


















Tannie Susan Voormolen (Voormolen, Susan)

My Gunsteling Dubbel Rympies Plaat 2LP . MFKD 85042 MUSIC FOR PLEASURE
met Susan Voormolen, Dirk Kotze, koor olv Anita Faul, rympies en stories deur Teddy Knoetze, ingenieur Rob Bailey, produksie Nick Labuschagne. (Dankie Nelmarie Robson)


As My Skip Kom LP ...... MFK 85039 1982 MUSIC FOR PLEASURE
- Stories deur Jackie Farrel, Vertel deur Susan Voormolen -
Kant 1:
1. Fransie En Jansie Se Bootreis (Jackie Farrel)
Kant 2:
2. Bobbie Bobbejaan Word Gestraf (Jackie Farrel)

Winter in die Dwergvallei LP . SRSJ 8048 1977 MUSIC FOR PLEASURE
Oupa Uil
Kampvuurliedjie
Môre Is Nog 'n Dag
Moedelose Mars
Temamusiek
Die Lentelied
Otterjasie & Doepels
.jpg)

Otterjasie & Doepels LP . MFP 54772 1976 MUSIC FOR PLEASURE
- Roelf Jacobs - Susan Voormolen -
Kant 1:
1. Otterjasie En Doepels; (Liedjie) Otterjasie Wie Is Jy (S.M. Voormolen)
2. Sing 'n Vrolike Liedjie; (Liedjie) Kom Ons Sing Nou Almal Saam (S.M. Voormolen)
3. Otterjasie En Doepels In Kabouterland; (Musiek) 'n Wysie Uit My Kleintyd - Die Tortelduif; Verwerking Van 'n Mozart Deuntjie; Sluimerliedjie - Verwerking Schubert Liedjie
4. Op Die Plaas; (Liedjie) Op Die Plaas Is Elkeen Baas (S.M. Voormolen)
Kant 2:
.jpg)
1. 'n Poets
2. Snoetjies En Snuitjies; (Liedjie) Verkoue Is 'n Ding Wat Maklik Kom
3. Raai Raai Riepa
4. Onthou Al Julle Kos Opeet
"Ôi-ôi-ôi-ôi-ôi-ôi!"
"Dis ek, Otterjasie, van Siembamba, wat groet. Ek is die spierwit varkie met die pienk skoentjies. Ek slaap in 'n mandjie voor oom Roelf Jacobs se bed. Ek borsel my pragtige tande en ek eet al my kos op. Ek snork en ek bad en ek lag en ek huil. Ek is in Durban gebore en ek verjaar op 11 Desember elke jaar, en dan hou ek van presente. Baie presente."
"Khie-khie-khie-khie!"
"Dis ek, Doepels, van Siembamba, wat ook groet. Ek is die kordaat kubouter wat elke Saterdagmore oor die Afrikaanse radio op tannie Susan Voormolen se skoot spring. Ek speel op my kitaar en my goue klavier en ek ry in my goue koets met twee hasies voor.
En nou is ons ook saam op hierdie plaat,
hier gee ons groot geluk on baie raad;
ons kan sing en ons kan praat
van soggends vroeg tot sawends laat;
ons "aits-kedaits" vir elke maatjie,
ons vra die slimste raai-raai-raaitjie
ons plesier die hele land se kinderskaar;
vir almal ja, van een tot honderd jaar!"
- Morkel van Tonder HOOF AFRIKAANS DIENS
skakels :