Die AntwoordDie Antwoord - $O$
TuisbladDie Antwoord op FacebookDie Antwoord op TwitterDie Antwoord op MyspaceDie Antwoord op Last.fmYouTubeDie Antwoord op DiscogsDie Antwoord op Wikipedia

$O$ - 2010


Daarsy, ons het ons pre-order kopie van die internetsensasie $O$ ontvang. Dis effens hectic, maar ons gaan daarvan hou. Dit kom saam met die uitgee van die Evil Boy Video, wat reeds verskillende nuusbrokkies verskaf het. Alles uiteengesit.
Die herontwerpte MaxNormal.TV het binne weke van hul pakke en wyserpenne ontslae geraak en 'n meer hoodie approach ingeslaan. Die opeenvolgende samewerking tussen die Antwoorde en verskillende kunstenaars en liriese mense is met video's die wereld ingestuur. Wie Maak Die Jol Vol?, Wat Pomp? en Enter The Ninja het 'n golf begin waarin vloekwoorde en swart-en-wit vorms konteks bied vir nuwe hip hop musiek. Doos Dronk was miskien die genrecrossing event wat hulle sonder twyfel regvoor in die SA musiek landskap gesit het. Anyway vir die wat nie die aanloop tot die totale musikale chaos gesien het nie!
Na 'n kombers aanslag op die "interwebs" is daar op die kult website WatKykJy? besluit vir verdere uitgawes. Na 'n rukkie het die Internet weergawe van die $O$ album vorm gekry. 'n Uitgebreide, en steeds groeiende, MP3 kompilasie van die malste mees uiteenlopende hip hop daar buite, en dit in meestal Afrikaans. Harde kopiee van die CD-R is by gigs versprei, en hul gewildheid en bekendheid het nuwe hoogtes in SA bereik... As ons maar geweet het.
In Your Face is 'n soort inleiding vir mense wat nie regtig weet hoe ernstig die mense kan word nie. Die koor is hard en Yolandi se reps tussenin maak net-net hoorbare sense, Ninja oor vertrippelende beats verduidelik weereens hoekoms ons almal nie cool is nie. Daar is so bietjie van 'n intro wat jou miskien net genoeg tyd gee om die verkeerde idde te kry, maar koor eerste en dan "gooi" Yolandi oor verskriklike bas bewegings. "kry die lirieke alles hier" Halfpad kry jy so amper Fokoferige Fokof-koor wat eintlik seker fokol daarmee te doen het, maar rock anyway. Shoutouts vir die vocoderman!
Tweede is die skoenlapper liedjie wat skoenlappers en samoeraais wereldwyd gelukkig het in vlug en Ninjagoed. Ons ken die een al goed nou, maar jy kan hom anyway rewind want hier het die hele ding beginnerig wees. die woorde en "media production - me.." het duidelik geword en die "hardcore" het oorgeneem, die woord poes is weer in die publieke wereld toegelaat, of nie, Chris-Bianca-Broer se poes, spring uit die venster musiek!! Die voorstellings kom eers naby die einde, maar teen daai tyd boogie jy tien-teen-een al heel lekker. Min vloekwoorde het die een gemis, miskien het hulle nie kak of hoer gese nie...
Wat Kyk Jy? is nie net 'n shoutout aan die massablog nie, maar ook 'n aanhaling uit die lekker Transvaal, "Drive Drive Drive!!!!" Dis elektroniekaaa soos dit in die 80s uitgedink is in die son. Met "Pump Up Tthe Volume" aanhalings en so aan. Siek kan seker nie die lirieke beskryf nie, maar dis amper duidelik dis die idee, kannie daai koor vermy nie though,
................ "Wat Kyk Jy? Poes, Wat Kyk Jy? Fokof, Wat Kyk Jy? Fok Jou, Wat Kyk Jy? Jou Naai!!"
Evil Boy volgende en dis oor besny en berge toe gaan om 'n man te word, die video is beter geproduseer as meeste, meer beats as meeste, meer politiek as meeste, meer levels, stories, vertellings, drie rappers, en 'n storielyn wat tegnies nooit vir tien sekondes dieselfde bly nie. Hou daarvan, baie. Kan ons wag vir Xhosa backlash...? Dis klaar deur SABC en YouTube geban, en sal weer ge-edit moet word vir tot MTV, maar dit sal effens afgewater weergegee word. Hipnotiese kwaitogeinspireerde beats deur Diplo, 'n heerser, maak die een so ernstig, maar tog party! dat mens nie kan dink hoe om dit op te volg nie. Rewind, tweede keer... Dit speel speels op die Rooikappie legendestorie, maar as jy al die lirieke lees sal die verskillende stories van Yolandi se Opstaan-As-Jy-Lê-Masturbeerder verlei; Wanga se Penis-Van-Die-Nasie; Ninja se totale oorname van enige iets wat oorgebly het na Enter... Peace Koos! Weet nie of mens iets daaroor moet sê nie. Hiphop is seker.
Terug na Yolandi, wat mettertyd meer en meer van die Antwoorde gehad het lyk dit. Van MaxNormal.TV "sekretaresse" het sy haar
"Meisie... wassie wysie..." Maar sy het oorgeneem genoeg om haar bootie lekker te hou vir die voorste ry om aan te vryfie. die Rich Bitch moniker mag nie laasweek van toepassing gewees het nie, maar hierdie kombinasie "fuck the upper class.. versigtig", so check haar in D&G, scarf en SLK binnekort in 'n voorstad naby jou. Shouts vir Justin NoBreaga, maar daai een is amper R&B in hoe rustig hy is en min vloek.
Jou Ma Se Poes... Is toe nie 'n Johan geinspireerde liedjie vir die Chris-Bianca-Broer van Vuurens nie, maar eintlik 'n minder subtiele Sweat X diss. Na moontlike idees wat verkillende rigtings het het Markus Wormstorm uit favour geval en die nuwe Sweat X idee saam met Spoek Mathambo loop effe deur as hulle omgee. Hulle maak ook mal cool beatHipHop, checkit. Daar is 'n foto op die internette waar jy kan sien hoe dit sal lyk... Google dit ma'. Internasionale bevestiging van goed in die trek, nie mooi kerkgoed nie, maar hulle was duidelik afgepis. Prag kitaat riff oor die laaste twee koordele!! (Tel dit as 'n meisie vloek?) Sien ook die rustige sampling van die hoogsbekende liedjie oa. Mariah Carey... PS. Gaan lees die lirieke!!
$copie is terug na amper gabbaerige "Skud jou boude"-beats. Yolandi terg mens met die dwergiestemmietjie wat jou anyway saamvoer/voer. Ninja praat oor alles goed, sy piel included, alles oor heerlike Space Invaderige ritmes, No no nononono means yes... se dit alles, prag danstreck! Die partytjie het hand uitgeruk... Beat Boy is dieselfde meer dansgerigte/rugte liedjies, minder liries en meer samplerig dansend. Sien hom in hul Coachelle Oorname hieronder. Sal probeer om die ander inetershows te post, die mense is myle beter live as saam met Snoekie tuis, al het julle E's en popcorn, Kat en crisps; Lucy en marshmallows; sampioene en Pac Man... Dis klubmusiek en mens moet iemand he wat sien hoe jy "Billion Beats" interpreteer! Kannie wag vir die soothing volgende nie, maar teen 8:20 is daar nie twyfel aan wat die "Pump It" probeer verkoop nie, jy sal paar keer moet luister, om Ninja se aaneenhoudende vertaling van die strobes te verstaan... Maar dit sal seker die moeite werd wees, meer veranderend en opbouend as $copie, wat miskien die intro was... She Makes Me A Killer, kry jou tattoo dude!
Hier trek ons sommer alles bymekaar, daar is heavy metal Eminem rige intro rige voor die beat op chem Bros rige manier die soniese gevoel onderbreek met hul ernstig rige gevoel. Jy sien die 7:29 en jy weet hier is miskien die epiese een, rewind om daai ryme weer te luister, jy weet die koor kom, rewind, ons begin hier die driedubbele ryme erken wat baie van die liedjies onderstreep. Vertelling van 'n storie waarin jy die erkenning, die akteur, die akteur se ma, die akteur se meisie, die akteur se gedagtes, die sanger, die skrywer, die produseerder, die aanklaer, die objek, almal Njnja is, sample so bietjie Dr. Victor, maar rap eintlik oor iets heeltemal anders, in verwysing na die skoenpolitoer op linkerbobeen. Die koor is prag!
Die einde is Doos Dronk saam met die rockers van formidabele rokkers van formate, Fokofpolisiekar & Jack Parow, as jy dit op Oppikoppi gesien het, legend, indien nie, glo die video is op YouTube. Die spesiaal vir Coke braais geskryfde treck wat al die mal mense saamsnoer in een erkennende Party! Party! Party!, as dit nie jou vibe is nie, Fokof! Ons Is Cooler as Ekke, malste afsluiting uitdenkbaar rerig. As jy hiervan hou, is jy tegnies internasonaal cool. Hoss!

$O$ . RR118 RHYTHM
1. In Your Face
2. Whatever Man (Skit)
3. Enter The Ninja
4. Wat Kyk Jy?
5. Evil Boy
6. Wat Pomp? met Jack Parow
7. Rich Bitch
8. Liewe Maaitjies
9. Wie Maakie Jol Vol?
10. My Best Friend (Skit)
11. Fish Paste
12. $copie
13. Beat Boy
14. Pretty Woman (Skit)
15. She Makes Me A Killer
16. Doos Dronk met Francois van Coke
17. Hidden Track: Yo-Landi

Die Antwoord - Enter The Ninja