Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Vegas (RufiYOLO; Rufio) (Die Vegas En Parow Show)


Vegas - Seksueel Surreal met Danielle Hitchcock VID >>>


Vegas - Gat In Rat VID >>>

vetseunvetseunvetseunvetseun
Beste Tyd Van Jou Lewe .................. 2014
1. Beste Tyd Van My Lewe
2.#Superfritz met Francois van Coke
3. Gat In Rat
4. Te Jonk
5. Gooi met Pierre Greeff
6. Troebadoer
7. Doedie
8. Bruingebrande Bene
9. Seksueel Surreal met Danielle Hitchcock
10. Ama Get Down
11. Groeipyne met Jack Parow
12. Koers Na Die Noorde
13. Jongensfontein met Duimpie Se Maat


Vegas - #Superfritz met Francois van Coke VID >>>


vetseun
'n Parowphernalia vrystelling:

RufiYOLO en sy 'bestie' Jack Parow bied aan:
Die grootste pret wat jou rekenaar-, foon-, tabletskerm vandag gaan hê -


GROEIPYNE

vetseunvetseunvetseun

GROEIPYNE moes eintlik vandag om 13h00 vrygestel word, maar RufiYOLO (vroeër bekend as Rufio Vegas) was so opgewonde om sy eerste musiekvideo te deel dat dit nou uit is! Gaan kyk die video; dis die meeste pret wat jou rekenaar-, foon-, tabletskerm vandag gaan hê. Belowe!


Kyk Groeipyne hier: http://youtu.be/Zms0GZ2uEu0

Rufio Vegas het sy loopbaan in 2003 begin as deel van Jack Parow se ondergrondse rap duo, Die Vegas En Parow Show. Sederdien het Jack Parow in 'n Afrikaanse rap-sensasie ontaard. Rufio het na sy familie se vloerskuur besigheid omgesien en sy kans afgewag vir sy beurt om te YOLO (you only live once).

Twee dae gelede was RufiYOLO se verjaarsdag, so sy beste vriend, Jack Parow, het vir hom 'n platekontrak onder Parowphernalia gegee as geskenk.

Die 23ste Oktober was ook die einde van Rufio Vegas en die geboorte van RufiYOLO soos hy begin het om 'n versameling van 15 unieke Instagram uittreksels vry te stel. Die uittreksels is Woensdag en Donderdag opeenvolgend vrygestel via RufiYOLO se Instagram profiel.

"Ek is hier om Suid-Afrika basiese riglyne te gee om die beste tyd van hulle lewens te hê. Die lewe is te kort om te kla oor onbenullighede, so let's go YOLO," sê RufiYOLO. Hy beoog om 'n nuwe asem in die Afrikaanse popmark te blaas met sy verfrissende klank wat hy 'Afrikaanse KragPOP' noem.

Kyk uit vir meer inligting oor die vrystelling van RufiYOLO se debuut album.


Met krediet aan:

Philip Erasmus, Instagram 'selfie' motiveerder, het die musiekvideo vir Groeipyne geskryf, geredigeer en was ook die regisseur.
www.instagram.com/fascinationist
www.twitter.com/philiperasmus
hietfabriek.tumblr.com

Die liedjie is vervaardig deur Fred den Hartog.
www.twitter.com/fred_den_hartog
hietfabriek.tumblr.com

Fred en Philip is lede van Die Heuwels Fantasties en is ook bekend as Die Hiet Fabriek produksiespan.

Skakels:
Instagram: www.instagram.com/rufiyolo
Twitter: @RufiYOLO






vetseunLAAI AF
Mynkonyn CDS ................................... 2016





vetseun
National YOLO Day
(The birth of @RufiYOLO)

Rufio Vegas started his career as the first half of Jack Parow's underground rap crew, "Die Vegas En Parow Show" circa 2003. Since then Jack Parow has gone on to become an Afrikaans rap sensation. Rufio has been tending to his family's floor sanding business, waiting for his chance to YOLO. Today is Rufio's 30th birthday (23.10.2013) and his bestie Jack Parow has given him a very special gift - a record deal with his label PAROWPHERNALIA.

Seeing as Rufio loves to YOLO so much, he is changing his name to RufiYOLO and he's leaving his past behind. He has committed his life to becoming a full-time evangelical YOLO artist - spreading the message of YOLO.

The first single is a collaboration between the two friends Jack Parow and RufiYOLO named GROEIPYNE. It's about being someone's bestie.

The music video for the song is a collection of 15 unique Instagram clips. They will be uploaded sequentially via RufiYOLO's Instagram account (@RufiYOLO) over the course of the today (National YOLO Day).

Listen to Groeipyne here: https://soundcloud.com/rufiyolo/groeipyne

Scenes from Groeipyne:

vetseunvetseunvetseun

Once all the clips have been uploaded to Instagram, the final HD music video will be released via Jack Parow's Youtube channel on Friday, 25 October at 13:00.


Social media:
Follow the live interaction on the following channels:

Instagram music video uploads: www.instagram.com/rufiyolo
Jack Parow's Twitter Account: www.twitter.com/jackparow
RufiYOLO's Twitter Account: www.twitter.com/rufiYOLO
Philip Erasmus (Director) Instagram account: www.instagram.com/fascinationist

Production credits:

The video was written, directed and edited by local Instagram selfie motivationalist, Philip Erasmus.
www.instagram.com/fascinationist
www.twitter.com/philiperasmus
hietfabriek.tumblr.com

The song was produced by billionaire playboy Fred den Hartog.
www.twitter.com/fred_den_hartog
hietfabriek.tumblr.com

Both play in Die Heuwels Fantasties and are also the production team known as Die Hiet Fabriek.


skakels :









vetseun



bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )