Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Stinkhout


Liza5 - 3 Keer Gekraai met Johan Nel VID >>> (2020)


Johan Nel - Kersfees VID >>> (2020)

Johan Nel, Neil van der Walt - Luister (myspace)

vetseunvetseun
2 EP ..................................................... 2006
1. Big Brother
2. Katte
3. Rags2riches
4. Ou George - MP3 >>>
5. nEVERrest
6. Die Fatalis

vetseunvetseun
Om mee te begin ... EP .................... 2005
1. Wat As
2. Ek Is Dom
3. Kersfees
4. Ou Transvaal - MP3 >>>
5. En Ons Lag
6. Onverdiend

Johan Nel met Derek Fenner.

stereo kitaar met saamsing lirieke en afrikaanse cliche rock. noudat daar technically so iets is. Johan Nel se humble lyrics word so opgewek en eerlik gesing dat toontik onmoontlik is om te fight.
"...ek is wit ek is warm.. "
upbeat melankolie (L!) dan, en baie daarvan. Spottend met liefde en sosiale gebeure, tong in die kies dog rasionalisties. Tot by
"... dis die Ou Trasvaaaaal!!!... "
en as jy al N1 tussen daai half koppies wat net aanhou gery het teen skemertyd, sal jy die koor herken, en veldskoenstamp lekkerkry. verrat. drukkend en strelend aan kitaar 'n monumentele liedjie.
" ..ons is klaar om die draai.. "
verduidelikend aan 'n verstaan wat ons eintlik het maar miskien nie herken nie. 'n vriendelike mengsel van so veel dinge wat net werk. 'n moet

flyers :
2005 03 17, Bohemia, Stellenbosch Johan Nel (Stinkhout) armchair


skakels : https://www.youtube.com/channel/











vetseun.
vetseun





bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)