Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Sonja Herholdt .co.za
vetseunLAAI AF
Net Vir Jou CDS ................................ 2019 VONK MUSIEK

vetseun
Sonja En Tjokker Sing Kinderliedjies - Ons Wil Sing . 2014
1. Ons Wil Sing
2. Noag Bou 'n Ark
3. Handjies In Die Lug
4. Dit Is Waar; Die Bybel Is Waar
5. Mighty God; He's Got The Whole World
6. Silwer En Goud
7. Die Blinde Man
8. Net 'n Kleine Bietjie
9. Dankie Jesus
10. Siyabonga Baba; Waka Waka
11. Kom In Liewe Jesus
12. Maak My Hartjie Rein
13. Pasop Kleine Ogies Wat Jul Sien (Be Careful Little Eyes); Keer Jou Tong
14. Hy Is My Redder; Kinders Van Die Lig
15. Bring Die Kindertjies Na Jesus
16. Die Drie-hoek-liedjie
17. In His Time
18. The Love Of Jesus
19. Halleluja Ons Loof U
20. My Handjiegebed
21. Weet Jy Dat Jesus Jou Liefhet
22. As Hy Weerkom; Jesus Roep My Vir 'n Sonstraal
23. Lagliedjie
24. Down In My Heart
25. Ek Kyk Op Na Die Berge
26. Die Here Is My Herder
27. Kom Na Jesus Toe
28. Asems En Wasems

vetseun
Sonja En Tjokker Sing Kinderliedjies - Live DVD . VONKDVD019 2012 VONK MUSIEK
1. Tjokker
2. Daar's 'n Muis In Die Kombuis
3. Almal Shunt My Rond
4. Eggo-Maatjie
5. Mammaskool
6. Koekbak
7. My Ouma Se Pantoffels
8. My Oupa Se Baard
9. Tiekie Tandmuis
10. Oupas En Oumas
11. Ons Hardloop Dat Die Stof So Staan
12. My Kat Slaap Orals Rond
13. Mina Muis
14. Trapsuutjies
15. My Hond Sit Op 'n Doring En Tjank
16. Rugbyhond
17. Die Geheim
18. Warrelwindjie
19. Ek Wonder
20. Dawid
21. Kinder Keurspel 1
22. Kinder Keurspel 2
23. Stapsoldaatjie
24. Tjokker Se Dans

vetseunvetseun
Sonja En Tjokker Sing Kinderliedjies . VONK119 2012 VONK MUSIEK
1. Tjokker
2. Daar's 'n Muis In Die Kombuis
3. Almal Shunt My Rond
4. Eggo-Maatjie
5. Mammaskool
6. Koekbak
7. My Ouma Se Pantoffels
8. My Oupa Se Baard
9. Tiekie Tandmuis
10. Oupa's En Ouma's
11. Ons Hardloop Dat Die Stof So Staan
12. My Kat Slaap Orals Rond
13. Mina Muis
14. Trapsuutjies
15. My Hond Sit Op 'n Doring En Tjank
16. Die Geheim
17. Warrelwindjie
18. Ek Wonder
19. Dawid
20. Kinderkeurspel 1
21. Kinderkeurspel 2
22. Stapsoldaatjie

On-Que & Sonja
vetseun
Ciao Ciao CDS .................................. 2012 NOTED MUSIC/NEXT MUSIC

vetseun
Pêrels 2CD ............. TOCFCD 1014 2010 FANTASIA
Disk 1:
1. Fynbos
2. Pêrels
3. Soen My Vandag
4. Cederberge
5. Glo
6. Lewensdrome
7. Joune
8. En Jy Vlooie
9. Ons Vlieg Saam
10. Jy Is My Lewe
11. Die Mense Wat Ek Lief Het
Disk 2:
1. Jantjie
2. Harlekyn
3. Waterblommetjies
4. Die Trein Na Matjiesfontein
5. Josie Josie
6. Umfaan
7. Spaanse Kitare
8. Skipskop
9. Oberammergau
10. Ek Glo Die Son Sal Wel Weer Skyn
11. Mooi Griekeland
12. Tant Mossie
13. Straattroebadoere
14. Hanoverstraat
15. Katryn Katryn
16. Ek Verlang Na Jou

vetseunvetseun
Sing die Jeugsangbundel - 36 Jeugsangbundel Liedere . SELBCD824 2009 SELECT
1. Doen Slegs U Wil Heer
2. Ons Aanvaar Jou
3. Blye Versekering
4. O Heer My God
5. Genade
6. Emmanuel
7. Hy Is Die Heer
8. Ons Is Almal Hier Tesaam
9. Gebreekte Brood
10. Here Ek Sal U Loof
11. Aan Almal Wat...
12. Loof Hom Met Die Tromme
13. Die Christus Het Deur Sy Eie Bloed
KEURSPEL 1:
14. Hierdie Heilige Nag
15. Hoor Die Blye Eng'le Sing
16. Al Was Ek Nie Daar Nie
17. In Die Stad Van Koning Dawid
LOOFKEURSPEL:
18. Ek Wil Die Here Loof
19. Loof Die Heer Hy Is Goed
KINDERKEURSPEL:
20. Ek Maak My Ogies Toe
21. Twee Ogies Om God's Werk Te Sien
22. Kyk Hoedat Die Voëltjies Vlieg
23. Onthou Jul Nog?
24. Gees Ons Almal Een
25. Ek Was Eensaam En Verlaat
KEURSPEL 2:
27. Wees Stil En Weet Ek Is Die Heer
28. Praat Ek Mense Eng'le Tale
KEURSPEL 3:
29. Soek Allereers Die Koninkryk (Van God)
30. Sing Halleluja
KEURSPEL 4:
31. Aan Jesus Koning Al Die Eer
32. Aan God Al Die Eer
33. Op Hierdie Dag
KEURSPEL 5:
34. Die Eis Wat Jesus Stel
35. Soek In God Jou Sterkte
KEURSPEL 6:
36. Ons God En Vader
37. Eer Aan God Die Vader

vetseunvetseun
'n Voetpad na Vrouwees / She CD/DVD / CD . DVDSON001/SONCD031 2008 SON MUSIEK
1. Calling
2. She
3. Scorn Not His Simplicity
4. En Jy Vloei
5. Winkelpoppe
6. The Glory Of Love
7. Songbird
8. When You Are Smilling
9. I Will Survive
10. Shine
11. Medley: Put A Little Love In Your Heart;
.................... Que Sera Sera;
.................... I Can See Clearly Now;
.................... Dream A Little Dream

vetseun
Sonja - Carel F. Cronjé . 2007 CREATIVE GLOBAL STUDIOS
- Meisie van Nigel - 'n Lewensverhaal

Sonja: Meisie van Nigel is die verhaal van 'n vrou - die meisie wat op Marievale myn grootgeword het, by die Goudstadse onderwyskollege in Johannesburg gaan studeer het en in 1975 die Afrikaanse musiektoneel stormgeloop en met haar vrolike, ongekunstelde stangstyl onherroeplik verander het. Die pers het haar as 'n 'blonde orkaan' bestempel en daarna het 'die grootste sukses van alle tye' aan haar behoort.
Die Meisie van Nigel is 'n plakboek, 'n movie eintlik, van Sonja Herholdt se lewe. Sonja glo dit plaas haar lewe van die afgelope 30 jaar in perspektief. "As mense met my lewensverhaal kan identifiseer, glo ek dat dit genesing en hoop kan bring."Of die lewe nou met jou gebeur of nie, dit is somtyds maar moeilik. Die lewe van Sonja Herholdt, sangeres, enkelouer en ma van 'n gestremde kind, vriendin en sakevrou, is eintlik niks meer of minder as enige ander Suid-Afrikaanse vrou nie. Dit is die verhaal van 'n vrou wat 'n lewe probeer maak te midde van terugslae, teleurstellings, hartseer maar ook vreugde en groot sukses. Dit is 'n boek vol waarhede en wyshede geskryf deur Carel F, Cronjé, iemand wat as skrywer van haar liedjies seder t"Reconstructing Alice", so naby aan Sonja gekom het om die vrou in haar te verstaan.Dit leer mens dat jy kan kies om jou omstandighede te hanteer, dit te oorkom en daaruit te leer of jy kan kies om nie meer te voel nie, nie meer om te gee nie en ook om nie meer te leef nie, maar net te bestaan sonder enige hoop in die moontlikhede wat die toekoms kan bied.Te midde van groot suksesse, wat insluit niks minder nie as agt Saries, die Papillon Rising Star Award as een van die agt top vroue in Suid-Afrika wat sukses behaal het, 'n Erkentlikheidstoekenning van die Afrikaanse Sakekamer van Pretoria en 'n optrede voor die Amerikaanse president, beleef sy ook intense laagtepunte wat insluit 'n aborsie, 'n man wat regdeur hul huwelik openlike verhoudings met ander vroue gehad het en ook 'n kind by 'n ander vrou gehad het, 'n ernstige motorongeluk,'n kind wat op twee jaar doof word, selfsekwestrasie en die ewige media, wat deur die jare positief en ook baie negatief oor haar berig het.Die verhaal is in heerlike storie-vorm geskryf, vertel in die eerste persoon en die groot sorg aan detail van gesprekke en gebeurlikhede is 'n aangename verrassing. - graffitibooks.co.za

vetseunvetseun
Verhale van Vrouwees boek/CD . SONCD030 2004 SON MUSIEK
1. Inleiding
2. Die Deur
3. Hy Noem My Trudie
4. Dans Met Die Rooirok
5. Mooi Van Binne
6. 'n Persoonlike Woord

InCelebration Foundation, vertel vier ware verhale
bestel en sien alles hier

vetseun
Sonjare............................ SONCD028 2003 SON MUSIEK
1. Ek Verlang Nog Altyd
2. Jantjie
3. Umfaan
4. Waterblommetjies
5. Al Lê Die Berge Nog So Blou
6. Ek Glo (Die Son Sal Wel Weer Skyn)
7. Mooi Griekeland
8. Harlekyn
9. Straattroebadoere
10. Winkelpoppe
11. Skipskop
12. Oberammergau
13. Ek Verlang Na Jou

vetseunvetseun
On Stage/In Die Kalklig . CDGSP 006 2003 GALLO
1. Ek Verlang Na Jou
2. Umfaan
3. Oh Happy Day
4. Old Time Medley
5. Diep In My Hart / The Air That I Breathe
6. Jantjie
7. That'll Be The Day
8. Mooi Griekeland
9. Reprise (If We Only Have Love)
10. Duitse Keurspel


Sonja Herholdt - Winkelpoppe VID >>> (2000)
- VIDEO VAN DIE DAG 2020/12/16

vetseun
Reconstructing Alice . MORMCD724 2000 RHYTHM RECORDS
1. Calling
2. Winkelpoppe
3. From David's Diary
4. Kantelring
5. Vertigo
6. What Do I Do Now?
7. Sound Of You Cry
8. Eternal Bittersweet
9. Nikolai
10. Criminal Logic (Malice With Alice Mix)
11. Trein Na Matjiesfontein (Millenium Mix)
12. Ek Verlang Na Jou
13. Hidden Track

Sonja Herholdt : stem - Theunis Engelbrecht (Naaimasjiene), Karel Cronjé en Cornell Boshoff (Spiral Staircase) : musiekbystand

Kantelring geskryf deur Karel Cronjé : Trein Na Matjiesfontein gekryf deur Anton Goosen : Ek Verlang Na Jou geskryf deur jan de wet

vetseunvetseunvetseun
Harlekyn ............ CDBRS(WSB) 434 2000 BRIGADIERS MUSIEK/EMI
1. Harlekyn (Jan de Wet, Treintjie du Toit)
2. Blouwaterberge - 2020 (Anton Goosen)
3. Sewe Dae (Jan de Wet)
4. Oberammergau (Anton Goosen)
5. Josie-Josie (Jan de Wet, Treintjie du Toit)
6. Straattroebadoere (Anton Goosen)
7. Silwerstraler (Jan de Wet, Treintjie du Toit)
8. Die Lewe Is 'n Duisendpoot (Anton Goosen, Tinus Esterhuizen)
9. Ferreirakamp (Pierre Karter, Anton Goosen)
10. Pepita (Alan Dempsey)
11. Kwaaiwind (Errol Friedman, Sonja Herholdt, André Kempen)
12. Kom Huistoe (Kokomo) (S Tokura, C Nakayama, Anton Goosen)

vetseunvetseunvetseun
Sonja Herholdt . CDBRS(WSB)428 1999 BRIGADIERS MUSIEK/EMI
1. 'n Bietjie Meer Tyd ("Diep In My Hart" temalied)(J. de Wet, Treintjie du Toit)
2. Umfaan (Anton Goosen)
3. Pragtige Naeltjiemaan (Jan de Wet)
4. Jy Is My Lewe (Anton Goosen)
5. 'n Dag Soos Hierdie (Jan de Wet, Treintjie du Toit)
6. Hanoverstraat (Anton Goosen)
7. Vanaand Verlang Ek Huistoe (Jan de Wet, Treintjie du Toit)
8. Ek Sê Dankie (Anton Goosen, Tinus Esterhuizen)
9. Mooi Griekeland (Pierre Karter, Anton Goosen)
10. Ware Liefde Is Mooi (Alan Dempsey)
11. Diep In My Hart (Errol Friedman, Sonja Herholdt, André Kempen)
12. Kokomo (S Tokura, C Nakayama, Anton Goosen)

vetseun
'n Ritsel Innie Rietbos . CDVAT6054 1998 VAT VYF MUSIEK
Mooiste Kaapstad
1. 'n Ritsel Innie Rietbos
2. Tjailatyd
3. Kilimanjaro
4. Riviersonderend
5. Houding
6. Geelperskereën
7. Kaapse Nagte In Die Kaapse Reën
8. 'n Brief vir Simoné
9. Kruppelkop Gewete
10. Die Regte Ding Op Die Regte Tyd
11. Medley: Hanoverstraat; Jantjie; Waterblommetjies; Josie-Josie

produksie, Anton Goosen

vetseunvetseun
Skipskop ............. CDBSP(WB)6013 1996 BMG/SONY MUSIC
1. Skipskop (Kramer)
2. Spaanse Kitare (Dostal, Els)
3. As Liefde Regeer (Rush, Els)
4. 'n Ster Vanaand (Siegel, Meinunger, Els)
5. Die Wiel Bly Draai (Veerman, Keiser, Tuijp, Els)
6. Eureka (Nel, Els)
7. Griekse Strande (Tol, Keiser, Els)
8. Sanbonani...Nuwe Dag! (Clark, Els)
9. Elim (Nel, Els)
10. Haia-Ho (Kupido, Els)
11. Jy Is Jy (Kupido)
12. Hillbrow (Kerkorrel)
13. Die Eerste Lenteroos (McBroom, Els)
14. Akkedisbergkloof (Nel, Els)
15. Jy Was Maar Altyd Daar (Kupido)
16. Musikant (Esterhuizen, Els)
17. Ek Dink Aan Jou (Nel, Els)
18. Sê My (Ignatiadis, Els)
19. Eugène Marais (Goosen)
20. Blye Versekering (Trad)

vetseun
Skipskop TC . L4BSP (EA) 6013 1996 BMG
Kant Een:
1. Skipskop (Kramer)
2. Spaanse Kitare (Dostal, Els)
3. As Liefde Regeer (Rush, Els)
4. 'n Ster Vanaand (Siegel, Meinunger, Els)
5. Die Wiel Bly Draai (Veerman, Keiser, Tuijp, Els)
6. Eureka (Nel, Els)
7. Griekse Strande (Tol, Keiser, Els)
8. Sanbonani...Nuwe Dag! (Clark, Els)
9. Elim (Nel, Els)
10. Haia-Ho (Kupido, Els)
Kant Twee:
1. Jy Is Jy (Kupido)
2. Hillbrow (Kerkorrel)
3. Die Eerste Lenteroos (McBroom, Els)
4. Akkedisbergkloof (Nel, Els)
5. Jy Was Maar Altyd Daar (Kupido)
6. Musikant (Esterhuizen, Els)
7. Ek Dink Aan Jou (Nel, Els)
8. Sê My (Ignatiadis, Els)
9. Eugène Marais (Goosen)
10. Blye Versekering (Trad)

vetseun
Môre Sal Die Son Weer Skyn ........... 1996 MARANATHA
1. Neem My Lewe
2. Seerkryliedjie
3. Laat U Lig Skyn
4. I Wish You Jesus
5. Umoya Wami
6. Dis Jy
7. Lofsang
8. Waves Of Love
9. Ek Glo
10. Shine
11. Timmy Se Liedjie
12. Môre Sal Die Son Weer Skyn

vetseun
'n Ster Vanaand ........ CDBSP2041 1994 BMG

vetseun
Dis Kersfees ........... CDBSP(WL)2041 BMG

vetseun
Sê Die Engele Moet Na My Kyk . CDBSP(WB)2035 1994 BMG

vetseunvetseunvetseun
20 Gunsteling Treffers TC/CD . CDOA115 1992

vetseun
Die Mense Wat Ek Lief Het . CDPM(WB)45 ONBEKEND
1. Ek Verlang Na Jou
2. Jantjie
3. Môre Môre
4. Mooi Griekeland
5. Umfaan
6. Jy Is My Lewe
7. Vanaand Verlang Ek Huistoe
8. Waterblommetjies
9. Die Mense Wat Ek Lief Het
10. Al Lê Die Berge Nog So Blou
11. Klein Strandkafeetjie
12. Trein Na Matjiesfontein
13. Living In Love Ain't Easy
14. Harlekyn
15. Oberammergau
16. Straattroebadoere
17. Josie-Josie
18. Sewe Dae
19. Silwerstraler
20. The Air That I Breathe
21. Hoe Troos Ek Nou?
22. As Liefde Regeer

vetseun
20 Gewildste Treffers ..... CDVAT6069 VAT VYF MUSIEK
1. Sonja Herholdt Trefferkeurspel
2. Skipskop
3. 'n Ster Vanaand
4. 'n Ritsel Innie Rietbos
5. Die Wiel Bly Draai
6. Spaanse Kitare
7. Ek Verlang Na Jou
8. Hillbrow
9. Elim
10. Eureka
11. Eugène Marais (Wyd Soos Die Heer Se Genade)
12. Hanswors met Simeon Hamman
13. Griekse Strande
14. Spookdorp
15. As Liefde Regeer
16. Sê My
17. Ek Dink Aan Jou
18. Sukkelgang
19. Die Eerste Lenteroos
20. As Die Suid-Oos Hartseer Waai

vetseun
The Warrior Is A Child LP . RPM 1257 1989 RPM
Side One:
1. As The Snow
2. I Will Praise You Oh Lord; Give Thanks; I Lift My Hands To You
3. Power Of Love
4. Come Before His Pressence; Enter Into His Great Love
Side Two:
1. The Warrior Is A Child
2. Jesus Medley
3. Praise Medley
4. You Are The One; The Lord Is My Strength And Song
5. Because He Lives


vetseun
Sonja Herholdt sing die Jeugbundel no. 2 . SELBCD208 SELECT

vetseunvetseun
Sonja Herholdt sing die Jeugbundel no. 2 TC/LP . CC RPM 1253/RPM 1253 1988 RPM
Kant Een:
1. Die Christus Het Deur Sy Eie Bloed
2. Kerskeurspel
3. Loofkeurspel
4. Kinderkeurspel
5. Maak Die Heilige Gees Ons Almal Een
6. Ek Was Eensaam En Verlaat
Kant Twee:
1. Wees Stil En Weet; Praat Ek Mense
2. Sing Allereers Die Koningkryk; Sing Halleluja
3. Aan Jesus Koning Al Die Eer; Aan God Al Die Eer
4. Op Hierdie Dag
5. Die Eis Wat Jesus Stel; Soek In God Jou Sterkte
6. Ons God En Vader; Eer Aan God Die Vader

vetseunvetseunvetseun
Tuiskoms TC/LP . CCRPM 1250/RPM 1250 1988 RPM
Kant Een:
1. Ek Verlang Na Jou
2. Spaanse Kitare
3. As Liefde Regeer
4. Eureka
5. Griekse Strande
6. Elim
Kant Twee:
1. Skipskop
2. Akkedisbergkloof
3. Eerste Lenteroos
4. Musikant
5. Ek Dink Aan Jou
6. Boetie Stoot

Produksie: Kevin Kruger; Dan Hill
Ingenieur: Peter Pearlson
Tromprogrammering: Kevin Kruger
Kitare: Jethro Butow

vetseun
So Ry Die Trein (Kimberley Se Trein) / Spaanse Kitare 7" . RPM 00/665 1988 RPM
Kant Een:
1. So Ry Die Trein (Kimberley Se Trein) (S.H. Eyssen) (Lied No 289 in die F.A.K.) (Suid-Afrikaanse Volkswysie)
Kant Twee:
1. Spaanse Kitare (Soja/Doftal/Afr. Lirieke: Jurie Els) (Vanaf die RPM Langspeel Plaat "Tuiskoms" RPM 1250)

Regie: Kevin "The Dancer" Kruger
Ingenieur: Peter Pearlson


vetseun
Sonja Herholdt sing die Jeugbundel LP . SELL 100 1987 SELECT
Kant Een:
1. Doen Slegs U Wil Heer
2. Ons Aanvaar Jou
3. Blye Versekering
4. O Heer My God
5. Genade
Kant Twee:
1. Emmanuel
2. Hy Is Heer
3. Ons Is Almal Hier Tesame
4. Gebreekte Brood
5. Here Ek Sal U Loof
6. Aan Almal Wat...
7. Loof Hom Met Tromme

vetseunvetseun
Dis Net Vir Jou TC/LP . CCRPM 1235/RPM 1235 1987 RPM
Kant Een:
1. Tant Bokkie Se Vredeslied
2. Dis Net Vir Jou
3. Opgehok
4. My Kind Ek's Lief Vir Jou
5. Dwergieman
Kant Twee:
1. Onthou Jy
2. My Liefste Maatjie
3. Melodie En Harmonie
4. Weet Dan Wat Is Sy
5. Beloftes

Regie: F.C. Hamman
Produksie: F.C. Hamman, S. Herholdt
Finale Meng: John Lindemann, Kevin Kruger, F.C. Hamman

Sonja Herholdt en Jan de Wet
vetseunvetseun
Lofsang TC/LP .. EMCJ(L)4116101 1985 EMI
Kant Een:
1. Emmanuel (Keurspel)
2. Lofsang
3. Kersfees Is 'n Vreugdefees
4. Jubel Weer Oor Jesus
5. Kerskeurspel: Kom Herwaarts Getroues; Kom Kinders Kom Juig Nou; O Die Vrolike; Vrede Op Aarde
Kant Twee:
1. By Bethlehem In Winter Kou
2. Gloria
3. Bethlehem Ster
4. Koning Van My Hart
5. Koning Jesus
6. Stille Nag

vetseunvetseun
Liefdeslig LP ................ BRS(N)458 1984 BRIGADIERS MUSIEK
Kant Een:
1. Liefdeslig (F.C. Hamman/A. Kempen)
2. Hoe Troos Ek Nou (T. de Villiers/J. de Wet)
3. Klein Patrysie (F.C. Hamman)
4. O Hoe Kon Jy (Onbekend)
5. Jesus Heer (S. Herholdt/Verw. J.W. Hayford)
6. Heer Ek Glo (E. Appelgryn, S. Herholdt/Verw. Onbekend)
Kant Twee:
1. Ienie Mienie Mini Mo (T. de Villiers/J. de Wet)
2. Jy Mag Maar (H. Heese/J. de Wet)
3. Piete (T. Maré)
4. Ons Liefde (A. Groenewald)
5. Loof Hom (J. de Wet)
6. Psalm 1 (Bybel Verw. C. Mundy)

Klankingenieurs: G. Handley
Finale Meng - "Ons Liefde", M. Moss
Verw. en Instr. Prod.: L. van der Walt, A. Groenewald
Regie: F.C. Hamman

vetseunvetseun
Reflections LP ...... EMCJ(D)11579 1982 EMI
Kant Een:
1. Reflections (Dave Ortellas)
2. Waves Of Love (Dave Ortellas)
3. Who Am I? (André Kempen/Val Lawrence)
4. Run To The Lord (Dave Ortellas)
5. Wedding Song (Paul Stooky)
6. You'll Never Know (André Kempen)
Kant Twee:
1. Teach Them To Fly (Dave Ortellas)
2. Evening Will Fall (Carol Munnik/Dave Ortellas)
3. Lay Down (Amy Grant)
4. Love Lights The Way (Dave Ortellas)
5. I Wish You Jesus (Scot Wesley Brown)

Produced By Dave Ortellas & F.C. Hamman
Arranged By Lulu van der Walt

vetseunvetseunvetseun
Waarom Daarom LP .. BRS(D)446 1981 BRIGADIERS MUSIEK/EMI
Kant Een:
1. Sing Jou Liedjie Vir My (G. Fourie)
2. Troukoors (G. Fourie)
3. Waarom Daarom (L. Kuhr/S. Herholdt/H. de Boer)
4. Pierro Die Paddaprins (R. Beltman/C. Aastink/G. Van Tonder)
5. Maria Magdalena (H. Holtzhausen)
6. Ek Glo (F.C. Hamman/B. van der Laar)
Kant Twee:
1. Mallemeule (G. Fourie)
2. Daar Sal 'n Rokie Trek (H. Holtzhausen)
3. La Provence (Siegel/.../Van Tonder)
4. Somberliedjie (K. Du Plessis)
5. Luister Na Die Wind (G. Fourie)
6. Ek Sê Ek Groet (K. Du Plessis)

"Maak my 'n instrument van U vrede"

MUSIKANTE:
TROMME: Tony Moore; BAS: Nippy Cripwell; KITAAR: Alistair Coackley, Barry Lington, Mike Pilot, Jethro Bütow; KLAVIER: André Kempen; KLAWERINSTRUMENTE: Danny Antill, Pikes Cronjé, Johan Laas; FLUIT; Ron Franchitti; SLAGINSRUMENTE: Pikes Cronjé; HARMONIEë: Pikes Cronjé, André Groenewald, Sonja Herholdt; KOOR: Joanna Field, Mike Pilot, Avryl Sack, Hugh Bush; KINDERKQOR: Laerskool Lynnwood Pretoria; INGENIEUR: Ian Martin; VERWERKER: Pikes Cronjé; PRODUKSIELEIER: Boet Pretorius; OMSLAGONTWERP EN FOTO'S: F.C. Hamman.
Dankie aan John Thomson ons besturende direkteur van Klingel vir sy betrokkenheid. 'n Spesiale dankie aan my man vir sy liefde en belang by die plaat. Dit was 'n fees om saam met al die mense aan my plaat te werk.

vetseunvetseunvetseun
Grootste Treffers LP . MFP/SRSJ 9021 1980 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Jantjie
2. Trein Na Matjiesfontein
3. Ta' Mossie Se Sakkie-Sakkie Boeredans
4. Waterblommetjies
5. Umfaan
6. Mooi Griekeland
Kant Twee:
1. Harlekyn
2. Ek Verlang Na Jou
3. Katryn, Katryntjie
4. Hanoverstraat
5. Oberammergau
6. Jy Is My Lewe

Sonja Herholdt het haar platedebuut in 1975 gemaak en binne die kort bestek van enkele maande een van Suid-Afrika se gewildste kunstenaars geword. Met die treffer-nommer "Ek Verlang Na Jou", geskryf deur Jan de Wet het sy dieselfde jaar 'n Sarie-toekenning as Beste Sangeres verwerf. Daarna het sy met komponis Anton Goosen saamgewerk en hierdie prestasie jaarliks herhaal. Sy as 'n gevestigde radio- TV- en rolprentster en kan beslis as ons gewildste sangeres bestempel word. Met hierdie samestelling van Sonja Herholdt se grootste treffers bring EMI Music for Pleasure hulde aan iemand wat diep spore in die Afrikaanse plategeskiedenis getrap het.

Sing Vir Die Harlekyn
vetseunvetseunvetseun
film VHS/DVD .............. 1980 RAND FILMS

met Sonja Herholdt, André Swiegers, Bill Curry, Carina Steyl, Frik Herholdt, musiek, Anton Goosen, regisseur F.C. Hamman

vetseunvetseunvetseun
Harlekyn TC/LP . L4-BRS (N) 434/BRS(D)434 1979 BRIGADIERS MUSIEK/EMI
Kant !:
1. Harlekyn (Jan de Wet, Treintjie du Toit)
2. Blouwaterberge - 2020 (Anton Goosen)
3. Sewe Dae (Jan de Wet)
4. Oberammergau (Anton Goosen)
5. Josie-Josie (Jan de Wet, Treintjie du Toit)
6. Straattroebadoere (Anton Goosen)
Kant 2:
1. Silwerstraler (Jan de Wet, Treintjie du Toit)
2. Die Lewe Is 'n Duisendpoot (Anton Goosen, Tinus Esterhuizen)
3. Ferreirakamp (Pierre Karter, Anton Goosen)
4. Pepita (Alan Dempsey)
5. Kwaaiwind (Errol Friedman, Sonja Herholdt, André Kempen)
6. Kom Huistoe (Kokomo) (S. Tokura, C. Nakayama, Anton Goosen)

Regisseur: Boet Pretorius
Verwerkings: Zane Cronjé
Opnames deur Ian Martin

vetseunvetseunvetseun
Waterblommetjies TC/LP L4-BRS(N)430/LP-BRS(D)430 1978 BRIGADIERS MUSIEK/EMI
Kant Een:
1. Waterblommetjies (Vir Trix)* (Anton Goosen)
2. Trein Na Matjiesfontein* (Anton Goosen)
3. Die Mense Wat Ek Lief Het** (A. Goosen, S. Bouwer)
4. Ta' Mossie Se Sakkie-Sakkie Boeredans* (Anton Goosen)
5. Kyk Hoe Dans Ek* (Anton Goosen)
6. Mary May* (Anton Goosen)
Kant Twee:
1. As Die Suid-Oos Hartseer Waai* (Anton Goosen)
2. Katastrofes* (Anton Goosen)
3. Klein Strandkafeetjie***** (Pierre Kartner, Anton Goosen)
4. Katryn, Katryntjie* (Anton Goosen)
5. Disko, Disko*** (Zane Cronjé, Anton Goosen)
6. Jy's Die Mooiste Dag In My Lewe**** (White, Herholdt)

'n Boet Pretorius produksie
Verwerkings deur Zane Cronjé
Opnames deur Ian Martin

Was jy al ooit op 'n diskodans, waar die traporrelwals, die bomp en teer liefdesballades mekaar afwissel -
Het jy al waterblommetjies gesmaak op die Matjiesfonteintrein, terwyl Afrikaans voetklopperlekker in jou ore kiink --
Het jy die Suidoos al hartseer hoor waai en by die strandkafeetjie jou moskombersie snoesig om jou getrek -
Nie?
Maak jou dan gereed vir die volbloed verrassing van vanjaar! Tussen hierdie blaaie klink Afrikaans internasionaal en so professioneel soos wat ek dit nog nie in ons land gehoor het nie.
Luister na Sonja Herholdt en hoor vir Anton Goosen in 'n versameling liedjies wat bewys dat ons pragtaal ook musikaal kan uitsê, soos wat min geglo het moontlik is. Die professionele orkeswerk en die harmonieuse bystemme vou om Anton se wafferse woorde en gee Sonja die geleentheid om opnuut te bewys hoekom sy Suid-Afrika se gewildste sangeres van ligte musiek is. En dan het ons nog boonop Zane Cronjé se verwerkings en die stewige regie van Boet Pretorius. Sjoe! Wat vir 'n klank!
My persoonlike keuse is "As Die Suid-Oos Hartseer Waai", "Waterblommetjies" en die treffende Kikkerklank van "Ta' Mossie Se Sakkie-Sakkie Boeredans".
In die warmte van Stephan Bouwer se woorde: "Die mense wat ek Iiefhet, kom groei op my soos mos" - kry ek my gevoel oor Sonja Herhoidt se wese en werk; sy is die snoesigste menskombersie wat ek ken. Luister net!" - Cobus Robinson

* Anton Goosen, A.G. Musiek
** Anton Goosen - Stephan Bouwer, A.G. Musiek
*** Zane Cronjé Anton Goosen, EMI-Brigadiers
**** Alida White - Sonja Herholdt, EMI-Brigadiers
***** Pierre Kartner - Anton Goosen, EMI-Brigadiers/Gema
'n Boet Pretorius Produksie
Verwerkings deur Zane Cronjé
Opnames deur Ian Martin in die Ateljees van EMI-Brigadiers, Johannesburg
Meestermeng deur Ian Martin '
Omslagfoto deur F.C. Hamman

vetseunvetseunvetseunvetseun
On Stage/In Die Kalklig TC/LP . MFP 54874 1978 MUSIC FOR PLEASURE//BRIGADIERS MUSIEK
Kant Een:
1. Ek Verlang Na Jou (J. de Wet)
2. Umfaan (A. Goosen)
3. Oh Happy Day (E. Hawkins)
4. Old Time Medley:
a. Try To Remember (Jones-Schmidt)
b. The Way We Were (Hamlisch-Allan-Bergman)
c. As Die Son Sak In Die Weste (Roring)
d. In Die Skadu Van Ou Tafelberg (D. Bosman)
e. Over The Rainbow (Harlen-Hamburg)
f. Music, Music, Music (Weis-Baum)
g. Sunny Side Of The Street (J. Hugh)
h. Has Anybody Seen My Gal (Henderson)
i. The Entertainer (S. Joplin)
j. When You're Smiling (Fisher-Goodman-Shay)
k. Thoroughly Modern Millie (Khan-Van Heusen)
l. Side By Side (S. Sondheim)
m. Bye, Bye Black Bird (Dixon-Henderson)
Kant Twee:
1a. Diep In My Hart (Friedman-Herholdt-Kempen)
..b. The Air That I Breathe (Hazelwood-Hammond)
2. Jantjie (A. Goosen)
3. That'll Be The Day (Holly-Petty)
4. Mooi Griekeland (P. Kartner-A. Goosen)
5. If We Only Have Love (Brel-Allan-Schulman)
6. Reprise (If We Only Have Love) (Brel-Allan-Schulman)
7. Duitse Keurspel:
a. Lustig Ist Das Zigeunerleben (Trad.)
b. Shöne Maid (J. White)
c. Rosa-Marie (Trad.)
d. Guten Abend, Guten Nacht (Brahams)
e. Oh Mein Papa (Burkhard)
f. Ein Prosit (Trad.)

Produksie: Boet Pretorius
Ingenieur: Ian Martin
Musical Director: Zane Cronjé
Verwerkings: Errol Friedman, André Kempen, Pikes Cronjé
Stage Design - Sound - Lighting: F.C. Hamman
Orkes: Klavier: André Kempen
Ghitaar - Fluit: Errol Friedman
Basghitaar: Rob Bailey
Dromme: Jakkie van Rensburg
Extra Accompaniment: Mike Pilot, George Wolfaardt, Tony Moore, Glynn Storm, Ashley Kelly
Fotograwe: Nardus Nel, Mike Nettmann, F.C. Hamman

vetseunvetseun
Living In Love Ain't Easy / Sometimes I'm Lonely 7" .. EMIJ 11101 1977 EMI
Side One:
1. Living In Love Ain't Easy (J. Crutchfield) (Arr. Pixis Cronje)
Side Two:
1. Sometimes I'm Lonely (F.C. Hamman)

Prod. by Allan Mcinnes
Eng: Owen Wolf
Mixing: Ian Martin

vetseunvetseun
Ons Eie Sonja: Grootste Treffers TC/LP . L4 CEY (M) 281/CEY(M) 281 1977 EMI
- Ek Verlang Na Jou - Harlekyn - Waterblommetjies
Kant Een:
1. Harlekyn (A. Goosen)
2. Die Trein Na Matjiesfontein (A. Goosen)
3. Waarom Daarom (L. Kuhr, S. Herholdt, H. de Boer)
4. Waterblommetjies (A. Goosen)
5. Josie-Josie (A. Goosen)
6. Oberammergau (A. Goosen)
7. Ta' Mossie Se Sakkie-Sakkie Boeredans (A. Goosen)
Kant Twee:
1. Ek Verlang Na Jou (Jan de Wet)
2. Ek Glo (F.C. Hamman, B. van der Laar)
3. Sing Jou Liedjie Vir My
4. Mary May (A. Goosen)
5. Silwerstraler (Kalla Bremer)
6. Mallemeule (G. Fourie)
7. As Die Suidoos Hartseer Waai (A. Goosen)

vetseunvetseunvetseunvetseun
Sonja Herholdt TC/LP . L4-MW 8091/MFP/SRSJ 8091/BRS(D)428 1977 MUSIC FOR PLEASURE/BRIGADIERS MUSIEK/EMI
Kant Een:
1. 'n Bietjie Meer Tyd ("Diep In My Hart" temalied) (J. de Wet, Treintjie du Toit)
2. Umfaan (Anton Goosen)
3. Pragtige Naeltjiemaan (Jan de Wet)
4. Jy Is My Lewe (Anton Goosen)
5. 'n Dag Soos Hierdie (Jan de Wet, Treintjie du Toit)
6. Hanoverstraat (Anton Goosen)
Kant Twee:
1. Vanaand Verlang Ek Huistoe (Jan de Wet, Treintjie du Toit)
2. Ek Sê Dankie (Anton Goosen, Tinus Esterhuizen)
3. Mooi Griekeland (Pierre Karter, Anton Goosen)
4. Ware Liefde Is Mooi (Alan Dempsey)
5. Diep In My Hart (Errol Friedman, Sonja Herholdt, André Kempen)
6. Kokomo (S. Tokura, C. Nakayama, Anton Goosen)

Alle verwerkings deur Pikes Cronjé behalwe "Hanoverstraat" en "Diep In My Hart" wat deur Errol Friedman verwerk is.
* Temalied uit Albie Venter se rolprent "Dit Was Aand en Dit Was Môre"

Produksie: Boet Pretorius
Klankingenieurs: Ian Martin, Owen Wolf
Omslagillustrasie: Nic Vosloo
Omslagontwerp: F.C. Hamman

vetseun
Sonja ................................. CDBRS. 417 BRIGADIERS MUSIEK
1. Môre Môre (Anton Goosen)
2. Jantjie (Anton Goosen)
3. Is Jy Eensaam? (F.C. Hamman)
4. Al Lê Die Berge Nog So Blou (Trad. Verw. Hamman, Herholdt)
5. Skryf Dit In Jou Hart (Mayer, Buschor, Herholdt)
6. Die Liefde (Molina, S. Myburgh)
7. Ek Verlang Na Jou (Jan de Wet)
8. Ek Sing Van Jou Liefde (Anton Goosen)
9. Jy (Jan de Wet)
10. Haas Das (Anton Goosen)
11. Waar Is Jy? (F.C. Hamman)
12. Sal Jy My Nog Liefhê (Anton Goosen)

vetseunvetseunvetseunvetseun
Sonja TC/LP . L4-MW 8041/MFP/SRSJ8041/BRS(L)417 1976 MUSIC FOR PLEASURE/BRIGADIERS MUSIEK/EMIvetseun
Kant Een:
1. Môre Môre (Anton Goosen)
2. Jantjie (Anton Goosen)
3. Is Jy Eensaam? (F.C. Hamman)
4. Al Lê Die Berge Nog So Blou (Trad. Verw. Hamman, Herholdt)
5. Skryf Dit In Jou Hart (Mayer, Buschor, Herholdt)
6. Die Liefde (Molina, S. Myburgh)
Kant Twee:
1. Ek Verlang Na Jou (Jan de Wet)
2. Ek Sing Van Jou Liefde (Anton Goosen)
3. Jy (Jan de Wet)
4. Haas Das (Anton Goosen)
5. Waar Is Jy? (F.C. Hamman)
6. Sal Jy My Nog Liefhê (Anton Goosen)

Musiekverwerking: Zane Cronjé
Produksie: Boet Pretorius
Klankingenieurs: Glen Pierce, Owen Wolf

Binne die kort bestek van enkele maande het Sonja Herholdt een van Suid-Afrika se gewildste kunstenaars geword. Sy het oornag bekendheid verwerf met die treffernommer EK VERLANG NA JOU, 'n nommer waarmee sy ook die 1975 Sarietoekenning vrir die Beste Sangeres verwerf het. Sonja het hierdie gesogte titel verwerf met haar eerste plaatopname! EK VERLANG NA JOU het ook vir komponis Jan de Wet 'n Sarietoekenning verdien vir die Liedjie van die Jaar, 'n toekennjng wat deur die luisteraarspubliek bepaal is. Die publiek se liefde vir EK VERLANG NA JOU is herbevestig deur die verkope van meer as 25 000 solus sewe plate, wat die nommer laat kwalifiseer het vir 'n goue plaat. Sonja het haar sukses met die eerste plaatopname voortgesit met verskeie geslaagde openbare optredes, en is nou 'n gewilde televisiekunstenares. Sy het sedert die begin van ons nuvve televisiediens in talle programme verskyn en is geesdriftig deur die publiek ontvang.
Sonja Herholdt se formule vir sukses is eenvoudig - sy is opreg en eerlik en benader haar sang met toewyding. 'n Klokhelder stem, 'n pragtige gesiggie en 'n innemende geaardheid span die kroon op haar sukses.
Hierdie album bevat talle nuwe nommers wat 'n waardige bydrae sal Iewer tot die Afrikaanse ligte musiekskat, danksy die span uitmuntende komponiste, Jan de Wet, Anton Goosen en F.C. Hamman.

vetseunvetseun
Ek Glo / Sing Jou Liedjie 7" .. BR. 3192 1981 BRIGADIERS MUSIEK/EMI
Kant Een:
1. Ek Glo
Kant Twee:
1. Sing Jou Liedjie

vetseunvetseun
Tjienkerientjee / Kom Huistoe 7" . BR 3184 1980 BRIGADIERS MUSIEK/EMI
Kant Een:
1. Tjienkerientjee
Kant Twee:
1. Kom Huistoe

vetseunvetseun
Harlekyn / Oberammergau 7" .. BR. 3177 1979 BRIGADIERS MUSIEK/EMI
Kant Een:
1. Harlekyn
Kant Twee:
1. Oberammergau
- LYN VAN DIE DAG 2021/04/14 - " ... Hoogtou akrobate die mense slaak n sug, Dwarsoor met eenwiel fietse dan keer hul weer terug, En eenkant in die donker weggesteek voel ek klein, Want niks is ooit so hartseer soos die traan van die harlekyn ... " - Harlekyn

vetseunvetseun
Ta' Mossie Se Sakkie-Sakkie Boeredans / Jy's Die Mooiste Dag In My Lewe 7" . BR. 3157 1978 BRIGADIERS MUSIEK/EMI
Kant Een:
1. Ta' Mossie Se Sakkie-Sakkie Boeredans (Anton Goosen)
Kant Twee:
1. Jy's Die Mooiste Dag In My Lewe (White-Herholdt)

(Van die L.P. "Waterblommetjies" BRS(D)430)

'n Boet Pretorius Produksie
Verw. deur Zane Cronjé
Meestermeng deur Ian Martin

vetseunvetseun
Trein Na Matjiesfontein / As Die Suid-Oos Hartseer Waai 7" .. BR. 3151 1978 BRIGADIERS MUSIEK/EMI
Kant Een:
1. Trein Na Matjiesfontein
Kant Twee:
1. As Die Suid-Oos Hartseer Waai

vetseunvetseunvetseun
Umfaan / Hanoverstraat . BR. 3145 1977 BRIGADIERS MUSIEK/EMI
Kant Een:
1. Umfaan (A. Goosen)
Kant Twee:
1. Hanoverstraat (A. Goosen)

vetseunvetseunvetseun
Jantjie / Al Lê Die Berge Nog So Blou 7" . BR. 3136 1976 BRIGADIERS MUSIEK
Kant Een:
1. Jantjie (Anton Goosen)
Kant Twee:
1. Al Lê Die Berge Nog So Blou (Trad., Herholdt, Hamman)

vetseunvetseun
Die Liefde / Is Jy Eensaam? 7" . BR. 3129 1976 BRIGADIERS MUSIEK/EMI
Kant Een:
1. Die Liefde
Kant Twee:
1. Is Jy Eensaam?

vetseunvetseunvetseun
Ek Verlang Na Jou / Waar Gaan Jy Heen? 7" . BR. 3102 1975 BRIGADIERS MUSIEK/EMI
Kant Een:
1. Ek Verlang Na Jou (Jan de Wet) (Tema Uit Die Gordon Vorster Rolprent "Sarah")
Kant Twee:
1. Waar Gaan Jy Heen? (F.C. Hamman)

Musiekverwerking: Zane Cronjé
Opname Ing: Mike N...
EMI-Brigadiers ateljee Opname


ook op :
Skittersterre - Ek Verlang Na Jou
Spook kompilasie - Spookdorp
Opskop - Hanoverstraat
Skouspel 2001 - Trein Na Matjiesfontein, Winkelpoppe
Tydloos - Jantjie
Dorpe, Stede, Streke - Trein Na Matjiesfontein
Liriekeraai - What A Wonderful World


skakels :









2020 12 - ReedValley: Sounds of Summer, Mosselbaai, reedvalley.com/shows/
vetseun
2020 11 07 - Sonja Herholdt, 08:30, R150
vetseun

2020 08 28 - Sonja Herholdt met Theo Klassen, Familiar Favourites, Aanlynkonsert, 20:00, www.tixsa.co.za
vetseun

vetseun
2020 05 23 - Volle Bors In Afrikaans: Juan Boucher, Jan Blohm, Gerhard Steyn, Ray Dylan, Refentse, Tarryn Lamb, Anton Goosen, Beeskraal, Con Grazia, Dozi, Gian Groen, Herman Kleinhans, Jakkie Louw, Jan Rhaap, Richard van der Westhuizen, Rina Hugo, Steffie le Roux, Stef Kruger, Wynand Strydom, Pietman Geldenhuys, Henning Joubert, Ramey Short, Sonja Herholdt, iTickets - VONK MUSIEK
vetseun

vetseun

vetseun
2014 11 30 - Konsert Vir Hennie - Laurika Rauch, Sonja Herholdt, André Schwartz, Francois & Elizabeth Fourie, Brümilda van Rensburg, My Boetie Se Sussie Se Ou - Cast, Arina de Witt, Hannes van Wyk, Rian van Heerden, Julie Strydom, Rudi Muller en andere, Regie: Frans Swart, Atterbury Teater, 16:00



bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)