Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Swartskaap
vetseun
Swart Wit Grond ................................. 2007
1. Samelewing
2. Moeder Se Juk - MP3 by myspace
3. Lafental Leuens
4. Bagasie
5. Gedigte In Die Sand
6. Koekeloer
7. Wit Servette - MP3 by myspace
8. Cindy Se Song
9. Sonde Met Voete
10. Kind

is Fritz Blitz, André Duister en Lusern Delport

vetseunvetseunvetseunvetseun


vetseun


skakels : swartskaap.com : facebook : myspace.com/swartskaapband







2008 11 08 - Death Sokkie: Wysdiman, Benedikt Sebastian, Neon Tetra, Swart Skaap, Far Beyond Driven, Rock Palace, 18:00, R30 - myspace.com/wysdiman
vetseun
vetseun

2008 06 19 - Swartskaap, Steak & Ale, Centurion

2008 04 16 - Swartskaap, Café Barcelona

2008 03 15 - Swartskaap, Tempo's

2007 12 17 - Bacchus Nel, Swartskaap, Die Westdene 3, The Bohemian, 20:00, R40 - www.sixchambers.co.za - facebook
vetseun

2007 10 19, 20 - Swartskaap, Betlehem

2007 10 06 - Rock 'n Rave: Jack Hammer, New Born Fire, Enemy 3, Die Maverick, Die Kombikraal Blues Band, 7 Stukke Silwer, Iberah, Balzak Str, Korean Rock Squad, Son Of A Thousand (CT), Tripple Bypass, SwartSkaap, Stay Astray, D.O.B, 7 Monkey Fury, Elysian Plain, Magaliesberg Holiday Resort, Hartebeespoortdam, 10:00, R100
vetseun

2007 09 23 - Erik Holm Benefit Concert: (MC: Johann Botha) Runica, Ménage à Trois, (MC: Marlon Roelofse) Pipe Bong, éF-éL, (MC: Michelle Aiden) Swartskaap, Myburgh Grobbelaar, (MC: Melt Sieberhagen) Radio SA en Kabous Verwoed, E3N, Albert de Vos, Jan Blohm, (MC: Hannes Brümmer) Die Gespanne Passasiers, Prinses Petro, Bok van Blerk, Anika Kruger, Brenda Burnit, Rhythmsection Africa en Michael Canfield, Mel Botes, Bonsai, (MC: Ivan Zimmerman) Radio Kalahari Orkes, Nike Holm, Beeskraal, Zenobia (Fiela), Snotkop, (MC: Izak Davel) Revolusie, Riku Lätti, Bacchus Nel en Trike, (MC: Jacques Blignaut) Die Kombikraal Blues Band, Piet Botha, Paul Riekert, (MC: Dorette Potgieter) Havoc Vultures, Willim Welsyn, Oppidam, Hartbeespoort, 11:00, R100
vetseun
vetseun

2007 09 28-30 - Opening van Die Withuis: Afrocentric, Die Mavrick, Swartskaap, Sonsteek, Wysdiman, Ben Dover, Rooibaardt, Kombikraal Blues Band, 7Stukke Silwer, All Will Fall, L.A. Cobra, Aphonia, Guenica, Braen Theory, Few And Proud, Foco, GString, R30-R120
vetseun

2007 09 22 - Swartskaap, Schivas Rock

2007 09 16 - Swartskaap, Bacchus Nel, The Machinist, The Bunker (Frits B-Day), R20

2007 09 15 - Swartskaap, Steak'n'Ale

2007 09 01 - Swartskaap, Hartebeespoortdam

2007 07 25 - Swartskaap, The Machinist, Shiva's

2007 07 25 - Swartskaap, The Machinist, Café Arc, R30

2007 07 21 - The Chamber Show: Swartskaap, Scarlet Box, D-Day 4-Ever, Zanzibar

2007 07 05 - Duskant Ombliksem & Swartskaap, Café Barcelona, R20
vetseun

2007 06 24 - Sidewalk Café Close Down: Marcia Moon, Janice (en die Halfjacks), AD, Klopjag, Seeleeu Leipoldt, Anika, Drikus Barnard, Bacchus Nel, Riku Lätti, Swartskaap
vetseun
vetseunvetseunvetseunvetseunvetseunvetseunvetseunvetseun

2007 04 12 - Wysdiman "Dagman Nagman EP" LAUNCH saam met SwartSkaap, Back2Basix, R30
vetseun
Ons doen sommer die gig en die CD saam, want dis alles rukkend beyond repair. eerstens is dit die coolste CD wat ons sover besit, soos die Battery 9 een met daai swart plastiek sign voorop, en soos die NIN Downward Spiral boksie, maar eintlik presies soos daai Rambo III game wat ek gehad het, met die swart DVD boksie, plus lirieke blad ...
Begin met die Dagman Nagman anthem, 'n heerlike stukkie rock, besingende aan die skisofreniese in elkeen van ons, vraend aan die waarheid ... " ... Nagman gaan slaap as die son ontwaak ..."
Nog 'n anthemerige een in Suip!, effens rustiger, erkenning van alles wat gebeur.
vetseun

2007 04 06-08 - Oppikoppi Easter Festival - More Than Somewhat: Hothouse Flowers, 340ml, Selaelo Selota, Chris Letcher, Lovejones, Tidal Waves, UJU, Bloodmoney, Fuzigish, Kidofdoom, Harris Tweed, The Beams, K.O.B.U.S!, Swartskaap, The Kick, Parlotones, Wickhead, Ménage á Trois, The Bang, Albert Frost Trio, Evolver, The Hellphones, No Quarter (A.K.A Johnathan Martin Band), SHU, New Academics and somewhat more..., R299 - Windhoek Draught - White Horse Sessions - Old Mutual
vetseun
2007 04 06 - Karmanite : The Black Hotels : Janice & the Halfjacks : The Bang : Ménage à Trois : Selaelo Selota : Chris Letcher : Hothouse Flowers : Albert Frost Trio : The Hellphones
2007 04 07 - Namuh : One Sock Thief : Die Straatligkinders : The Kick : Bloodmoney : The Beams : Kidofdoom : Harris Tweed : New Academics : Evolver : Love Jones : Tidal Waves : SHU
2007 04 08 - Swartskaap : Piet Planter & Jazz Band : Josie Field : Lukraaketaar : Clark & Van der Hoven : UJU : No Quarter : Wickhead : The Parlotones : 340ml : Fuzigish : K.O.B.U.S!
vetseun
vetseun
vetseun

2007 03 28 - Unplugged: Bacchus Nel & Swartskaap, R40
vetseun

2007 03 15 - Swartskaap, Stoff, Bonsai, The Bo, R20
vetseun
vetseun


2007 03 09 - Skop 'n Dop: Steelkant, Bokkop, Swartskaap, Nile Crocodile
vetseun
vetseun

2007 01 30 - Battle Vir Woodstock Winners 2006: HiKaToRi, Duskant Ombliksem, SwartSkaap, Café Barcelona, 20:00, R30
vetseun

2006 12 06 - Wysdiman, SwartSkaap, Stoff, Back2Basix, 20:00, R30
vetseun
'n Aand van note, een wat jou asem sal wegslaan as jy nie deur 'n filter asemhaal nie ... Die bruinsakkersies en asbakweerkaatsing gee Back2Basics 'n nimmereindigende rustig laidback gevoel, en met die klankbaan kan jy nie verkeerd uitdraai (tot later) nie.
Eerste aan die woord is die manne van Swartskaap, met boerebaarde en dreads verteenwoordig hulle 'n nuutgevonde gevoel van vryheid wat in baie van ons se are bruis. Die musiek verskuif ook tussen ballades en meer ernstige rocksongs, met die mikrofoon wat tussen André Duister en Fritz Blitz gedeel word. Sulke songs wat mens oor en oor wil hoor, die deuntjie neurie en die koor saam sing. Binnekort meer Swartskaap info ...
Volgende aan die beurt is Stoff, 'n groep musikante wat nie net die verhoog volsit nie, maar met die mooiste klanke en wysies vorendag kom. Meeste baie rustig en sagter, maar snyend en klouend, dat mens die gesprek waarmee jy besig was oor aardverhitting moet stop en aandag gee. Daar's saam met die dromme vier kitare, akoesties en elektries, en 'n weird soort van keyboard-kitaar-move, wat nog eksistensialistiese geluidjies by die alreeds vol klank verleen. Defnitief een band wat ons sal navolg, kaalvoet oor die Wesrand ...
Dit bring Wysdiman aan die woord, 'n spasieuse vokale klankpedaal gee dit 'n amper katedraal, amper vegvliegtuig gevoel. Poison op lead, Generaal bas, die Sir op tromme, plus 'n fok ernstige dude met die Bleed van kom haal jou bewussyn sommer uit daai meisie se oë ...
Hulle skop af, wen die bal uit die losskrum, laat loop en druk dadelik in die hoek. Soos ons geleer se het, stukkende huis. Dit word met elke song net meer intens en oordrewe lirieke en angs is heel aanvaarbaar, die bier loop vry, maar help nie veel nie.
.......... " en ek loop en ek loop en ek loop, soek 'n vakansie oord .. "
Die klank was miskien nie opgewasse teen so 'n aanslag nie, maar hey, as jy uitmaak wat gesê word op Ek Weet Jy Kan, wat meer wou jy hê? Min bands is teen die tyd nog so lus soos die ouens, die pefekte mengsel van innerlike refleksie en byvoeglike naamwoorde vir buitentoe, kitaar ,skreemo voorman en ritme.
Oja en jy kan t-hemde kry, 3D met internet konnektiwiteit, ons moes miskien daai blond se nommer gevat het, lanklaas vir 'n blond iets gegee ...
Kyk uit vir Wysdiman goed, dis oppad!!! Luister solank die songs op myspace, sien julle by die volgende een!!!
vetseun

2006 11 07, Café Barcelona, Elarduspark - Radio Vryheid/Radio Freedom: Radio Suid-Afrika + Kabous Verwoed + Luna + Henry Steel en geheime gaste AD de Vos + Bacchus Nel + Fritz Blitz
Miskien nie die soort bymekaarkoms wat mens moet probeer verwoord nie. Maar die verkeerde afdraai kan jou nog by die regte plekke uitbring ...
Barcelona se donker tafeltjies en bier is nog dieselfde as vroeër vanjaar saam met Die President, toe was dit Rokkeloses en mense van Brixton, maar die keer is daar geen keer aan die diep ingelegte trots van die taal.
Die aand word afgeskop deur Kabous se woorde, van die bar vol jeugdiges ens. Tweede is Luna se klavierklanke wat haar perfekte stem begelei, met Henry Steel en Leon op kitaar. Radio Suid-Afrika is dan voor die mic en dis 100 Maal, saam met 'n Henry Steel track is die aand in beweging. Henry rock saam met Delta Blue.
Dis mic aflos tussen die Vryheidssingers, Kabous, Luna, Radio, Henry, sonder ophou of verskoning, net meer van "daai goeie goed". Met die sterk bewoorde ritmiese klank van Kabous se verse, Luna se bluesirige melodieë en Radio Suid-Afrika se amper patriotiese amper klaagliedere (ons oordramatiseer vir effek) en dan weer Henry se staalkitaar snare, word die aand diep in gekuier, soos 'n bosveldpad soontoe. Kabous doen nommers vanaf sy Beenkamers CD (www.ritmeplate.co.za!!), Luna doen 'n afrikaanse een (vir die aandele), Radio se Bid, Jy vermy (vir my) en Minder Is Meer is toe alles net nog inleiding ...
En dan is dit die geheime gaste wat uit die skadu's onder die ligte kom, eers Die Wolfman, met nuwe tonginniekies (koppeltekens word vir eers geboikot) nommers in die selfde stemming van sy reeds bekendes. 'n Lekker reminder aan hoe Bang ons mag wees, en daai een van die vrou in die veld ... Volgende is die luilekker droomtoring kitaar begeleide stem van Bacchus, die god van wyn. Daar is nuwe nommers, maar die stemme skree om in die Nag se Arms gevat te word, en hy gee in, met stukkende huis lekkerkry Raam Dit Met Die Son, en na nog skree Oppie Plaas. Hy word bygestaan en gevolg deur Swartskaap Blitz se harmonisering. Fritz speel self so paar songs wat die aand met elipse tot in eweigheid sal laat voortleef, later meer oor die Swartskaap ...

2006 09 01 - Lentedag met Swartskaap, Wys Die Manne, Stoff, R30
vetseun

2006 08 29 - Nuwe Kop Oop-Kop Gatskop aand. met Bands: Platanna, Swartskaap, Janice & the Half-Jacks, Southern Soul, Heidi, Trusted Silence, Steelkant & Trippple Bypass, Steak'n'Ale, 19:00, R60 - www.steakandale.co.za
vetseun
vetseun

2006 07 19 - Karen Kuhn, Bacchus Nel (Amptelike begin van Amber-aande/Genugtig! Uitgewers, Genugtig! 2006 launch) + Riku Lätti, Swartskaap, Braam Smit, Amber Restaurant, Garsfontein, R120, Amber Restaurant, Garsfontein, R120
vetseunvetseunvetseunvetseunvetseunvetseun vetseunvetseun


bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)