Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Sunieda .com
vetseun
SUNIEDA SING!

Sy was 'n finalis in die 2007 World Song Contest en Rapport noem haar "'n blink nuwe ster op die horison"!

Wat het gwanshi en geluk met mekaar uit te waai? Als!

Sunieda neem haar gehore op 'n reis deur Sjina met haar musiek en
vermaaklike vertellings. Sy verduidelik hoekom jy met misdaad, eerder as met tifone en aardbewings wil cope! Die musiek vir hierdie aand is meestal oorspronklike Afrikaanse liedjies uit haar eie pen. Kom leer sommer ook 'n bietjie Mandaryns in egte Sjinese karaokestyl. Hoewel jy 'n paar van die liedjies se woorde nie gaan verstaan nie, sal jy kan saamneurie op die welbekende wysies - tensy jy Mandarynse Sjinees magtig is, in welke geval jy móét saamsing. Sy sing o.a. die bekende Sprokies vir 'n Stadskind en Liedjie Vir Jou in Mandarynse Sjinees en dit is 'n ware luister ervaring om die gewilde liedjies in 'n ander taal te hoor.

Sunieda is ook een van vetseundie nuwe genarasie liedjieskrywers wat beslis
dopgehou moet word met haar unieke manier om ons taal nog mooier te laat klink. Gaan laai gerus van haar liedjies af by
http://www.sunieda.com/toast.htmvetseun
Jy kan ook haar liedjie, Eiland hoor op RSG en sien op MK89 en by
http://www.youtube.com gaan aflaai, tik net in "Sunieda"!

Die musikale regisseur vir die aand is Johan Kelber (ook gereeld verantwoordelik vir musikale regie van onder andere Joseph Clark en Louis Fivaz). Hy word bygestaan deur Antonio Orrico op kitaar, Rixi Roman op baskitaar, en Marvin Green op dromme.

Hierdie weiya gebeur by Centurion Teater 8 Julie om 8 uur. Kaartjies is
beskikbaar by Computicket en by die Centurion Teater (012 664 7859)

Johan Kelber
Musical Director
Johan Kelber Productions
Registration number: CK98:13583/23
Tel +27-11-343-7471
Fax +27-86-613-7715
Mobile +27-83-463-2045vetseun
johan@johankelber.co.za
http://www.johankelber.co.za/

Graduated musician & performing artist: - Keyboards - Cello - Bass guitar - Guitar - Backing vocals.
Music production house (South Africa) Piano
Produced more than 400 CD productions for: 3 Tenors, Bobby Michaels, Nádine, Steve Hofmeyr, Juanita Kruger, Mel Botes, NiaNel, Kevin Leo, Joseph Clark...ne, Danie Botha, Piet Smit, Melani, Dozi, The Dooleys, Jan de Wet, Dave Ornellas, Heinz Winckler, Nicholis Louw, Steve Hofmeyr, Juanita Kruger, Mel Botes, NiaNel, Kevin Leo, Joseph Clark...

vetseun
Sunieda .............................................. 2007
1. In 'n Woord vetseun
2. Cheng Shi Tong Hua
3. Eiland - MP3 by tuisblad
4. Pa Sê Pa Sal
5. Wie Bly Hier?
6. Iets Het Verander
7. Nerf-af
8. 月亮代表我的心 (As Jy Wonder Of Ek Jou Lief Het) - MP3 by tuisblad
9. Sy
10. Fa La La La Baba
11. Moenie My Laat Wag Nie
12. 給你的歌 - Ge ni de ge
13. Skatjie
14. Laksman - MP3 by tuisblad


flyers :
2007 10 12 - Sunieda : Die Rooi Draak sing,Jan Harmsgat se agterplaas, 20:00
2007 06 17 - Sunieda, Die Storiehuis, Malelane (Vadersdagete en Vertoning), emare@lantic.net, 072 211 3578 (Voorafbespreking noodsaaklik)
2007 05 13 - Sunieda, Shabelo Landgoed (Moedersdagete en Vertoning), Gerda 0823745450
2007 05 12 - Sunieda, Pierneefteater, R40-R60, 19:00
2007 05 03-05 - Sunieda, Upington Landbouskou


skakels : sunieda.com












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )