Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Ron Franchitti
vetseunvetseun
Lofliedere TC/LP .............. CEY 268 1982 EMI
- Zane Cronjé - Ron Franchitti - Die Acapella Koor -
Kant Een:
1. Wat 'n Vriend Het Ons In Jesus
2. Voorwaarts Christenstryders
3. Ek Sien 'n Nuwe Heuwel Kom
4. Hoe Groot Is U
5. O Christus Diepste Verlange
6. Doen Slegs U Wil Heer
Kant Twee:
1. Blye Versekering
2. Jesus Is Myne
3. As Vrede My Pad Deur Die Wêreld Verlig
4. Gaan My Nie Verby O Heiland
5. Net Soos Ek Is
6. Nader My God By U

vetseunvetseun
Serenade LP ..................... BRS 440 1980 BRIGADIERS MUSIEK
Kant Een:
1. Lied Van Die Boland (Jack Trmbe/Gert van Tonder)
2. Elizabeth Serenade (Ronald Binge)
3. When A Child Is Born (Zacar/Fred Jay)
4. Groen Velde Van My Land (Claude Putman)
5. Miles To Dundee (Trad. Verw.Z. Cronjé/R. Franchitti)
6. Ballad Of The Green Berets (R. Moore/B. Sadler)
Kant Twee:
1. Tema Uit Rodrigo's Se Kitaarkonsert (Rodrigo/Verw.Z. Cronjé/R. Franchitti)
2. Amazing Grace (Trad. Verw.Z. Cronjé/R. Franchitti)
3. Uitsig Oor Die See (Zane Cronjé)
4. If (David Gates)
5. Why Me Lord (Kris Kristofferson)
6. Lied Van Die Berge (La Montamara) (Pigarelli/Ortelli/Gause)

Regisseur/Producer: Boet Pretorius
Verwerkings/Arranger: Zane Cronjé
Ingenieur/Engineer: P. Nel

Ron Franchitti staan bekend as Suid-Afrika se panfluitspeler. Hy het sy platedebuut met die langspeler "Cavatina" gemaak en binne die bestek van 'n paar maande een van ons gewildste instrumentiste geword. Die unieke klank van sy panfluit het nuwe kleur aan 'n aantal Afrikaanse gunstelinge gegee. Hy is in Skotland gebore maar het hom 'n paar jaar gelede in die RSA kom vestig. Hy bespeel 'n aantal blaasinstrumente, maar nadat hy sy eerste, panfluit gekoop het, het hy hom daarop toegelê om hierdie instrument/te bemeester.
Saam met orkesleier Zane Cronjé en regisseur Boet Pretorius het hy 'n pragtige keuse van gewilde liedjies vir hierdie, sy tweede langspeelplaat gemaak, "Lied Van Die Boland", 'La Montanara" en sy meesterlike vertolking van die 'Tema uit Rodrigo se kitaarkonsert" sal nog lank oor die groene velde van ons land weerklink. Baie dankie aan 'n Skot wat in ons land sulke mooi musiek maak en 'n spesiale woord van dank van die produksieleier aan Zane Cronjé vir sy keurige en goeddeurdagte musiekverwerkings.

Ron Franchitti is recognised as South Africa's pan-flutist. He made his debut on the album 'Cavatina", and within a few months became one of our most popular instrumentalists. He was born in Scotland but a few years ago, came to settle in the RSA. He plays a variety of wind instruments, but after buying his first pan-flute, he devoted himself to mastering the instrument.
Together with Musical Director Zane Cronjé and Producer Boet Pretorius, he has made an excellent choice of popular melodies for his second long-playing album, 'Lied Van Die Boland" (Eye-Level), "La Montanara", and his beautiful interpretation of the "Theme from Rodrigo's Guitar Concerto", will long be echoed over the green fields of our land. We say "Thank you" to this Scot for making such beautiful music in our country. and a special word of thanks from the Producer to Zane Cronjé for his choice and well-thought-out arrangements. - omslag

vetseunvetseun
Cavatina LP ................. BRS (L) 436 1980 BRIGADIERS MUSIEK
Kant Een:
1. Kinders Van Die Wind (K. du Plessis)
2. Cavatina (S. Myers)
3. Ek Verlang Na Jou (J. de Wet)
4. Liefste Madelein (C. Steyn)
5. Klein Karoo (S. Reinecke/A. Viljoen)
6. Waterblommetjies (Anton Goosen) - MP3 >>>
Kant Twee:
1. Seeman (Scharfenberger/Busch)
2. Oberammergau (Anton Goosen)
3. Aandlied Van Die Voëls (C. Steyn)
4. Die Seewind Bring Heimwee (H. Roodt/A. Viljoen)
5. Jantjie (Anton Goosen)
6. Jy Is Liefde (Bembo/Fabrizio/M. Grové)

A Boet Pretorius Production
Arrangements - Zane Cronjé
Engineer - Owen Wolf


ook op:
Afrikaanse Treffers kompilasie LP (1985) - Kinders Van Die Wind (Instrumental)
Afrikaanse Treffers kompilasie LP (1980) - Liefste Madelein


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )