Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Steve van der Merwe
vetseunvetseun
Romantiese Skooldae LP . ML 4676 1983 SAM
- Die einste TV-held speel musiek vir die wat vas uitgaan of graag wil! -
Kant Een:
1. Skooldae (Sportman's Choice)
2. Woorde (Words)
3. Eerstejaar
4. Selfs Die Nagte (Even The Nights)
5. Ons Het Vanaand (We've Got Tonight)
6. Die Een Wat Ek Lief Het (The One You Love)
Kant Twee:
1. Sterretjie
2. Jy Is My Liefde (You Are My Love)
3. Meisie Van Avignon
4. Vyfster
5. Elsa
6. Smeekgebed

Dit is altyd 'n opwinding in die vermaaklikheidswêreld as 'n nuwe "talent" ontdek word. Steve van der Merwe was so 'n ontdekking. Na 'n soektog wat bykans driehonderd aspirant-spelers ingesluit het om die rol van die klavierspelende skoolseun in "SKOOLDAE" te vertolk, het Steve sonder veel moeite met die gesogte rol van Johan Swiegers, alias Sissie Swiegers alias Johan Sebastian Bach, weggeloop en die televisiereeks 'n pad in tieners en nie meer regtig tieners nie - se harte oopgespeel.
Beide as akteur en pianis word Steve van der Merwe se loopbaan deur duisende bewonderaars en vervaardigers met groot bestelling gevolg.
- FRANS MARX (Regisseur van die TV-Reeks SKOOLDAE II)

Verwerking en regie deur Roger Bashew.
Omslagfotografie deur Henk Oosthuizen.
Steve se mooi nooi is natuurlik mede TV-ster - Ilse Schmidt.
"Smeekgebed" met toestemming van die komponis Petrus J. Lemmer en word gebruik vir die musiekeksamens van die Universiteit van Suid-Afrika - Graad 4. - omslag


ook op:
Treffers kompilasie (SELECT)


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )