Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Singkronies Kamerkoor / Chamber Choir .co.za
vetseun
Come Lord - Suid-Afrikaanse gewyde koormusiek . 2004
1. Sing Tot Die Eer Van Die Here
2. Wees Nie Bevrees Nie
3. Tunc Serrexit Job
4. Quare Misero Data Est Lux
5. Miseremini Mei
6. Audi, Et Ego
7. Kom Na My Toe
8. Aandgesang
9. Rus My Siel Jou God Is Koning
10. Hoe Lieflik Is U Woninge
11. Leer My Op U Wag, O Here
Griekwaloflied:
12. Jirre Dasie 'n Lantie
13. Prysig Die Jirre
14. Die Aarde Is Die Jirre S'n
15. Jirre, Hoe Lieflik Is U Se Heilige Hys
16. Ek Slat My Twee Oge Op
17. Cover Me With The Night
18. Jesus Se Seënbede

vetseun
Somerkersfees - Kersfees koormusiek . SKK004 2002
1. Kersfees Wiegelied - John Rutter
2. Hallelujah - Melchior Vulpius
3. Adagio uit: Sonate Vir Fluit Nr. 4 - J.S. Bach
4. Somerkersfees - Koos du Plessis, Verwerking, Niel van der Watt
5. Kom Alle Getroues - Mel: John Reading, Verwerking, Wim Viljoen .
6. Eerste Kerfees - Chris Lamprecht
7. Maria Wiegenlied - Max Reger
8. Herders Op Die Ope Velde - Mel: Ou Franse Kerslied
9. Hoor Die Blye Tyding - Friedrich Silcher, Verwerking, Niel van der Watt
10. Allergro Uit: Concerto Vir Twee Hobos En Strykers - T. Albinoni
11. O Come, O Come Emmanuel - Mel: T. Helmore, Verwerking, Niel van der Watt
12. O Die Goeie Tyding - Silesiese volksmelodie, Verwerking, Niel van der Watt
13. Ave Maria - J.S. Bach / Charles Gounod
14. Kom Kinders Besing (Met 'n Vrolike Stem) - Johann Schultz, Verwerking, Niel van der Watt .
15. Can'tate Domino - Enrico Bossi
16. Panis Angelicus - César Franck
17. Dogter Van Sion - Mel: GF Händel, Verwerking, Per Oddvar Hildre
18. In Palestina's Velde - Mel: Gewyde volkslied, Verwerking, Chris Lamprecht
19. O, Holy Night - Adolphe Adam, Verwerking, John Rutter
20. O Nag Der Nagte - Niel van der Watt
21. Stille Nag - Franz Gruber, Verwerking, Johann v/d Sandt met erkenning aan: Niel van der Watt, Chris Lamprecht & John Rutter

vetseun
"Boekevat" - 'n Versameling afrikaanse liederwysies . 2001
1. Môregesang
2. Ek Het U Hartlik Lief (Ps. 18)
3. Straf Tog Nie In Ongenade (Ps. 38)
4. Hoe Lieflik Is U Woninge (Ps. 84)
5. Uit Dieptes, Gans Verlore (Ps. 130)
6. Laat, Heer, U Seën (Ps. 134)
7. 'k Sal Met My Ganse Hart (Ps. 138)
8. Prys Die Heer (Ps. 146)
9. Op Berge En In Dale
10. O, Goedheid God
11. Laat Ons Skyn Vir Jesus
12. As Hy Weer Kom
13. Jesus Min My
14. Wat 'n Vriend
15. O Grote Christus
16. Volschenkgesang
17. Nader, My God, By U
18. Badenhorstgesang
19. Berusting
20. Rus, My Siel
21. Magaliesburgse Aandlied
22. Aandgesang

bydrae tot die viering van die 100-jarige herdenking van die Anglo-Boere oorlog

vetseunvetseun
Pieter van der Westhuizen - Gewyde koorwerke . JNSD55 1997 JNS MUSIEK
1. Vervul, O Heer, My Hart
2. Loof, Loof Die Here
3. Wees Oor Niks Besorg Nie
4. Psalm 147
5. Wees Nie Bevrees Nie
6. Die Here Is My Herder
7. Halleluja! Laat Ons Sange Jubel!
8. Hoor Tog Die Gebed Van U Dienaar
9. Loof Die Here
10. Vra Na Die Here
11. Sing Tot Eer Van Die Here
12. Loof Die Heer, Hy Is Goed
13. Gesang 298

Singkronies Kamerkoor: Pieter van der Westhuizen gewyde koorwerke. Die koor se naam herinner nou wel aan deesdae se sêr-groepe op kampus, maar onder leiding van Johann van der Sandt is dit 'n wonderlike opname wat op sigself 'n stuk Africana is: 13 werke word pragtig beheers uitgevoer, met die nodige piëteit, goeie stembalans en dinamiese aanslag wat dit iets besonders maak. Weer eens is 'n waagmoedigheid by die kunstenaars te bespeur: werke van net een komponis en dan alles boonop gewyde werke! Koor-CD's se programme strek gewoonlik oor 'n wye spektrum van klassiek tot baie lig om 'n groter kooplui te trek. Dié CD is 'n broodnodige rekord vir die nageslag, maar terselfdertyd een wat ook luistergenot bied. Maak beslis 'n plan om daarna te luister. (JNSD55). - Volksblad argief (1998)

vetseun
Chris Lamprecht - Gewyde koorwerke . 1996
1. Wie Het Ek Buiten U?...
2. Want So Lief Het God
3. Hoe Lieflik Is U Woninge
4. En Deur Sy Wonde
5. Kom Na My Toe
6. Die Here Is My Herder
7. Ek Slaan My Oë Op Na Die Berge
8. Wat Buig Jy Jou Neer
9. Ek Wil Die Here Loof
10. Ere Aan God
11. Aan U Kom 'n Lofsang Toe
12. Onse Vader
13. Immanuel
14. Golgota
15. Emmaus
16. Aandgesang


skakels : singkronies.co.za













bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )