Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Rian Malan
vetseun
Resident Alien ............ 2009 JOHNATHAN BALL PUBLISHERS
ISBN: 9781868423569
ISBN: 9781868423873

Malan's new book Resident Alien is a collection of the best of his writings that have appeared in the likes of The New Yorker, Rolling Stone and Esquire, since My Traitor's Heart. Crisscrossing South Africa - and further afield - in a quest to understand the land and continent of his birth - Malan does time with an extraordinary cast of characters: from vigilantes and outlaws to beauty queens and truckers; from Sol Kerzner to Jackie Selebi; from JM Coetzee to the last Afrikaner in Tanzania. Never one to avoid getting his hands dirty, nor shy of controversy, Malan's writing has landed him in hot water from just about everyone. Whether taking on the music industry, the government, or spending time with the AIDS denialists, he has earned the enmity of all.


Rian Malan - Bloekomboom VID >>> (2014)
- VIDEO VAN DIE DAG 2021/02/16


Rian Malan - Siener VID >>>

vetseunvetseun
Alien Inboorling ........... SHIFT101S 2005 SHIFTY RECORDS
1. Trekboer
2. Bloekomboom
3. Coenraad Buys
4. Eens
5. Slenter
6. Onverskrokke
7. Verby
8. Boer Sê Nie Jammer Nie
9. Lindy
10. Onderstebo
11. Varimi
12. Siener
13. Jerusalemganger
14. Alleen

vetseunvetseun
My Traitor's Heart . 1991 VINTAGE/2000 GROVE/ATLANTIC


ook op :
Orion klankbaan - Bloekomboom, Varimi


skakels : shifty.co.za/rian..











2016 10 20 - Vanaand bring Andra Cilliers, Dozi, Andries Bezuidenhout, Liela Groenewald, Loit Sôls, Riku Lätti, Rian Malan, Leslie Javan en Lochner de Kock hulde aan 'n paar van ons helde. Van Kerkorrel tot Koos Doep
- Koos du Plessis, Johannes Kerkorrel, Bernoldus Niemand, Saartjie Baartman, Pieter Pieterse
vetseun

2015 05 24 - Die Wasgoedlyn - Kousspel: Piet Botha, Dozi, Bacchus Nel, Riku Lätti, Churchil Naudé, Frazer Barry, Rian Malan, Loit Sôls, Willim Welsyn, Ryno Velvet, Les Javan, Andries Bezuidenhout, Andra, Lochner de Kock, André van Rensburg, Liela Groenewald, Gerald Clark, Jackie Lätti, Mervin Williams, Dozi's Back To The Roots, Hartebeespoortdam, R80 tixsa.co.za
vetseun

2014 09 24 - Shifty Heritage Music Festival: Tananas, The Genuines, Vusi Mahlasela, Urban Creep, Kalahari Surfers & Lesego Rampolokeng, Rian Malan, The Kêrels, Louis Mhlanga, Jonathan "Rat" Handley, Robin Auld, Jennifer Ferguson, Van der Want & Letcher, Matthew van der Want, Tony Cox, Simba Morri, 10 Henry Nxumalo Street, Newtown, Joburg!, 11:00 - Alliance Francaise Johannesburg - SAHA - SAMRO - Spier - Business and Arts South Africa - Institut Fracais
vetseun
vetseun
vetseun

2009 08 10 - KOM TOT RUS! met Rian Malan, Riku Lätti en Jaco Botha
vetseun

KOM TOT RUS!
Songs en stories oor lewe en doodgaan

met Rian Malan, Riku Lätti en Jaco Botha

Sommige mense sal hulle beskryf as drie van die coolste ouens in Afrikaans. Sommige mense sal hulle beskryf as drie van die uncoolste ouens in Afrikaans - en albei groepe sal op 'n manier waarskynlik reg wees.

Een ding is seker: wanneer Rian Malan, Riku Lätti en Jaco Botha bymekaar kom vir 'n show, is die resultaat nie iets alledaags nie. Om presies te wees, Kom tot Rus! is vreemd, bleddie vreemd, bleddie snaaks, bleddie hartseer en plek-plek tog mooi ook.

Maar, kom kyk eerder self. Kom tot Rus is 'n show wat jy self sal moet sien om te verstaan waaroor lewe en doodgaan nou eintik gaan. Verstaan?

Teks gesrkyf deur Jaco Botha
Liedjies deur Rian Malan en Riku Lätti

Wanneer: Donderdag 10 September by Die Pienk Kerk
Adres: 24 Chatou Straat, Melville. (op die hoek van 1ste laan, Chatou Str en Landau Terrace)
Prys: R170, sluit 2-gang maaltyd in
Tyd: Deure maak 19:00 oop, ete word vanaf 19:30 bedien en die vertoning begin om 20:30

Besprekings noodsaaklik, kontak Ann 083 618 3848 of Nohline 083 450 9360 of e-pos ons by pienkkerk@gmail.com

----------------------------------------------------------------

2008 10 16 - For Folk's Sake: Piet Botha, Jim Neversink, Rian Malan & Lani Pieters, Brenda Burnit, Bacchus Nel, Black Cat Bone, The Blues Room, R80
vetseun

Rian Malan.Waar begin jy? Die ou het die wêreld gereis, as vetseunskobbejak gewerk, draaiboeke in Hollywood geskep, skottelgoed in restaurante gewas en in 1990 'n meesterstuk (My Traitors Heart) geskryf. In 2005, in die greep van 'n mid-life crisis, het Malan besluit hy wil probeer musiek maak. Eers 'n stuk of tien nouveau-boeremusiek liedjies vir die Radio Kalahari Orkes geskryf, en later met 'n solo CD, Alien Inboorling, tevoorskyn gekom wat deur verskeie kenners as verstommend beskryf is.

Di é eiesoortige album bied Afrikaanse luisteraars 'n eerlike selfondersoek na wat dit beteken om 'n Suid-Afrikaner te wees. Rian het 'n werklik unieke stem en aanslag en elke liedjie sal luisteraars noop om dieper te gaan kyk. Alien Inboorling is ernstige luisterstof wat goed op die oor sal val.

Rian Malan is ook die skrywer van Die Nagloper, 'n teaterproduksie oor David de Lange, boeremusikant en rebel van die 30's wat meer as 'n miljoen plate verkoop het en wat vandag byna onbekend is. Malan het ook die musiekale verwerkings van Die Nagloper, 'n nuwe CD van Radio Kalahari Orkes wat tans op die rakke is.

Volgende week sal Rian saam met Lani Pieters 'n paar shows in die Kaap doen. As jy nog nie een van sy shows gesien het nie maak seker jy loop dit nie mis nie. Lani het 'n stem van 'n engel en saam met Rian sal hulle bekende liedjies vanaf die Alien Inboorling CD doen asook 'n paar nuwe liedjies wat Rian onlangs geskryf het.

Datums en plekke:
25 November 2007 (ook die bekendstelling van Ons Klyntji)
Independent Armchair Theatre, 135 Lower Main Rd, Observatory, 021 447 1514
27 November 2007
Ou Meulteater, Meulstraat, Paarl, 083 564 0056
30 November 2007
Seaside Blues Restaurant, Hv Beach str & 6e Laan, Melkbosstrand, 021 553 2615

2007 10 26 - Rian Malan, Nardus du Plooy, Lize Wiid, Amber Supper Club, 0128074158

2007 09 07 - Rian Malan, Durbanville Kunskafee

2007 09 06 - Rian Malan, Dorpstraat Teater, Stellenbosch

Rian Malan by Dorpstraat Teater en Durbanville Kunskafee

vetseunvetseun

Rian Malan. Waar begin jy? Die ou het die wêreld gereis, as skobbejak gewerk, draaiboeke in Hollywood geskep, skottelgoed in restaurante gewas en in 1990 'n meesterstuk (My Traitors Heart) geskryf. In 2005, in die greep van 'n mid-life crisis, het Malan besluit hy wil probeer musiek maak. Eers 'n stuk of tien nouveau-boeremusiek liedjies vir die Radio Kalahari Orkes geskryf, en later met 'n solo CD, Alien Inboorling, tevoorskyn gekom wat deur verskeie kenners as verstommend beskryf is.

Dié eiesoortige album bied Afrikaanse luisteraars 'n eerlike selfondersoek na wat dit beteken om 'n Suid-Afrikaner te wees. Rian het 'n werklik unieke stem en aanslag en elke liedjie sal luisteraars noop om dieper te gaan kyk. Alien Inboorling is ernstige luisterstof wat goed op die oor sal val.

Rian Malan is ook die skrywer van Die Nagloper, 'n teaterproduksie oor David de Lange, boeremusikant en rebel van die 30's wat meer as 'n miljoen plate verkoop het en wat vandag byna onbekend is. Malan het ook die musiekale verwerkings van Die Nagloper, 'n nuwe CD van Radio Kalahari Orkes wat binnekort op die rakke sal wees.

Rian Malan doen twee vertonings in die Kaap in September:
6 September, Dorpstraat Teater, Dorpstraat 59, Stellenbosch
Tel: 021 886 6107, Couvert: R50
7 September, Durbanville Kunskafee, 1 Sher Str, Durbanville
Tel: 021 979 3131, Couvert: R50

vetseunRian Malan in Melville
Rian Malan. Waar begin jy? Die ou het die wêreld gereis, as skobbejak gewerk, draaiboeke in Hollywood geskep, skottelgoed in restaurante gewas en in 1990 'n meesterstuk (My Traitors Heart) geskryf. In 2005, in die greep van 'n mid-life crisis, het Malan besluit hy wil probeer musiek maak. Eers 'n stuk of tien nouveau-boeremusiek liedjies vir die Radio Kalahari Orkes geskryf, en later met 'n solo CD, Alien Inboorling, tevoorskyn gekom wat deur verskeie kenners as verstommend beskryf is.

Rian Malan tree meeste van die tyd saam met die Los Blondinas op -- Lize Wiid en Christine Roberts. "Hulle is nie Spaans nie, ook nie los nie," skerts Malan, "maar hulle is beslis blond en hulle stemme is ongelooflik."

Volgende Optrede:
5 Augustus 2007, La Vista Social Club. 63A 4th Ave, Melville
Tel: 011 482-4943, Couvert: R40-00, Die show sal 13:00 begin

2006 04 08 - MK89 Kaktus Oppi Vlaktes: The Narrow, Malaika, Parlotones, Fokofpolisiekar, Sipho "Hotstix" Mabuse, Prime Circle, Tidal Waves, Valiant Swart, Chris Chameleon, Brasse Vannie Kaap, Rian Malan, Huisgenootmusiekplaas, R65, R80, - Oppikoppi - MK89 - ABSA KKNK
vetseun

2006 03 11 - Straatfees: Niel Smith, Verniel, Lizna Smith, Francois van As, Kampong, Slagyster, Lucky, The Hero, Fathers Of Invention, J2Z, Chris Wait, Joe Martin, Stellenzicht Music Project, Henry Jack, Raaskopleef Band, ESP, Malva Centauri, Amafist, Rian Malan, Lukraaketaar, Gerard van Maasakkers, Skallabrak, Akkedis, Jesse Jordan, Jack Hammer, Victoria Straat voor Mystic Boer en Bohemia, 10h00, Gratis - Woordfees - Ondersteun deur Stellenbosch munisipaliteit
vetseun



bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )