Valiant Swart Valiant Swart - Deur Die Donker Vallei
TuisbladValiant Swart op FacebookTwitterValiant Swart op MyspaceValiant Swart op Last.fmYouTubeValiant Swart op DiscogsValiant Swart op Wikipedia

Deur Die Donker Vallei - 1999


...die nuutste skenking aan die klomp afrikaners honger vir Valiant se rustige pyn, warm middagson drome en die hopelessness van dit alles. Deur Die Donker Vallei is dertien liedjies spesifiek oor Valiant wees. almal van ons hang oopoog by die vensters uit om die vallei se hange in te suig, ek dink dis die derde noot wat mens klaar laat Valiant en onthou van al die goeie tye wat daarop al gehad is. en so baie vinnig glo mens weer die woorde wat uit sy mond stroom, al die aksente is sad en al die ou se meisies het weggegaan,
"en jy ry en jy ry ...". ongelukkig kan ek nie die tweede liedjie hoor nie maar mens kan dit download van hier. serious introspection op "Banneling" en nog beskuldiging van verlatenis in "Ek En Jy En Die Highway". Valiant waarsku blatant "dis die waarheid wat jou laat bloei" dat self-induced-growth nie iets is wat kan wag nie, want die stryd tussen vallei en donker het nie 'n horlosie nie. ook in "Sodom En Gommorra" vertel hy van die noordelike stede van ons platoland en hoe hulle daarvan hou om verkeerd te wees. sonde in "Begeer" en liefde in "Bobbejaan" die vrees in die "Pienk Pajamas". en weer terug na Valiant met verstaan van alles almal se babylon en musos se vloek. om weereens al die engelse te verlei sluit die CD met instrumental boeremusiek. .

Deur Die Donker Vallei . SWART004 RHYTHM
1. Deur Die Donker Vallei
2. Duisend Myl Blues
3. Banneling
4. Ek En Jy En Die Highway
5. Die Donker Kom Jou Haal
6. Sodom En Gommorra
7. Begeer
8. Bobbejaan
9. Pienk Pajamas
10. Gange Van Babylon
11. Die Vloek Van Die Kitaar
12. Donkerwals
13. Duisend Myl Blues (Reprise)

Valiant Swart Boeke en CDs
Valiant Swart - Toorwoorde Roep My (2011)
Valiant Swart - Wild en Wakker met.Ollie Viljoen (2010)
Valiant Swart - Vrydagaand / Saterdagaand (2008)
Valiant Swart - Vuur & Vlam met.Ollie Viljoen DVD (2007)
Valiant Swart - Vuur En Vlam met.Ollie Viljoen (2007)
Toorwoorde Roep My (2011)
Wild en Wakker met.Ollie Viljoen (2010)
Vrydagaand / Saterdagaand (2008)
Vuur & Vlam met.Ollie Viljoen DVD (2007)
Vuur En Vlam met.Ollie Viljoen (2007)
Valiant Swart - Horisontaal (2006)
Valiant Swart - Mystic Myle 1988-2005 2CD (2005)
Valiant Swart - In die Staatsteater DVD (2004)
Song vir Katryn - Volume 2 4DVD (2004)
Valiant Swart - @Jinx - Song Vir Katryn II klankbaan met.Mel Botes (2004)
Horisontaal (2006)
Mystic Myle 1988-2005 2CD (2005)
In die Staatsteater DVD (2004)
Song vir Katryn - Volume 2 4DVD (2004)
@Jinx - Song Vir Katryn II klankbaan met Mel Botes (2004)
Song vir Katryn - Volume 1 4DVD (2003)
Valiant Swart - Song vir Katryn klankbaan (2003)
Valiant Swart - 'n Jaar In Die Son met.Koos Kombuis (2003
Valiant Swart - Maanhare (2002)
Valiant Swart - Boland Punk (2001)
Song vir Katryn - Volume 1 4DVD (2003)
Song vir Katryn klankbaan (2003)
'n Jaar In Die Son met.Koos Kombuis (2003)
Maanhare (2002)
Boland Punk (2001)
Valiant Swart - Deur Die Donker Vallei (1999)
Valiant Swart - Roekeloos (1998)
Valiant Swart - Kopskoot (1997)
Valiant Swart - Dorpstraat Revisited (1996)
Valiant Swart - Die Mystic Boer (1995)