Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Righard Kapp (The Buckfever Undergound)

Righard Kapp has dwelled on the outskirts of the South African music scene for several years now: from his own ambient and noise experiments to his involvement with the 'On the Edge of Wrong' festival of improvised music to his sporadic tenure with literary oddballs The Buckfever Underground, not to mention his label's activities of releasing albums by decidedly individualistic artists and his involvement in the recent reissue of the 80's South African art-punk band KOOS, it is clear that the idiosyncratic guitarist values a critical and aesthetic discourse that is well removed from the mainstream.

"Strung Like A Compound Eye" is his first formal foray into the territory of acoustic guitar composition. Although his experimental leanings can't help but creep in, they do so in a manner that is viscerally appealing and immediate. Kapp aims to channel his fringe syntax into something that makes sense to the most casual of listeners: a dillettante's one minute trolley dash through these outskirts of musical expression he calls home.

Ultimately, "Strung Like A Compound Eye" is an argument for the broadening of aesthetic horizons in a time when variety, though technologically feasible, is remarkably absent from our prescribed media diets, and in a country that is falling over its own feet in order to come to terms with its own diverse cultural identity.

The album, engineered, co-produced and mixed by Dirk Hugo, features performances by Ramon Galvan, former KOOS frontman Marcel Van Heerden, The Buckfever Underground frontman Toast Coetzer, Lee Thompson and Christopher Engel of the jazz outfit Restless Natives, Benguela drummer Ross Campbell, The Wild Eyes bassist Gareth Dawson and Ella Joyce Buckley, among several others.


vetseun
Strung Like A Compound Eye . 2009 JAUNTED HAUNTS
1. August
2. Strung Like A Compound Eye
3. I'm Gonna Learn To Love Myself
4. Static Recollection 1
5. A Monument To Works
6. The Wedding Song
7. Bring Die Bande Nader
8. 'n Dun Laken Vernuf
9. Static Recollection 2
10. Little Spies
11. Take Me Under Your Wing For The Entire Holiday

vetseunvetseunvetseun

vetseun
traces: 2003 -2004". omtd002 2005 ONE MINUTE TROLLEY DASH

sien website vir alles

CD LAUNCH 2005 06 14, Armchair, Obs
met Morten Minothi Kristiansen, Shane Cooper, Mark Fransman
winter 2005, dinsdagaande is verkeerloos, enige plek hier, parking orals. bewolk, en byterig, so, dat 'n warm vriendelike plek ...
en hierdie is so effense meer swart pen as ligte potlood, meer sonneblom as kosmosblom, of miskien meer 'n skets as 'n foto. meenende dat klank en atmosfeer deur hierdie musikante vervorm en verdraai word so, dat alles laterhand ritme of melodie of harmonie het. alles.
die verhoog word deur twee vrome kitaarmanne en 'n dreaded sax gevul, en begin dadelik hul spel. heen en weer, deur stadige emosionele deur opligtende ritmes deur perfekte sinkroniesasie deur individuele verkenning. en hoe die klank saamgeflans word, sonder oogmerklike tekens of praat, dan hier almal in hul eie wêreld, en dan saam in die "koor". xxxx later meer
toe kom Righard Kapp aan die "woord", na 'n paar woorde word die inplug van die kitaardraad herhaal? en weer? 'n noot of twee word gespeel, en voete verskuif op die hoop draad wat as pedale dien, die gespeelde note word herhaal? so nou het jy die klllllk van die inplug, herhalend, en kort kitaar melodie note herhalend, en dan na nog 'n kkklllk verskuiwing van die ktaardraad, plus pedale alles herhalend, kom verdere kitaarspel, maar nou in rieële tyd...
so hier moet jy jou bier met twee hande vashou en jou lip byt dat jou mond nie oop hang oor jou stukkende bier as jy na die hele op en af spring en hande klap nie. hou daai bier vas!! sonder bladmusiek of dirigent kom 'n hele orkes klank vanuit die verkeie drade wat loserig aan die spekers vasgemaak is.. meestal gelukkige uitstappies in melodie en ritme, maar tog kompleks en reguit genoeg vir enige moet-kritikus-wees.
daar is nou verskeie Righard Kapp goed orals, sien PUIN, skrummasjien en hulle label/platemaatskappy omtd.co.za
die show word afgesluit met 'n huge industriele nommer, iets soos 'n skipbreuk of 'n vliegtuigongeluk gekombineerd, geloop en ritmies gekomplimenteer, hierdie een is al die pedale met die hand bespeel met een of twee kitaar (op sy sy op 'n nabye stoel) samples, gemaak, nie gespeel nie, maar gemaak, sonder ratte.
super, kyk uit vir review van die album...

vetseunvetseun
Skrop ............................................... 03/08/2003 WIDEOPEN 2004
1. Gedeel Deur Nul
2. Useless Goed Raak Selde Weg
3. Botsing: Onvermeidelik
4. De Tomase Pantera
5. Meerendeels
6. Onderwaterwals
7. Vra My Weer Na Ete - MP3 >>>
8. Kwaadkatjie
9. Mooipraat Help Soms

BESTEL by info@openrecord.co.za


ook op :
Knobfest 2003


flyers :
2007 08 03 - Ella Joyce Buckley & Righard Kapp, Die Huiskonsert Teater
2007 08 04 - Righard Kapp, Canned Applause Records, Melville, 14:00
2007 08 04 - Ella Joyce Buckley, Righard Kapp, Ampersand & Deep Fried Man, Back2Basix, 20:00


skakels : omtd.co.za










vetseunvetseunvetseunvetseun. vetseun


bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )