vetseun blog musiek mp3 gigs skrywers boeke films skakels soek kontak
RKO (Radio Kalahari Orkes) .co.za

Die Radio Kalahari Orkes bied aan
vetseunKOOP/BUYvetseun
Heuningland ...................... RR110 2009 RHYTHM
1. Staan by my met Chris Chameleon
2. Jolie Marie met Valiant Swart
3. Blaas jou Vuvuzela
4. Transboer
5. Spaanspek
6. Heuningland
7. As die kar nog daar is met Frank Opperman
8. Byleveld
9. Son
10. Blink Ster
11. Lobola
12. Kruise
13. Nissan Bakkies
14. Nagtegaal
15. Wakka Doef Doef

Dawie de Lange, Die Nagloper

vetseun KOOP/BUY
Die Nagloper ............. TERRACD01 2007 TERRAPLANE/SONY
1. Petronella
2. Skeeloog Daisy
3. Suikerbossie
4. Treur Baba Treur
5. Maak ´n Doppie
6. Susannah
7. Willie Die Fluitspeler Se Vastrap
8. Ons Land (Willy en Cissy Cooper)
9. Ek Wil Terug Na Die Plaas
10. Die Kalfie Waltz
11. Waar Is Betty?
12. Storie Van David de Lange
13. Boomstraat Se Nooiens (Willy en Cissy Cooper)
14. Suikerbossie (The Original) (Die Wilgens Suikerbossie Orkes: David de Lange, George Abrahams, Dan Truter, Willie Wilgens)

met Die Naglopers (Tol Hattingh, Poea Stapelberg, David de Lange), Ian Roberts, Elton Landrew, Christine Roberts, Brenda Biddulph, Lize Wiid, Rian Malan, Sez Adamson, Dan Roberts, Cesare Cessarino, Kaartji Davids, Regardt de Bruyn, Wynand Davel, Michael Canfield
Die Nagloper (toneelstuk), geskryf, Rian Malan, Ian Roberts (David de Lange), Elton Landrew (George Abrahams), Nicola Hanekom (Daisy), Brian Webber (Jan), regie, André Stolz vetseun

When Sipho Hotstix Mabuse followed Afrikaans roots music band, DIE RADIO KALAHARI ORKES on stage at Oppikoppi last year, he declared that what he'd just heard was the genuine roots music of this country. Quite rightly too, because the period that Radio Kalahari originally drew from (the 30´s and 40´s) was one prior to the political intervention of the FAK on the Afrikaans Culture in the late 1930´s.
Boeremusiek was a wild, untamed genre full of influences from across the entire continent and beyond - includign Jazz, ghoema and marabi. The music came out of the working class and its heroes were miners and railway workers - and none more incendiary then David de Lange, whose career blazed for a brief six years.
In the 1930´s de Lange was by far the most famous Afrikaans singer in the country. His first huge hit was "Waar is Moeder?" (1934) and he was the first person to introduce "Suikerbossie" to a wide audience. But when de Lange died in 1947 at the untimely age of 41, not one Afrikaans newspaper reported his death. So what went wrong?
De Lange was a rebel. The so-called decent Afrikaners made De Lange out as an embarrasment, a poor white mineworker who did not fit the profile of what the establishment wanted Afrikaners to become and his records were banned by the SABC.
De Lange became a broken man, never recovering from the hurt the establishment put him through. When De Lange died, something wild and untamable in the Afrikaner died with him, and boeremusiek became sterile. Now De Lange's music is being revived by the popular Radio Kalahari Orkes on DIE NAGLOPER which can be seen as a kindered spirit to Bruce Springsteen's recent hugely popular Seeger Sessions outing.
Earthy and genuine, the music of De Lange is the perfect vehicle for Radio Kalahari Orkes. With their new album DIE NAGLOPER, they give De Lange's songs a fresh treatment, re-tuned for the contemporary ear, whilst embracing the core influences and spirit of De Lange.
With Wynand Dawel on violin, Kaartji Davids on banjo, Michael Canfield on drums and 'kartondoos', and Rian Malan on baritone guitar, fronted by singers Ian Roberts, Elton Landrew and Christine Roberts - the music kicks and swings like a living thing.

NUWE mp3 by tuisblad -- Die Ding van Mangaung


Die Naglopers - Skeeloog Daisy vetseun


Die Naglopers - Suikerbossie vetseun

vetseunKOOP/BUY
Opgestook CD/DVD ... CDEMIMD 200 EMI
Disk 1:
1. Doringboom
2. Kamaste
3. Kaptein, Kaptein
4. Onverskrokke
5. Hoender Is Eintelik ´n Vegetable
6. Renaissance
7. Elvis
8. Crying Shame
9. Kwagga
10. Farieda
11. Die Held
12. Duiwel van Wyk
13. Melanie
14. Jol
15. Reën
16. Die Storie Van Dawie de Lange
17. Boomstraat Se Nooiens
Disk 2:
1. Kaptein, Kaptein
2. Onverskrokke
3. Melanie
4. Crying Shame

vetseunKOOP/BUY
StoomRadio ....................... CDEMIM 155 EMI
1. Kaptein, Kaptein
2. Hoender Is Eintelik ´n Vegetable
3. Renaissance
4. Crying Shame
5. Kwagga
6. Farieda
7. Die Held
8. Duiwel van Wyk
9. Melanie
10. Onverskrokke
11. Jol
12. Reën
13. Die Storie Van Dawie de Lange
14. Boomstraat Se Nooiens
15. Crying Shame (Video)

"Boet" Norman Anstey, "Swaer" Ian Roberts, "Moegae" Fats Bookholane, uit Kalahari Oasis (Castrol)


Radio Kalahari Orkes - Kaptein, Kaptein vetseun


Radio Kalahari Orkes - Melanie vetseun


Radio Kalahari Orkes - Ammabokke vetseun


Radio Kalahari Orkes - Crying Shame vetseun

flyers :
2007 11 24 - Radio Kalahari Orkes, Klein Libertas Teater, Stellenbosch
2007 11 23 - Radio Kalahari Orkes, Centre for the book, Cape Town
2007 11 20 - Radio Kalahari Orkes, Ou Meulteater, Paarl
2007 11 17 - Radio Kalahari Orkes, Café Barcelona, 0123453602
2007 09 23 - Erik Holm Benefit Concert: (MC: JOHANN BOTHA) Runica, Ménage à Trois, (MC: MARLON ROELOFSE) Pipe Bong, éF-éL, (MC: MICHELLE AIDEN) Swartskaap, Myburgh Grobbelaar, (MC: MELT SIEBERHAGEN) Radio SA en Kabous Verwoed, E3N,vetseun Albert de Vos, Jan Blohm, (MC: HANNES BRUMMER) Die Gespanne Passasiers, Prinses Petro, Bok van Blerk, Anika Kruger, Brenda Burnit, Rhythmsection Africa en Michael Canfield, Mel Botes, Bonsai, (MC: IVAN ZIMMERMAN) Radio Kalahari Orkes, Nike Holm, Beeskraal, Zenobia (Fiela), Snotkop, (MC: IZAK DAVEL) Revolusie, Riku Lätti, Bacchus Nel en Trike, (MC: JACQUES BLIGNAUT) Die Kombikraal Blues Band, Piet Botha, Paul Riekert, (MC: DORETTE POTGIETER) Havoc Vultures, Willim Welsyn, Oppidam, Hartbeespoort, 11:00, R100
Sabaan-Wegbreek Naweek: 20 - 22 Oktober 2006
Naweek vol avontuur, musiek en net lekker kuier......
Vrydag: Skop die naweek af met lekker musiek: Die Kaalkop Waarheid, Bonekey
Saterdag: Gecko "White River Rafting", Paintball, Quadbikes, Staproetes, Swembad en sluit die aand af met musiek: Ian Roberts & die Radio Kalahari Orkes, Karen Zoid en Bacchus Nel. Kontant kroeg sal beskikbaar wees.

vetseun


skakels : radiokalahariorkes.co.za




Radio Kalahari Orkes by Centurion Teater op 19 Julie 2008

Sedert Radio Kalahari Orkes (RKO) se bekendstelling in 2005 het hulle die volk se voete aan die juk en almal sing “Kaptein, kaptein, waarheen ry die trein...” Hul aanhangers is uiteenlopend – Afrikaans, Engels, swart, Capies. Voor in die koor is die geliefde stoepsitter van die Kalahari-oase, Boet (Ian Roberts). Die musiek is uniek en eg-Suid-Afrikaans, met invloede van ghoema tot rock, boeremusiek tot Die Briels. Die orkes se instrumente sluit in kitare, banjo’s, mandolien, mondfluitjie, kazoo, penniefluitjie, viool, tromme... en ’n pragtige Krummelpoppie op trekklavier.  Radio Kalahari Orkes se boeremusiek album Die Nagloper is einde verlede jaar bekend gestel en het groot opslae gemaak.  Vir die eerste keer kon almal sê hulle hou van boeremusiek. Die album is genomineer vir ´n Sama-toekenning in die kategorie Tradisionele Album in Afrikaans.  

Op 19 Julie het RKO ´n optrede by die Centurion Teater.   Kom luister na die liedjies van David de Lange, boeremusiek rebel van die Dertigs, asook na ou treffers soos Kaptein, Farieda en Crying Shame

Vir besprekings kontak Centurion Teater:  012 664 7859

-----------------------------------------------------------------------------

vetseun
Suikerbos
Die kort en roekelose lewe van ´n vastrapkoning

Met Ian Roberts as Dawie de Lange en sy makkers, die boeremusiek rebelle van die Dertigs…

Hy het flambojant aangetrek en wild geleef. Mampoer gesuip en meisies betower. Vir vyf asemrowende jare die land aan die brand gespeel met rou, vurige en aardse boeremusiek. Hy vetseunwas....David de Lange, Vastrapkoning van die Witwatersrand

Suikerbossie, Jy Is My Liefling en Waar is Moeder is maar ´n paar van die liedjies wat De Lange bekend gemaak het en wat tot vandag nog deur die volk gesing word. 

Ian Roberts is nou te sien in Suikerbos, ´n eenman vertoning wat die verhaal vertel van die lewe van ´n briljante musikant en rebel wat 60 jaar te vroeg vir sy tyd geleef het. 

Die teks is geskryf deur Rian Malan en regie behartig deur Albert Maritz.

Suikerbos is ´n komedie vol polka’s, vastrappe en sommer ´n hele hoop patos!

Dis gebasseer op die produksie Die Nagloper wat groot opslae gemaak het tydens Aardklop ’07.

Nou te sien by die Pierneef Teater in Pretoria op 20, 22 en 23 Februarie.

Vir besprekings kontak: 012 329-0709vetseun

Aanwysings:
Hoek van Pierneefstr en Mogglaan, Villieria. Op terrein van Hoërskool Hendrik Verwoerd, aan agterkant van skoolterrein. Die ingang is in Mogglaan

Gestuur deur:  Ann Toerien
Vir verdere inligting kontak 084 206 4125 of music@terraplane.co.za

----------------------------------------------------------------------------------------

Die Radio Kalahari Orkes met Ian Roberts as voorman is Vrydag 1 Februarie te sien by Die vetseunBlou Hond in Linden en Saterdag 2 Februarie by Café Barcelona in Pretoria.

Stoomradio treffers soos Kaptein, Farieda en Elvis  sal saam met die Nagloper liedjies van hul nuwe album gesing word.

Vir besprekings kontak
Die Blou Hond: 082 774 1399vetseun
Café Barcelona:  012 345 3602

----------------------------------------------------------------------------------------

Die FAK druk ore toe vir die vuurwarm boeremusiek van Die nagloper, Agter is Ian Roberts as David de Lange, Elton Landrew as sy makker George Abrahams en in die middel is Brian Webber as Jan van die FAK. Die nagloper bied ´n blik op die lewe van David de Lange, een van die grootste figure in die geskiedenis van Afrikaanse musiek, maar wie se lewe in vergetelheid verval het omdat hy ´n rebel was in die verkeerde tyd. Die nagloper kan gesien word op Aardklop, van 24 tot 29 September in Potchefstroom. Vir meer inligting besoek die webwerf www.aardklop.co.za.

Kaartjies beskikbaar by Computicket



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
laat ons van jou musiek weet - vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)