarheid in die lirieke en onafwendbare ooreenkomste met realiteit. die Wingerdstomp is een van die trademark stukkies boeremusiek om nie-puriste van die spoor af te gooi.
Roekeloos . SWMAX001 RHYTHM 1. Roekeloos 2. Eyeshadow 3. Moeilikheid Met Die Man 4. Son Sak In Durbanville 5. Shake-A-Bossie / Wingerdstomp 6. Ware Liefde |
|
Valiant Swart Boeke en CDs | ||||
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
Toorwoorde Roep My (2011) |
Wild en Wakker met.Ollie Viljoen (2010) |
Vrydagaand / Saterdagaand (2008) |
Vuur & Vlam met.Ollie Viljoen DVD (2007) |
Vuur En Vlam met.Ollie Viljoen (2007) |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
Horisontaal (2006) |
Mystic Myle 1988-2005 2CD (2005) |
In die Staatsteater DVD (2004) |
Song vir Katryn - Volume 2 4DVD (2004) |
@Jinx - Song Vir Katryn II klankbaan met Mel Botes (2004) |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
Song vir Katryn - Volume 1 4DVD (2003) |
Song vir Katryn klankbaan (2003) |
'n Jaar In Die Son met.Koos Kombuis (2003) |
Maanhare (2002) |
Boland Punk (2001) |