Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Southern Gypsey Queen .co.za
vetseun
Be The Lion .................. F1001202 2007 BOWLINE
1. Be The Lion
2. Radio Revolution
3. Lose My Mind
4. Let It Burn
5. What's Your Name
6. Walking Away
7. Tonight I Weep
8. Bang Ya Head
9. I Wanna Live
10. Learn To Live
11. Homeland


Southern Gypsey Queenvetseun

Be The Lion

"Be the Lion" is verfrissend in 'n tydperk waar rock musiek 'n terugkeer maak met baie oorvervaardigde pogings. Die album is SOUTHERN GYPSEY QUEEN se 4de vrystelling maar vang suksesvol die essensie van al die vorige albums vas met 'n nuwe passie.

SOUTHERN GYPSEY QUEEN het saam met Lanie van der Walt van Wolmer Studios duidelik besluit om die nuwe album 'n kombinasie te maak van die skop van "Sweet Voodoo" maar sonder om die harmonie van "Rise Up" prys te gee. Tydens verwerking van die snitte het SOUTHERN GYPSEY QUEEN gekies om die nuwe CD 'n 'lewendige optrede' gevoel te gee en dit lei tot 'n baie eerlike interpretasie van die snitte en die musikante.

Die lirieke herinner aan ou skool protes liedjies omdat snitte soos 'Be the Lion', 'Radio Revolution', 'Lose My Mind', 'Homeland', en 'Let it Burn' sterk emosies weergee. SOUTHERN GYPSEY QUEEN het vir die eerste keer die handskoene afgehaal en praat uit die hart uit.
vetseun
Die album het oor die algemeen 'n ernstige ondertoon maar die ligter kant van die diverse groep skemer wel deur.

Die snitte 'Bang Ya Head', 'I Wanna Live', 'Walking Away', 'What's Your Name', 'Learn to Live' en 'Tonight I Weep' bring alledaagse onderwerpe wat die SA jeug naby aan die hart lê na vore.

BE OUR CONSCIENCE, BE OUR PROTEST, BE OUR PRIDE, BE THE LION!

Vir meer inlingting kontak Charlene Trytsman of Telani van Niekerk.
Tel (021) 550 9700 • (012) 991 9633 • Epos: promo@bowline.co.za

vetseun
Rise Up .............................................. 2006
1. Soul Power
2. Lovin'
3. Miss me
4. See the sun again
5. Change
6. Not Alone
7. Testify
8. Let it grrieve
9. Peggy Mae
10. Rise Up
11. Shine
12. Little on my knees
13. Revolution
14. Heavens' Light
15. Angels

vetseun
Sweet Voodoo ............... F1000504 2005 BOWLINE
1. Who We ARe
2. Shake That Thang
3. Rock'n'Roll Soldier
4. Souls Of Africa
5. Believer
6. Running On Empty
7. Sweet Voodo
8. Down in the Gutter
9. Last Outlaw
10. Can't Steal My Rock'n'Roll
11. Rock Like Hell
12. Disease
13. Song For The Captain
14. Walkways
15. Where

Southern Gypsey Queen's long awaited second album, is finally ready for release. Sweet Voodoo is a straight-forward, working class, rock 'n roll album with deep roots in the blues. Souls of Africa, the first single on the album, has been chosen as samusic.co.za's theme song for 2005 and was inspired by great South Africans like Nelson Mandela, Steve Biko and Beyers Naudé. The album was produced by Lanie van der Walt, who played a pivotal role in the direction of the album.

vetseun
Southern Gypsey Queen ................

flyers :
2007 11 28 - Southern Gypsey Queen & Natalie Chapman, Back2Basics, R60
2006 27 Oktober - Southern Gypsey Queens, Steak'n'Ale, Pretoria
2006 6 Oktober - Rocktober, Steak'n'Ale, Lyttelton: Jack Hammer, Duck & Cover, Southern Gypsey Queen, Akkedis, Walt, Irene Fischer
2005 05 24, Back2Basix, Southern Gypsey Queen
2005 03 25, Northam, PTA Oppikoppi "Dust on my Meerkat" Easter Festival Airship Orange, Albert Frost, Bafo Bafo (Syd Kitchen, Madala Kunene), Blow the Band, Brixton Moord En Roof Orkes, Cutting Jade, Fake Leather Blues Band, Gordon's Suitcase met Greg Georgiades, Hog Hoggidy Hog, Karma, Old Mol, The Parlotones, Paul Hanmer, Pestroy, Plank, Prime Circle, Rokkeloos, Rooibaardt, Skwatta Kamp, SLT, Southern Gypsey Queen, Stock-X-Change, Tal Bachman (CAN), Tidal Waves, The Narrow, Trike, Trio Amsallem (FRA) oppikoppi.co.za
2004 26 12 Firlands Somerset-Wes Rock the Bay 2003 André de Villiers, Stellar Nursery, Never, Southern Gypsey Queen, Tamarin Seed, Skallabrak, Serving Suggestion, Six of Nine, Soul Proxy, Surreal, Jesse Jordan, Jo Day, Zen Arcade, Cutting Jade, Wonderboom, Not My Dog, Loki's Realm


skakels : sgq.co.za









2020 02 02 - Pringles Park Acoustics: Pringles Main Stage: Ruiter Piet en die Partydjie, Southern Gypsy Queen, Hellcats, Koos Kombuis, Desmond & the Tutus, Early B, Trio Nova Vinyl Stage: Deep Fried Man, Lindy Johnson, Gino Fernandez, Fort Schanskop, Eeufees Road, Groenkloof, 11:00, R100, R175, www.parkacoustics.co.za - 10 Years Of Park Acoustics - Southern Comfort - Cape Brewing Co - Rekorderlig Cider - Voortrekkermonument - Texx And The City - SPAZA!
vetseun

2015 07 30 - Dowe Digters, Southern Gypsey Queen (Unplugged), Die Proviand
vetseun

2014 07 27 - Park Acoustics Jack Daniel's: Jack Daniel's Music Stage: Lucy Kruger, The Oh So Serious, The Very Wicked, Southern Gypsy Queen, Dan Patlansky, DJ Michael Lesar, Sunset Comedy Stage: Robby Collins, Monique Nortjé, Jason Goliath, Fort Schanskop, Eeufees Road, Groenkloof, 11:00, R100, R120, www.parkacoustics.co.za - Jack Daniel's - Park Acoustics - Voortrekkermonument - Brent Black - GAP
vetseun

2014 05 17 - Road To STRAB: Superhero Dress Up Party: Janice and the Half Jacks, Silver Creek Mountain Band, Stefan Dixon, Andra, Guy Collins, Naming James, Lizard Kings, Raoul and Black Friday, Mr. Cat & The Jackal, Feed The Wolf, Black Cat Bones, Wonderboom, Southern Gypsey Queen, Arcade Empire, R80 - Olmeca Tequila
vetseun

2013 02 09 - Hatfield Carnival - Escape The Ordinary: Jack Parow, Mi Casa, Shadowclub, Southern Gypsey Queen, Toya DeLazy, Die Heuwels Fantasties, Pascal & Pearce and more..., Hatfield Square Precinct, Pretoria, R60, R70 - Smirnoff Ice - Red Bull Mobile - Ticketbreak - Hilltop Live - Student Village - MK - MFM
vetseun
vetseun

2009 07 31 WAR - Women Against Rape: Andra, Riku Lätti, Southern Gypsey Queen, Laurie Levine, 19:30, R100
vetseun

vetseun

2008 10 11 - Lente Lawaai 2008: Prime Circle, Dirty Skirts, The Jesse Jordan Band, Southern Gypsey Queen, Beeskraal, Black Bull, Techno Park, Stellenbosch, R90, R250 - blueworld.co.za - Speaker Box - Checkers - Computicket - Shoprite - www.computicket.com - www.lentelawaai.com
vetseun


2007 03 19-24 - Beyerskloof Musiek Marathon: Kaleidsoskoop, Slagyster, Lukraaketaar, Gian Groen (Spinnekop), Die Hartvruggies, The Orange Stilletto's, DNA Strings, Jan Blohm, Go Team!, Rastamie, Captain Stu & The Llama's, The Violent Free Piece, Gerald Clark, Southern Gypsey Queen, Boulevard Blues Band, Sondag Sensasie, Foto Na Dans, Die Helde, Bed On Bricks, Hanru Niemand, Koos Kombuis, Dikazzins, Zinkplaat, Rory Eliot, Klein Libertas Teater
Beyerskloof Musiek Marathon


2006 12 02 - Wolmer Rock Show 9: Jack Hammer, Gordon's Suitcase, Bottervlieg, Southern Gypsey Queen, Tidal Waves, SciCoustic, The Abbots, Stean Ennie Crank-Shafts, Ménage á Trois, F*CK, Mrs. B, Not My Dog, RhütZ, Soul Riot, Wolmer Events Arena, Plot 20 Dalelaan, Karenpark, Akasia, Pretoria Noord, Gratis - http://www.wolmer.co.za/
vetseun
Aaaa!!! Links op die een regs op die anders, met omdraai en son orals. Maar ons maak dit toe Karenpark toe, en die bier vloei.vetseun
Die line-up het so bietjie verskil van hierbo, maar die lekker skaduwee in een van die land se min uitkoms georienteerde buitelug stages maak op vir enige bands wat jy dalk gemis het. Eers was die immergroen Piet Botha, kry nou sy Suitcase vol Winter re-release, daarna gee Stean-hulle vir al die kinders 'n lessie en baie meer is ons seker.
Die rustige kitaar geleide klanke van Gordon's Suitcase groet ons though, en na hulle met net sulke lekker rock aanslag is Southern Gypsey Queen, en toe's dit die bikes ...
Met so paar minute se regskuif van die trokkie, en so bietjie gras uitskoffel, maak die manne sommer vinnig 'n moerse ramp. Sekondes daarna hoor jy die revs klim en word so bietjie stof opgeskop voor die eerste van menigde jumps gedoen word. Jy kan sweer jy's by 'n Yamaha of Kawasaki tentoonstelling en die skare juig toertjie na toertjie toe. Sien die ouens gereeld in en om Pretoria, vat jou kalmeerpilletjies maar saam.
Tidal Waves aan die woord, na suksesvolle toere oorsee saam met blafhik korp, is hulle terug op hul eiland, Pretoria/Wolmer. Na so litte losmaak liedjie of twee doen hulle hul weergawe van Koos Kombuis se Niemandsland, daarna ook die aansteeklike Lekker Lekker Dans, plus nog 'n paar raggaebeat songs. Defnitief een van Afrikaans se juwele, Suid-Afrika se uitvoerprodukte en deel van Wolmer Records se onophoubare bydras.
vetseunvetseunvetseun
Dinge het so effens handuitgeruk hierna. Daar was nog Mrs. B, en die bikes het weer almal se asems weggeslaan, voor Bottervlieg se rustige opgejazzde note die skare verder vermaak het. Met so paar covers, en oorspronklike ballades en rock bring hulle die skemer, en maak dit die einde van ons Rock Show. Daar was nog ernstige rockers op die lys, Not My Dog, RhütZ, SciCoustic, The Abbots, Ménage à Trois, F*CK, Soul Riot en bier. Maar ons was benodig by 'n Melville-Belgie Trans Party?? Dankie Wolmer, volgende jaar weer ...
vetseunvetseunvetseun
vetseun


2006 12 01 Terug Na Die Laaste Kabaal - Deel IV: Clark & Van der Hoven, Jack Hammer, Beeskraal, Jan Blohm, SciCoustic, Gian Groen, Southern Gypsey Queen, Die Kaalkop Waarheid, Akkedis, Steak & Ale, 17:30, R120 - Klipdrift - SAM - http://www.steakandale.co.za/
vetseun

2006 11 24 & 25 - Klipdrift Robertson Rocks Music Festival: Koos Kombuis, Fokofpolisiekar, DNA Strings, Valiant Swart, Lark, Bed On Bricks, Taxi Violence, Dirty Skirts, Hog Hoggidy Hog, The Rudimentals, Lukraaketaar, Southern Gypsey Queen, Delta Blue, Boulevard Blues, Skallabrak, Zinkplaat, Verismo, Dream Soda, The Allstar Funk Four, Corné & Twakkie From "The Most Amazing Show", The Robertson Show Grounds, Weekend Ticket, R180 - Klipdrift
vetseun


2004 11 26, 27 - Jam Rock: Akkedis, Myburgh, New Porn, Delta Blue, Willim Welsyn, Fathers Of Invention, Boulevard Blues, Bed On Brix, Ivanhoe, Neptura, Spinnekop, Alta Joubert, Fokofpolisiekar, Southern Gypsey Queen, Jesse Jordan Band, SkallaBrak, Kicks Backpacker (1km van Ladismith), Klein Karoo, R150, R180 - www.kophou.co.za
vetseun


bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )