Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Roelf Jacobs
vetseun
Stories Oor Jakkals En Wolf (Kinnerpret Reeks) . CDTGE 90 2003 GALLO
1. Die Rondekop-Gedierte
2. Jakkals En Wolf Verhuur Hulle Aan Boer
3. Alles Vir 'n Slukkie Melk
4. Plan Is 'n Boerdery
5. Wolf, Vryersklong

vetseun
Otterjasie & Doepels LP . MFP 54772 1976 MUSIC FOR PLEASURE
- Roelf Jacobs - Susan Voormolen -
Kant 1:
1. Otterjasie En Doepels; (Liedjie) Otterjasie Wie Is Jy
2. Sing 'n Vrolike Liedjie; (Liedjie) Kom Ons Sing Nou Almal Saam
3. Otterjasie En Doepels In Kabouterland; (Musiek) 'n Wysie Uit My Kleintyd - Die Tortelduif; Verwerking Van 'n Mozart Deuntjie; Sluimerliedjie - Verwerking Schubert Liedjie
4. Op Die Plaas; (Liedjie) Op Die Plaas Is Elkeen Baas
Kant 2:
1. 'n Poets
2. Snoetjies En Snuitjies; (Liedjie) Verkoue Is 'n Ding Wat Maklik Kom
3. Raai Raai Riepa
4. Onthou Al Julle Kos Opeet

vetseunvetseunvetseun
Oom Kaspaas LP/CD . SRSJ 8052/LEOCD284 2012 MUSIC FOR PLEASURE/LEO MUSIEK
- met HP Hamman (Oom Kaspaas), Siegfried Mynhardt (Nefie) -
Kant Een:
1. Oom Kaspaas Vang Vis
2. Oom Kaspaas En Die Steenkool
3. Oom Kaspaas Boor Vir Water
4. Oom Kaspaas Reis Oorsee
Kant Twee:
1. Oom Kaspaas Die Boer
2. Oom Kaspaas Op Die Roltrap
3. Oom Kaspaas Se Oorlogstories
4. Oom Kaspaas Se Sangloopbaan

OOM KASPAAS:
"Nefie, ek meen jy praat nou so van donkies en goeters - jy lat my nou sommer weer dink aan jare der jare gelede, toe ek die wêreldskou in die Bosveld besoek het. Dit was 'n wêreld-landbouskou . . . "
NEFIE:
"Omie sê hulle het dit in die Bosveld gehou? Hoekom dan daar? So in die wildernis."
OOM KASPAAS:
"Dit was lank voor jou tyd kinta, jy sal nie van die skou weet nie. Ewentwil, waar was ek nou weer?"

En soos oom Kaspaas sê kintas, hierdie heerlike grootpraatstories hom van doerietyd af - 1936 om presies te wees. Deur al die jare het die beterweterige oom Kaspaas en sy versukkelde vriend, Nefie, geslag na geslag laat skaterlag.
T.O. Honiball, skepper van oom Kaspaas, is in 1978 een en sewentig jaar oud. Ons het sy kleinkinders oorreed om hul oupa se stories te deel met al die jongspan van vandag. En nadat julle gelag het vir oom Kaspaas en Nefie, kan julle gerus MFP se ander twee plate van T.O. Honiball aanskaf naamlik Adoons-hulle, en Jakkals & Wolf. - ALBIE VENTER

The very popular and legendary Adoons-hulle, Oom Kaspaas and Jakkals en Wolf stories are now for the first time available on CD. The tracks were taken from the original LP s and compiled onto 3 separate CD s. Children and adults will listen to these evergreen stories in the car, at home and it will be very popular at pre-primary schools. All 3 album covers are similar to the original LP covers.

vetseunvetseunvetseun
Jakkals en Wolf Stories LP/CD . SRSJ 8051/LEOCD 285 1978 MUSIC FOR PLEASURE/LEO MUSIEKvetseun
- T.O. Honiball Se Jakkals en Wolf Stories vertel deur Roelf Jacobs -
1. Die Slangpetalje
2. Boer Word Uitoorlê
3. Die Operasie
4. Hospitaalstreke
5. 'n Jakkals Bly 'n Jakkals
6. Die Geveg Van Die Jaar
7. Die Groot Dors

Thomas Ochse Honiball sal op 28 Oktober 1978 een en sewentig jaar oud wees - maar sy Oom Kaspaas- en Nefiestories; Adoons-hulle en lakkals en Wolfstories verskaf vandag nog steeds groot vermaak aan oud en jonk. Oom Kaspaas en Nefie was die eerste karakters wat Honiball geskep het. In 1936, terwyl hy as illustreerder by Die Huisgenoot gewerk het, het hy die strokie gewys aan die destydse redakteur van die blad, Marleus Viljoen. "As Die Huisgenoot eendag 'n comic word, sal ek jou laat roep," was die waardige oubaas se kommentaar. l.A. Smith, redakteur van die Naweek-Burger, het egter die moontlikhede ingesien en ingestem om die strokies in sy blad te plaas indien die eerstes gratis sou wees. Na die derde plasing, het die koerant se direksie besluit om Honiball £1 per strokie van twaalf tekeninge te betaai. So het Oom Kaspaas sewentien jaar Iank in Die Burger verskyn en die afgelope twee jaar in. Landbouweekblad. Truida Pohl, redaktrise van Die Jongspan, het in die tussentyd Honiball gevra om 'n strokie vir haar blad te skep. So het jakkals en Wolf sy ontstaan gehad - en die strokie het agt en twintig jaar in Die Jongspan verskyn. Die baie bekende Adoons-hulle het ontstaan uit Jakkals en Wolf en is na dertig jaar nog deel van die weeklikse plesier in Die Huisgenoot. Adoons-hulle se eerste plaat het reeds by MFP verskyn. Nou kom Jakkals en Wolf aan die beurt, pragtig vertel deur Roelf Jacobs. Eersdaags sal die jongspan van vandag ook kan saamlag vir die manewales van Oom Kaspaas en Nefie op 'n splinternuwe MFP-opname.

The very popular and legendary Adoons-hulle, Oom Kaspaas and Jakkals en Wolf stories are now for the first time available on CD. The tracks were taken from the original LP s and compiled onto 3 separate CD s. Children and adults will listen to these evergreen stories in the car, at home and it will be very popular at pre-primary schools. All 3 album covers are similar to the original LP covers. - Albie Venter - omslag

vetseun
Jakkals se stories (Kinnerpret Vol. 5) . 2005/2011 SABC
1. Hasie En Jakkals
2. Jakkals En Die Perdebye
3. Jakkals En Krokoba
4. Jakkals En Mevrou Leeu
5. Jakkals Stories
6. Die Mannewales Van Ons Vriend Jakkals
7. Jakkals En Wolf
8. Jakkals Vlug Vir Tier
9. Jakkals En Volstruis Se Streke

Afrikaans CD Stories soos gehoor op SAUK vertel deur Roelf Jacobs


ook:
Vyfster klankbaan LP (1982)
Die Rebel (1975)
Die Kandidaat (1968)


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)