Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Sonsteek
vetseunvetseun
Ons Ideale ................... UMGCD 100 2008 ONBEKEND
1. Sien Jou Aan Die Ander Kantvetseun
2. Ek Vervang
3. Kan Ek So Leef?
4. Menswees
5. Onderandere
6. Ons Ideale - MP3 by myspace
7. Slaap Jy Rustig Vannaand?
8. So Kan Ingee
9. Swastika
10. Gedagtes Van 'n Verlore Verlede
11. 'n Laaste Avondsmaal

is Nardi van Zijl, Wynand Venter, Coirnell Serfontein, Dewald Venter, Reyno van der Linde. Opgeneem en gemaster, Greg Bester

STEM vir WOODSTOCK9, SMS "W9band Sonsteek" na 3551
vetseun

2008 03 27 - Sonsteek, KKNK, Oudtshoorn, 20:00
2008 03 28 - Sonsteek, KKNK, Oudtshoorn, 20:00
2008 03 29 - Sonsteek, KKNK, Oudtshoorn, 20:00

2007 06 18 - Ubuntoer 2007: Zinkplaat, Die Helde, Sonsteek, Back2Basix, R30
vetseun vetseun
Aaa, dit behoort maklik te wees as dit so naby is, maar na die rugby gaan die hele week miskien moeilik wees ... Back2Basics is volgebook, en almal is hygend aan afwagting vir die Weskaap vibes.
Vanaand is 'n rocker want daar is 'n super band saam op die Ubuntoer bill, Sonsteek maak so paar skuiwe aan die beligting en klanktoerusting, wat dreig om die plek te oorval, en dis aan!!! Nardi-hulle bring die skare amper almal tot hul voete, en B2B word in die fondamente geskud.
Rooi Oorlogen 70x7 word met 'n paar nuwes gemeng, en hulle maak seker dat daar nie van die band "vergeeeeeet" word nie ... super.
Die Helde bring so bietjie rustigheid na die situasie, maar Mikrofoon, Jy moet luister en Wat gebeur? word met die volkslied Reënboognasie tot in die uiterste beklemtoon. Radio word weer met so bietjie hulp weergegee, wat juigende uitroepe veroorsaak het, en die wat nog kon sit was maar min. ... " .. Wat van Zinkplaat? Wat van Zinkplaat? .."
Zinkplaat neem die mikrofoon oor, en die skarrelende skare mense word met die energie van die Miskruier gevul. Hulle rock B2B met grappige, emosionele, reguit, tong-in-die-kies, rustige, opswepende vibes, en genoeg gees vir 'n bus (trok ...).
Hoogtepunte (die hele aand) was weereens die Stiletto-meisie wat Donkiekar se koor soos hemel laat klink, en ons die kamera laat onthou het ... En natuurlik Piekniek wat ons die keer nie van die rusbankrugleuning af probeer request het nie.
'n Perfekte Melville aand, al was daai mooi meisie se ou se broer so bleep. Kyk uit vir Kuberkoos en Katvrou foto's, hulle gaan rock!!!

2007 06 13 - Pienk Prinsessie, Sonsteek, Mielieboer, Cool Runnings, Melville, 20:00
vetseunvetseun
vetseunvetseun
vetseunvetseun
vetseun
foto's - katvrou

2007 01 13 - Ignition-o-seven - HiKaToRi, Clone, iNeRsHa, Sonsteek, a Solitary Second, Kickstand, Falling Short, Imago, Severed Fuse, Inastait, Johnny be Good, The Sick-Leaves, Wynand Marais Hall, Kempton Park, 19:00 flyer
medium2rare.com gravitysounds.co.za rebelrock.co.za sonsteek
vetseunNa die gewone paar draaie en mens kan dit dit seker die dae maar jy-draaie noem arriveer ons by die Gemeenskapsaal Wynand Marais, dis doer annerkant die lughawe, van hier af anyway.
vetseun
Die parkeerarea wys dat die plek packed moet wees, so na so bietjie onder-handeling met die deur is die kiosk/bar die volgende bestemming vir die nodige versnapperinge.vetseun
Die band aan die woord is Sick Leaves dink ek, ongelukkig helfte die eintlike rede effens misgeloop/ry, al was dit net met minute, doh!
Ons kan net dink dis was 'n rocker, want die ouens het maar uitgeput gelyk, GPRS vir ons dudes ... Eersdaags ..
Die klank is dig en daar's gelukkige mense orals met groot glimlagte en vuilerige hare en klere, na die einde van elke liedjie is daar 'n juig wat aansteeklik deur die skare gaan.
Binnekort trek 'n vriendelike dame genaamd Mary ons nader aan die aksie en terwyl HiKaToRi ...



vetseunvetseun
Breek die stilte .......... VONK015 2006 VONK/RMD/SELECT
1. Gee My Krag
2. Baby Vat Jou Goed
3. Die Wat Nog Omgee
4. (Kom-pen-dium) Skuld
5. Op My Knieë - MP3 by myspace
6. Rooi Oorlog - MP3 by myspace
7. Ek Weet Nie - MP3 by myspace
8. Skaap
9. 70x7 - MP3 by myspace
10. Soektog Na Jou Mona Lisa

is Nardi van Zijl, Wynand Venter, Cornell Serfontein, Dewald Venter, Reyno van der Linde, met Sean Butler, Casandra Harris

Harde kitaar begroet jou met intrapslag, Gee my krag!! is drywend en dadelik is dit onder die kitaar luister vir die stem wat die woorde weergee. 'n Lekker opener (sjoe en ons soek daai), opbouer vir wat volg, alhoewel dit net so maklik aan die einde van 'n set sal pas as aan die begin. Icon rockkitaar is een van die takke van musiek wat Breek die Stilte voorstel en verken, as ons maar vir Stephan aanhaal, saggies,
.. ".. dis nie die kort sterk kappies nie, maar daai lang hard hale ..."vetseun
Baby is weer sulke kitaar distortion op sy beste, vol en met 'n riff wat mens aan heel aand ruk laat dink, hare orals. Dis ook 'n inleidingssong, drywend en voorbrandend aan wat nog volg, want jy sal later sien die CD klop so links van middel in jou bors, al klaar.
Want, so by nommer drie, is dit tyd. Oor 'n herhalende noot van 'n akoestiese kitaar is daar 'n paar stemme wat saamgeflans word in harmoniese erkenningslied nommer 1, saam met Reënboognasie.
.............. " ... klop aan ons deur ... "
Hoop julle De la Rey-ers sien daar's eintlik nog sulke breinkos, miskien nie so stadium vriendelik nie, maar dis lighter in die lug hou en in lang voorrye staan en saam links en regs swaai. Ons speel hom weer. Met presiese minimalisme word 'n uitroep na en hoop vir alle aangeraaktes, daar's geen voorvereistes nie, net die verstaan en miskien so bietjie verlang, kennis van die lei kan help. Soos ultra slow motion krieket op kliphard klassieke musiek (shot Wysdiman), afrikaans in sy nuutste volbors "soos een man sal" erkenning, absoluut. Niemandsland goed. En as ek mag, Platteland se goed.
Daar word eintlik lekker met klank gespeel en na die meer akoestiese ruimte gevoel is nommer vier nog so melankoliese ruimte gevoel totdat daar elektrisiteit regdeur jou serebrale korteks geforseer word en 'n moshpit om jou uit die niet ontstaan. Vinnige koor met ontploffende simbale en verse wat diep in die crescendos weggesteek word.
............. " ... soms sal ek ....... "
Die titel laat jou nadink, maar miskien besef jy die liedjies hou net nie op nie, jy "Die Wat Nog Omgee"-koor nog en nou is dit "soms sal ek"-ke die heeltyd, die vyfminuut liedjies kry jou, klaar. En as dit aanvaarbaar is, nommer 5 is sewe minute dude ... Op My Knieë ...
............. " ... fluister die sagte .... "
Amper eksperiment elektroniese gegenereerde dans musiek herhalende note maak vir 'n half spirituele ervaring alklaar, en daar's nog die reguit erkennende uitvraende stem in satyn naaktheid bo-oor ook ... Dit reën op die oomblik hier, probeer dit, Op My Knieë sal in enige weer werk though. 'n Sagte deurdringende lied, met vuurherd en rooiwyn en kombers ingesluit, geselsskap moet jy self reël ...
........... " steeds hou ons moed ... "
Met wat soos die binnekant van 'n komputer speletjie klink begin die Rooi Oorlog, 'n vinnige rondhardloop rocknommer. Daai mosh van vroeër is terug, en teen die tyd wat dit effens rustiger word vir die lirieke is daar al 'n paar ouens op die grond. Maar vuiste in die lug ....

........... " .... van my vergeeeeeeeeet !!! "
Daar's nogsteeds melodie vir die wat by die bar staan, maar die lead neem oor met regulariteid om ons maar weer in die skree-ery te dompel, dankie. Maar soos ons sê, die goed is lank, so uithou en aanhou en mosh, Rooi Oorlog is 'n stagedive song. Die CD is lank al epies, en dis nog ver van klaar af.
........... " ... weg is die sonskyndae ... "
Ons het gesê dit reën. Ons akoestiese begeleiding is weer by, en Ek Weet Nie word vinnig amper weer gespeel voor dit nog klaar is. In dieselfde naakte lirieke van Die Wat Nog Omgee word hier 'n meer persoonlike boodskap verwoord. 'n Inkykende oomblik rustigheid, 'n heerlike laatmiddag ballade. Skaap, wat met knersende kitaar en kort riffs so dansbaar is soos niks, is 'n hewiger nommer.
........... " .. ons gaan skape telllllllll !!! "
Ons vyand se lied, met 'n botteloopmaker kitaar lead en verdubbelende lirieke oor die vergewing en aanvaring van, kruip dit maklik onder jou vel in en Oorlog ons maar weer voort. 'n Goeie voorbeeld van die vergemaklikking van tydsverduur deur musikale uiting te gee aan van daai ingeboude gesindhede, rocker, saam met Op My Knieë en Bid van Radio Suid-Afrika die begin van ons Geestelike CD ... En dis 'n bul teen sewe minute van rondspring.
........... " .. ons paaie kruis, skadu's van jou .. "
As daar 'n gedagtesprentjie van die Mona Lisa verskyn, dan weet jy mos dit gaan mooi wees. 'n Lied aan die soekers van liefde in oë, met 'n perfekte vrouestem (Casandra Harris) wat die lied verewig in ons website. Indien ons puntestelsel uit sterre bestaan het, gee ons die sterrestelsel aan Sonsteek. Rock en nadenke oorlopend, dankie.
So as jy uitgaan en jy moet so 40km ry, deur een of ander voorstad, speel 1, 2, 4, 6, 8, 9 oppad soontoe, en as jy kan 3, 5, 7, 10, 3, 7 oppad terug, op jou Ipod as dit moet.
.......... " ... gee my krag ja, gee my krag ..."
Harde kitaar begroet jou neem intrapslag, Gee my krag!! is drywend en dadelik is dit onder die kitaar luister vir die stem wat die woorde behoort weergee. 'n Lekker opener (sjoe en ons soek daai), opbouer vir wat volg,

vetseun
Demo CD ............................................ 2005
Sigarette En Drank - MP3 by audiostreet
Skuld - MP3 by audiostreet


flyers :
2007 09 28-30 - Opening van Die Withuis: Afrocentric, 7StukkeSilwer, Die Mavrick, All Will Fall, Swartskaap, L.A. Cobra, Sonsteek, Aphonia, Wysdiman, Guernica, Ben Dover, Brazen Theory, Rooibaardt, Few And Proud, Kombikraal Blues Band, Foco, GString, Die Withuis, R30-R120
2007 09 22 - Sonsteek, Wynand Marais Saal, Kempton Park, 20:00
2007 09 15 - Dag Na Gister, Sonsteek, Willim Welsyn & Die Sunrise Toffies, Castillions, 21:00, R15
2007 09 14 - Rock-n-Skank: Twisted Nipple, Kômen, 7StukkeSilwer, Sonsteek. Shiva's, 19:00, R20
2007 09 08 - Sonsteek, Willim Welsyn, Die Straatligkinders, Namuh, Prevail, Scenery, Thrashers Skate Park, Pretoria, 16:00
2007 09 07 - Sonsteek, Hoërskool Die Anker, Brakpan, 17:00
2007 09 07 - Sonsteek, Duskant Ombliksem, The Black Cat Bones, Shivas Rock, Pretoria, 22:00
2007 09 01 - Sonsteek, De Wildt Music Festival, De Wildt, 20:00
2007 08 31-09 01 - Wild Rock Festival: Guernica, Falling Short, Namuh, Sonsteek, Torment, Only Forever, iNeRsHa, Die Straatligkinders, 21 Guns, Drummers, Mic-Anics, Giant Pain, Chokehold, A Solitary Second, Stay Astray, Love Hat, De Wildt
2007 08 25 - Sonsteek, Die Straatligkinders, Die Mystic Boer, Bloemfontein, 20:00
2007 08 04 - Sonsteek, Tempos, Johannesburg, 20:00
2007 07 28 - Sonsteek, Café Arc, Pretoria, 20:00
2007 07 22 - Sonsteek, Video Shoot, Bethlehem, 20:00
2007 07 21 - Sonsteek, Video Shoot, Bethlehem, 20:00
2007 07 20 - Sonsteek, Waenhuis Teater, Bethlehem, 20:00
2007 07 20 - Sonsteek, Video Shoot, Bethlehem, 19:00
2007 07 18 - Sonsteek, Havoc Vultures, Infamous, Cool Runnings, Melville, 20:00
2007 07 14 - Sonsteek, Waenhuis Teater, Bethlehem, 20:00
2007 07 12 - Sonsteek, The Bunker, Hatfield, 20:00
2007 06 30 - Foto Na Dans, Die Straatligkinders, Dizdit, Synapse, Knave, Playhouse, Reach, Downward Spiral, Chromium, Sonsteek, Wynand Marais Saal, Kempton Park, 20:00
2007 05 23 - Sonsteek, The Sinkshack, Bronkhorstspruit, 20:00
2007 05 19 - Sonsteek, Waenhuis, Bethal, 20:00
2007 05 16 - Sonsteek, Blue Bird Theory, Vile Minds, Cool Runnings, Melville, 20:00
2007 05 12 - Die Kombikraal Blues Band, Sonsteek, Die Straatligkinders, Tripple Bypass, Pienkprinsessie, Voorbrand, éF-éL, Spritz Boulevard, Tempo's, 16:00
2007 03 03 - Sonsteek, The Place, Kempton Park
2007 03 21 - Sonsteek, Cool Runnings, Melville
2007 03 28 - Sonsteek, Roxy's, Melville
2007 04 04 - Sonsteek, Red Heart Rum Stage, KKNK
2007 04 05 - Sonsteek, Red Heart Rum Stage, KKNK
2007 04 06 - Sonsteek, Vonk Stage, KKNK
2007 04 07 - Sonsteek CD LAUNCH, Die Straatligkinders, HiKaToRi, aSolitary Second, Falling Short, DizDit, The Frail, TwentyOneGuns, iNeRsHa, Chromium, Imago CD LAUNCH, Wynand Marais Saal, Kempton Park
2007 04 18 - Sonsteek, Cool Runnings, Melville
2007 03 03 - Sonsteek, Duskant Ombliksem plus vele meer, The Place, Kempton Park, 20:00
2007 04 06 - Sonsteek, KKNK
2007 04 07 - Sonsteek, Wynand Marais Hall, Kempton Park, 18:00
2006 11 25, The Place, Pomonastraat, Kempton Park, R30
Medium2Rare - Rock Off 2006 met HiKaToRi en vele ander bands


vetseun


skakels : myspace.com/sonsteek : audiostreet.net/artist..











2008 04 19 - Straight Into Benoni: Fokofpolisiekar, Prime Circle, Van Coke Kartel, aKING, 16Stitch, Straatligkinders, Sonsteek, Hellphones, Twentyone Guns, Head Honchos, Benoni Helipad, Golden Drive, Morehill, 12:00, R120, R200 - www.bbproductions.co.za - The Rockford
vetseun

2010 06 11 - Pimp & Ho Party: Sonsteek, Sons Of Signal, Endless, 19:00, R100
vetseun

2009 02 07 - Boksburg Rock City: Van Coke Kartel, Sonsteek, Saving Silence, 7StukkeSilwer, Boon, Trotters, Boksburg, Dakota Street, Impala Park, 14:00, R30
vetseun

2007 09 14 - Rock-N-Skank: Twisted Nipple, Kômen, 7StukkeSilwer, Sonsteek, Shivas Rock, 19:00, R20
vetseun

2007 07 28 - Café Arc presents Crossover Fest: D-Dday, Foco, Sonsteek, Far Beyond Driven, Andra, Green Acres, Black Cat Bone, Miss Heidi, DJ Metal Moses, R40 - Jägermeister - Etnies - Music Matrix
vetseun

2007 09 28-30 - Opening van Die Withuis: Afrocentric, Die Mavrick, Swartskaap, Sonsteek, Wysdiman, Ben Dover, Rooibaardt, Kombikraal Blues Band, 7Stukke Silwer, All Will Fall, L.A. Cobra, Aphonia, Guenica, Braen Theory, Few And Proud, Foco, GString, R30-R120
vetseun

2007 09 15 - Drive In Theatre: Willim Welsyn En Die Sunrise Toffies, Sonsteek, Dag Na Gister, Castillions, 21:00, R15
vetseun

2007 09 08 - The Anglo Boer Rivival Battle: Soutie vs Boer: Scenery, Namuh, Prevail, Sonsteek, Straatligkinders, Willim Welsyn en die Sunrise Toffies, Thrashers Skate Park, Pretoria, 16h00
vetseun

2007 08 31-09 01 - Wildt Rock Fest: Guernica, Falling Short, Namuh, Sonsteek, Torment, Only Forever, iNeRsHa, Straatlig Kinders, 21 Guns, Drummers, Mic-Antics, Giant Pain, Chokehold, A Solitary Second, Stay Astray, Love Hat, Plot 78, Vissershoek, De Wildt, R40 - Medium2Rare - Jägermeister
vetseun

2007 07 18 - Havoc Vultures, Infamous, with Sonsteek, Cool Runnings, Melville, R30
vetseun

2007 06 30 - Medium2Rare presents Foto Na Dans (from Cape Town) also performing: Straatligkinders (from Potch), Knave, Reach, Chromium, Dizdit, Synapse, Playhouse, Downward Spiral, Sonsteek, Wynand Marais Saal, Kempton Park, 15:00 - www.fotonadans.co.za - www.myspace.com/fotonadans - Musicians Friend - www.gravitysounds.co.za
vetseun

2007 06 13 - Pienk Prinsessie, Sonsteek, Mielieboer, Cool Runnings, Melville
vetseun

2007 04 07 - Medium2Rare presents: Shannon Lee, aSolitarySecond, Falling Short, Straatligkinders, DizDit, HiKaToRi, The Frail (Secunda), TwentyOneGuns, iNeRsHa (Tour), Chromium (Tour), Imago (CD Launch), Sonsteek (CD Launch), Wynand Marais Saal, Kempton Park, 13:00 - www.rebelrock.co.za - Musicians Friend - www.medium2rare.co.za - www.gravitysounds.co.za
vetseun

2007 06 18 - Ubuntoer 2007: Zinkplaat, Die Helde, Sonsteek, Back2Basix, R30
vetseun
Aaa, dit behoort maklik te wees as dit so naby is, maar na die rugby gaan die hele week miskien moeilik wees ... Back2Basics is volgebook, en almal is hygend aan afwagting vir die Weskaap vibes. vetseun
Vanaand is 'n rocker want daar is 'n super band saam op die Ubuntoer bill, Sonsteek maak so paar skuiwe aan die beligting en klanktoerusting, wat dreig om die plek te oorval, en dis aan!!! Nardi bring die skare amper almal tot hul voete, en B2B word in die fondamente geskud.
Rooi Oorlog en 70x7 word met 'n paar nuwes gemeng, en hulle maak seker dat daar nie van die band "vergeeeeeet" word nie ... super.
Die Helde bring so bietjie rustigheid na die situasie, maar Mikrofoon, Jy moet luister en Wat gebeur? word met die volkslied Reënboognasie tot in die uiterste beklemtoon. Radio word weer met so bietjie hulp weergegee, wat juigende uitroepe veroorsaak het, en die wat nog kon sit was maar min. ...
" .. Wat van Zinkplaat? Wat van Zinkplaat? .. "
Zinkplaat neem die mikrofoon oor, en die skarrelende skare mense word met die energie van die Miskruier gevul. Hulle rock B2B met grappige, emosionele, reguit, tong-in-die-kies, rustige, opswepende vibes, en genoeg gees vir 'n bus (trok ...).
Hoogtepunte (die hele aand) was weereens die Stiletto-meisie wat Donkiekar se koor soos hemel laat klink, en ons die kamera laat onthou het ... En natuurlik Piekniek wat ons die keer nie van die rusbankrugleuning af probeer request het nie.
'n Perfekte Melville aand, al was daai mooi meisie se ou se broer so bleep. Kyk uit vir Kuberkoos en Katvrou foto's, hulle gaan rock!!!

2007 05 16 - Cool Runnings Melville presents Blue Bird Theory, Sonsteek and Vile Minds, R20
vetseun

2007 05 12 - Die Begin van Die Einde: Straatligkinders, Sonsteek, Die Kombikraal Blues Band, Tripple Bypass, Pienkprinsessie, éF-éL, Voorbrand, Spritz Boulevard, Tempo's, 191 Hans Strijdom Drive, Zandspruit,16:00, R40 - Brought to you by Medium2Rare Productions & Die Einde) - www.medium2rare.co.za
vetseun

2007 04 18 - The Diesel Whores, The He-Shes with Sonsteek, Cool Runnings
vetseun

2007 03 03 - Sonsteek, The Place, Kempton Park
2007 03 21 - Sonsteek, Cool Runnings, Melville
2007 03 28 - Sonsteek, Roxys, Melville
2007 04 04 - Sonsteek, KKNK - Red Heart Rum Stage
2007 04 05 - Sonsteek, KKNK - Red Heart Rum Stage
2007 04 06 - Sonsteek, KKNK - Vonk Stage
2007 04 07 - Sonsteek, Wynand Marais Saal, Kempton Park
2007 04 18 - Sonsteek, Cool Runnings, Melville
vetseun

2007 03 03 - Medium2Rare presents Sniper On The Roof, aSolitarySecond, Vile Minds, Mary and The Wisemen, Duskant Ombliksem, Johnny b Good, Sacred Estata, Sonsteek, Iberah, DDR, The Place, Pomona Rd, Kempton Park - 15:00 - The Rock Shop - Musicians Friend - www.medium2rare.co.za - www.gravitysounds.co.za
vetseun



bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)