Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Roelf Kruger
vetseun
So Het Hulle Gespeel In Die Outyd . AACD 147 ALFA ATELJEE
1. Zoutpansberg Vastrap
2. Bles Se Wals
3. Draaibobbejaan
4. Hansie Se Vastrap
5. Mielieblare
6. Oom Hans Se Gemmerdans
7. Oom Jannie Het Gaan Jag
8. Oom Louw Se Polka
9. Plaas Toe
10. Stellenbosch Verlange

Roelf Kruger; Flippie van Vuuren
vetseunvetseunvetseun
So het hulle gespeel in die outyd LP . KAL 1016/NPTN 3430 1967 KALAHARI/MUSIC FOR LEISURE
Kant Een:
1. Uit Die Ou Tyd (Trad. Arr. Kruger)
2. Draai Bobbejaan (Trad. Arr. Kruger)
3. Hansie Se Vastrap (Le Grange)
4. Mielie Blare (Trad. Arr. Kruger)
5. Oom Louw Se Polka (Erasmus)
6. Bles Se Wals (Kruger/Laurens)
Kant Twee:
1. Plaas Toe (Retief)
2. Vaal Wit Pens (Sakkie van der Vyver)
3. Oom Jannie Het Gaan Jag (Trad. Arr. R. Kruger)
4. Stellenbosch Verlange (Trad. Arr. R. Kruger)
5. Oom Hans Se Gemmerdans (Bodenstein)
6. Zoutpansberg Vastrap (Trad. Arr. Kruger)

Ingeneur: Ian Crewe

SO HET HULLE GESPEEL
Die titel van hierdie Iangspeler is veelseggend. Ons voorgeslagte het vir ons 'n ryk erfenis in hulle musiek nagelaat. Om dit te bewaar en by jonger nasate 'n liefde en waardering vir die musiek te kweek en te bevorder is die doel van hierdie opname. Boeremusiek om ou harte te laat jonk voel, herinneringe van Iank gelede te Iaat herlewe, en die jongeres bewus te maak van musiek uit eie bodem.
Dat outydse boeremusiek baie aanhangers het onder ons jonger geslag is onteenseglik. Duidelike bewys van hierdie stelling is die baie konsertinaspelers onder ons jong musikante. Een van die uitstaandes is ROELF KRUGER, 'n jong man van 28 jaar, wat vinnig besig is om vir hom naam te maak. Roelf is 'n Johannesburger, hier gebore en skoolgegaan. Uit 'n baie musikale familie spruit hy. By die klein seuntjie is vroeg al 'n liefde gekweek vir musiek en het hy opgegroei met musiek as 'n belangrike deel van sy Iewe. Soos sy vroutjie, Rose sê: ,,musiek is sy hele Iewe." Roelf kan feitlik enige instrument bespeel maar die konsertina is sy instrument. Hy tree dikwels op saam met Groep 2 as basvioolspeler, en doen uitsendings seam met ander orkeste. Dit was nog altyd sy ideaal om 'n outydse boeremusiek plaat te maak en hier het ons nou sy hartevens vervul.
Roelf word bygestaan deur 'n groepie van ons knapste musikante: Flippie van Vuuren (traporreltjie), Bob Hill (basviool), Tienie Joubert (ritmiese ghitaar), Andy Johnson (dromme).
Die nommers is deurgaans tradisioneel. Onder die ou gunstelinge is daar: ,,Uit Die Oue Tyd," ,,Draai Bobbejaan," ,,Mielieblare," en ,,Oom Louw Se Polka."
...ies goed verwerk vind u hier 'n uitstekende langspeler vir elke kenner en versamelaar van outydse boeremusiek. - FAY - omslag

Tommy En Roelf Kruger
vetseunvetseun
Skoffel Tyd LP .......................................... TROUBADOUR
Kant Een:
1. Stywe Pap
2. Rondloper Seties
3. Waterberg Polka
4. Die Wa Pad Bloubergstrand
5. Hou Die Roksak Toe
6. Jakaranda Polka
Kant Twee:
1. Ollie Se Vastrap
2. Aandmymerings
3. Never On Sundays
4. Hoe Ry Die Boere
5. Klipplaat Seties
6. Krokkodil Boogie

Skuif weg die tafels rol op die mat dis Skoffeltyd, ja Skoffeltyd met TOMMY EN ROELF KRUGER. Opskud met ""Stywe Pap", Wals met "Aandmymerings", Cha Cha met "Never On Sundays", Boogie met "Krokkodil Boogie" dans 'n Seties, 'n Polka, hierdie plaat het alles, en nog meer.
Die musikant wat al hierdie nommertjies so meesterlik uitvoer, is TOMMY EN ROELF KRUGER, altwee uitstekende musikante wat 'n hele aantal instrumente met die grootste behendigheid bespeel. - omslag

Flippie van Vuuren
vetseunvetseun
Reënboog Wals / Skiet Hom Louis 7" . ARC307 RRC
Kant Een:
1. Reënboog Wals (R. Erasmus) (Carstens/De Waal) (Roelf Kruger Konsertina)
Kant Twee:
1. Skiet Hom Louis (R. Erasmus) (Carstens/De Waal) (Roelf Kruger Konsertina)


ook op:
Boeremusiek Kompetisie '80 kompilasie LP


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )