Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Rudi Neitz
vetseunvetseun
Die Bekroonde Kunstenaars . CDPS 003 2011 GALLO
1. In Elke Hawe
2. A Song To You
3. Bolandse Berge
4. Going Home
5. Hartbeeshuisie
6. Afrikaanse Wiegelied
7. Sonder Jou
8. Ol' Man River
9. Hoe Groot Is U
10. Jerusalem
11. Tahiti
12. My Beminde
13. Nadia
14. By Die Kampvuur
15. Soetskeel Sarie

vetseunvetseunvetseun
Deur Die Jare - Sy Grootste Treffers TC/CD . MORC 586/MORCD586 1996 DAWN MUSIC
1. Sluit Nie Jou Oë
2. Kaap Die Goeie Hoop
3. Nadia
4. Sonder Jou
5. Mooi Is Die Lewe Nou
6. Drome Uit Die Vreemde
7. Sal Ek Jou Dan Nooit Weer Vind?
8. Skipper
9. My Beminde
10. Dolf Se Lied
11. O Rosanna
12. Aandskemering
13. In Elke Hawe
14. Bolandse Berge
15. 'n Nooientjie En Haar Seeman
16. Seemansmelodie
17. Kaptein Caprivi
18. Jou Groot Kaptein
19. Gee My Die Oseaan
20. Wees Nie Kwaad
21. By 'n Kampvuur
22. Hoe Groot Is U
23. Lentelewe
24. Heuwels En Veld
25. Tango Rhapsody

vetseunvetseun
Kaap Die Goeie Hoop . CDGSP 002 2003 GALLO
1. Jou Beminde
2. Kaap Die Goeie Hoop
3. O, Rosanna
4. Gee My Die Oseaan
5. Seemansmelodie
6. Skipper
7. In Elke Hawe
8. 'n Nooientjie En Haar Seeman
9. Lewe Is Liefde
10. Kaptein Caprivi
11. Heimwee Klink Uit Elke Lied
12. Jou Groot Kaptein

vetseun
Kaap Die Goeie Hoop LP .................... BRIGADIERS MUSIEK
Kant Een:
1. Jou Beminde
2. Kaap Die Goeie Hoop
3. O, Rosanna
4. Gee My Die Oseaan
5. Seemansmelodie
6. Skipper
Kant Twee:
1. In Elke Hawe
2. 'n Nooientjie En Haar Seeman
3. Lewe Is Liefde
4. Kaptein Caprivi
5. Heimwee Klink Uit Elke Lied
6. Jou Groot Kaptein

vetseun
Die Lewenslied Van Rudi Neitz 2CD . CDREDD646 1999 GALLO
1. In Elke Hawe
2. By 'n Kampvuur
3. Song To You A
4. Feëtjieland
5. Stil Deur Die Nag
6. Tahiti
7. Heimwee Klink Uit Elke Lied
8. Ol' Man River
9. Hartbeeshuisie
10. Draf Maar Aan Ou Ryperd
11. Net 'n Droom
12. Some Enchanted Evening
13. Net Hierdie Laaste Woord
14. Soetskeel Sarie
15. Liedjie Van Verlange
16. Nooit Weer Alleen
17. Môre Lê Ver
18. Bluebird Of Happiness
19. My Tuisland
20. Drinklied
21. Kom Uit In Die Maanskyn
22. Die Kat Kom Weer
23. Sal Ek Jou Dan Nooit Weer Vind?
24. Die Vrolike Musikant
25. Kom Daar Dan Wolke
26. Sluit Nie Jou Oë
27. Jerusalem
28. In Die Tuin
29. Bolandse Berge
30. My Beminde
31. Nadia
32. Afrikaanse Wiegeliedjie
33. Sonder Jou
34. Perfect Day
35. Boodskap Van Liefde (Whispering Hope)
36. Jou Groot Kaptein (Jeder Abschi)
37. U Het My Lief
38. Nader, Steeds Nader Aan U Sy
39. God Sal Jou Veilig Lei (God Will Be Kind To You)
40. Ewige Rots Geklief Vir My
41. Vir Ewig En Altyd
42. Kom Kinders Kom Juig Nou
43. Die Heiland Is Gebôre
44. Mooi Is Die Lewe Nou
45. Bosveldaand

vetseunvetseun
"Goue Grotes" - Rudi Neitz LP . GGL 8 1988 TEAL
Kant Een:
1. Gee My Die Oseaan
2. In Elke Hawe
3. O, Rosanna
4. My Beminde
5. 'n Nooientjie En Haar Seeman
6. Lewe Is Liefde
Kant Twee:
1. Seemansmelodie
2. Skipper
3. Kaptein Caprivi
4. Heimwee Klink Uit Elke Lied
5. Jou Groot Kaptein
6. Kaap Die Goeie Hoop

Mimi Coertse; Rudi Neitz
vetseun
Gewilde Suid-Afrikaanse Liedjies LP . PPL 188 1983 GALLO/LESERSKRING
Kant Een:
1. Vaarwel My Eie Soetlief
2. Op My Ou Ramkietjie
3. Pikaninie-Wiegelied
4. Al Lê Die Berge Nog So Blou
5. Jabula
6. Ou Magjaar Se Liedjie
7. Die Woord Vaarwel
8. Die Blouberg
9. Heimwee
Kant Twee:
1. Seemansmelodie
2. Skipper
3. 'n Nooientjie En Haar Seeman
4. Heimwee Klink Uit Elke Lied
5. Kaap Die Goeie Hoop
6. Jou Groot Kaptein

vetseunvetseun
Rudi Neitz - Sonder Jou / Anneen Leeuwner - Net Hierdie Laaste Woord 7" . PD 1297 1976 GALLO
Kant Een:
1. Sonder Jou (V. van der Westhuizen) - Rudi Neitz
Kant Twee:
1. Net Hierdie Laaste Woord (J. van Rensburg) - Anneen Leeuwner

Uit Die Rolprent "Vergeet My Nie" Langspeel plaat GL 1841
Musiek Direkteure: Zane Cronjé en Johan van Rensburg
ABC 6916

vetseunvetseun
Nuwe Dag LP ............... MFP 54621 1974 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Heilig Is Die Heer
2. Seën Ons Huis
3. In Die Tuin
4. Jerusalem
5. God Sal Jou Veilig Lei
Kant Twee:
1. Nuwe Dag
2. Hoe Groot Is U
3. Ek Gaan Met God
4. 'n Goue Dag
5. Boodskap Van Liefde

vetseunvetseunvetseun
Aandskemering LP .............. UNL ... 1969 UNIKA
- Hierdie plaat is Rudi Neitz se eerste solo aanbieding -
Kant 1:
1. Aandskemering
2. By Die Kampvuur
3. Bolandse Berge
4. In Hierdie Heil'ge Sale (Mozart)
5. Seeman
Kant 2:
1. Wees Nie Kwaad Nie (Don't Be Cross)
2. Braaivleis (Im Tiefen Keller)
3. Lentelewe
4. Gebed Van Sarastro (Mozart)
5. Heuwels En Veld ("Sound Of Music")

vetseunvetseun
Liedereskat Vir Elke Huisgesin LP . MRS 101 OSSEWA
Kant 1:
1. O Vader Wat Woon In Die Hemel (Die Halleluja, ...)
2. God Sal U Veilig Lei (Die Halleluja, ...)
3. O Heiland Neem Ons Hande (Die Halleluja, ...)
4. Largo (Xerxes)
5. Die Eer Van God (Beethoven)
6. Seën Ons Huis (Bless This House) (M.H. Brake)
7. Nader, My God, By U (L. Mason)
Kant 2:
1. Dierbare Plaas (Smilin' Through) (A.A. Penn)
2. Lied Van Ruth (L. Rossel)
3. Deelgenoot (Mate O' Mine) (P. Elliott)
4. Heimwee (S. le Roux Marais)
5. Helde Rus (S. le Roux Marais)
6. Die Donkerstroom (S. Richfield)
7. 'n Eenvoudige Liedjie (F.A.K.-Sangbundel) (Gerrit Bon)

Sanger: Rudi Neitz
Orrel: Prof. Anton E. Kratz
Onder Regie Van Michael Se Plaatopname-Diens Opgeneem

Hierdie plaat van liedere gesing in Afrikaans, weet ons, sal net so gewild word soos die persoonlike en radio optrede is van Rudi Neitz, veral daar dit liedere is wat aan ons almal bekend is.
Baie van u op die platteland en ook in die stede, van ons land het reeds met die sanger kennis gemaak, deur sy persoonlike verhoogoptredes. Oor die radio is hy natuurlik goed bekend, daar hy dikwels oor die senders van die S.A.U.K. gehoor word.
Ook in die operas en opera aanbiedings van verhoog en radio, het ons horn al gehoor, onder andere "La Boheme", "Norma", "Amahl and the Night Visitors", en tydens die Uniefees 1960 as die priester Sarastro in die "Towerfluit" van Mozart.
Op 28 Desember 1934 is sy stem vir die eerste keer gehoor. Gebôre te Pretoria, deurloop hy sy skooljare op Brits waar hy reeds vroeg klavier en musiekteorie-opleiding by sy moeder en later mev. G. Smit geniet. Van sy ouers erf hy sy talent - sy moeder sing en speel klavier en sy vader bespeel die viool. In sy ouerhuis geniet hy dan ook sy eerste sangopleiding.
Hy het reeds tydens skooljare opgetree, en as sanger is hy reeds sedert 1952, tydens sy studentejare aan die Normaalkollege en die Universiteit van Pretoria alombekend.
In 1954 behaal hy sy B.A. graad, 1955 kwalifiseer hy as onderwyser deur te slaag in sy T.H.O.D. en 1957 behaal hy die M.A. graad met lof. Vir 'n aantal jare stel hy homself in diens van die onderwys. Tans is hy as Lektor in Duits aan die Universiteit van Pretoria verbonde. In 1959 tree hy met Baks Barnard van Delareyville in die huwelik, hulle het een seintjie Erdi.
By die sang van Rudi Neitz is dit dan ook veral sy vrou wat nog steeds vir die nodige inspirasie en besieling sorg.
Die uitstaande orrelbegeleiding op hierdie plaat word deur Professor Anton E. Kratz
verskaf.
Professor Anton E. Kratz is van Oostenryk afkomstig. Hy het op die ouderdom van 13 jaar musiek begin studeer en in die Konsertwatorium van Musiek in Weenen sy studies voortgesit.
In 1950 het hy na Suid-Afrika vertrek en is later met 'n Suid-Afrikaanse Mediese geneesheer getroud.
Tans is hy aan die Pretoriase Onderwyskollege verbonde as musiekdosent. Hy is ook bekend as leier van verskillende kore soos die Duitse Mannekoor, Leergimnasiumkoor, Vanderbijlpark Mannekoor ens ..
Professor Kratz is ook welbekend as 'n orrelis. Hy het sy orrelstudies in Lambarene onder dr. Albert Schweizer voltooi.
'n Groot toekoms op die gebied van musiek wag op hom en hy word tereg beskou as een van die begaafste musikante in Suid-Afrika. - omslag

vetseunvetseun
Rudi Neitz LP ........................................... GALLO/MUSIC FOR PLEASURE

Regisseur en Verwerkings: Zane Cronjé

vetseun
U Het Mu Lief LP ...............................


ook op :
Loof Hom 2CD kompilasie - Die Heiland Is Gebôre (2009)
RSG: Memoriefabriek kompilasie - Sonder Jou; Mooi Is Die Lewe Nou
Top 40 Afrikaanse Treffers 3 2CD kompilasie - Sonder Jou (2007)
Neem My Hart kompilasie - Sonder Jou (2000)
Maak 'n Las kompilasie - Kaap Die Goeie Hoop
Jy Is My Liefling kompilasie - Sonder Jou


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)