Valiant Swart Valiant Swart - Die Mystic Boer
TuisbladValiant Swart op FacebookTwitterValiant Swart op MyspaceValiant Swart op Last.fmYouTubeValiant Swart op DiscogsValiant Swart op Wikipedia

Die Mystic Boer - 1995


..my inhuldiging en dit was swaar. tweede liedjie en my woorde val soos klere stukkend om my. "Ek En Die Valk" die beskrywing van liefde vir die meisie met die "Die Son Se Song". anthem materiaal in "Dis 'n Honde Lewe" woorde wat maande lank as cliches toegepas is. die bekennning van die ultimate love in "My Kroon" en dan die flipside in die blatante "Buitekant" inspirasie en erkenning van oorgee van beheer."In Die Transvaal" oor hoe hard die mense dit in die vaal kry en hoe dit hulle beïnvloed. twee liedjies dan wat mens heeltemal na asem snak, "Ware Liefde" die icon liefdesliedjie in afrikaans en "Slangdans" ook oor die absolute clarity van liefde en gemeenskap. en dan is Valiant weg. vat homself van al vier hoeke van die land en eindig met die kenmerkende "Die Mystic Boer" 'n liedjie wat amper by elke show gespeel word. die Valiant storie. 'n Valiant storie.

Die Donkervallei Band
Soos alle bands verander die Donkervallei Band se musikante ook, ek sal hier so naby aan wat gebeur probeer kom. Maar hier is solank die reeds bekende ... Die eerste album Mystic Boer het Amajoeba Joubert bass gespeel met Dapper Jannie op die dromme, Valiant doen al die vocals, speel mondfluitjie en natuurlik kitaar. Dorpstraat Revisited is akoesties en Valiant sing al die woorde. Kopskoot het hulle in 'n meer live setup gedoen en dus speel gerespekteerde Anton L'Amour lead, Casper Malherbe bass en backing vocals en weereens D. Jannie drumming. Valiant haal weer alles uit met sy mondfluitjie-thang, vocals en rhythym. Ek het al 'n verskeidenheid mense saam met Valiant sien speel. Valiant self speel ook rond en het al saam met Springbok Nude Girls opgetree "Six Gun" en by Wingerdstok 98 het hy saam met Die Dennis Broers gejam.

Die Mystic Boer . SWART001 RHYTHM
1. Eldorado
2. Ek En Die Valk
3. Die Son Se Song
4. Dis 'n Honde Lewe
5. My Kroon
6. Buitekant
7. In Die Transvaal
8. Ware Liefde
9. Slangdans
10. Weeskind Van Die Weste
11. Die Mystic Boer

Valiant Swart - Slangdans
Valiant Swart Boeke en CDs
Valiant Swart - Toorwoorde Roep My (2011)
Valiant Swart - Wild en Wakker met,Ollie Viljoen (2010)
Valiant Swart - Vrydagaand / Saterdagaand (2008)
Valiant Swart - Vuur & Vlam met.Ollie Viljoen DVD (2007)
Valiant Swart - Vuur En Vlam met.Ollie Viljoen (2007)
Toorwoorde Roep My (2011)
Wild en Wakker met.Ollie Viljoen (2010)
Vrydagaand / Saterdagaand (2008)
Vuur & Vlam met.Ollie Viljoen DVD (2007)
Vuur En Vlam met.Ollie Viljoen (2007)
Valiant Swart - Horisontaal (2006)
Valiant Swart - Mystic Myle 1988-2005 2CD (2005)
Valiant Swart - In die Staatsteater DVD (2004)
Song vir Katryn - Volume 2 4DVD (2004)
Valiant Swart - @Jinx - Song Vir Katryn II klankbaan met.Mel Botes (2004)
Horisontaal (2006)
Mystic Myle 1988-2005 2CD (2005)
In die Staatsteater DVD (2004)
Song vir Katryn - Volume 2 4DVD (2004)
@Jinx - Song Vir Katryn II klankbaan met Mel Botes (2004)
Song vir Katryn - Volume 1 4DVD (2003)
Valiant Swart - Song vir Katryn klankbaan (2003)
Valiant Swart - 'n Jaar In Die Son met.Koos Kombuis (2003
Valiant Swart - Maanhare (2002)
Valiant Swart - Boland Punk (2001)
Song vir Katryn - Volume 1 4DVD (2003)
Song vir Katryn klankbaan (2003)
'n Jaar In Die Son met.Koos Kombuis (2003)
Maanhare (2002)
Boland Punk (2001)
Valiant Swart - Deur Die Donker Vallei (1999)
Valiant Swart - Roekeloos (1998)
Valiant Swart - Kopskoot (1997)
Valiant Swart - Dorpstraat Revisited (1996)
Valiant Swart - Die Mystic Boer (1995)