


















Springbok Boere Orkes
v.jpg)

25 Goue Jare LP .......... LM (U) 102 1992 LEKKER MUSIEK/MUSIC TEAM


Kant Een:
1. Noord Transvaal (H. van Rensburg)
2. Connie Se Seties (H.P. Bodenstein)
3. Die Katjiepieringwals (Trad./T. Erasmus)
4. Koue Patat (Trad./T. Erasmus)
5. Melkbos Seties (N. van Rensburg)
6. Verwoerdburgwals (N. van Rensburg)
7. Dik Anna Seties (Trad./T. Erasmus)
Kant Twee:
1. Trekklavier Kaskenades (T. Erasmus)
2. Die Skoonspruit Seties (D. Smit)
3. Die Mooi Wals (N. van Rensburg)
4. Daspoort Tonnel (F. Bosch)
5. Waterval Seties (Trad./T. Erasmus)
6. Komatipoort (T. Erasmus)
7. Die Blonde Visserman (F. van Vuuren/L. Combrinck)
Weens die ongekende aanvraag wat bestaan het vir hulle musiek, is hierdie spesiale samestelling van die Springbokboereorkes se grootste treffers oor die af gelope 25 jaar weereens die bewys: Boeremusiek is hier om te bly! Die volgende top kunstenaars Theo Erasmus (leier), Nico van Rensburg, Hansie Roodt, Tienie Joubert, Andy Johnson Nick Labuschagne, Dennis Swart en Johnny Morris was verantwoordelik gewees vir hierdie unieke klanke. Hierdie langspeelplaat bevat ook 'n hele aantal tradisionele boeremusiekwysies, verwerk deur Theo Erasmus.
Lekker luister!
Nico van Rensburg
Hoof Uitvoerendebeampte
BOEREMUSIEKGILDE
Musiekregisseurs: Fanie van staden en Bez Martin
Opnameingenieur: Neville Fletcher



Springbok Boere Orkes LP/8-Track . DJR 1042 1975 DISC JOCKEY
Kant Een: Programme A & B:
1. Pale Toe
2. Piet En Hendrik Se Wals
3. Klipkap Settees
4. Ligloopvastrap
5. Diamantveldewals
6. Verlange
Kant Twee: Programme C & D:
1. Trekklavierkaskenades
2. Suikerpoppiesettees
3. Ek Is My Mama Se Enigste Kind
4. Pollie Jollie
5. Oom Tienie Se Settees
6. Pale Toe
Die Springbok Boere-Orkes

Pale Toe! LP ....................................
skakels :