Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Stean van der Walt (Stean ennie Crank-shafts)


GoSi africa bied aan/presents Andra Cilliers, Bacchus Nel, Beeskraal, Cindy Alter, Dawid Kahts, Die Kaalkop Waarheid, Die See, Eckard Potgieter, Gert Vlok Nel, Jan Blohm, Luna Paige, Mathys Roets, Neil Nachtrein, René Bohnen, Riaan Smit, Ronel Nel, Shotgun Tori, Stean van der Walt, Toast Coetzer, Tanja Franzen - gosiafrica.co.za - My Stories SA

vetseunvetseun
Tla! ................................... F1000906 2006 BOWLINE
1. Kinders
2. Dis al
3. Mitchell's Plain (Gian Groen)
4. Jy
5. Onder In My Whiskeyglas (Koos Kombuis)
6. Die Kaalkop Waarheid
7. Blommetjie Gedenk Aan My (Anton Goosen)
8. My Kaya
9. Sewe Dae In Die Vlakte
10. Waansin En Waarheid
11. Tempel Dans

met Stean van der Walt (Thysis), Lanie van der Walt, Charles Schmidt, Mauritz Roos, Brenda Biddulph, Marie-Louise Pretorius, Jorik Pienaar

ook op :
Raak kompilasie - Teer
ons kerk se mense kompilasie
Rots 3 kompilasie


skakels :







2019 05 18 - Jack Daniel's and Jarr Bar present Road To STRAB #2: Jake Gunn, Stean van der Walt, The Fake Leather Blues Band, Son Of Hawk, Bad Peter, 15:00, R60, Jarr Bar
vetseun


2009 04 18 - Moonprint - Concerts For The Earth: Piet Botha, Dan Patlansky, Die Kaalkop Waarheid, Josie Field, Wysdiman, Gian Groen, Shap Shap, Albert Meintjes, Tidal Waves, Stean van der Walt, The Black Cat Bones, Andries Bezuidenhout, Rethabile, Steak & Ale, Botha Ave, Lyttelton, 15:00 - www.moonprint.co.za
vetseun

2007 05 04 - a tribute to the music of Johnny Cash: Bacchus Nel, Paul Riekert, Stean van der Walt, Piet Botha, Jim Neversink, Brixton Barnard, Esmé Eva Kwaad, Marcel van Heerden, and the Johnny Cash Tribute Band (Pat Plank, Andy Dowelsticks, Alan Hean), Steak & Ale, Botha Ave, Centurion, R120 - www.myspace.com/johnnycashtributeza
vetseun

2007 11 08 - Ons Klyntji LAUNCH (Onse Kerk se mense Vol I) : NuL, Paul Riekert, Bacchus Nel, Roof Bezuidenhout, Trike, Bittervrug, Kabous, Stean, Piet Planter, Ronel Nel plus meer, Steak and Ale, Pretoria, 20:00 facebook

2006 12 02 - Wolmer Rock Show 9: Jack Hammer, Gordon's Suitcase, Bottervlieg, Southern Gypsey Queen, Tidal Waves, SciCoustic, The Abbots, Stean Ennie Crank-Shafts, Ménage á Trois, F*CK, Mrs. B, Not My Dog, RhütZ, Soul Riot, Wolmer Events Arena, Plot 20 Dalelaan, Karenpark, Akasia, Pretoria Noord, Gratis - http://www.wolmer.co.za/
vetseun
Aaaa!!! Links op die een regs op die anders, met omdraai en son orals. Maar ons maak dit toe Karenpark toe, en die bier vloei.vetseun
Die line-up het so bietjie verskil van hierbo, maar die lekker skaduwee in een van die land se min uitkoms georienteerde buitelug stages maak op vir enige bands wat jy dalk gemis het. Eers was die immergroen Piet Botha, kry nou sy Suitcase vol Winter re-release, daarna gee Stean-hulle vir al die kinders 'n lessie en baie meer is ons seker.
Die rustige kitaar geleide klanke van Gordon's Suitcase groet ons though, en na hulle met net sulke lekker rock aanslag is Southern Gypsey Queen, en toe's dit die bikes ...
Met so paar minute se regskuif van die trokkie, en so bietjie gras uitskoffel, maak die manne sommer vinnig 'n moerse ramp. Sekondes daarna hoor jy die revs klim en word so bietjie stof opgeskop voor die eerste van menigde jumps gedoen word. Jy kan sweer jy's by 'n Yamaha of Kawasaki tentoonstelling en die skare juig toertjie na toertjie toe. Sien die ouens gereeld in en om Pretoria, vat jou kalmeerpilletjies maar saam.
Tidal Waves aan die woord, na suksesvolle toere oorsee saam met blafhik korp, is hulle terug op hul eiland, Pretoria/Wolmer. Na so litte losmaak liedjie of twee doen hulle hul weergawe van Koos Kombuis se Niemandsland, daarna ook die aansteeklike Lekker Lekker Dans, plus nog 'n paar raggaebeat songs. Defnitief een van Afrikaans se juwele, Suid-Afrika se uitvoerprodukte en deel van Wolmer Records se onophoubare bydras.
vetseunvetseunvetseun
Dinge het so effens handuitgeruk hierna. Daar was nog Mrs. B, en die bikes het weer almal se asems weggeslaan, voor Bottervlieg se rustige opgejazzde note die skare verder vermaak het. Met so paar covers, en oorspronklike ballades en rock bring hulle die skemer, en maak dit die einde van ons Rock Show. Daar was nog ernstige rockers op die lys, Not My Dog, RhütZ, SciCoustic, The Abbots, Ménage à Trois, F*CK, Soul Riot en bier. Maar ons was benodig by 'n Melville-Belgie Trans Party?? Dankie Wolmer, volgende jaar weer ...
vetseunvetseunvetseun
vetseun


2006 10 12 - Stean ennie Crackshafts, Steak'n'Ale, Pretoria


bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )