

















Sunette Bridges

Let The Music Play ............. MRCD003 MARKON MUSIC
1. Girl Without Love
2. I've Never Been To Me
3. You Are
4. Solitaire
5. Story Of A Life
6. Shallow
7. Il Mondo
8. If I Give My Heart To You
9. Andante, Andante
10. Wanted
11. L'Amour Ca Fait Chanter La Vie
12. You Don't Bring Me Flowers
13. A Mi Manera
14. Mano
15. Broken Heart
16. Get The Party Started

Gister, Vandag en Môre . 2007
GISTER, VANDAG EN MÔRE is die lewensverhaal van Sunette, dogter van Bles Bridges. Hierin praat sy eerlik en openhartig oor die rol en invloed van haar beroemde pa in haar lewe, oor die goeie en swak keuses wat sy gemaak het en wat haar eie lewe en dié van die mense om haar onherroeplik verander het, en die lang pad wat sy moes aflê voordat sy by die plek kon kom waar sy onomwonde kon sê: Ek is Sunette. Aanvaar my vir wie ék is. - graffitibooks.co.za


Sprokie ............................. 4TH DIM 017 4TH DIMENSION
1. Altyd Is
2. Ek Is Baie Lief Vir Jou
3. Sprokie
4. Dis In Die Aand
5. Pa
6. As Ek Eendag Groot Is (Stadig)
7. Die Hart Van My Moeder
8. Ballade Keurspel
9. Wie Wil Weet?
10. Laaste Bladsy
11. My Seun
12. Que Sera Sera
13. Baby As Jy Waai (Radio)
14. Sonja Herholdt Keurspel
15. As Ek Eendag Groot Is (Vinnig)
16. Honderd Jaar
17. Baby As Jy Waai (Dans)

Opskop Treffers en Ander 2CD . CDEMIMD 090 2004 EMI
Disk 1: Opskop Treffers en Ander CD
Disk 2: Bonus Disk met Pieter Koen

Opskop Treffers en Ander . CDEMIM 062 2003 EMI
1. Voel My
2. Kan Jy Dans?
3. Bokkie Medley
4. Hula Hoop
5. Rose Garden
6. Love Of Roses
7. Be My Baby - Baby I Love You
8. Afrikaans Kan Dans
9. Allereerstekeer
10. Love Medley
11. Glo In Die Lewe
12. Steve Sokkie
13. Dis My Droom
14. Hello Hey
15. Those Were The Days Medley
16. Aitsa
17. Have You Ever Seen The Sunrise

Kan Jy Dans? ..................................... 2003 CAPITOL
1. Voel My
2. Kan Jy Dans?
3. Love Medley
4. Hula Hoop
5. Be My Baby - Baby I Love You
6. Steve Sokkie
7. Have You Ever Seen The Sunrise
8. Afrikaans Kan Dans
9. Hello Hey
10. Those Were The Days Medley
11. Aitsa

Dit Is My Lewe! ............ CDVAT6124 2001 VAT VYF MUSIEK
1. Allereerstekeer
2. Rose Garden
3. Siek En Sat
4. Absence Of The Heart
5. Give Me A Ring
6. Wat Ma Is
7. Michealangelo Sky
8. Pop Medley
9. Gee Vir My Jou Elke Dag
10. My Life
11. I Won't Give Up
12. Dit Is My Lewe
13. You're The Only One
14. Bokkie Medley

Vrou Alleen ....................................
1. Waarheen Nou?
2. My Hart Is Soos 'n Blommetuin
3. Glo In Die Lewe met Bles
4. Dis My Vader
5. Wat Nou?
6. I Will Always Love You
7. Adios
8. Die Hartseerwals
9. Vrou Alleen
10. Wys My 'n Man
11. Sometimes When We Touch
12. Mamma Leonie
13. Jou Liefde
14. Sê My Ma
15. My Beste Wense
skakels : sunettebridges.co.za : HARTMAN