Riku LättiRiku Lätti - WoknakwyfRiku Lätti - 'n Pleister Vir My Nerwe
TuisbladRiku Lätti op FacebookRiku Lätti op TwitterRiku Lätti op MyspaceRiku Lätti op Last.fmYouTubeRiku Lätti op DiscogsRiku Lätti op Wikipedia

'n Pleister Vir My Nerwe - 2001


digitalcupboard.co.za, promoters van manne soos oom en Brixton Moord En Roof Orkes, of by offisiële blad.met "Pakpoort" 'n meer reënerige, hartseer tog effens humoristiese song, kom ons sê verliefde folkrock.en "Vyand Van Die Staat"wat afskop met'n rustige dub ritme en riku se stem: "hy was die seun van die Vyand Van Die Staat" kry mens letterlik rillings albei hierdie liedjies is 'n moet, daar sonder sal verstaan van die situasie van eerstens liefde en tweedens die sosiale tendens van mense om verlore te raak nie verstaan word nie. dus as jy verlief of verlore is luister dit, as jy nie een van die. twee is nie maar iemand ken wat verlief of verlore is luister dit, as jy niks met niks te doen wil hê nie, luister dit nou. klassifiseer saam met: bloudruk, doolhof, madiba bay, dorpst., suitcase

'n Pleister Vir My Nerwe . 2001
1. Sterre
2. Pleister
3. Rooirok
4. Pakpoort
5. Onder Jou Asem
6. Jas
7. Vyand Van Die Staat
8. Struikel
9. Waar Is Jy?
10. Max's Moment
11. Agter My Rug
12. Laughing
13. Die Drama In Die Valley
14. Valley
15. Verander
Woknakwyf . 2001
1. Slaap
2. In Die Begin
3. Reën
4. Moet Nooit Die Belangrikheid Van Goeie Mondhigïene Onderskat Nie
5. Slaap Maar Weer

Riku Lätti CDs
Riku Lätti - Janneman in die Diereryk
Riku Lätti - Die Ongelooflike Avonture van Hanna Hoekom
Riku Lätti - Akoesties
Riku Lätti - Aan't Sterre Tel
Riku Lätti - 'n Pleister Vir My Nerwe
Janneman in die Diereryk (2011)
Die Ongelooflike Avonture van Hanna Hoekom (2010)