Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Robbie Wessels


Robbie Wessels - Kampioen VID >>> (2021)


Robbie Wessels - Voortrekker Monument VID >>> (2020)
- VIDEO VAN DIE DAG 2020/09/09

vetseun
Voortrekker Monument CDS ............ 2020


Robbie Wessels - Iemand Daarbo met Liezel Pieters VID >>> (2020)

vetseunLAAI AF
Iemand Daarbo met Liezel Pieters CDS . 2020

vetseunLAAI AF
Robbie En Sy Bokke - Staan Saam . 2019
- Insluitend die Eksklusiewe Early B Treffer "Back Die Bokke" Asook "Staan Saam" "Sit Dit Harder" En "Sumo Nie Meer Nie"
1. Staan Saam - Robbie Wessels & Appel
2. Jason Bourne - Robbie Wessels
3. Back Die Bokke - Early B met Justin Vega
4. Sit Dit Harder - Pieter Koen
5. Liefling - Robbie Wessels, Danny Smoke, Jo Black & Appel
6. 1, 2, 3 (Dis 'n Lekker Dop Die) - Appel
7. Sumo Nie Meer Nie - Robbie Wessels
8. Dorp Toe - Fatman
9. Japaan - Robbie Wessels
10. Ons Eet Alles - Robbie Wessels
11. Legendes - Robbie Wessels
12. Skepe - Jo Black
13. Patrick Lambie - Robbie Wessels

vetseun
Patrick Lambie CDS ......................... 2019 UNIVERSAL

vetseun
Robbie Wessels En Appel - Staan Saam CDS . 2019 UNIVERSAL

vetseun
'n Mond Vol Stories ........................... 2018


Robbie Wessels - Mphe Di Hoenor VID >>> (2017)

vetseun
20 Goue Treffers .............................. 2014 SELECT
1. Leeuloop
2. Pieter van Zyl
3. Halley Se Komeet
4. Asseblief My Lief
5. Hou Vas Jou Matras
6. My Vissersmanvriend Se Pa
7. Angeline
8. Waar Lê Jy Vanaand?
9. Verbode Vrugte
10. Hartswater
11. Skinnidip
12. Snoekie
13. Selftan Lotion
14. Aan Jou Van My
15. John West
16. Reënboognooi
17. Hou Die Springbok Mighty High
18. Die Cheetah Song
19. Staan Terug Vir Die Manne In Wit
20. Prop

vetseunvetseunvetseun
Strale Van Die Son ... CDRWP 003 2014 COLESKE
1. All Blacks Teen Die All Blacks
2. Gym Of All Nations
3. Floyed McLung
4. Als Wat Ek Het
5. As Die Liefde Voor Jou Staan
6. Krummel En Baksteen
7. Somerliefde
8. Iets Bekends
9. Chakile En Jimanzi
10. TUKS Of Niks
11. Strale Van Die Son
12. Gedig Oor Agulhas
13. Onthou Jy Nog
14. Middernagkitare

100 Meter Leeuloop
vetseun
film DVD . DVDJUKE 25 2013 JUKEBOX
- Sluit in Robbie Wessels musiek video's -
meer hier

vetseunvetseun
Kaalvoet ...................... CDRWP 002 2011 COLESKE
1. Macarena Mambo
2. The Jackal Tackle
3. Asetileen En Suurstof
4. Tussen Die Duiwel En Die Diep Blou See
5. Staan Saam
6. Pinochio Se Dam
7. Ons Huil Nie
8. Bananana Mango
9. Kom Terug
10. Kaalvoet
11. Oerknal
12. Oom Willem Se Springbokplaas
13. Lang Gras
14. Wolke

vetseunvetseun
Afrika Sonsak .............. CDRWP 001 2009 COLESKE
1. Afrika Sonsak
2. Player 23
3. Liewe Ouers
4. Sal Ek Ooit Weet
5. Speedo's En Crocs
6. Is Jy Vry?
7. Stacey En Thysie
8. Brief Vir Brolloks
9. Dis Verby
10. Slapchips En Atjar
11. Halleluia Om Die Vuur
12. Sein In Die Hemel
13. Jy
14. Troeteldier Rock 'n Roll Medley

vetseunvetseun
Grootste Treffers ........ SELBCD727 2008 SELECT
1. Leeuloop
2. Halley Se Komeet
3. Hou Vas Jou Matras
4. Asseblief My Lief
5. My Vissersmanvriend Se Pa
6. Waar Lê Jy Vanaand?
7. Verbode Vrugte
8. Pieter van Zyl
9. Hartswater
10. Angeline
11. Skinnidip
12. Snoekie
13. Aan Jou Van My
14. John West
15. Reënboognooi
16. Selftan Lotion (Live)
17. Hou Die Springbok Mighty High
18. Die Cheetah Song
19. Staan Terug Vir Die Manne In Wit
Treffer Na Treffer Hitmix:
20. Hou Vas Jou Matras
21. Leeuloop
22. Snoekie
23. Skinnidip
24. Asseblief My Lief

vetseunvetseunvetseun
Halley Se Komeet ..... SELBCD600 2006 SELECT vetseun
1. Halley Se Komeet
2. Asseblief My Lief
3. Die Cheetah Song
4. Angeline
5. Hartswater
6. Skinnidip
7. Leeuloop
8. Aan Jou Van My
9. Lorrie Drywer
10. Selftan Lotion (Live)
11. Staan Terug Vir Die Manne In Wit
12. Sewe Velle
13. Lyah (Gedig)
14. Die Man In Die Parkie
15. Halley Se Komeet (Akoestiese weergawe)

vetseunvetseun
My Vissersmanvriend Se Pa . SELBCD541 2005 SELECT
1. Waar Lê Jy Vanaand?
2. Hou Vas Jou Matras
3. Bones
4. My Vissersmanvriend Se Pa
5. Prop
6. Pieter van Zyl
7. Reënboognooi
8. Hou Die Springbok Mighty High
9. Die Wissingbroers
10. Snoekie
11. John West
12. Verbode Vrugte

TV-kykers ken Robbie Wessels as die gewilde humorkarakter Poena in SABC2 se reeks Gauteng-alêng.-alêng. Nou reik Select Musiek sy debuutalbum uit: reeds gestempel met goue status! Dié Vrystaatse boerseun het 'n bekoorlike rasperstem. Hy breek alle konvensionele musikale reëls en skep aweregse musiek wat nie net in sogenaamde alternatiewe kringe opslae maak nie, maar ook by die meer kommersiële mark aanklank vind.vetseunSy werk word gekenmerk deur 'n liriese vertellyn, vervat in melodieuse, boeiende kampvuurstories.Die humor is skérp en hier en daar in die konteks van die gegewe kragwoordgekrui; aangebied in glimlagplooiende aanvaarding.Dié aanslag het hom reeds 'n getroue studentegevolg opgebou. Robbie vertel stories met patos. In eke glimlag is daar 'n stukkie hart wat die luisteraar tot nadenke stem.Robbie is 'n folkrock-verteller, gegrond op sy ervarings. Daar's die bloosstout-vertelling oor Snoekie, 'n "danseres" met 'n "geweer" in haar broekie. Hy skets Pieter van Zyl se skeidsregtermoerdery, vertel van die skewe koshuispoetsbakker Henno de Vos in Hou vas jou matras en onthou Prop, 'n onderwyser wat diep spore in sy hart getrap het, Die Wissingbroers en John West - almal onthoumense uit sy kinderdae.Die album is gestempel met 'n meevoerende ballade-aanslag, propvol nostalgie en eerlike, natuurlike vertolking.Tussen die aangypende werk wat veral die aandag op Robbie Wessels se musikale talent en liedjieskryfvernuf vestig, is die snitte Waar Lê Jy Vanaand?, Verbode Vrugte en Reënboognooi, maar, dit is veral die epiese snit My Vissersmanvriend Se Pa wat diep tréf. En hy róck behoorlik op die alkohol-ode Bones: 'n alternatiewe rots!

ook op :
Rots kompilasie - Hou Vas Jou Matras, Waar Lê Jy Vanaand?
30 + 30 Goue Sokkie Treffers Vol. 9 kompilasie - Leeuloop
30 + 30 Goue Sokkie Treffers Vol. 8 kompilasie - Snoekie
40 Grootste Love Songs 2 kompilasie - Waar Lê Jy Vanaand?
Afrikaanse Rock Love Songs kompilasie - Waar Lê Jy Vanaand?
Afrikaans se 60 Grootste Treffers kompilasie - My Vissersmanvriend Se Pa
Bakgat Bokke kompilasie - Pieter van Zyl
Die Grootste Afrikaanse Sokkie - Vol. 3 kompilasie - Hou Vas Jou Matras
Die Grootste Afrikaanse Sokkie - Vol. 2 kompilasie - Waar Lê Jy Vanaand?
Hartebrekers kompilasie - Waar Lê Jy Vanaand?
Huisgenoot : Top 20 kompilasie - Leeuloop, My Vissersmanvriend Se Pa
Kaleidoskoop kompilasie - Binneboud Baaisiekel
Kuier In Die Weskus 2 kompilasie - My Vissersmanvriend Se Pa
Kuiergat 2 kompilasie - Pieter van Zyl
Laataand : Musiek Vir Die Regte Stemming kompilasie - My Vissersmanvriend Se Pa
Langarm-Sokkie Dansklub Treffers 8 kompilasie - Verbode Vrugte
Lekker Braai Treffers 7 kompilasie - Pieter van Zyl
MK89 Die DVD Video kompilasie - Verbode Vrugte
Musiek vir die langpad 6 kompilasie - Reënboognooi
Ons Eie Loslappies Vol. 2 kompilasie - Leeuloop
Ons Eie Loslappies kompilasie - Verbode Vrugte
Ons Sing Jou Taal (Rapport) DVD kompilasie - Verbode Vrugte
Ons Sing Jou Taal 2 (Rapport) kompilasie - My Vissersmanvriend Se Pa
Ons Sing Jou Taal (Rapport) kompilasie - Waar Lê Jy Vanaand?

flyers :vetseun
2007 05 01 - Red Heart Deuriemikke: Nicholis Louw, Bobby van Jaarsveld, Dozi, Nianell, Karen Zoid, Juanita du Plessis, Theuns Jordaan, Bok van Blerk, Robbie Wessels, Loftus Versfeld
23 Oktober - Robbie Wessels, Caledon
21 Oktober - Robbie Wessels, Bellville Hoërskool
20 Oktober - Robbie Wessels, Melkbosstrand
200619 Oktober - Robbie Wessels, Kraaifontein Stadsaal
2006 17 Oktober - Robbie Wessels, Die Boer, Durbanville
2006 16 Oktober - Robbie Wessels, Die Boer, Durbanville
2006 30 September - OppiAarde, Rockspaaider wenner, Cassette, The Parlotones, Chris Chameleon, Fokofpolisiekar, Rokkeloos, The Hellphones, Lukraaketaar, Gyroscope, Johnny Clegg, Love Jones, The Narrow, Tidal Waves, Vodacom Sedgars Park Stadion, R120
Huisgenoot Geraasplaas, Kurt Darren, Robbie Wessels, Nicholis Louw, Juanita du Plessis, Laurika Rauch, Broers (Christo en Cobus en vetseunNic Stevens), R65
2006 2 September - Die Afrikaanse Musiekfees 5, Carnival City computicket : met Robbie Wessels, Juanita du Plessis, Anna Davel, Arno Jordaan, Bobby van Jaarsveld, Catherine Jones, Cutt Glas, David Fourie, Fanie de Jager, Jennifer Zamudio, Jurie Els, Louis van Rensburg, Randall Wicomb, Carina Viviers, Suzanne
2006 28 Augustus - Robbie Wessels, Dorpstraat Teater, Stellenbosch, R70 UITVERKOOP
2005 10 26-30, Vredendal Rittelfees, Kallitz, Basjan, Chris Welsch, Thys Die Bosveldklong,, Wynand Windpomp, Hugo, Wicus van der Merwe, Karen Zoid, Navi Redd, Christo & Cobus, Ddisselblom, NiaNell, Steve Hofmeyr, Pieter Smith, Rooies, Nic Stevens, Robbie Wessels, Beeskraal, Nicholis Louw, Steve, Juanita du Plessis, Die Campbells, Afrikiti, Theuns Jordaan, Kurt Darren, Wynand Strydom


skakels :









2020 09 05, 06 - Afrikaans Gaan Global: Kurt Darren, Theuns Jordaan, Juanita du Plessis, Karlien van Jaarsveld, Elandré, Jay, Refentse, Robbie Wessels, Ricus Nel, Dirk van der Westhuizen, Brendan Peyper, Christia Visser, R120, itickets.co.za - facebook.com/event - Ontbytsake - Virtual Production - Blue Banana - Brand HQ - Weber
vetseun

2020 08 28 - Lockdown Lekkerte - Verskeie Kunstenaars: Robbie Wessels, Leah, Willem Botha, André Schwartz, Lee Scott, Bianca le Grange, www.howler.co.za
vetseun

2020 05 31 - Optog!: Robbie Wessels, R50, www.optog.co.za - King Price Insurance - Atterbury Trust - Atterbury Teater
vetseun

2020 04 05 - Optog!: e-konsert 2: Amanda Strydom, Corlea Botha, Robbie Wessels, Jannie Moolman, Monique Steyn, Johrné van Huyssteen, 17:00, R50, www.optog.co.za - King Price Insurance - Atterbury Trust - Atterbury Teater
vetseun

2019 12 21-31 - Hartenbos In Afrikaans: @Wantdishartenbos: Jo Black, Robbie Wessels, Karen Zoid, Spoegwolf, Francois van Coke, Kurt Darren, Refentse, Elandré, Appel, Leah, Jan Bloukaas, Early B, Danny Smoke, Roan Ash, Katinka, Biggy, Tasché, Bernice West, Brendan Peyper, Juan Boucher, Pieter Koen, Ruan Josh, Juanita du Plessis, Franja du Plessis, Klipwerf Orkes, Die Ventertjies, Fatman
vetseun

2019 12 01 - Robbie Wessels, Platteland, Shop 29, 270 Witch-Hazel Avenue, Eco Boulevard, R130
vetseun

2008 10 30-11 01 - Bela Bela Adventure Carnival: Karen Zoid, Jakkie Louw, Klopjag, Robbie Wessels, Melktert Kommissie, Bela Bela Showgrounds, 16:00
vetseun

vetseun
2007 09 14 - Bok van Blerk, Robbie Wessels, Hoërskool Die Wilgers





bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)