Valiant Swart
Kopskoot - 1997
en dit is presies dit, 'n kopskoot. die eerste afrikaanse internet song, Cybersakkie open nog 'n CD vol smart en onthou. dan die song waarvoor geraas 'n video gemaak het "Almal Maak Haar Mal" op die video sing Valiant in 'n bar en die blonde babe is orals om hom en stuff. "Tjank Stations" vertel van almal se agterdog.en Oorlede Lettie 'n bietjie fiksie oor verlede liefde. gevolg deur twee engelse love songs en dan. "Slawereën" om bietjie meer ernstig te word en "Mama Blues" oor kaapstad, almal se ma. "Hi Fi Op Standby" om nog hoop te gee en "Wanda" vir iemand om na toe te gaan. maar as alles net nie uitwerk nie help dit om "Anyway, Alex Jay" herhaaldelik en aanhoudend te sê. enige iemand wat nie deur die volgende vier liedjies convert word nie, gaan nie convert word nie: "Soos 'n Vis" om te wys dat mens wil, "Onna Cheek" om te wys mens kan, "Droomrivier" om die feite na vore te bring en dan die lafenis in "die Kake Van Die Leeu", die laasgenoemde geskryf deur Koos Kombuis. en dan amper 'n afterthought een van die mooiste kitaar liedjies daar buite, alles altyd oor verlore of gebreekte liefde, "International Maria".
Kopskoot . SWART003 RHYTHM 1. Cybersakkie 2. Almal Maak Haar Mal 3. Tjank Stations 4. Oorlede Lettie 5. (You Can't) Fax Me Your Love 6. Jacaranda 7. Slawereën 8. Mama Blues 9. Hi Fi Op Standby 10. Wanda 11. Anyway, Alex Jay 12. Soos 'n Vis 13. Onna Cheek 14. Droomrivier 15. Kake Van Die Leeu 16. International Maria |
|
Valiant Swart Boeke en CDs | ||||
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
Toorwoorde Roep My (2011) |
Wild en Wakker met.Ollie Viljoen (2010) |
Vrydagaand / Saterdagaand (2008) |
Vuur & Vlam met.Ollie Viljoen DVD (2007) |
Vuur En Vlam met.Ollie Viljoen (2007) |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
Horisontaal (2006) |
Mystic Myle 1988-2005 2CD (2005) |
In die Staatsteater DVD (2004) |
Song vir Katryn - Volume 2 4DVD (2004) |
@Jinx - Song Vir Katryn II klankbaan met Mel Botes (2004) |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
Song vir Katryn - Volume 1 4DVD (2003) |
Song vir Katryn klankbaan (2003) |
'n Jaar In Die Son met.Koos Kombuis (2003) |
Maanhare (2002) |
Boland Punk (2001) |