Valiant Swart Valiant Swart - Dorpstraat Revisited
TuisbladValiant Swart op FacebookTwitterValiant Swart op MyspaceValiant Swart op Last.fmYouTubeValiant Swart op DiscogsValiant Swart op Wikipedia

Dorpstraat Revisited - 1996


die akoestiese album. alle liedjies slaan hard op die cd, alhoewel nie met kitaar elektrisiteit nie. maar liewer intensiteit van die lirieke en die mooiheid van die gevoel. totale anthems soos "Jesus Kwêla" "Die Skoene Moet Jy Dra" "Dis My Kruis" "Samesyn" en die wêreld bekende "Sweet Stellenganga" maak hierdie CD een van die top vyf, daarbo saam met "Ver Van Die Ou Kalahari", en "Doolhof", "Protskrog" of "Beaufort". nie dat ek daarvan hou om goed so te vergelyk nie. "Oor 'n Koue Oseaan" being een van die mooiste liefdesliedjies en met 'n paar engelse liedjies ook is dit snaaks dat mens nie die ding op mtv sien nie.dit is by uitstek 'n dink CD en miskien bietjie skoffel as die gevoel byt. ek het dit by 'n gig in die hidden cellar gekoop. koop joune nou.

Dorpstraat Revisited . SWART002 RHYTHM
1. Jesus Kwêla
2. How Can You Tune Me Nooit When I Tune You It's Cool
3. Die Skoene Moet Jy Dra
4. Die Brannewyn Skoffel
5. Boomtown Hotel
6. Oor 'n Koue Oseaan
7. Troubles Be Gone
8. 45 Moon
9. Bloemfontein
10. Dis My Kruis
11. Then Away
12. Oupa's Pace
13. Samesyn
14. Sweet Stellenganga

Valiant Swart Boeke en CDs
Valiant Swart - Toorwoorde Roep My (2011)
Valiant Swart - Wild en Wakker met.Ollie Viljoen (2010)
Valiant Swart - Vrydagaand / Saterdagaand (2008)
Valiant Swart - Vuur & Vlam met.Ollie Viljoen DVD (2007)
Valiant Swart - Vuur En Vlam met.Ollie Viljoen (2007)
Toorwoorde Roep My (2011)
Wild en Wakker met.Ollie Viljoen (2010)
Vrydagaand / Saterdagaand (2008)
Vuur & Vlam met.Ollie Viljoen DVD (2007)
Vuur En Vlam met.Ollie Viljoen (2007)
Valiant Swart - Horisontaal (2006)
Valiant Swart - Mystic Myle 1988-2005 2CD (2005)
Valiant Swart - In die Staatsteater DVD (2004)
Song vir Katryn - Volume 2 4DVD (2004)
Valiant Swart - @Jinx - Song Vir Katryn II klankbaan met.Mel Botes (2004)
Horisontaal (2006)
Mystic Myle 1988-2005 2CD (2005)
In die Staatsteater DVD (2004)
Song vir Katryn - Volume 2 4DVD (2004)
@Jinx - Song Vir Katryn II klankbaan met Mel Botes (2004)
Song vir Katryn - Volume 1 4DVD (2003)
Valiant Swart - Song vir Katryn klankbaan (2003)
Valiant Swart - 'n Jaar In Die Son met.Koos Kombuis (2003
Valiant Swart - Maanhare (2002)
Valiant Swart - Boland Punk (2001)
Song vir Katryn - Volume 1 4DVD (2003)
Song vir Katryn klankbaan (2003)
'n Jaar In Die Son met.Koos Kombuis (2003)
Maanhare (2002)
Boland Punk (2001)
Valiant Swart - Deur Die Donker Vallei (1999)
Valiant Swart - Roekeloos (1998)
Valiant Swart - Kopskoot (1997)
Valiant Swart - Dorpstraat Revisited (1996)
Valiant Swart - Die Mystic Boer (1995)