Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Revelation Sangers
vetseunvetseun
Maranata Een LP ................. VTH 3030 MARANATHA MUSIC
Deel 1:
1. U Goedheid Vader
2. Loof Die Heer
3. Ek Wil Die Here Loof
4. Hemel Vader
5. Vader Ek Vereer U
Deel 2:
1. Soek Dan Eers
2. Liefde Vir Ander
3. Wees Volkome Een
4. Heilig, Heilig, U Is Heilig
5. Sy Vrede Aan Jou

is Pet Berning, Anton Nel, Gerhard Niemand, Antoinette Swart, Louis Swart

Produksie, Gerhard Niemand, Rob Hooijer, Afrikaanse Lirieke, Gerhard Niemand, Ingenieur, Hennie Hartmann

KOM NA MY TOE, ALMAL WAT VERMOEID EN BELAS IS, EN EK SAL JULLE RUS GEE.
Blydskap en liefde wordin oorvloedin die teenwoordigheid van die Heilige Gees ervaar. Wanneer u na hierdie musiek luister, doen dit met 'n oop gemoed en 'n ontvanklike hart. so sal u met die Vader kan verkeer.
Die musiek is nie die belangrikste element nie, maar dien as middel om u in die Here se teenwoordigheid in te lei.
Dit is in die Psalms aangeteken hoedat Koning Dawin gedurig, deur middel van musiek, in gemeenskap met God was. Byvoorbeeld in Psalm 25:1 "Tot U Here hef ek my siel op" en ook Psalm 42:2 "Soos 'n hart wat smag na waterstrome,so smag my siel na U o God."
Psalm 81 veklaar: "Jubel tot eer van God ons sterkte! Juig tot eer van die God van Jakob! Hef aan 'n lied en laat die tamboryn klink, die lieflike siter saam met die harp." So ook Psalm 84:5 "Welgeluk salig is hulle woon in U huis, hulle prys U gedurig!"
Is Psalm 92:2 se die skrywer: "Dit is goed om die Here te loof en tot eer van U Naam te psalmsing, o Allerhoogste!"
AAN ONSE GOD KOM TOE DIE HEERLIKHEID EN LOF DEUR JESUS CHRISTUS ONSE HEER HALLELUJAH! - omslag


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )