Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Rooibaardt


Rooibaardt - Siyaya VID >>> (2018)

2005 05 09 - Rooibaardt "Increase Da Peace" CD LAUNCH, Dorpstraat Teater, Stellenbosch
vetseunvetseun
Increase Da Peace ....... F1000616 2005 BOWLINE
1. Thaba Busiu
2. Pula
3. Zuvuya
4. African Queen
5. Tax
6. Mereana
7. Siyaya
8. Irish Ting
9. Mango
10. Rainbow Reggae
11. Falling
12. Iswidi njenga Ulamula
13. Increase Da Peace
14. Clandestino (Manu Chao) BONUS
15. Desaparecido (Manu Chao) BONUS

is Hensie van Staden, Denzl Keenan, Louis Esterhuizen, André du Plessis

bont staan, en kop knik. met heerlik aansteeklike ritmes en tikkel-tokkel kitaar snare, klap jy gemaklik hande na die eerste snit. na snit nommer twee, "reën" is jy voorberei, maar later word elke snit met erkennende opstaan-ovasie beëindig.
Rooibaardt is miskien 'n avontuurlustige klank-voertuig waarin mense kan klim, en dans en geniet. want hierdie is ritmiese musiek, of dit nou 'n afrika ritme is met elektriese kitaar en panfluit, of 'n suid-amerikaanse ritme met banjo, of spaanserige ritmes, so dat jy amper senoritas sien dans in daardie bontrokke, of rastas wat bong tussen grashutjies en lowergroen, op daardie reggae een.
maar dis oorwegend 'n mengsel van alles denkbaar. met denzl keenan aan die eenkant - elke twee minute met nog 'n instrument (of twee) - en pure genieting op bass en hensie se verskillende tale verken op mic en lead. engels, afrikaans, spaans, in kore, en sagte ryme en die titelsnit 'n totale rocker., meer 'n avontuur, soos ons sê, as 'n cd. ps. as jy weet wat Rooibaardt is, dan klink dit so.
van harde kitare en skree tot lui afrika landskap rock ... kry een nou!!


skakels :









2007 10 - Skiet Die Wag Toer: Ruan Xen, Rokkeloos, Rooibaard
2007 10 19 - Ruan Xen, Rokkeloos, Rooibaardt, Cool Runnings, Melville, 20:00, R30
2007 10 26 - Ruan Xen, Rokkeloos, Rooibaardt, Archer's, Kempton Park, 20:00
2007 11 09 - Ruan Xen, Rokkeloos, Rooibaardt, The Bohemian, Richmond, 20:00, R30
2007 11 28 - Ruan Xen, Rokkeloos, Rooibaardt, Café Barcelona, 20:00, R40
2007 12 07 - Ruan Xen, Rokkeloos, Rooibaardt, Cool Runnings, Bloemfontein
vetseun

2007 09 28-30 - Opening van Die Withuis: Afrocentric, Die Mavrick, Swartskaap, Sonsteek, Wysdiman, Ben Dover, Rooibaardt, Kombikraal Blues Band, 7Stukke Silwer, All Will Fall, L.A. Cobra, Aphonia, Guenica, Braen Theory, Few And Proud, Foco, GString, R30-R120
vetseun

vetseun

2007 07 13 - Da Creep Show: Dress Up Party: Tidal Waves, Rooibaardt, Soil7T7, Lovehat, Johnny Dopper & die rubber soles, Foundry Fly, Pretoria, R20, R30
vetseun

vetseun

vetseun

2006 12 01, 02 - Waka Waka Rock Festival: Fokofpolisiekar, Rooibaardt, Acid Blues, Arrivist Flint, Jakkie Louw, The Blackjacks, Willim Welsyn & die Sunrise Toffies, Brixton Moord & Roof Orkes, Akkedis, Kicks, Ladismith, Klein Karoo, R80, R150
vetseun
vetseun
vetseun

2006 10 13 - Rooibaardt, Bohemia, Stellenbosch

2005 10 09 - Rooibaardt, Durbanville Kunskafee, R40

2005 09 24 - Hermanus Walvisfees Musiek Fees met Die Baardskeerdesbos Band, Elzane Rinquest, Rivertones Reggae Band, Ibuyambu (Amapondo), Akkedis, Southern Gypsey Queen, Valiant Swart, Rooibaardt

2005 09 20 - Rooibaardt, Durbanville Kunskafee, R40

2005 08 10-21 - Rooibaardt - Westelike Provinsie TOER
2005 08 10 - Rooibaardt, Die Boer, Durbanville
2005 08 12 - Rooibaardt, Hidden Cellar, Stellenbosch
2005 08 13 - Rooibaardt, Bohemia, Stellenbosch
2005 08 16 - Rooibaardt, Die Kunskafee, Durbanville
2005 08 18 - Rooibaardt, Hoërskool De Kuilen, Kuilsrivier
2005 08 19 - Rooibaardt, Att's Pub, Malmesbury
2005 08 20 - Rooibaardt, Botrivier-hotel
2005 08 21 - Rooibaardt, Die Boer, Durbanville
2005 08 26 - Rooibaardt, Kolligfees, Durban

2005 06 19 - Rooibaardt, Die Blou Hond, Linden

2005 04 - Rooibaardt Cape Tour - dophou@kophou.co.za - dragontattoos.co.za - rooibaardt.co.za
2005 05 09 - Rooibaardt "Increase Da Peace" CD LAUNCH, Dorpstraat Teater, Stellenbosch
2005 05 11, 25 - Rooibaardt, Cool Runnings,Cape Town
2005 05 12 - Rooibaardt, Bohemia, Stellenbosch
2005 05 14 - Rooibaardt, Cancune Lounge, Stellenbosch
2005 05 15 - Rooibaardt, Independent Armchair, Cape Town
2005 05 18 - Die Mystic Boer, Stellenbosch Rooibaardt
2005 05 19 - Rooibaardt, Durbanville Kunskafee, Durbanville
2005 05 20 - Rooibaardt, Sirocco's, Gordan's Bay
2005 05 21 - Rooibaardt, Botrivier Hotel, Botrivier
2005 05 26 - Rooibaardt, Radio Interview - Matie FM -19h10!!!
2005 05 27 - Rooibaardt, Belgium Beer Pub, Stellenbosch
2005 05 28 - Rooibaardt, Picadilly's, Paarl
vetseun
2005 05 09 - Rooibaardt "Increase Da Peace" CD LAUNCH, Dorpstraat Teater, Stellenbosch
hnnn, hnnn, " Knus In Herhaling" ons stellenbosch toe, heel rooskleurig, weereens. effens meer stiptelik die keer though.
jammer vir die meisie vir wie ek gehoot en beskree het oor daai goed (heid), maar ek het eintlik geskrik, jy's pragtig!!! jammerk.
anyway, Rooibaardt. dorpstraat is vol, en die afwagtende crowd kan eintlik nie hul opgewondenheid verskuil nie, en min probeer. bier in koue glase ... of 'n bietjie rooiwyn teen die koue ... enige so iets kan net die atmosfeer verbeter voor die musikale sirkus genaamd Rooibaardt.
met een honderd instrumente en 'n paar tale, is die band aaneenhoudend vervormend en verander die klank en setup amper sonder ophou. maar sonder onderbreking of pouse gelukkig en strelend. vang die band op hulle Kaapse Toer, en maak seker daar is dansplek vir die meisies.
vetseun

2005 03 25, Northam, PTA Oppikoppi "Dust on my Meerkat" Easter Festival Airship Orange, Albert Frost, Bafo Bafo (Syd Kitchen, Madala Kunene), Blow the Band, Brixton Moord En Roof Orkes, Cutting Jade, Fake Leather Blues Band, Gordon's Suitcase met Greg Georgiades, Hog Hoggidy Hog, Karma, Old Mol, The Parlotones, Paul Hanmer, Pestroy, Plank, Prime Circle, Rokkeloos, Rooibaardt, Skwatta Kamp, SLT, Southern Gypsey Queen, Stock-X-Change, Tal Bachman (CAN), Tidal Waves, The Narrow, Trike, Trio Amsallem (FRA) oppikoppi.co.za

2005 03 - Rooibaardt gigs - rooibaardt.co.za
2005 03 09 - Rooibaardt, KKNK
2005 03 10 - Rooibaardt, Café Barcelona, PTA
2005 03 11 - Rooibaardt, Bohemiam Melville JHB
2005 03 12 - Rooibaardt, Steak'n'Ale, PTA
2005 03 13 - Rooibaardt, Things and Times, Hatfield,
2005 03 19 - Rooibaardt, Rustlers Valley, Ficksburg
2005 03 24 - Rooibaardt, Cats Pajamas Melville

2005 - Rooibaardt - Bowline Music
vetseun



bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )