

















Sonja Lochenberg


Droom Van My .......................... SLM004

Twee Plus Twee ................ BLRCD030 BLÊR MUSIEK/RMD

1. Hier Is My Hemel
2. Laaste Kans
3. Twee Plus Twee
4. Jy Is Te Flou Vir My
5. Jeffrey's Baai
6. Halfpad Na My Hart
7. Kom Ons Sing
8. Ek Like Jou Kwai!
9. Now I Am Lonely
10. Jy
11. Plaasmeisie
12. Sewe Reënboë
13. Rain On A Summer's Day
skakels :
Sonja Lochenberg tree op Vrydag 13 Junie omstreeks 14h30 en 15h30 op by die CVO Skool Lichtenburg se Herfsmark op die Nuwe Sportvelde. Daar sal Valskermspring en vermaak vir die hele gesin wees asook baie kosstalletjies, kunsvliegvertoning asook kragmanvertoning. Tel.018 6321982 vir meer inligting.Die verrigtinge begin reeds vroegoggend.