

















Spike MC (Spyker, Staal Spyker, Staalspyker) (Jacques Boonzaaier)


Is Julle Reg CDS ............................... 2012
Spike MC met Q-Rock - Hier's Ek Weer VID >>>
- VIDEO VAN DIE DAG 2020/09/15

Laat Die Party Ruk ............................ 2010 ISLANDROC PRODUCTIONS
Hier's Ek Weer Online - MP3 by facebook
Ek Maak Jou Tatie - MP3 by facebook
Ek Laat Die Poppe Dans - MP3 by facebook
The Base Yo - MP3 by facebook
As Jy Lus Is - MP3 by facebook
Skud Jou Lyfie Nou - MP3 by facebook
Is Julle Reg - MP3 by facebook
Hierdie gaan 'n rocker wees. Ons het hope Afrikaanse Hip Hop deesdae, maar hier is een van die mense wat al lank ken. Van Vetseun se eerste bladsye was oor Tronk Stories, via word-of-mouth, goed om die klanke te kan vereenselwig met die nuus... Spike MC treat ons tot 'n paar van die snitte vanaf die opkomende Laat Die Party Ruk CD. Klank effekte, en elektronies gebaseerde skuddings, lekker vermeng met bas en ryms oorgenoeg.

Tronk Stories met Q-Rock ................
skakels : facebook (Jaques Boonzaaier)