Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)YouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Regardo Bornman (R. Bornman) (Ricardo Bornman)
vetseun
Ghitaarritmes .............. CDGSP 027 2003 GALLO
1. Kareebosch
2. Suikerbos Cha-Cha
3. Umfaan
4. Lentevrolikheid
5. Ricardo Nova
6. Babalaas
7. Wiele/Wheels
8. Ou Kalahari Cha-Cha
9. Outa In Die Langpad
10. Spanish Eyes
11. Wals Van Regardo
12. Kwela Baleka

vetseunvetseunvetseun
Die Grenswag / Lisa Lisa 7" . BT 1573 1977 BUTTERFLY
Kant Een:
1. Die Grenswag (R. Bornman)
Kant Twee:
1. Lisa Lisa (R. Bornman)

vetseunvetseun
Ghitaartreffers van Regardo Bornman LP . ATL 10088 1974 PANORAMA
Kant Een:
1. Ressano Garcia (R. Bornman)
2. Umfaan (R. Bornman)
3. Lentevrolikheid (R. Bornman)
4. Babbelas (R. Bornman)
5. Nora (R. Bornman)
6. Ricky's Rock (R. Bornman)
Kant Twee:
1. Kareebosch (R. Bornman)
2. Boemelaar (R. Bornman)
3. Wals Van Regardo (R. Bornman)
4. Ghitaar Samba (R. Bornman)
5. Daar's 'n Land (R. Bornman)
6. Sondebok (R. Bornman)

vetseunvetseun
Skemeraand LP . EMB 30000(L)/UNA.1597 1967 EMBASSY/UNIKA
Kant Een:
1. Skemeraand (C. Stapleton)
2. In My Vliegtuig (M. Murphy)
3. Olie Kolonie (J. Goldsmith)
4. Bitter Pil (T. Roe)
5. Blinkwater (R. Bornman)
6. Kartonkel (Brennan, Veroca)
Kant Twee:
1. Bye Bye Blues (Hamm, Bennett, Lowen, Gray)
2. Eensaam (R. Bornman)
3. Rooi Vlerk (Haynes)
4. Ou Kraal-Liedjie (A.J. de Villiers)
5. Roosmaryn (R. Bornman)
6. Vrolike Voete (R. Bornman)

vetseun
Ghitaartreffers Vol. 1 LP . UNA 1585 1967 UNIKA
Kant Een:
1. Ressano Garcia
2. Umfaan
3. Lentevrolikheid
4. Babbelas
5. Nora
6. Ricky's Rock
Kant Twee:
1. Kareebosch
2. Boemelaar
3. Wals Vir Regardo
4. Ghitaar Samba
5. Daar's 'n Land
6. Sondebok

vetseun
Stokkiesdraai LP ................. UNA 1577 UNIKA

vetseun
Kwela Ghitaar LP ................ UNA.1550 UNIKA

vetseunvetseunvetseun
Ghitaarritmes LP . EMB 30026 (L)/UNA.1581/S-UNA 1801 1966 EMBASSY/UNIKA
Kant 1:
1. Kareebosch (Bornman)
2. Suikerbos Cha-Cha (Trad. Arr. Bornman)
3. Umfaan (Bornman)
4. Lentevrolikheid (Bornman)
5. Ricardo Nova (Bornman)
6. Babalaas (Bornman)
Kant 2:
1. Wiele/Wheels (Torris, Stevens)
2. Ou Kalahari Cha-Cha (Pretorius)
3. Outa In Die Langpad (Du Toit, Steyn)vetseun
4. Spanish Eyes (Kaempfert, Singleton, Schneidery)
5. Wals Van Regardo (Bornman)
6. Kwela Baleka (Bornman)

Hierdie opname is 'n unieke mylpaal in die Afrikaanse musiekwêreld, naamlik die eerste stereofoniese opname van Airikaanse musiek. Dat dit Regardo Bornman, ons eie Boerklong-ghitaar-speler is wat hierdie onderskeiding te beurt val, is feitlik van selfsprekend.
Regardo is 'n ou bekende in musiekkringe as meester-ghitaarspeler-komponis en het onder meer internavsionale erkenning vir sy ,,Kwela-komposisies" getiteld ,,Boemelaar" en ,,Umfaan". Bert Kaempfert, die bekende Duitse orkesleier, het Regardo met hierdie komposisies gelukgewens en 'n solus-sewe opname van die twee nommers, gespeel deur Horst Wende, het op die platemark verskyn. Hierdie twee opnames is dwars oor die aardbol versprei en was moontlik die eerste plateopname wat in die buiteland vervaardig was en onder 'n Airikaanse, en nie 'n vertaalde titel nie, verskyn het.
Regardo is vandag een van Suid-Afrika se toonaangewende musikante. Soos hierdie opname ook bewys het Regardo 'n volmaakte tegniek en 'n suiwere aanvoeling vir Afrikaanse musiek. Hy het reeds op 14-jarige leeftyd in musiek belang gestel. Eers het hy die banjo leer bespeel. Nadat hy genoeg geld bymekaar gemaak het deur roomys, groente en vrugte te verkoop, het hy 'n ghitaar aangeskaf en baie gou 'n meester van die musiekinstrument geword. Met daardie selfde ghitaar het hy in Danie van Loggerenberg se dansorkes sy eerste buiging gemaak. Hy het onder meer in die orkeste van Nico Carstens, Schalk Burger, Arnout Malherbe, AI Debbo, Al Willox, Albie Louw en Hendrik Susan gespeel. Regardo is die seun van Oom Kerrie Bornman, die veteraan Konsertinaspeler.
Vandag geniet hy internasionale erkenning vir sy strelende note en in hierdie opname bespeel hy die eerste, tweede en derde ghitaar asook die Tubon, 'n nuwerwetse elektroniese bas-instrument. Sy vaardigheid met die ghitaar soos u dadelik sal agterkom plaas hom heel bo aan die lys van ghitaarspelers in Suid-Afrika.
Ek kan nie anders as om Regardo van harte geluk te wens met hierdie grootste poging wat 'n reuse sukses is nie.
Ek vertrou dat u die stereofoniese sowel as die mono opname terdeë sal geniet. - FRANCOIS DU RAND

vetseun
In Ligte Luim LP ............ 33JSX 11037 COLUMBIA

Regardo Bornman en sy outydse Ghitaar
vetseun
Sonop Oor Die Velde LP . 33JSX 11033 COLUMBIA
Kant Een:
1. Ghitaar Jodel
2. Jim Muller Nr. 1
3. Feetjiewals
4. Jim Muller Nr. 3
5. Jim Muller Nr. 7
6. Jim Muller Nr. 4
Kant Twee:
1. Blinkwater (Seties)
2. Lente Vrolikheid (Wals)
3. Warmwikkel (Vastrap)
4. Skimmelperd Seties
5. Bootjie Na Kammaland
6. Sonop Oor Die Velde (Vastrap)

Regardo Bornman, Jnr.
vetseun
The Guitar Sounds Of Regardo Bornman LP . 33JSX 11018 COLUMBIA
Kant Een:
1. Banjo Boy
2. Sarie Marais Rock
3. K Dorp Rock
4. La Paloma
5. Six String Boogie
6. Boegoeberg Shuffle
7. Guitar Rock
Kant Twee:
1. Civilization
2. Rickey's Rock
3. Rockin' The Blues
4. Ressano Garcia
5. Marina
6. Guitar Razzmatazz
7. Sugarbush Rock

vetseun
Olie Kolonie / Ou Kraalliedjie 7" . SSU 642 UNIKA
Kant Een:
1. Olie Kolonie (From Lilies Of The Field) (J. Goldsmith)
Kant Twee:
1. Ou Kraalliedjie (A.J. de Villiers)

Oom Kerrie Bornman & Regardo Bornman
vetseun
Gister en Vandag LP .............................. PANORAMA
- Oom Kerrie Bornman Boerekonsertina
- Regardo Bornman Ghitaar


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)