Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)YouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Santa Vorster
vetseun
Somebody Loves You! ..................... 2013

vetseunvetseun
My Friend Mr. Echo ..... CDGSP 017 2003 GALLO
1. Yodel Sweet Molly
2. Somebody Loves You
3. My Friend Mr. Echo
4. Two Innocent Hearts
5. Silver Threads And Golden Needles
6. Ding Dong Polka
7. Crystal Chandelier
8. When It's Springtime In The Rockies
9. Singing The Blues
10. There Goes My Everything
11. Make The World Go Away
12. She Taught Me How To Yodel

vetseun
In My Hart Sal Ek Jou Min .. CDHOY 09 GALLO
1. There's No Food In This House
2. Ek Is Joune
3. Nooit Wil Ek Jou M...
4. Aloha Oë
5. In My Hart Sal Ek Jou Min
6. That Little Kid Sister Of Mine
7. Switserse Bergliedjie
8. Happy Birthday My Darling
9. Catch A Falling Star
10. Heidi
11. Oh Boy
12. Somerdag Jodel
13. When There's A Fire In Your Heart
14. Kabouterland
15. Hoboes Lullaby
16. Hasta Luego
17. Liefdeslied (Hi-Lili Hi-Lilo)
18. Barefoot Country Girl
19. My Moeder
20. Moeder U Bede Word Beloon
21. Put My Little Shoes Away
22. Geen Vlerke Het My Engel
23. Rocky Mountain Mood
24. Oh Lonesome Me!
25. Reënboog In Elke Traan
26. Somebody Loves You
27. When It's Springtime In The Rockies
28. As Die Lente Weer Kom
29. Let Me Be Me
30. There's A New Moon Over My Shoulder
31. Mr. Fire Eyes

vetseun
Die Jodel Prinses .............. CDHOY 06 GALLO
1. She Taught Me How To Yodel
2. I'm Casting My Lasso Towards The Sky
3. Heartaches By The Number
4. Nobody's Child
5. Jodel 'n Lekker Lied
6. Bosveld Berge
7. Two Innocent Hearts
8. My Friend Mr. Echo
9. Skater's Yodel
10. Oor Die Drakensberge
11. Silwermaan
12. Met 'n Liefde So Rein
13. He Taught Me How To Yodel
14. Swiss Lullaby
15. Daar's Geen Kos In Die Huis
16. Yodel Sweet Molly
17. Ek Soek 'n Klein Liefling
18. Somewhere
19. Cattle Call
20. There's A Loveknot In My Lariat
21. As Die Blou Maan Weer Verskyn
22. Die Swerwer Verlang
23. Crystal Chandelier
24. That Silver-Haired Daddy Of Mine
25. Switserse Bergliedjie
26. Ding Dong Polka
27. My Old Guitar And Me
28. That's How The Yodel Was Born
29. There's A Rainbow In Every Teardrop
30. Silver Threads And Golden Needles

vetseun
Daddy's Hands ............ CRECD042 1999 CRESCENDO/SELECT
1. I'm Gonna Be A Country Girl Again
2. He Taught Me To Yodel
3. Nobody's Child
4. 57 Chevrolet
5. Blue Blue Day
6. Skater's Yodel
7. Heartaches By The Number
8. By Your Side
9. Every Word I Write
10. Somewhere
11. Let Me Be Me
12. There'll Never Be Anyone Else
13. Daddy's Hands
14. When There's A Fire In Your Heart
15. Blanket On The Ground
16. 'n Vreemdeling Is Nog 'n Vriend

vetseun
Let Me Be Me LP ............. LNC 4000 1982 LYNCELL MUSIC
Side One:
1. Somewhere (Greenbaum)
2. Oh! Lonesome Me (Gibson)
3. He Taught Me How To Yodel (Roberts)
4. Skaters Yodel (Grean)
5. When There's A Fire In Your Heart (Kilgore/Wicuani)
6. Nobody's Child (Foree/Cohen)
Side Two:
1. Oh Boy
2. Singing The Blues
3. Let Me Be Me (Wynette)
4. Ding Dong Polka (Stover)
5. There's A New Moon Over My Shoulder
6. Mr. Fire Eyes
7. Heartaches By The Number (Howard)

vetseunvetseun
Lente In Die Berge LP ......... VLP 5001 VENUS
Kant Een:
1. Bergliedjie (Kogen-Haorten)
2. Ek Soek 'n Klein Liefling (Rainwater)
3. As Die Lente Weer Kom (V. Horten)
4. Die Swerwer Verlang (Charles Jacobie)
5. Ek Is Joune (Heinen, Vethake, Cluck & Vorster)
6. Silwermaan (Vaplus, Venter)
Kant Twee:
1. Heidi (Bruhn, Wienzer-Wegner, Afr.)
2. Somerdag Jodel (Miller-Britt)
3. Geen Vlerke Het My Engel (Coben-Malsher-Arnold-Combrink)
4. Vanaand Verlang Ek Huistoe (De Wet-Du Toit)
5. Reënboog In Elke Traan (King-Whitman)
6. Oor Die Drakensberge (Carter)

Na agt jaar van stilte keer Santa Vorster terug met 'n groot verrassing. Met die volgende twaalf treffers keer die jodel Prinses terug, en bewys sonder twyfel waarom die mense vra wat van haar geword het.
Santa het haar sangloopbaan begin in haar geboortedorp, Vereeniging, toe sy tien jaar oud was, met die liedjie 'SHE TAUGHT ME HOW TO YODEL.
Sy het vier langspeelplate gemaak en was lank welbekend.
Op 25 jarige ouderdam keer Santa terug en bewys dat sy 'n besliste aanwins is in die Afrikaunse Musiek-wêreld. - omslag

vetseun
Yodelling Along LP ......... ALD 6968 1968 CBS
Side One:
1. There's A Love Knot In My Lariat
2. Moboes Lullaby
3. Put My Little Shoes Away
4. Cattle Call
5. She Was Happy Till She Met You
6. The Little Green Valley
Side Two:
1. Skaters Jodel
2. My Old Guitar And Me
3. Candy Kisses
4. That's How The Jodel Was Born
5. Rocky Mountain Moon
6. Mom And Dad Waltz

vetseun
Die Swerwerskind LP ... UNA 1562 1965 UNIKA
Kant Een:
1. As Die Blou Maan Weer Skyn (When My Blue Moon Turns To Gold Again) (Walker, Sullivan)
2. Die Swerwer Verlang (Mockin' Bird Song) (Charles Jacobie)
3. Somerdag Jodel (Chime Bells) (Miller, Britt)
4. My Moeder (F. en S. Briel)
5. Kom Luister Na My Storie
6. Daar's Geen Kos In Die Huis (There's No Food In This House)
Kant Twee:
1. Switserse Bergliedjie (Kilgore)
2. Blou Skadu's (Blue Shawdows On The Trail) (Daniel, Lange)
3. Langs Die Tuinmuur Op Die Plaas (C. Blignaut)
4. Moeder U Bede Word Beloon (C. Blignaut)
5. Mag Jy Gespaar Bly (Vaya Con Dios) (Russel, Pepper, James, Feltz)
6. In My Hart Sal Ek Jou Altyd Min (Du Toit)

Jong talent is altyd op die uitkyk vir 'n ideale geleentheid om bekendheid te verwerf-en talent word nie deur ouderdom beperk nie. Daarom het Santa Vorster-'n skrale 10 jaar oud-'n paar jaar gelede daarin geslaag om die kalklig te betree toe sy aan 'n landwye talentwedstryd deelgeneem het. Dis maar selde dat sangers jonger is. Maar Charles Jacobie, Suid-Afrika se beroemde vertolker van volkmusiek, het dadelik haar moontlikhede as 'n puik sangeres van volksliedjies ingesien en sonder versuim met haar opleiding begin. Hy is nog besig met haar opleiding en Santa leer steeds met groot toewyding van haar bekwame meester. Maar Santa het reeds 'n benydenswaardige reputasie verwerf en haar kring van bewonderaars groei vinnig aan, danksy die trefferopnames wat sy in die musiekwereld ingestuur het.
Hoe slaag 'n 12-jarige skooldogter van Vereeniging daarin om die skitterende musiekerfenis van Nashville, Tennessee te neem en op 'n intieme, persoonlike wyse te vertolk? Moontlik is dit die heerlike geheim van talent. Wat ook al u antwoord op hierdie vraag mag wees, daar bestaan nie die minste twyfel dat Santa Vorster, Suid-Afrika se eie jodel prinsessie, beide splinternuwe nommers en gunstelinge uit vervloeë jare in 'n lewendige en aansteeklike styl kan vertolk nie.
Die klinkende bewyse is vasgelê in hierdie 12 nommers. Haar aanbieding is skitterend, jeugdig en vol belofte. Neem 'n verbeeldingsreis met die kronkelpaadjie deur die heuwels van Tennessee en met die rivier langs tot in Nashville, kies 'n sitplek in die voorste ry in die "Grand Ole Opry"-en selfs dan sal u lank moet wag om jodelsang te hoor wat vergelyk kan word met die op hierdie plaat. Dis dan ook nie te verwonder dat Santa deur Charles Jacobie beskryf word as die grootste Suid-Afrikaanse musiekvonds nie. Dit is daarom ook te verstane dat sy in al Charles Jacobie se konserte as genooide kunstenares optree.
Met volksmusiek op die kruin van gewildheid in Suid-Afrika en in die Verenigde State, sal u Santa Vorster, met haar fraiinghemp, "cowgirl"-stewels en Stetson-hoed, 'n verfrissende en strelende byvoeging vind tot die lys van nuwelinge en oubekende sterre wat hierdie treffende liedjies uit Amerika in ons Suid-Afrikaanse musiekskat verewig het. Laat die teuels maar slap hang, ontspan en luister na "Die Swerwerskind".

vetseunvetseunvetseun
The Yodelling Princess LP . ALD 6826 CBS
Side One:
1. She Taught Me How To Yodel (Roberts, Emerson)
2. That Little Kid Sister Of Mine (Autry)
3. Happy Birthday My Darling (Gallon, Gordon)
4. There's A Rainbow In Every Teardrop (King, Whitman)
5. Catch A Falling Star (Yance, Pockriss)
6. That Silver-Haired Daddy Of Mine (G. Autry, J. Long)
Side Two:
1. Hasta Luego (Hicks)
2. One Golden Curl (Vaughn, Horton)
3. Mocking Bird Hill (Horton)
4. I'm Casting My Lasso Towards The Sky (White, Wakely)
5. I'm A Stranger In My Home (Pee Wee King, R. Stewart, Burris)
6. Swiss Lullaby (Horton, Kogen)

New talent is always looking for that all-important "break". And talent is no respecter of age. So when Santa Vorster appeared on a "Hunt For Talent" programme a couple of years ago, she got her "break". She was 10 years old. Singers don't come much younger than that. But Charles Jacobie, South Africa's well-known Country and Western star, recognised the makings of a fine balladeer when he heard Santa, and immediately took a hand in her training. He's still at it, and Santa's still learning from the master, but already she has built up an enviable reputation and growing following with earlier record releases.
How can a 12-year-old schoolgirl from Vereeniging take the rich heritage of music that finds its home in Nashville, Tennessee, and turn it into something distinctly personal and Iasting? Perhaps that is the mystery of talent. Whatever answer you might come up with, there's no denying the fact that Santa Vorster, South Africa's young Yodelling Princess, can take both new numbers and great hits from yesteryear and interpret them in a bright and catching style many older Country and Western songsters would envy.
The proof's right here in these 12 lively cuts. The delivery is bright, youthful, and full of promise. Take the winding road through the Tennessee hills and along the river into Nashville, find yourself a front row centre seat at the Grand Ole Opry, and you'll have to wait a long time before you hear yodelling to match what's on this record. No wonder Charles Jacobie describes Santa as the greatest find in South African music. And no wonder she stars as a guest artist in all the Jacobie concerts.
With Country and Western music at the peak of its popularity both here and in the United States, you will find Santa Vorster - fringed shirt, Stetson hat and cowgirl boots and all - a refreshing, relaxing addition to the roster of newcomers and long-established stars who have brought these great songs back from America's past. So tie up to your favourite hitching post and listen to The Yodelling Princess.

vetseun
My Friend Mr. Echo LP ...................... 1968 CBS
Side One:
1. Yodel Sweet Molly
2. Somebody Loves You
3. My Friend Mr. Echo
4. Two Innocent Hearts
5. Silver Threads And Golden Needles
6. Ding Dong Polka
Side Two:
1. Crystal Chandelier
2. When It's Springtime In The Rockies
3. Singing The Blues
4. There Goes My Everything
5. Make The World Go Away
6. She Taught Me How To Yodel

vetseunvetseun
She Taught Me How To Yodel / Swiss Lullaby 7" . SSC.523 1965 CBS
Side One:
1. She Taught Me How To Yodel (Roberts, Emerson)
Side Two:
1. Swiss Lullaby (Horton, Kogen)

met Charles Jacobie
vetseunvetseun
There's No Food In This House / Barefoot Country Girl 7" . SSC.522 1965 CBS

vetseunvetseun
My Moeder / ... 7" .................... SSU.626 UNIKA
- Met Orkes Begeleiding
Kant Een:
1. My Moeder (Frans En Sannie Briel)
Kant Twee:
1.


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)