Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Sollie Marx
vetseun
54 Jaar Se Kitaar Juwele 2CD . RCD124 ONBEKEND
Disk 1:
1. Gramadoelas
2. Onbekende Wals
3. Slimpraatjies
4. Osbraai Op Kromdraai
5. Tennesee Wals
6. Tiener Kitaar
7. Rietfontein
8. Ranger's Waltz
9. Never On A Sunday
10. Silver Bells
11. Mielieland Kwela
12. Mampoer Polka
13. Die Hartseer Wals
14. Die Vaaldam Seties
15. Die Koe-koe Wals
16. Tinus Se Wals
Disk 2:
1. Annapop Seties
2. Oor Die Golwe
3. Annatjie Se Seties
4. Trippel Trippel
5. Tango Vir Marius
6. Blikkiesdorp
7. Die Bokspring Kwela
8. Die Kapkarretjie
9. Hennie Se Wals
10. Lettie Brand Seties
11. Oom Louw Se Polka
12. Spasma Kwela
13. Suikerbossie
14. Tweewiel Seties
15. Verlief Op Jou
16. Schoonspruit Seties

vetseun
Ek En My Kitaar ........................ RCD120 ONBEKEND
1. Lente Op Die Eiland
2. Mama Leoni
3. Tammaletjie
4. Min My Teer
5. Picking Up Pebles
6. Sollie Se Vastrap
7. Tinus Se Wals
8. Jumpstart
9. Lentewals
10. Roos Van Mooirivier Se Vlakte
11. Blues Eyes Crying In The Rain
12. Maanligaand Tango
13. Klein Karoo
14. Platneus
15. Maggi
16. Sagte Gedagtes
17. My Miena Se Wals
18. Seeman

vetseun
Bestes Van Die Kitaar Meester . VLCD 5267 2013 VENUS
1. Schoonspruit Seties
2. Brandbossie
3. Die Bokspring Kwela
4. Tweewiel Seties
5. Mamma Leonie
6. Onbekende Wals
7. Die Vaaldam Seties
8. Magoebaskloof Wals
9. 'n Tango Vir Marius
10. Stoppie
11. Rietfontein Seties
12. Karringmelk Wals
13. Spasma Kwela
14. Die Kapkarretjie
15. Die Koe-Koe Wals
16. Veerpoot
17. Die Hartseer Wals

vetseunvetseun
Jolytsnare (Boeremusiekfees-Reeks) . CDJUKE 39 2010 JUKEBOX
1. Jampotpolka
2. Swaeltjie
3. Never On A Sunday
4. Stoppie
5. Magoebaskloof
6. Slimpraatjies
7. Oor Die Golwe
8. The Lion Sleeps Tonight
9. Neef Frans Se Polka
10. Lente In Switzerland
11. Brandbossie
12. Veerpoot
13. Boerpampoen
14. Gramadoelas
15. Lettie Brand Seties

vetseun
Kitaar 'Muti' ......................... VLCD 5256 VENUS
1. Tweewiel Setties
2. Klokkie Wals
3. Spasma Kwela
4. Babalas
5. Rumatiek Wals
6. Kêrels, Kêrels!
7. Die Stoftrapper
8. Die Dagbreek Wals
9. Hi Lilly, Hi Lo
10. Moegoe Setties
11. Silver Bells
12. San Antonio Rose
13. Santjie Se Kopdoek
14. Spoke
15. Die Tantes Van Nantes
16. Vuurwerk Vastrap
17. Osbraai Op Kromdraai

met Jan Brits
vetseun
Eensame Ghitaar ........ VLCD 5252 2008 VENUS
1. Stille Waters
2. Liefling Ek Bring Jou Die Tyding
3. Sagte Gedagtes
4. Silwer Hare Tussen Goud
5. Waar Kan Moeder Wees?
6. Tokkie
7. Die Waterval
8. Aloha Oë
9. Die Sterwende Kind Se Boodskap
10. Vêr Oor Die Velde
11. Maanlig Stilte
12. No Letter Today

vetseun
Solliegeite ............................ VLCD 5245 TRIO RECORDS
1. Anna Se Man
2. Gramadoelas
3. Jan Se Boogie
4. Die Kapkarretjie
5. Die Glipper Setties
6. Nuwejaars Tango
7. Blue Skirt Wals
8. Wil Jy Dans, Carina?
9. Vastrap Van Blouberg
10. Tiener Kitaar
11. Die Loerie Wals
12. Catherine Tango
13. Vaalhoed Se Baas
14. Mielieland Kwela
15. Kaapse Draai

vetseun
Kitaar Joligheid .................. VLCD 5231 TRIO RECORDS
1. Annatjie Se Setties
2. Jodel Wals
3. Blikkiesdorp
4. Anna Pop Setties
5. Die Hartseerwals
6. Oom Louw Se Polka
7. Mama Leone
8. Op En Af Bloubergstrand
9. Duitsweswals
10. Slimpraatjies
11. Mariena
12. Ma Sê Pa Sê
13. Môre Lyk Dit Anders
14. Kappit Uit!
15. Onbekende Wals
16. Sousboontjies
17. Mampoer Polka
18. Buys Se Kêrels

vetseun
Lekker Ou Kitaar ................. VLCD 5216 TRIO RECORDS
1. Wipneusie
2. Lente Op Die Eiland
3. Ou Sampie
4. Magoebaskloof
5. Vuurwerk Vastrap
6. Tennessee Waltz
7. Tant San Van Christiana
8. Suikerrand Vastrap
9. Verlief Op Jou
10. Trippel-Trippel
11. Gala Skommel
12. Stellenbosch Verlange
13. Hartlam Wals
14. Emmarentia Tango
15. Hennie Se Wals
16. Namakwa Vrolikheid
17. Marikana
18. The Rangers Waltz
19. As Dit Nag Is In Die Bosveld

vetseun
Se Vonkelsnare Herleef Na 32Jaar . VLCD 5194 TRIO RECORDS
1. Rietfontein Setties
2. Ou Ryperd
3. Die Koe-Koe Wals
4. 'n Tango Vir Marius
5. Schoonspruit Setties
6. Daar Doer In Die Bosveld
7. Sonop
8. Anna Se Skommel
9. Silwer Hare Tussen Goud
10. Suikerbossie
11. Sneeu Wals
12. Ou Waenhuis
13. Roos Van Mooirivier Se Vlakte
14. Ek En My Soetlief
15. Oor Die Golwe
16. Klop-Kloppie
17. Kalfiewals
18. Swart Turf Setties

vetseunvetseun
Sollie Marx en sy Opskud Kitaar LP . KLS 601 KRISTAL
Kant Een:
1. Warmbossie Vastrap (S. Marx)
2. Sollie Se Seties (S. Marx)
3. Stellenbosch Wals (Trad.)
4. Rietspruit Kwela (Marx)
5. Pietersburg Seties (Trad.)
6. Boereland Wals (Trad.)
Kant Twee:
1. Tant San Se Vastrap (Trad.)
2. Seties Keurspel (Trad.)
3. Antjie Se Skommel (Trad.)
4. Duitswes Wals (Trad.)
5. Dorsland Kwela (Marx)
6. Doudruppel Wals (Trad.)

vetseunvetseun
Kitaar Party (Die Bobaas Reeks) . TRCD7028 TRIO RECORDS
1. Swart Turf Setties
2. Tant Antjie Ruik Na Gom
3. Dan Se Wals
4. Daar Oorkant Die Spruit
5. Stellenbosch Verlange
6. Mielieland Kwela
7. Rietfontein Setties
8. Wipneusie
9. Velskoen Wals
10. Emmarentia Tango
11. Karringmelk Wals
12. Sousboontjies

vetseunvetseun
Kitaar Party LP ........................ KLS 257 KRISTAL
Kant Een:
1. Swartturf-Seties
2. Tant Antjie Ruik Na Gom
3. Dan Se Wals - MP3 >>>
4. Daar Oorkant Die Spruit
5. Stellenbosch-Verlange
6. Mielieland-Kwela
Kant Twee:
1. Rietfontein Seties
2. Wipneusie
3. Velskoen Wals
4. Emmarentia Tango
5. Karringmelk
6. Sousboontjies

Die talle liefhebbeys van lekker opskud kitaarmusiek sal dit op prys stel dat Sollie hiermee sy goeie werk voortsit en weereens 'n verskeidenheid van twaalf jeuk - voet nommers vorendag bring.
Soos met sy vorige twee KRISTAL lang-speelplate (KLS 186 en KLS 222) bewys hy weereens dat hy 'n uithaler kitaarspeler is, wat nie maklik toelaat dat die dansers kan gaan sit nie. - omslag

Opname En Produksie: Pierre J. Lombard.

vetseun
Onbekende LP ........................ KLS 222 KRISTAL

vetseun
Wikkel-Snare LP ......................................... KRISTAL
Kant Een:
1. Wikkel-Snare
2. Ek En My Soetlief
3. Brandbossie
4. Klop-Kloppie
5. Warm Patat
6. Sewes Se Wals
Kant Twee:
1. Die Gala-Skommel
2. Hennie Se Seties
3. Stoppie
4. Sewes Se Seties
5. Tant San Van Christiana
6. Die Stoffel-Wals

vetseun
Snare Sing (Die Bobaas Reeks) . TRCD7027 TRIO RECORDS
- Sollie Marx en sy kitaar met huis-orrel en ritme begeleiding -
1. Anna Se Skommel
2. Verlief Op Jou
3. Schoonspruit Setties
4. Sukkel-Sukkel
5. Die Môrelig Wals
6. Lettie Brand Setties
7. Suikerklonte
8. Draai Bobbejaan
9. Kappit Uit!
10. Kalfiewals
11. Skokiaan Kwela
12. Oor Die Golwe

vetseunvetseun
Die Snare Sing! LP ................ KLS 186 KRISTAL
- Sollie Marx en sy kitaar met huis-orrel en ritme begeleiding -
Kant Een:
1. Anna Se Skommel (S. Marx)
2. Verlief Op Jou (Van Rensburg)
3. Schoonspruit-Setties (N. Potgieter)
4. Sukkel-Sukkel (S. Marx)
5. Die Môrelig-Wals (Unknown)
6. Lettie Brand-Setties (Trad.)
Kant Twee:
1. Suikerklonte (S. Marx)
2. Draai Bobbejaan (Trad.)
3. Kappit Uit! (N. Carstens)
4. Die Kalfie Wals (Trad.)
5. Skokiaan-Kwela (Trad.)
6. Oor Die Golwe (Unknown)

Sollie Marx is afkomstig vanaf Rietfonfein in die distrik Vereeniging - van jongs af aan het hy al belangstelling in musiek getoon. Sy Pa - Oom Solomon - wat ook 'n kranige musiekant is, en die konsertina en kitaar bespeel, het Sollie sy eerste musiek-onderig gegee, sommer gou was hy een van die beste kitaar-spelers in die kontrei. Hierna het hy ook trekklavier-spel bemeester en tree hy by die meeste boere-funksies en boeredanse in daardie omgewing op. Hy is nou op Vereeniging gevestig.
Luister nou lekker want Sollie laat DIE SNARE SING!

Die Musikante Wat Saam Met Sollie Optree:
Huis-Orrel: Kobie Pienaar.
Ritme-Kitaar: Dries Lombaard .
Opname En Produksie: Pierre J. Lombard.

vetseun
Jolige Kitaar ...................................

vetseun
Vonkel Snare ..................................


skakels : H&R MUSIEK













bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)