Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Retief Burger (C-Kruis)
vetseunvetseun
Mighty Men Karoo ........... LBMD102 2015 LOUIS BRITTZ MUSIEK
- Lewendige Aanbidding
- Retief Burger, Joe Niemand, Dewald Gouws
1. Prys God (Lewendig)
2. Halleluja In My Hart (Lewendig)
3. Loof Hom Met Die Tromme; Die Liefde Van Jesus
4. Prys Die Heer
5. Give Thanks To The Lord [Live]
6. No Longer Slaves met Joe Niemand
7. Groot Is Die Heer
8. Karoo Worship Medley
9. Agnus Dei (Spontane Aanbidding)
10. Daar Staan 'n Kruis
11. Deur U Krag met Dewald Gouws
12. Victor's Crown
13. Amazing Grace; My Chains Are Gone met Joe Niemand

vetseunvetseun
Nou En Vir Altyd ............... LBMD101 2015 LOUIS BRITTZ MUSIEK
1. Prys God
2. Nou En Vir Altyd
3. Ere In Die Hoogste Hemel
4. Loof Die God Van Liefde
5. Daar Staan 'n Kruis
6. Ek Wag Op U
7. Redder En Vriend
8. Neem My Hele Lewe
9. Give Thanks To The Lord
10. Eerste Liefde
11. Ons Sal Nie Stilbly Nie
12. It's Time For Jubilee
13. Dans, Dans, Dans

vetseunvetseunvetseunvetseun
LuidKeels - Dieper ......... LBMD070 2012 LOUIS BRITTZ MUSIEK
1. Heilige Here
2. Koning Van Die Eeue met Stass
3. Hy Leef
4. U Is My God met Riana Nel
5. Hemelheer
6. Met My Hart
7. Ek Wil Sien met Mervis
8. Ons Glo
9. Ek Weet met Rick Moser
10. Hier By U met Leza Liversage
11. Hoe Wonderbaar
12. U Heers
13. Ek Sien 'n Nuwe Hemel Kom

Retief Burger needs no introduction. South African churches have been singing LuidKeels songs since the release of Retief's debut album in October 2005. LuidKeels propelled South Africans to a new heartbeat for praise & worship and evolved into a whole new & inspiring movement. Songs like Leeu van Juda & Alles vir my can be heard in almost every church in South Africa, as well as Afrikaans churches right across the world. Since 2005, LuidKeels Hersien & LuidKeels Oorgegee also saw the light, with LuidKeels Oorgegee being the most anticipated praise & worship album in 2009. Other ministries born out of LuidKeels include Luidkidz and Leza Liversage s music ministry. The LuidKeels productions testify of God s grace and have been wonderfully anointed & successful. LuidKeels, LuidKeels Hersien & LuidKeels Oorgegee have all reached GOLD status, with LuidKeels recently achieving PLATINUM status. LuidKeels Hersien & LuidKeels Oorgegee also boasts with SAMA awards and various other nominations.
These days Retief keeps himself busy with things that lie close to his heart. As part of the Every Nation ministry team, Retief is closely involved in changing young people s lives across South Africa and to go wherever he is called to share the Good News. In Sep 2012 the next chapter was written in the LUIDKEELS story where worship leaders from across the country gathered in Pretoria for 2 days at the Atterbury Theatre to be inspired to worship God with a new passion in their local churches. Retief felt that God wanted to use this conference to bring worship leaders from different backgrounds together to really hear and experience what God wants to say to His church during these times we live in. Several well-known worship leaders and speakers shared their experiences & Biblical foundations. They include Mervis, Rick Moser, Louis Brittz, Retief Burger, Stass, Phillip Pretorius, Zander vd Westhuizen, André vd Merwe & Louie Giglio / Chris Tomlin (via Skype). All the praise & worship sessions were recorded live that now make up the LuidKeels Dieper album, featuring guest artists Riana Nel, Mervis, Stass (Onbeskaamd), Rick Moser & Leza Liversage.

vetseunvetseunvetseun
LuidKeels - Oorgegee DVD . LBMDVD 17 2009 LOUIS BRITTZ MUSIEK
1. Ons Prys U In Aanbidding
2. Laat Die Hele Aarde Juig
3. Ek Wil Die Here Loof
4. U Is My Helper
5. Dit Is U
6. Ek Slaan My Oë Op
7. In U Arms
8. Ek Het U Lief O Heer
9. Mooier As Die Mooiste Mooi
10. Jesus Ons Loof U
11. Soli Deo Gloria
12. Soos In Die Hemel
13. Kom Heers In My

vetseun vetseun
LuidKeels - Oorgegee ... LBMD035 2009 LOUIS BRITTZ MUSIEK
1. Ons Prys U In Aanbidding
2. Laat Die Hele Aarde Juig
3. Ek Wil Die Here Loof
4. U Is My Helper
5. Dit Is U
6. Ek Slaan My Oë Op
7. In U Arms
8. Ek Het U Lief O Heer
9. Mooier As Die Mooiste Mooi
10. Jesus Ons Loof U
11. Soli Deo Gloria
12. Soos In Die Hemel
13. Kom Heers In My

vetseun
LuidKeels Hersien DVD . LBMDVD 002 2007 LOUIS BRITTZ MUSIEK

vetseunvetseunvetseun
LuidKeels Hersien ........ LBMD018 2007 LOUIS BRITTZ MUSIEK
1. Die Kruis Staan Steeds
2. Wie Is Daar Soos U?
3. Ewig
4. Wonderbare Koning
5. Immanuel
6. God Is Hier Teenwoordig
7. Intro: Pa Se Huis
8. Pa Se Huis
9. Veilig Vir My
10. Daar Is Niks
11. Here, Ek Sal U Loof
12. U Is Naby
13. Deur Die Kruis
14. Ek Weet Dat U My Liefhet

vetseunvetseun
LuidKeels ...................... CDMER026 2005 MERCHANT/RHYTHM RECORDS
1. Kom Jesus Kom
2. Leeu Van Juda
3. Laat Dit Juig
4. God Is Liefde
5. Al Wat Ek Begeer
6. Nogtans
7. Hier Is Ek
8. Sekelmaan
9. Alles Vir My
10. U Hand Is Myne
11. Almal Hier Tesaam
12. Die Uur Is Hier


Retief Burger - God Is Liefde VID vetseun

sien VISION PROMOTIONS


skakels : luidkeels.co.za










2020 07 xx - Smile Foundation #helpthoseonthefrontline Charity Concert #2 - Gospel: Aletté & Heinz Winckler, Carindé, Die Siblings, Franna Benadé, Hannes van der Walt, Petra & Gerrie Pansegrouw, Onbeskaamd, Providence, Retief Burger, Soweto Gospel Choir, Tshedi Mholo, We Will Worship - Lesego Lebese, R84.50, tickets.tixsa.co.za, www.watchatv.co.za
vetseun

vetseun

vetseun

SA, draai terug na God! Staatsteater Fees 15 - 20 Septembervetseun

Dit moes EEN of ander tyd gebeur. Die beweging wat SA aan die praat het moes musikaal ook vleuels kry en dit gebeur vir die eerste keer in die Staatsteater die 15 - 20ste September. Daar is min tyd om die wêreld hiervan te laat weet, so ons sal dit soooo waardeer as julle dit na AL julle e-mail kontakte toe kan uitstuur dat mense GOED kan weet.

Die voorlopige program vir die Turn2God Staatsteater fees:vetseun
15 Sept - Retief Burger, Nedine Blom, Bobby van Jaarsveld, Ronéll Erasmus, Wian Vos, Louis Brittz
16 Sept - Wanda Bam, Nedine Blom, Retief Burger, Wian Vos, Louis Brittz
17 Sept - Danie Botha, Réana Nel, Nedine Blom, Wian Vos, Louis Brittz
18 Sept - KrissTel, Louis Brittz, Lagnes, Joe Niemand, Pierre Spies, Vertikaal
19 Sept - Bobby van Jaarsveld. Wian Vos, Lagnes, Réana Nel, Louis Brittz
20 Sept - Nedine Blom, Louis Brittz, Joe Niemand, Wian Vos, Elza Meyer (sluit die week af)

- Turn2God Staatsteater Fees (In die "Opera")het ten doel om Pretoria en Suid-Afrika na die Here terug te draai. Ons wil die herlewingsvlam hoog sien brand - diep in die stad, buite die mure van die kerk! Ons wil ook 'n stylvolle fees van die hoogste kaliber hou, met uitstekende musikante, kunstenaars en tegnologie...Net ons beste vir Jesus!!

- 'n Fantastiese kunsuitstalling in die foyer van die Staatsteater, gaan "SA, draai terug na God" op 'n kragtige manier uitbeeld. Kunswerke sal te koop wees ten bate van die beweging.

- Nedine Blom tree Dinsdag tot Donderdag op en weer Sondagmiddag, want sy stel "Supercool vir Jesus!" vry. Dis 'n fantastiese CD en DVD vir kinders, en ons moedig die hele familie hiermee aan om die aande en Sondagmiddag by te woon!

- Wian Vos lei die worship-band, en sal elke aand open. Hy neem Saterdagaand (19 Sept) 'n nuwe DVD op met nuwe lof- en bedieningsliedere, en ou treffers soos "Weet jy dat Jesus jou liefhet?" Wian is een van SA se heel beste liedjieskrywers, worshipleiers en pianiste. Sy passie is dat God Suid-Afrika kragtiglik sal aanraak, en dat dit in die huisgesin sal begin.

- Louis Brittz sal elke aand praat oor "SA, draai terug na God!". Ons glo hierdie dinamiese beweging kom uit die Here se hart - en dit vat reeds vlam reg oor Suid-Afrika! Groot dinge is in die pyplyn en Louis sal niks terughou nie. Louis sal Vrydagaand en Sondagaand ook optree en aanbidding lei (dus nie net praat nie).

- Lagnes is SA se enigste "whose line is it anyway" groep situasie-komediante. Hulle is skreeusnaaks, briljant en natuurlik Christene. Hulle gaan seker maak dat Die Fees nie te swaar in die maag gaan le nie!

- Vertikaal is die 2009 SAMA-wenner vir "beste Afrikaanse gospel produksie". KrissTel is 'n 2009 SAMA nominant vir "best pop/rock gospel".

- Retief, Danie, Ronéll en Wanda het geen bekendstelling nodig nie. Réana was lank stil, maar sy is een van SA se grootste talente, wat al reuse kontrakte in Amerika weggewys het om te bly waar die Here haar wil he. Bobby van Jaarsveld het onlangs begin om vir Jesus op te staan, en hy doen dit lekker eerlik en radikaal!

- Joe Niemand het die land verras toe hy 200 000 cd's weggegee het by die Mighty Men konferensie. Hy sing fantasties, skryf musiek vir rolprente en tree oral op saam met Angus Buchan.

- Pierre Spies sal sy splinternuwe DVD's met getuienisse op hier bekendstel!

- Daar is nog sportmanne wat moontlik sal optree, en ons sal die nuus bekendmaak soos dit "breek".

- Daar is slegs 1300 kaartjies per konsert!!!

Aande begin om 19:00 en hou aan tot 22:00. Elke aand sal 'n pouse hê.
Sondagmiddag (20ste) begin 15:00 en hou aan tot 17h00.

vetseun
2008 07 19 - Angus Buchan, Juanita du Plessis, Louis Brittz, Retief Burger, Loftus Versfeld, R20

2008 06 09 - Retief Burger, Radio Tygerberg Gospel Skouspel, Velodrome, Bellville

2008 03 07 - Retief Burger, Leef Skouspel, Johannesburg

vetseun
2008 02 16 - ATKV Liertoekenning: Retief Burger, Jan Hoogendyk, Jannie du Toit, Rina Hugo, Mervis van der Merwe, Die Straatligkinders, Anne-Marie van Heerden, Cornel Driessen, Willie en die Wenspan, Mosaïek, Johannesburg

2008 01 09 - Retief Burger, Kovsies (1ste jaars kamp), Bloemfontein













bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)