Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Ronéll Erasmus
vetseun
U Is Almagtig ............ CDJUKE 217 2019 JUKEBOX
1. Aan Die Voete Van Jesus
2. As Die Liefde Regeer
3. U Is Almagtig
4. Die Eensame Pad
5. Daar Is 'n Man
6. In die Hemel
7. U Is Alles Binne My
8. By Jesus
9. My Liewe Kind
10. Via Dolorosa
11. Ek Kniel Voor U
12. Ek Klou Aan U
13. Ken Jy Die Heilige Gees
14. Hy Leef
15. Oseane
16. Ons Sal Sing

vetseun
Blommetuin ..................... VONK307 2015 VONK MUSIEK
1. Luister Na Jou Hart
2. Smag Na U
3. U Is Die Lig
4. Hy Het Opgestaan
5. U Is Oral
6. Vader Seun En Heilge Gees
7. Blommetuin
8. U Is My Vader
9. Grondpad
10. Ons Koning Kom
11. U Ken My
12. Why Me Lord?
13. Nader
14. Vaderliefde
15. I Believe

vetseun
God Is Die Lig ................. VONK307 2015 VONK MUSIEK

vetseun
God Is Die Lig ................. VONK193 2013 VONK MUSIEK

vetseun
Grootste Country Gospel-Treffers . TOCFCD 1031 2011 FANTASIA
1. One Day At A Time
2. Across The Bridge
3. I'll Fly Away
4. Where We Never Grow Old
5. I Love To Tell A Story
6. Mansion Over The Hilltop
7. Because He Lives
8. Beautiful Isle Of Somewhere
9. Shall We Gather At The River
10. Just A Little Walk With Jesus
11. I'd Rather Have Jesus
12. Jesus Loves Me
13. Will The Circle Be Unbroken
14. Who At My Door Is Standing
15. Precious Memories

vetseunvetseun
As My Klavier Verlang . TOCMCD 2012 2011 FANTASIA

vetseunvetseun
Immanuel En My Ander Geestelike Treffers . TOCMCD 2010 2011 FANTASIA

met Rina Hugo
vetseunvetseun
Halleluja ......................... ARECD 023 2011 AREND MUSIC
1. Soli Deo Gloria
2. Onse Vader In Die Hemel
3. Vader, Seun En Heilige Gees
4. Nuwe Lewe
5. Heilige Meester
6. Die Klokke Lui
7. Pie Jesu
8. Halleluja
9. Lied Van Die Here
10. Eggo Van Vrede
11. Silwer Vlerke
12. U Is My Alles
13. Heer Vergeef My
14. So Geseënd
15. Dis Waar My Tuiste Is

vetseunvetseun
Hemelwoorde ........ TOCFCD 1025 2010 FANTASIA
1. Hemelwoorde
2. U Lig My Op
3. Die Heer Is Naby
4. Waters Van Rus
5. Beskerm My
6. Onse Vader
7. Dan Sal Hy Jou Lei
8. One Day At A Time
9. Lied Van Die Engele
10. Bid In Jesus Naam
11. U Gee Om Vir My
12. Sing Halleluja
13. Ek Glo In My Drome
14. En Ek Weet
15. Hy Kom Weer Vir My
16. Deep Down In My Heart
17. Bring U Woorde Terug
18. You'll Never Walk Alone
19. En Ek Vra
20. Lewe Saam Met Hom
21. Die Aandgesang

vetseunvetseunvetseun
Kom Sing Saam Met Kareltjie Kameelperd . TOCMCD 2000 2009 FANTASIA
1. Kareltjie Kameelperd
2. Willie Krokodil
3. Die Luiperd-Liedjie
4. Kareltjie Die Held
5. Japie Apie
6. Oupa Uil
7. Miekie Muishond
8. Woel En Werskaf
9. Klikketie-Klak
10. Kinderspeletjies
11. Ek Verlang Vannaand
12. Welkom Op Die Plaas
13. Pegasus Perd
14. Lukas Leeu
15. Tra-La-La
16. Plaas Kletsrym
17. Totsiens

vetseun
Lied Van Die Here 2CD . TOCCD446 2009 FANTASIA

Ronéll Erasmus, one of the biggest Gospel artist in the Country, has done it again with her hit album, LIED VAN DIE HERE.
This is surely one of her best albums to date, and with a wide variety of original new songs on the album, written by Ronéll and Rudi Claase, this album will definitely touch the hearts of all her fans, and she is sure to create some new fans with this album as well.
WITH HER ANGEL VOICE, AND BEAUTIFUL SONGS, THIS WILL BE ONE OF THE BIGGEST SELLING GOSPEL ALBUMS FOR 2009.

vetseunvetseun
2 Vir 1 (U Laat My Lewe 2CD / Ek Weet U Weet 2CD) 4CD . TOCCD441 FANTASIA

vetseunvetseun
Sing Kersliedere ......... TOCCD435 2008 FANTASIA
1. Velde Van Hoop
2. Kerswense Vir Ons Kinders
3. Almal Hoor Dit
4. Stille Nag
5. Somerkersfees
6. The First Noel
7. Ek Glo
8. Joy To The World
9. Al Was Ek Nie Daar Nie
10. When A Child Is Born
11. Hoor Die Blye Eng'lelied
12. Oh Holy Night
13. Lig Van Die Here
14. Maria Wiegelied
15. Kom Kinders Besing (Met 'n Vrolike Stem)
16. Still Still Still
17. Kom Alle Getroues
18. Die Heiland Is Gebôre
19. Bethlehemster
20. O Die Goeie Tyding

vetseun
Amen ............................ TOCCD400 2008 FANTASIA
1. Soldaat Vir Jesus
2. Die Son Skyn Weer Môre
3. Amen (So Sal Dit Wees)
4. Sing Vir Die Here
5. Mansion Over The Hilltop
6. Bly Staan
7. He Holds My Hand
8. The Prayer met Renaldo Taute
9. Hy Sal My Dra
10. What A Day That Will Be
11. Lied In My Hart
12. Glorious God
13. Waar U Is
14. Who At My Door Is Standing
15. Alles En Almal
16. Holy
17. Vat My Saam
18. Abba Vader

vetseun
Lof, Eer & Heerlikheid / Geestelike Gunstelinge DVD/CD . TOCDVD391 2008 FANTASIA
Disk 1: Lof, Eer & Heerlikheid CD
Disk 2: Geestelike Gunstelinge DVD

vetseun
Die Klokke Lui DVD/CD . TOCDVD369 2008 FANTASIA
Disk 1:
1. Die Klokke Lui
2. Loof Die Heer
3. Voel Jy Soms Of Die Here Te Ver Is?
4. Hou My Vas By U
5. U Laat My Lewe
6. God Is Die Lig
7. As Die Lewensstorme
8. 'n Gebed Vir Mamma
9. Ek Weet U Weet
10. I Am Home
11. U Is Waardig Om Die Boek Te Neem
12. Amen, Jesus, Amen
13. Nooit Weer Alleen
14. Exodus
15. Lei Ons Heer
16. Ek Weet Verseker
Disk 2:
1. Die Klokke Lui
2. Loof Die Heer
3. Voel Jy Soms Of Die Here Te Ver Is?
4. Hou My Vas By U
5. U Laat My Lewe
6. God Is Die Lig
7. As Die Lewensstorme
8. 'n Gebed Vir Mamma
9. Ek Weet U Weet
10. I Am Home
11. U Is Waardig Om Die Boek Te Neem
12. Amen, Jesus, Amen
13. Nooit Weer Alleen
14. Exodus
15. Lei Ons Heer
16. Ek Weet Verseker
17. Genade Onbeskryflik Groot
18. Jesus Gee Krag
19. Nader, My God, By U
20. Ek Wens

vetseunvetseun
Mooiste Treffers Op Klavier Vol. 3 . TOCCD349 FANTASIA
1. Für Elise
2. Drakensberge Van Verlange
3. Sleepy Shores
4. Adios Amigos
5. Send Me The Pillow
6. Picking Up Pebbles
7. Jy Is My Liefling
8. Can't Stop Loving You
9. Mannetjies Roux
10. Vicki
11. Elizabeth Serenade
12. Die Bootjie Na Kammaland
13. Danny Boy
14. Ballad For Adeline

vetseun
Mooiste Treffers Op Klavier Vol. 2 . TOCCD348 FANTASIA
1. Daar Is Niks Soos Ware Liefde
2. Love Is A Beautiful Song
3. Vanaand Gaan Die Volkies Koring Sny
4. Come What May
5. Ek Is Baie Lief Vir Jou
6. Blue Eyes Crying In The Rain
7. Amanda
8. Please Release Me
9. Klokkiewals
10. Sweet Caroline
11. I Fall To Pieces
12. Stille Rivierstroom
13. Ek Verlang Nog Altyd
14. Remembrance

vetseun
Mooiste Treffers Op Klavier Vol. 1 . TOCCD347 FANTASIA
1. Maggie
2. Song Sung Blue
3. Daar Is 'n Land
4. Moonlight Sonata
5. Rhinestone Cowboy
6. Aan Die Einde Van Die Reënboog
7. Music Box Dancer
8. Liefling
9. Waterblommetjies
10. Nikita
11. Seemeeu
12. Pearly Shells
13. Lieflingwals
14. Blue Bayou

vetseunvetseun
Ek Weet U Weet 2CD .. TOCCD330 2007 FANTASIA
Disk 1:
1. Ek Weet U Weet
2. Spore Van My Heer
3. U Is Waardig Om Die Boek Te Neem
4. Hou My Vas By U
5. Love Of The Lamb
6. Die Klokke Lui
7. Back To The Lord
8. Keer Op Keer
9. Millstream Of The Land
10. Exodus
11. Omgedraai
12. I Love To Tell A Story
13. I Am Home
14. Nooit Weer Alleen
15. We Are Free
16. Lei Ons Heer
Disk 2:
1. As Die Lewensstorme
2. Ek Kan Hoor My Heiland Roep My
3. Bring My Die Ou-Ou Tyding
4. In Die Blomtuin
5. Daar Is Krag In Die Bloed
6. Dierbare Kruis
7. Sweet Hour Of Prayer
8. Gaan My Nie Verby, O Heiland
9. Eew'ge Rots
10. How Long Has It Been?
11. Saggies En Teer
12. Bring In The Sheaves

vetseunvetseun
Amazing Grace / Geestelike Gunstelinge CD/DVD . TOCCD325 FANTASIA
Disk 1:Amazing Grace CD
Disk 2: Geestelike Gunstelinge DVD

vetseunvetseun
Lekkerkry Boereklavier .... TOCCD301 FANTASIA
1. Jim Muller-Keurspel1
2. Tjopstieks
3. Seemeeu
4. Music Box Dancer
5. The French Song
6. Jim Muller-Keurspel 2
7. In The Mood
8. The Sting (The Entertainer)
9. Orrelkaskenades
10. Klokkiewals
11. Hasie, Hoekom Is Jou Stert So Kort?
12. Wanneer Kom Ons Troudag, Gertjie?
13. Spanish Eyes
14. Die Ou Kraalliedjie
15. Sarie Marais
16. Keurspel: It's A Long Way To Tipperary; Green Beret; Ons 'n Nuwe Jaar
17. Lente In Switzerland
18. Keurspel: Wat Maak Oom Kalie Daar?; Oom Bossie Van Die Bosveld
19. Trekliedjie
20. Grandma's Featherbed

vetseun
Liefdesklavier Vol. 2 .......... TOCCD298 FANTASIA
1. A Little Peace
2. I Fall To Pieces
3. Send Me The Pillow
4. Song Sung Blue
5. Remembrance
6. Maggie
7. Amanda
8. Ek Verlang Nog Altyd
9. Rhinestone Cowboy
10. Danny Boy
11. Drakensberge Van Verlange
12. Pearly Shells
13. Adios Amigo
14. Daar Is Niks Soos Ware Liefde
15. Sweet Caroline
16. Blue Bayou
17. Stille Rivierstroom
18. Come What May
19. Can't Stop Loving You
20. Waterblommetjies
21. Vicki
22. Please Release Me

vetseun
Liefdesklavier Vol. 1 ......... TOCCD297 FANTASIA
1. Ek Is Baie Lief Vir Jou
2. Picking Up Pebbles
3. Aan Die Einde Van Die Reënboog
4. Klokkiewals
5. Ballad For Adeline
6. Hy Is My Liefling
7. Nikita
8. Für Elise
9. Blue Eyes Crying In The Rain
10. Die Bootjie Na Kammaland
11. Music Box Dancer
12. Mannetjies Roux
13. Love Is A Beautiful Song
14. Seemeeu
15. Moonlight Sonata
16. Lieflingwals
17. Sleepy Shores
18. Daar Is 'n Land
19. Medals For Mothers
20. Liefling
21. Elizabeth Serenade
22. Vanaand Gaan Die Volkies Koring Sny

vetseun
U Laat My Lewe 2CD .......... TOCCD295 FANTASIA
Disk 1:
1. U Laat My Lewe
2. Nader Tot My
3. God Is Die Lig
4. Volg Ons U Na
5. 'n Gebed Vir Mamma
6. Amen, Jesus, Amen
7. Danklied
8. Loof Die Heer
9. Laat Heer U Vrede Deur My Vloei
10. He Chose Me
11. Die Wingerdstok
12. Prys Die Heer
13 .Where We Never Grow Old
14. Laat U Teenwoordigheid
15. Drie Vrae
16. Ere Aan God
17. Vroue Van Die Bybel
18. Ek Leef
19. God Sal U Trou Behoed
Disk 2:
1. Ek Weet Verseker
2. Ek Sien 'n Nuwe Hemel Kom
3. Genade Onbeskryflik Groot
4. Loof Die Heer, Hy Is Goed
5. Grote God Aan U Die Eer
6. Helder Skyn Ons Lig Vir Die Nasies
7. Nader, My God, By U
8. Majesteit
9. U Het Die Brood Gebreek
10. Jesus Groot Bo Almal
11. Soek Allereers Die Koninkryk Van God
12. Soek In God Jou Sterkte
13. My Enigste Troos
14. Voel Jy Soms Of Die Here Te Ver Is?

vetseun
My Geestelike Gunstelinge DVD . TOCDVD253 FANTASIA
1. Hoe Groot Is U
2. Across The Bridge
3. Wat 'n Vriend Het Ons In Jesus
4. Orkesvoorstelling
5. Houtkruis
6. Soli Deo Gloria
7. Oorwinningslied
8. Amazing Grace
9. Vissies
10. Just A Little Talk With Jesus
11. Halleluja
12. Tente
13. My Pa Is Die Koning
14. Jerusalem
15. Gospel-kitaar-keurspel: Daar's 'n Dierbare Kruis; Saggies En Teer
16. Pie Jesu

vetseunvetseun
My Geestelike Gunstelinge . TOCCD252 FANTASIA
1. Was Ek Maar 'n Digter
2. Soli Deo Gloria
3. My Hart Is Bly
4. Nader Al Nader
5. Wat 'n Vriend Het Ons In Jesus
6. Vaderliefde
7. Wees Genadig Heer
8. Die Oorwinningslied
9. Hoe Groot Is U
10. Halleluja
11. Just A Little Talk With Jesus
12. Ek Wil Juig
13. Tente
14. Gospel-Kitaar-Keurspel - Daar's 'n Dierbare Kruis / Saggies En Teer
15. Across The Bridge
16. Houtkruis
17. Amazing Grace
18. Vissies
19. My Pa Is Die Koning
20. Jerusalem
21. Pie Jesu

vetseun
Liedjies Wat Die Kerk Sing - Volume 1 2CD . MARD 382 MARANATHA
- 50 Lof En Aanbiddingsliedere

vetseunvetseun
Lof, Eer & Heerlikheid ....... TOCCD208 FANTASIA/SABC2
1. Aan U Al Die Eer
2. My Pa Is Die Koning
3. Jesus Loves Me / Oh How I Love Jesus
4. Lof, Eer En Heerlikheid (Ek Is Waardig)
5. Môre Sal Die Son Weer Skyn
6. Bless That Wonderful Name / This Little Light Of Mine
7. Tente
8. Keurspel: Then He Said Sing / For I'm Persuaded To Believe / I've Never Loved Him Better That
9. Ek Weet U Leef
10. God Be With You Till We Meet Again
11. I'm Building My House
12. A Closer Walk With Thee
13. Laat Jou Hart Nie Ontsteld Raak Nie
14. Supper Time
15. How Long Has It Been?
16. Versoening (Deur U Gees)
17. Jesus Bron Van Al My Vreugde
18. Beautiful Life
19. Were You There?

vetseun
Amazing Grace ................ SELBCD308 SAGOSPEL/SELECT
1. Amazing Grace
2. Wat 'n Vriend Het Ons In Jesus
3. Precious Memories
4. Dierbare Kruis
5. Elke Dag Vir Jesus
6. One Day At A Time
7. Beyond The Sunset
8. I'll Fly Away
9. Praat Ek Mense Eng'le Tale
10. Glory Hallelujah
11. Why Me Lord?
12. Sweef Soos 'n Arend
13. Pie Jesu
14. Jesus Loves Me
15. Just A Little Talk With Jesus
16. Any Dream Will Do
17. Doen Slegs U Wil Heer
18. Amen
19. Stille Nag
20. Gloria Deo
21. Onse Vader

vetseunvetseun
Halleluja! ............................. TOCCD203 FANTASIA/SABC2
Halleluja!
Neem My Lewe, Laat Dit Heer
This World Is Not My Home
Keurspel: Ek Het Die Lewe Van God In My;
.................. He Is The King Of Kings;
.................. It Is Joy Unspeakable;
.................. Jesus Gee Krag;
.................. Down From His Glory ('O Sole Mio)
Keurspel: A Closer Walk With Thee;
.................. It Is No Secret;
.................. Voel Jy Soms Of Die Here Te Ver Is?;
.................. Oorwinningslied;
.................. Hierdie Kind;
.................. El Shaddai;
.................. Whispering Hope;
.................. Bind Us Together Lord
Keurspel: Ons Is Almal Saam;
.................. Loof Koning Jesus;
.................. Skuil Net By U;
.................. Hy Is Heer
Keurspel: Jesus Wat 'n Wonder Van Bo;
.................. Ek Kan Hoor My Heiland Roep My;
.................. Shine On Me;
.................. Laat U Teenwoordigheid
Keurspel: Blessed Be The Name Of The Lord;
.................. The Name Of The Lord;
.................. Give God the Glory
Keurspel: Lord You Are;
.................. I Lift My Hands;
.................. Victory Chant

vetseun
Dans Met My . TOCCD202/SELBCD272 FANTASIA/SELECT
1. Dans Met My
2. Jy Is Die Son
3. Trein Na Matjiesfontein
4. Ek Hou Van 'n Man
5. Jy Bly Vir My My Liefling
6. Byeboerwa
7. Don't Cry For Me Argentina
8. Any Dream Will Do
9. Every Breath You Take
10. Do What You Do, Do Well
11. Jantjie
12. Honey Lou
13. Our Love
14. Power of Love
15. I'm Just Following My Heart
16. Waar Is Jou Hand?
17. Cuty Pie
18. Kinders Van Die Wind
19. Glory Hallelujah

vetseun
Afrikaanse Liefdes Klavier Liedjies . TOCCD173 FANTASIA
1. Liefling
2. Seemeeu
3. Maggie
4. Die Bootjie Na Kammaland
5. Ek Is Baie Lief Vir Jou
6. Liefde Is 'n Stille Rivierstroom
7. Waterblommetjies
8. Drakensberge Van Verlange
9. Ek Verlang Nog Altyd
10. Mannetjies Roux
11. Vicky
12. Daar Is 'n Land
13. Soos Ou Vriende
14. Daar Is Niks Soos Ware Liefde
15. Jy Is My Liefling

vetseun
Hoe Groot Is U ..................... TOCCD150 FANTASIA
1. Hoe Groot Is U
2. Vissies
3. My Hart Sing Halleluja
4. Saggies En Teer
5. Elke Een Behoort Te Weet
6. Will The Circle Be Unbroken
7. Prys Die Heer
8. Ek Kom In Die Blomtuin
9. Voorwaarts Christenstryders
10. Staan Op, Staan Op Vir Jesus
11. U Het My Deurgedra
12. Die Here Lewe
13. Die Here Is My Herder
14. Hosanna
15. Halleluja
16. Dit Borrel In My
17. Die Liefde Van Jesus Is Wonderbaar
18. Silwer En Goud Het Ek Nie
19. Nader, My God, By U
20. The Lord's my Shepherd
21. Al Sou Die Vyeboom Nie Bot Nie
22. U Staan My By
23. Sing 'n Lied Vir Die Lam
24. On Bended Knee
25. O, Holy Night
26. Come, Now Is The Time To Worship
27. Dona Nobis

vetseun
Rassie se Boereklavier .. TOCCD119 FANTASIA
1. Jim Muller Keurspel No. 1
2. Tjopstieks
3. Seemeeu
4. Music Box Dancer
5. The French Song
6. Keurspel #2 (Jim Muller)
7. In The Mood
8. The Sting (The Entertainer)
9. Orrelkaskenades Met Die Klavier
10. Klokkiewals
11. Hasie, Hoekom Is Jou Stert So Kort?
12. Wanneer Kom Ons Troudag, Gertjie?
13. Spanish Eyes
14. Die Ou Kraalliedjie
15. Sarie Marais
16. Dis 'n Nuwe Jaar Keurspel: It's A Long Way To Tipperary; Green Beret
17. Lente In Switzerland
18. Wat Maak Oom Kalie Daar?; Oom Bossie Van Die Bosveld
19. Trekliedjie
20. Grandma's Featherbed

vetseunvetseun
Houtkruis En Ander Treffers . TOCCD104 FANTASIA
1. Across The Bridge
2. Houtkruis
3. As Die Lewensstorme
4. Op Hierdie Dag
5. Because He Lives
6. Beautiful Isle Of Somewhere
7. Jerusalem
8. I'd Rather Have Jesus
9. My Redder En My Here
10. Shall We Gather At The River?
11. Blye Versekering
12. Maria Wiegelied
13. Ek Gee Jou My Woord
14. Jesus Groot Bo Almal
15. Peace Like A River
16. Heer, Neem U My Hand
17. Halleluja
18. Al Julle Volke Klap Julle Hande
19. Ek Roem U Naam
20. Majesteit
21. There Is None Like You
22. Shout To The Lord

vetseun
Liefdesklavier .................. SELBCD291 SELECT

vetseun
Chardonnay ..................... SELBCD213 SELECT
1. Maybe I'm Crazy
2. Sit Down At The Fireplace
3. African Sun
4. All About You
5. Don't Forget To Remember
6. Beat Of My Heart
7. Shake Your Body
8. Empty Nights
9. Please Be The Light
10. It's Your Eyes That Tell
11. What A Feeling
12. Baby Is Leaving

vetseun
Liefdesklavier 2: 22 Romantiese country treffers . CDFAN101
A Little Peace
I Fall To Pieces
Send Me The Pillow
Song Sung Blue
Remembrance
Maggie
Amanda
Ek Verlang Nog Altyd
Rhinestone Cowboy
Danny Boy
Drakensberge Van Verlange
Pearly Shells
Adios Amigo
Daar Is Niks Soos Ware Liefde
Sweet Caroline
Blue Bayou
Stille Rivierstroom
Come What May
Can't Stop Loving You
Waterblommetjies
Vicky
Please Release Me


ook op :
Ons Mooiste Ballades kompilasie - The Closest Thing To Crazy

sien FANTASIA RECORDS


skakels :











SA, draai terug na God! Staatsteater Fees 15 - 20 Septembervetseun

Dit moes EEN of ander tyd gebeur. Die beweging wat SA aan die praat het moes musikaal ook vleuels kry en dit gebeur vir die eerste keer in die Staatsteater die 15 - 20ste September. Daar is min tyd om die wêreld hiervan te laat weet, so ons sal dit soooo waardeer as julle dit na AL julle e-mail kontakte toe kan uitstuur dat mense GOED kan weet.

Die voorlopige program vir die Turn2God Staatsteater fees:vetseun
15 Sept - Retief Burger, Nedine Blom, Bobby van Jaarsveld, Ronéll Erasmus, Wian Vos, Louis Brittz
16 Sept - Wanda Bam, Nedine Blom, Retief Burger, Wian Vos, Louis Brittz
17 Sept - Danie Botha, Réana Nel, Nedine Blom, Wian Vos, Louis Brittz
18 Sept - KrissTel, Louis Brittz, Lagnes, Joe Niemand, Pierre Spies, Vertikaal
19 Sept - Bobby van Jaarsveld. Wian Vos, Lagnes, Réana Nel, Louis Brittz
20 Sept - Nedine Blom, Louis Brittz, Joe Niemand, Wian Vos, Elza Meyer (sluit die week af)

- Turn2God Staatsteater Fees (In die "Opera")het ten doel om Pretoria en Suid-Afrika na die Here terug te draai. Ons wil die herlewingsvlam hoog sien brand - diep in die stad, buite die mure van die kerk! Ons wil ook 'n stylvolle fees van die hoogste kaliber hou, met uitstekende musikante, kunstenaars en tegnologie...Net ons beste vir Jesus!!

- 'n Fantastiese kunsuitstalling in die foyer van die Staatsteater, gaan "SA, draai terug na God" op 'n kragtige manier uitbeeld. Kunswerke sal te koop wees ten bate van die beweging.

- Nedine Blom tree Dinsdag tot Donderdag op en weer Sondagmiddag, want sy stel "Supercool vir Jesus!" vry. Dis 'n fantastiese CD en DVD vir kinders, en ons moedig die hele familie hiermee aan om die aande en Sondagmiddag by te woon!

- Wian Vos lei die worship-band, en sal elke aand open. Hy neem Saterdagaand (19 Sept) 'n nuwe DVD op met nuwe lof- en bedieningsliedere, en ou treffers soos "Weet jy dat Jesus jou liefhet?" Wian is een van SA se heel beste liedjieskrywers, worshipleiers en pianiste. Sy passie is dat God Suid-Afrika kragtiglik sal aanraak, en dat dit in die huisgesin sal begin.

- Louis Brittz sal elke aand praat oor "SA, draai terug na God!". Ons glo hierdie dinamiese beweging kom uit die Here se hart - en dit vat reeds vlam reg oor Suid-Afrika! Groot dinge is in die pyplyn en Louis sal niks terughou nie. Louis sal Vrydagaand en Sondagaand ook optree en aanbidding lei (dus nie net praat nie).

- Lagnes is SA se enigste "whose line is it anyway" groep situasie-komediante. Hulle is skreeusnaaks, briljant en natuurlik Christene. Hulle gaan seker maak dat Die Fees nie te swaar in die maag gaan le nie!

- Vertikaal is die 2009 SAMA-wenner vir "beste Afrikaanse gospel produksie". KrissTel is 'n 2009 SAMA nominant vir "best pop/rock gospel".

- Retief, Danie, Ronéll en Wanda het geen bekendstelling nodig nie. Réana was lank stil, maar sy is een van SA se grootste talente, wat al reuse kontrakte in Amerika weggewys het om te bly waar die Here haar wil he. Bobby van Jaarsveld het onlangs begin om vir Jesus op te staan, en hy doen dit lekker eerlik en radikaal!

- Joe Niemand het die land verras toe hy 200 000 cd's weggegee het by die Mighty Men konferensie. Hy sing fantasties, skryf musiek vir rolprente en tree oral op saam met Angus Buchan.

- Pierre Spies sal sy splinternuwe DVD's met getuienisse op hier bekendstel!

- Daar is nog sportmanne wat moontlik sal optree, en ons sal die nuus bekendmaak soos dit "breek".

- Daar is slegs 1300 kaartjies per konsert!!!

Aande begin om 19:00 en hou aan tot 22:00. Elke aand sal 'n pouse hê.
Sondagmiddag (20ste) begin 15:00 en hou aan tot 17h00.

vetseun













bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)