Vetseun Facebook Vetseun Page Twitter Twitter (Maarman)Instagram YouTube Last.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Ster Sangers
vetseunvetseun
Ek Sal Wag Vir Jou LP . MFP 54677 1976 MUSIC FOR PLEASURE
Kant 1:
1. Eenhonderd Jaar - MP3 >>> (J. Puister-J. Grové)
2. Karousel (Heider-Helburg-M. Grové)
3. Vaarwel My Liefling (C. Larsen-J. Grové)
4. Liefdeslied (C. Sutton-L. Hogarth)
5. Dink Jy Nog Aan My (Heider-Kunze-J. Grové)
6. Dink Net Aan My Voor Jy Slaap (Orloff-L. Hogarth)
Kant 2:
1. Speel Ons Liedjie Nog Eenmal (Heider-Relin-M. Grové)
2. Wie Weet Wat Môre Sal Bring (C. Larsen-J. Grové)
3. Gee My Jou Liefde (C. Larsen-M. Grové)
4. Ek Bring Jou Rose (S. King-M. Venter)
5. As Ons In Liefde Glo (A. Faith-Courtney-J. Grové)
6. Ek Sal Wag Vir Jou (R. Treuhela-J. Grové)

Die pragtige woorde en musiek op hierdie 12 opnames behoort 'n inspirasie te wees vir almal wat daarna luister. Klaus Netzie van Kaapstad, wat die verwerkings en die plateregie waargeneem het, het daarin geslaag om die allerbeste klank uit die skitterende Ster Sangers te kry. Trouens, almal wat betrokke was by die opname van hierdie plaat, verdien 'n pluimpie.
Elke Suid-Afrikaner is daarop trots dat daar op hierdie oomblik honderde van sy landgenote op ons grense is om die land vir almal veilig te hou.
Hierdie plaat is vir hulle daar ver, maar ook vir Die wat angstig by die huis wag op hulle veilige terugkoms.

There is no group in South Africa better able to pay a vocal tribute to the hundreds of men who are at this moment guarding our borders, than the "Ster Sangers."
The songs on this album have been beautifully arranged and produced by Klaus Netzie, and each one is intended to be a reminder to those that are far away, but also to those who are waiting anxiously at home, that there is someone who is closer to them than the mere distance which keeps them apart. This album is for all of those who are missing a beloved one. - omslag


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )