Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Riku Lätti Gig/Flyer-blad

2020 12 19 - Gert Vlok Nel met Riku Lätti, SoulCafé, Beach Road, R250, Strand, facebook.com/event
vetseun

2020 12 16 - Dana Snyman se Swarthondbordienghuiskonsert met Gert Vlok Nel, Churchil Naudé, Riku & Jackie Lätti, Nardus du Plooy, Wellington, 12:00
vetseun

2020 12 12 - Die Wasgoedlyn: Riku & Jackie Lätti, Marktunes, Churchil Naudé, Lionel Smit Studio, 18:00, R250, facebook.com/event
vetseun

vetseun
2020 10 - BrotherTill - Ons Perspektief A Virtual Exhibition, SA vrystaatkunstefees.co.za, NL OnsperspektiefTickets
2020 10 21 - BrotherTill & Lee-Ursus Alexander, 18:30
2020 10 23 - Frazer Barry (Tribal Echo Hiphop), 18:30
2020 10 28 - Jodas, 18:30
2020 10 29 - Churchil Naudé & Riku Lätti, 18:30
2020 10 30 - BrotherTill & Lee-Ursus Alexander, 18:30
2020 11 04 - HemelBesem, 18:30
2020 11 05 - Roots Rising (NL), 18:30
2020 11 06 - Jitsvinger, 18:30
2020 11 11 - BrotherTill & De Noorderlingen, 18:30
2020 11 12 - Yoma, 18:30
vetseun

2020 - "Lockdown Rockdown" Artist Roster: Albert Frost, Luna Paige, Riaan Smit, Akkedis, Jake Gunn, Hugo Veldsman, Willim Welsyn, Femi Koya,, Riku Lätti/Die Wasgoedlyn, Kenny Hughes, Tuin, Jaco van der Merwe, Jeandré Swanepoel, Johnathan Martin, André Kriel, Wolfgang Marrow (Acoustic), Hoot 'N Anny, Christiaan Baartman, The Honeymooners and more... - Activation Media - OMG Orgasmic Music Gallery - STRAB - That Other Booking Company
vetseun

2020 08 23 - Kaggelkuiers met Anton & Vrinne, Churchil Naudé, Riku Lätti, Gratis - Youtube Live - Facebook Live
vetseun
vetseun

2020 08 04 - Kwaailight Zone 14: Riku & Jackie Lätti, 19:30, @kwaailightzone Facebook Live
vetseun

2020/06/23 - Riku & Jackie Lätti en Die MarkTunes Band (Live in Yzerfontein), Internet >>> https://www.youtube.com/watch
vetseun

2020 05 31 - Petronel Baard And Friends - a Message of Hope: Godfrey Johnson, Riku Lätti, Stef Kruger, Riana Scheepers, Luna Paige, Phillipe Kangi, Jean Tunes Marais, McCoy Mrubata, Ben Schoeman, Gavin Jay, Jackie Lätti, Schalk Maas, Altan Ungerer, Jannie du Toit
vetseun

2020 05 03 - Basson Laubscher And The Violent Free Peace, Riaan Nieuwenhuhis Collaborator, Riku Lätti & Die Wasgoedlyn - Aandklas - Budweiser
vetseun

2019 02 02 - Bodemloos Kombuis presents Picnic On The Lawn: Gian Groen, Riku Lätti, Lyzard Kyngs, Jake Gunn, Jannie Hanepoot van Tonder, Michael Canfield, Rivertones, Jeremia Brimstone Band, Bodemloos Kombuis, 21 Appletizer Rd, Mon Desir Farm, Grabouw, R220, R250, www.tixsa.co.za
vetseun

2018 09 - Festival Voor Het Afrikaans 2018, Vlaams Cultuurhuis de Brakke Grond, Amsterdam
2018 09 22 - Expozaal: Gert Vlok Nel, Zelda le Grange, Riku & Jackie Lätti, The Elzabad Voices, Leoni Jansen, Concert: Stefan Dixon, Hannelore Bedert, Joep Pelt & Churchil Naudé, Laurika Rauch & Loki Rothman, Presentatie: Leoni Jansen - Rode Zaal: Theater: Sandra Prinsloo (Moedertaal) - Boogzaal: Ellen (Die Ellen Pakkies Storie) - Markt: Gert Vlok Nel, Zelda le Grange
2018 09 23 - Expozaal: Laurika Rauch & Loki Rothman, Antjie Krog & Churchil Naudé & Jolyn Phillips, Theater: Krotoa Eva Van de Kaap, Concert: Grote Wasgoedlyn-Finale - Rode Zaal: Theater: Sandra Prinsloo (Moedertaal) - Boogzaal: Documentaire: Fonteine van die Dorsland, Film: Die Rebellie Van Lafras Verwey - Markt: Antjie Krog
vetseun

2016 10 20 - Vanaand bring Andra Cilliers, Dozi, Andries Bezuidenhout, Liela Groenewald, Loit Sôls, Riku Lätti, Rian Malan, Leslie Javan en Lochner de Kock hulde aan 'n paar van ons helde. Van Kerkorrel tot Koos Doep
- Koos du Plessis, Johannes Kerkorrel, Bernoldus Niemand, Saartjie Baartman, Pieter Pieterse
vetseun

2016 07 19 - Black Vanilla en Oer Moer/Primal Culture presents Die Wasgoedlyn: Riku, Jackie, Stef, Petronel, Black Vanilla, 18:30, R150
vetseun

2016 03 02 - Die Wasgoedlyn - Wasgoedlyn Woensdag - Die Omstrede-Hoofstad Stryd - Pretoria & Kaapstad - Bacchus Nel en sy vrolike-vriende, Die Hap Huis, Capital Park, Pretoria - Churchil Naudé, HA!Man World & Joke Debaere, Jackie & Riku Lätti, Hermien & Philip de Vos, Blah Blah Bar, Kloofstraat, CT
vetseun

2016 02 20 - Die Wasgoedlyn - Andries Bezuidenhout, Laurinda Hofmeyr, Frazer Barry, Jackie Lätti, Willim Welsyn, Churchil Naudé, Riku Lätti, Breytenbach Sentrum, Wellington
vetseun

2016 02 05, 06 - Die Wasgoedlyn - Frazer Barry, Riku Lätti, Churchil Naudé, De Kreeft Stamkafee, Tulbagh - tunelink.co.za (Churchil Naudé - Kroeskop Vol Geraas) (Bacchus Nel - 2 Ster Hotel) (Die Wasgoedlyn kompilasie) (Abraham - Die Oorspronklike Klankbaan)
vetseun

2016 02 03 - Die Wasgoedlyn - Willim Welsyn, Churchil Naudé, Jackie Lätti, Riku Lätti, Blah Blah Bar, Kaapstad - tunelink.co.za (Churchil Naudé - Kroeskop Vol Geraas) (Bacchus Nel - 2 Ster Hotel) (Die Wasgoedlyn kompilasie) (Abraham - Die Oorspronklike Klankbaan)
vetseun

2015 12 12 - Die Wasgoedlyn - Churchil Naudé, Benjiman Voete, Riku & Jackie Lätti, Frazer & Deniel Barry (Tribal Echo), Perigators, Pringlebaai - tunelink.co.za
vetseun
vetseun

2015 12 02 - Die Wasgoedlyn - Churchil Naudé, Mavis Vermaak, Danie Marais, Toast Coetzer, Riku Lätti, Henry Jack Cloete) (Die Skynmaagde), Blah Blah Bar, Kloofstraat, Kaapstad
vetseun

2015 10 21 - Die Wasgoedlyn - Loit Sôls, Bacchus Nel, Churchil Naudé, Riku Lätti, Jackie Lätti, Blah Blah Bar, Kloofstraat, Kaapstad
vetseun

2015 10 09, 10, 11 - Die Wasgoedlyn - Jackie Lätti, Willim Welsyn, Laurinda Hofmeyr, Riku Lätti, Ryno Velvet, Churchil Naudé, De Kreeft Stamkafee, Saronsbergteater, Tulbach
vetseunvetseun

2015 09 22 - Die Afrikaanse Taalmuseum & -Monument, Paarl, bied aan Ghellie-Klets tydens die Storievertelfees. Kom sit om die ghellie-blik saam met Johan Bakkes, Peter de Villiers, Riku Lätti, Ben 10, Gaireyah Fredericks, Gerrit Rautenbach, Hemelbesem, Churchil, Loit Sôls, Stumps, Boland Krieketstadion, Langenhoven, Paarl, 18:30 - Storytelling - www.taalmuseum.co.za
vetseun

2015 08 15 - Riku Lätti, The Octopus Gardens
vetseun

2015 07 17 - Riku Lätti Live, Octopus Gardens, St. James
vetseun

2015 05 24 - Die Wasgoedlyn - Kousspel: Piet Botha, Dozi, Bacchus Nel, Riku Lätti, Churchil Naudé, Frazer Barry, Rian Malan, Loit Sôls, Willim Welsyn, Ryno Velvet, Les Javan, Andries Bezuidenhout, Andra, Lochner de Kock, André van Rensburg, Liela Groenewald, Gerald Clark, Jackie Lätti, Mervin Williams, Dozi's Back To The Roots, Hartebeespoortdam, R80 tixsa.co.za
vetseun

2015 02 28 - KlipKopRock Oppi Wasgoedlyn - Meneer Naudé, Russel "Benjiman Voete" Nolan, Victor S. Wolf, Frazer "Georgio" Barry met Earl Zane Witbooi en Deniel T. Barry, Die Boer, Durbanville, R80
vetseun

2014 08 04 - Die Wasgoedlyn Projek: Die Twakskuur-stoor: Riku Lätti, Johan C. Bakkes, Gert Vlok Nel, Ryno Velvet, Willim Welsyn, Dana Snyman, Tanja Erasmus, Jackie Lätti
vetseun

2011 12 13 - Janneman in die Diereryk: Riku Lätti met Lochner de Kock, Cindy Swanepoel, Hilda Cronjé
vetseun
vetseun

2009 11 - Riku Lätti & Albert Frost, Smoorverlief Sessions
vetseun

2009 08 10 - KOM TOT RUS! met Rian Malan, Riku Lätti en Jaco Botha
vetseun

KOM TOT RUS!
Songs en stories oor lewe en doodgaan

met Rian Malan, Riku Lätti en Jaco Botha

Sommige mense sal hulle beskryf as drie van die coolste ouens in Afrikaans. Sommige mense sal hulle beskryf as drie van die uncoolste ouens in Afrikaans - en albei groepe sal op 'n manier waarskynlik reg wees.

Een ding is seker: wanneer Rian Malan, Riku Lätti en Jaco Botha bymekaar kom vir 'n show, is die resultaat nie iets alledaags nie. Om presies te wees, Kom tot Rus! is vreemd, bleddie vreemd, bleddie snaaks, bleddie hartseer en plek-plek tog mooi ook.

Maar, kom kyk eerder self. Kom tot Rus is 'n show wat jy self sal moet sien om te verstaan waaroor lewe en doodgaan nou eintik gaan. Verstaan?

Teks gesrkyf deur Jaco Botha
Liedjies deur Rian Malan en Riku Lätti

Wanneer: Donderdag 10 September by Die Pienk Kerk
Adres: 24 Chatou Straat, Melville. (op die hoek van 1ste laan, Chatou Str en Landau Terrace)
Prys: R170, sluit 2-gang maaltyd in
Tyd: Deure maak 19:00 oop, ete word vanaf 19:30 bedien en die vertoning begin om 20:30

Besprekings noodsaaklik, kontak Ann 083 618 3848 of Nohline 083 450 9360 of e-pos ons by pienkkerk@gmail.com

----------------------------------------------------------------

2009 07 31 WAR - Women Against Rape: Andra, Riku Lätti, Southern Gypsey Queen, Laurie Levine, 19:30, R100
vetseun

2008 09 26 - Spring Acoustic: Benedikt Sebastian, DeJavu, Riku Lätti, Gizelle, The Bohemian, 19:00, R30
vetseun
vetseun

----------------------------------------------------
Op 25 September '08 is dit weer Bohaai by die Blues Room.
vetseun
Die eerste "Bohaai by die Blues Room" (wat in Aug afgeskop het) was 'n groot sukses en dit het regtig gewys dat Afrikaans KAN werk in Sandton!
Ons hoofkunstenaar vir die aand is Jan Blohm en ons het die voorreg om hom (toevallig) op sy verjaarsdag by ons te hê! Om die aand vir julle (en vir Jan) 'n bietjie ekstra spesiaal te maak sal 'n paar van Jan se vriende help verjaarsdag vier deur 'n paar songs te speel nadat Jan se optrede verby is. Die spesiale verjaarsdagkunstenaars gaan wees:
* Die Kaalkop Waarheid (Akoesties)
* Verniel (met Niel McDonald)
* Riku Lätti en Lani Pieters
* Ilse Lotz en Brenda Burnit
* Andra
So maak seker dat jy 'n sit-en-luisterplek het vir hierdie eenmalige geleentheid op 25ste September!
Die vertoning begin om 20H00. Couvert: R90 Skakel 011 784 5527 vir besprekings.
Adres: Bues Room, Village Walk-Winkelsentrum, Hv Rivonia & Maude str Sandton

----------------------------------------------------

2008 09 23 - Folk-Off: SA's top vocal talents singing folk music: Bacchus Nel, Riku Lätti, Lise Lotz, Andra, Vana, Brenda Burnit, Black Cat Bone, Café Barcelona, R80
vetseun

2008 08 24 - Akoestieka: Gizelle, Bonsai, Benedikt Sebastian, Riku Lätti, Back To Basix, 18:00, R30 - Siel Musiek - benedikt.co.za
vetseun
vetseun

2007 12 20 - Riku Lätti, The Bohemian, R30

2007 12 07 - Daai '07 laastekabaal show: Die Kaalkop Waarheid, Radio Suid Afrika, Riku Lätti, Beeskraal, Tidal Waves, Jack Hammer, Clark & Van der Hoven, Steak & Ale, 19:00, R100
vetseun

------------------------------------------------

Riku Lätti en Arnaud van Vliet met Radio Lava Akoesties 10 November 2007 om 19:00 by die Pierneef Teater, Pretoria, hoek van Pierneefstraat en Mogglaan. www.pierneefteater.co.za, Besprekings: pierneefteater@absamail.co.za / 0123290709
vetseun
JOBURG PROMUSICA 2007 PROUDLY PRESENTS SPOTLIGHT THE RETURN OF INTIMATE THEATRE HOSTED ON THE STAGE AT THE JOBURG PROMUSICA THEATRE IN ROODEPOORT. www.promusicaproductions.co.za
FEATURING: Riku Lätti Solo & Chris van Niekerk with "Die burg van hertog Bloubaard" 11 November @ 18:30. To book your seat, call Nico at the Theatre now - on 011 674 1357/8
Riku Lätti will open the concert by performing some of his own works. Riku recently returned from the Netherlands arfter successful performances. He has received the award Best Alternative Album from the Vonk Afrikaanse Musiek Toekennings for his release Die President se Keuse. His latest release Radio Lava is done in co-operation with Arnaud van Vliet and Jahn Beukes and is distributed by Next Music SA.
vetseun
Riku joins forces with actor Chris van Niekerk (of 7de Laan fame) for the second part of the programme of music and vocal art Die burg van hertog Bloubaard. Bloubaard finds himself alone and thinking about lost love and loved ones. He reminisces on the hidden treasures in the vast depths of his memory.
Poetry and music are excellently combined in this play, based on Henning J. Pieterse's poetry, awarded with the highly acclaimed Hertzog Prize.
Limited bookings are available and only 90 people can be seated. The cost is R150 per person which includes the performance by the artists, a complimentary glass of wine and a finger buffet, served during interval of the performance. More wine will be available at the cash bar. Cdss available.
www.rikulatti.co.za
vetseun

------------------------------------------------------

Riku Lätti is op 22 Oktober bekroon vir sy album Die President se Keuse wat aangewys is as Suid- Afrika se Beste Alternatiewe Album van die jaar 2007 deur VAMT (Vonk Afrikaanse Musiek Toekennings)
Sy album Radio Lava het ook twee nominasies onder Beste Album van die jaar asook Beste Alternatiewe Album van die jaar geniet.
Riku Lätti se oorblywende optredes in SA vir 2007:
10 November met Arnaud van Vliet vir Radio Lava by die Pierneef Teater in PTA besprekings: pierneefteater@absamail.co.za / 012 3290709
11 November met Riku SOLO en Die burg van hertog Bloubaard by Pro Musica Teater in Roodepoort besprekings: nicodreyer@yahoo.com / 011 674 1357/8 TBC
24 November met Radio Lava Band en Bacchus Nel by Boksburg City Stadium besprekings: R40 by die hek
27 November Riku en Arnaud van Vliet vir Vuurwarm Radio Lava by Amber Café in Garsfontein besprekings: amber101@telkomsa.net / 012 998 7171
7 Desember met Radio Lava Band by Steak & Ale in Centurion besprekings: Charlene@stekandale.co.za / 012 664 5155
20 Desember Riku met Radio Lava Band by die Bohemian in Melville besprekings: R40 by die deur

Riku het op 10 Oktober weer terugekeer na Suid-Afrika vanuit Nederland waar hy vir Gert Vlok Nel kon open voor uitverkoopte sale. Die optrede by die Paradiso te Amsterdam op 7 Oktober was 'n hoogtepunt en ons kon nie voorbly met die CD en bundelverkope nie.
Riku se nuwe album Riku Lätti Akoesties in samewerking met Jelle Amesrfoort is pas uitgegee deur die Tussen Kontinente Platemaatskappy onder Michiel Le Blanc in die Benelux. Riku word o.m ondersteun deur die Nationale Radiostasie - Radio 1 in Nederland met verskye onderhoude en sy musiek is hoog op hulle speellyste en geniet goeie navrae en resensies.
Hier volg 'n onlangse resensie geskryf op 12 Oktober 2007 in Nederland.

Recensent : Erik Damen Genre: World Plato Mania waardering: HHHHP 4
In navolging van het succes van Gert Vlok Nel worden er een aantal platen uitgebracht waarbij bijzondere Afrikaanstalige artiesten bij het Nederlandse publiek worden geïntroduceerd. Na Briewe Uit Die Suide van Amanda Strydom is nu Riku Lätti aan de beurt. Akoesties werd twee maanden geleden opgenomen in Johannesburg en Bilthoven en is een prima visitekaartje voor Riku Lätti, die in eigen land in 2005 werd gekozen tot beste zanger en redder van het Afrikaanstalige lied. In Zuid-Afrika bracht hij al drie albums uit vol met liedjes over reizen door zijn prachtige land, maar ook de politieke situatie aldaar komt aan de orde bij deze geëngageerde en poëtische jonge zanger (1973). Zijn grote voorbeeld was Johannes Kerkorrel, een Zuid-Afrikaanse troubadour die bekendheid verwierf met het samen met Stef Bos opgenomen Awuwa. Door de liedjes Ysbeer en Somer wordt hij door Riku geëerd. Het nummer Onder Jou Asem heeft in zijn thuisland grote bekendheid gekregen dankzij de versie die Laurika Rauch opnam. Dit prachtige lied laat zich ook goed lezen als een gedicht. In het tekstboekje zijn ze te lezen en hierbij worden alle moeilijke woorden uitgelegd. Het slotlied Op Die Maan is opgenomen samen met de Nederlandse Jelle Amersfoort die ook de tekst vertaalde. Riku treedt regelmatig op met artiesten als, Gert Vlok Nel en ook Stef Bos. Zeker in deze pure en intieme context een aanrader om zelf eens te gaan kijken.
www.rikulatti.eu

2007 is 'n besige jaar vir Riku. Die burg van hertog Bloubaard geskryf deur Herzog-bekroonde Henning J. Pieterse is op die planke gebring in samewerking met Chris van Niekerk en was by meeste van die Nationale Kunstefeeste te sien. Riku het al die toonsettings behartig en saam met Chris op die verhoog luisteraars aan hulle lippe laat hang.
Daar is 'n CD van die produksie wat die teks insluit, onder die Radio Lava Produksies-vaandel, beskikbaar by dorettep@gmail.com of Protea Boekwinkel in Stellenbosch proteaboek@mweb.co.za/021 882-9100
Na amper 'n jaar in die studio stel Riku dan ook die album Radio Lava vry in samewerking met Arnaud van Vliet en Jahn Beukes, versprei deur Next Music SA.
Die album het nominasies vir die Beste Album van die jaar en Beste Alternatiewe Album van die jaar by VONK en Huisgenoot ontvang. vetseun
Met Radio Lava span drie van Suid-Afrika se talentvolste kunstenaars saam, met die oog om weer almal se persepsies van goed georkestreede werke en kwaliteit klank te verander. Met 14 nuwe snitte kan gehore net die heel beste van die ensamble verwag.
Die album is opgeneem by Scullmonkeystudios en in Lapa Studios gemeng deur Jasper Williams met gaskunstenaars Huyser Burger en Jeané van Tonder.
'Vars, oorspronklik en intelligente toonsettings van die ongelooflikste Afrikaanse lirieke denkbaar', is een manier om die album te beskryf...
Riku was geduurende 2007 betrokke by Europese musiekfeeste soos
Manu Mundo net buite Antwerpen, die Folkfestival Dranouter in Wes Vlaandere en kulturele geleenthede wat deur die Nederlanders geskep is. Hy het ook opnames vir 'n nuwe album saam met sy Belgiese band Säom in Rotterdam en Atwerp geniet. Die album is in België bekend gestel.
Hier volg 'n paar aanhalings deur dié wat weet:
'n Mens wil aanvanklik sê 'Radio Lava' is 'n uitdagende album, omdat daar soveel oorspronklikheid in verpak is. Maar om eerlik te wees, dit is beautiful op die eerste luister, terselfdertyd briljant en toeganklik, kommersieël en eksperimenteel - Tertius Kapp van M-NET
Een ding waarvan ons verseker kan wees, is dat al die liedjies uit Riku se filosofiese pen lank ná ons gaan voortleef. - Louis du Plessis, Vonk

---------------------------------------------------------

2007 09 23 - Erik Holm Benefit Concert: (MC: Johann Botha) Runica, Ménage à Trois, (MC: Marlon Roelofse) Pipe Bong, éF-éL, (MC: Michelle Aiden) Swartskaap, Myburgh Grobbelaar, (MC: Melt Sieberhagen) Radio SA en Kabous Verwoed, E3N, Albert de Vos, Jan Blohm, (MC: Hannes Brümmer) Die Gespanne Passasiers, Prinses Petro, Bok van Blerk, Anika Kruger, Brenda Burnit, Rhythmsection Africa en Michael Canfield, Mel Botes, Bonsai, (MC: Ivan Zimmerman) Radio Kalahari Orkes, Nike Holm, Beeskraal, Zenobia (Fiela), Snotkop, (MC: Izak Davel) Revolusie, Riku Lätti, Bacchus Nel en Trike, (MC: Jacques Blignaut) Die Kombikraal Blues Band, Piet Botha, Paul Riekert, (MC: Dorette Potgieter) Havoc Vultures, Willim Welsyn, Oppidam, Hartbeespoort, 11:00, R100
vetseun
vetseun

2007 09 13 - Riku Lätti, Waterpoel, Agter Paarl Pad, 20:00, R120

2007 09 xx - Riku Lätti met Werrie White en Dancy Nancy van Die Gespanne Passasiers, Snowflake, Potchefstroom

2007 06 24 - Sidewalk Café Close Down: Marcia Moon, Janice (en die Halfjacks), AD, Klopjag, Seeleeu Leipoldt, Anika, Drikus Barnard, Bacchus Nel, Riku Lätti, Swartskaap
vetseun
vetseunvetseunvetseunvetseunvetseunvetseunvetseunvetseun
vetseun
vetseun

vetseun

2007 03 08 - Plank, Bacchus Nel, The Bo, R20
vetseun
Bacchus neem oor met die Herfsman treffer en meer.
vetseun
Riku en Bacchus saam met die sterre.
vetseun
President Lätti speel 'n paar pragtiges.
vetseun
Weereens Die Westdene Drie wat Bacchus support.
vetseun

2007 02 01 - Riku Lätti, Volkslust Heide, Kalmthout, 20:00
2007 02 02 - Riku Lätti, Club 18, Beringen, 20:00
2007 02 17 - Riku Lätti, JC de Klinker, Aarschot, 20:00

2007 01 24 - Riku Lätti, Back2Basics, 20:00
vetseun
vetseun
vetseun
vetseun

2006 09 08 - Die Riku Lätti Band, Orkez, R30
vetseun

Opgesom Europese toer: 2006
2006 21 Oktober - Riku Lätti, Guy Lucas en vriende (Amper Elders, Antwerpen, BE)
2006 19 Oktober - Riku Lätti, Backstage (Deventer NL)
2006 13 Oktober - Riku Lätti, Amusee-vous Museum voor Schone Kunsten (Antwerpen BE)
2006 7 Oktober - Riku Lätti, Member BBQ JH NYX (Lummen BE)
2006 2 Oktober - Riku Lätti, Live session + interview @ Radio Urgent (19u-21u)
2006 1 Oktober - Riku Lätti, Aperitiefconcert De Wanhoop Gaevere

21/10: Riku Lätti, Musicon Den Haag Dubbelconcert met Anton Goosen
08/11: Riku Lätti met Charl Pierre Naudé Bibliotheek Schoten (Schoten BE)
09/11: Riku Lätti met Charl Pierre Naudé Bibliotheek Gent (Gent BE)
10/11: Riku Lätti met Charl Pierre Naudé Bibliotheek Baarle-Hertog (Baarle- Hertog BE)
23/11: Riku Lätti, Theater Zuidplein Rotterdam (Rotterdam NL)
24/11: Riku Lätti, Cultureel Centrum Deurne (Antwerpen BE)
01/12: Riku Lätti, Cultureel Centrum Strombeek (Brussel BE)
02/12: Riku Lätti, Festivalalternatief Club 9 Beringen
03 /12: Riku Lätti met Stef Bos, Ekerse Theaterzaal (Ekeren BE)
vetseun


vetseun


vetseun

2006 09 08 - Riku Lätti Band, Orkez, R30
vetseun

2006 08 18 - Riku Lätti, West End Theatre, PTA Skougrond
vetseun

2006 07 26 - Riku Lätti, Amber Restaurant, Garsfontein, R120

2006 07 19 - Karen Kuhn, Bacchus Nel (Amptelike begin van Amber-aande/Genugtig! Uitgewers, Genugtig! 2006 launch) + Riku Lätti, Swartskaap, Braam Smit, Amber Restaurant, Garsfontein, R120, Amber Restaurant, Garsfontein, R120

2006 07 07 - Riku Lätti Band
vetseun

2006 06 10 - Stoff + Riku Lätti, Cafe Barcelona
vetseun

vetseun

2006 05 15 - Afrikaanse Potjiekos Konsert: - 'n Heerlike Verskeidenheid vir jou oë, Jou Ore, en jou Siel - Kristoe Stauss, Riku Lätti, Luna, Swart En Wit, Etienne Smit, Centurion Teater
vetseun

2006 05 12 - Riku Lätti met Rokkeloos
vetseun

2006 03 09 - Die Ander Kant: Ode aan Johannes KerkorrelWCC Zuiderpershuis:
Film: "Who killed Johannes Kerkorrel?" - Deon Maas (Meerkat/SA National Film & Video Foundation)
Musiek: Stef Bos & Riku Lätti
vetseun
vetseun

2005 11 25 - Riku Lätti, Espiral
vetseun

2005 11 19 - Riku Lätti
vetseun

2005 11 12 - Riku Lätti
vetseun

2005 10 13 - Kom hier! Brixton Moord En Roof Orkes, Battery 9, Piet Planter en die Bosveld Kompleks, Plank, Liela Groenewald, Riku Lätti, DJ Preston, Potjie kos, Mampoer en Musiek, Carfax, 16:00, R30
vetseun

2005 06 17 - Riku Lätti innie Sinkshack, Sinkshack, Bronkhorstspruit (Sowetodag)

2005 06 15 - Riku Lätti byt die Blou Hond, Die Blou Hond, JHB

2005 05 21 - Riku Lätti + band, Café Barcelona, Elarduspark

2005 04 21 - Riku Lätti, Back2Basix, JHB - riku.co.za

2005 03 29 - Nuwe Stemme 3 bloemlesing met Jan Blohm en Riku Lätti, Rembrandtsaal, 20:30
vetseun

2005 03 02, 03 - Riku Lätti, Dorpstraat Teater, Stellenbosch - riku.co.za
vetseun

2004 09 23-25 - REVELIN met SciCoustic, Strings & Skins met DJ Bob, Gordon's Suitcase, Loose Cannon, Riku Lätti & Jonathan Crossley Unreal Reflections, Fake Leather Blues Band, en DJ's Blunted Stuntman, Missile Myles, DJ Bob, King Skasa, Afrowhitie, Rubbadub, Kobus & Kie, Ley, PK, Bokfontein, TVL - revelin.co.za

2004 08 06-09 - OPPIKOPP10: 16Stitch, 340ml, Ashton Nyte, Band O Gypsys, Battery 9, Bed On Bricks, Brixton Moord En Roof Orkes, Boo!, Buckfever Underground, Dan Patlansky en die Mississippi Muthers, David Foster, Delta Blue, Fake Leather Blues Band, Fokofpolisiekar, Freshlyground, Gert Vlok Nel, Gordon's Suitcase, Greg Georgiades en Hasjis Joshi, Jack Hammer, Jo Day, Karen Zoid, Karma, Kobus!, Koos Kombuis, Laurinda Hofmeyr, Liela Groenewald, Loose Cannon, Mesadoth, MXO, Nine, Piet Planter, Prime Circle, Riku Lätti, SHU, Springbok Nude Girls, Soil 7T7, Squeal, Sugardrive, The Narrow, Tidal Waves, Tumi & The Volume, Corné & Twakkie van "The Most Amazing Show", Tyburn, Valiant Swart, Van der Want / Letcher, Wickhead, Wonderboom, Northam, PTA - oppikoppi.co.za

2004 07 16 - Riku Lätti met Jakkie Louw, Café Barcelona - riku.co.za

2004 07 15 - Riku Lätti met Jonathan Crossley, Back2Basix, JHB - riku.co.za

2004 06 15 - Riku Lätti, Back2Basix, JHB - zimdollar.co.za - riku.co.za

2004 04 12 - Riku goes Back2Basix, JHB, 21:00, R20 - "Riku gaan sy kitaar stram en almal gaan vasgenael sit en luister (bring u eie spykers)." bespreek by (011) 6722572, email

2004 03 31 03 04 - Riku Lätti, Nasionale Suid-Afrikaanse Ikoondag viering, Café Barcelona, PTA - riku.co.za - zimdollar.co.za

2003 10 23 - Riku Lätti, Aandklas (Up the Creek), PTA - sien website vir details

2003 09 - Riku Lätti
2003 09 13 - Riku Lätti, Sirocco's
2003 09 16 - Riku Lätti, The Grange, Durbanville
2003 09 18 - Riku Lätti, Die Mystic Boer, Stellenbosch
2003 09 19 - Riku Lätti + Akkedis, Hidden Cellar
vetseun

2003 07 24 - Castle Lager - Laeveld Lawaai: Anton Goosen, Valiant Swart, Beeskraal, Piet Botha & Jack Hammer, Paul Riekert & Anton L'Amour, Riku Lätti & Jean Marais, Soil 7T7, SciCoustic, Liela Groenewald, Piksteel, Frosted Orange, Diff-Olie, 12h00, R60
vetseun

2003 04 17 - Mini-Rock fees Gian Groen, Abel Kraamsaal, Gert Vlok Nel, Anton Goosen, Diff-Olie, Kaalkop Waarheid (l), Kurt Darren, Theuns Jordaan, Wouter van de Venter, Taxi (Duin 7), Riku Lätti, Steak'n'Ale - samusic.co.za

2003 01 11 - Riku Lätti, Sin Bin, PTA - sien website vir details

2002 10 18 - Riku Lätti vs Siamese Rhythm Twin starring Chris Nerf's Polite Force, Steak & Ale, Bothalaan, Centurion, Pretoria
vetseun

2002 06 12 - Riku Lätti, Dorpstraat Teater, Stellenbosch
vetseun

2002 04 09 - Riku Lätti + Jean Marais, Dorpstraat Teater, Stellenbosch, 21:00
vetseun


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )