Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
DJ Ready D Gigs/Flyers-blad

2020 09 12 - Joox x DJ Ready D "Ghoema" ALBUM LAUNCH Concert, The Lineup: Performers: Grandmaster Ready D, Youngsta, Bliksemstraal, Jerome Rex, Jabulani, Majola, Frazer, Da Faith, Miss Patty, Monroe, Pyro B, Breakers + Dancers: Concrete Apostles, YDA (Youth Development Academy), 19:00 - Joox Exclusive
vetseun
vetseun

2020 07 11 - Live Stream Dance Session with Grandmaster Ready D, 18:00 - Global Dance Supreme - Facebook - Instagram
vetseun

2020 01 31 - Uppercut presents Hip-Hop Golden Era featuring Grandmaster Ready D, Alvhinator, DJ Eazy, Raiko, White Nite, Host: Def Eff, The Waiting Room
vetseun

2018 11 01 - The Ready D Show - GoodHope FM - Broederbond Cypher: Barendz, Static Twist, K-Rhyme, Kay Kinetic, Jahlogo, BreiMasjien, Kirky G, Milesonbeats, Ronie Rex, Major Wo3ns, Die Don, IR Dooba, King David, Blok7646, @nine-twenty pm - 783 HIP HOP MOVEMENT - SLLANGCORP - BM DESIGNS - FORKGANG - SKARREL MUZIK - CJ 8627646
vetseun

2018 07 20 - Emile XY? 50th Birthay Celebration: DJ Ready D, Beat Bangers, Ernestine Deane, Trenton, Blaq Pearl, In The Key Of B, Klipbok, Mixed Mense, DJ Real Rozzano, Concrete Apostles, Bliksemstraal, Tough Nation, Klein Fortuin, Boognation, Cape Town Multi Service Centre, Plantation Primary, Kannemeyer Primary and more, Kannemeyer Primary Hall, 19:00, R100
vetseun

2018 01 18 - The Ready D Show presents The Cypher - Linkris The Genius, Jedi Knight, Klein Fortuin, Jaki$ Obama, Antonio Vannie Belhar, 21:00 - Exclusive to Good Hope FM 94-97MHz
vetseun

2017 12 01 - Northern Lights - Chapter V - DJ Ready D, Lee-Ursus, Mono Joe, Klein Fortuin, LinkrisTheGenius, Abadon Horseman (Garlic Brown), SIEP, Music by DJ Dogg & GSoul, Hosted by Linkris, Stikland Driving Range, 20:30, R50 - The Last Friday Of Every Month - KATALIS - Chillax
vetseun

2016 03 02 - The Ready D Show - Live On Stage with performances by Driemanskap, SlagYsta, Patty Monroe, G Baby Da Silva, Kanyi, Nova Espada, Snarks Ou, Korianda, Bliksemstraal, Congratulations to our Wild Card Performer: Barendz, as well as a Live Mix by The Beat Bangaz, SABC Auditorium, Sea Point, 21:00 - Brought to you by Good Hope FM 94-97 5.0
vetseun

2015 12 07 - Linkris Debut's his New Single Game Change Gazi featuring Garth Linx Prod. by DJ Dogg from the album Bloed Is Dikker As Water - Live on The Ready D Show, 21h40 - KATALIS
.vetseun

2015 10 28 - Good Hope FM 94-97 5.0 presents The Ready D Show - Live On Stage with special performances by HemelBesem, Cicatrixx, Raptile, Jerome Rex, Miss Celaneous, Linkris, Andy Mkosi, MK The Prince, YOMA, Mvula Dre as well as a Live Mix by The Beat Bangaz, SABC Auditorium, St. James Rd., Sea Point, 21:00
vetseun

2014 04 05 - BLM MUSIC Bied aan Rymklets Van Oos Tot Wes - Agemi & Earl, Hemel Besem, DJ Ready D, Jack Parow, Tastic (Nederland), Safi & Spreej (Belgie), Jaak, Cream, BazaSON, Dream Team, Seduce, Oudtshoorn Sportgronde (Recce) - Nederlandse Ambassade - Vlaamse Regering - BLM MUSIC - ABSA KKNK
vetseun

2006 03 - Neelsie Woordfees Program: Karen Zoid, Zinkplaat, DJ Ready D, Brasse Vannie Kaap, Valiant Swart, Prime Circle, Gratis - Woordfees - MFM
vetseun

2005 02 12 - Rage for The Revolution: Kallitz, Bed On Bricks, Hog Hoggidy Hog, Nine, Godessa, Tumi And The Volume, Karen Zoid, Springbok Nude Girls, Fokofpolisiekar, African Dope Sound System with MCs Ready D & Mr. Fat, The Castle, CT - 5fm.co.za - oppikoppi.co.za
vetseunvetseun
vetseun

2004 12 22 - HipHop Schooljamz In The Parks: Ready D, DJ Azuhl, DJ E 20, Shamiel X, Online Slam - Http://www.boababconnections.org, Scratchlab DJ School, Parkjamz - Scratch Lab - MMINO - Africanhiphop.com
vetseun
2004 12 15-16, Canal Walk, Alex Groll Cup Scratchlab DJ School, Scratchlab PARKJAMZ 04/05 DJ Ready D DJ AZUHL DJ E 20 Shamiel X verskriklik groot graphitti met lere en konstruksielyne wat vyfmeter en langer is, sirkels met diameters, en meters... om 'n heerlik berampde skatepark, in die son, met musiek deur kaapse hip hop djs galore..p as jy enigsins van of kuns, of skateboarding/rollerblading hou sal hierdie mees entertaining gewees het. konstante beplanning en uitvoering van soms hoogs konsentrerende balans aksies ens.. duidelik moet ons net se dit was cool.. scratchlab mmino africanhiphop.com
so, mens kan op verskeie maniere in houbaai kom, moeinie die verste een vat nie, kom vinnig by daardie prentjie, republiek... verby die hawe, en die seekos restaurant, regs, op teen die bult, dan links en jy sal die park aan die linkerhand nie mis nie... die dag was daar Dilated Peoples wat kliphard gepomp is so dit was nog makliker...p agter omtrent vier decks, staan die djs, verduidelikend is ready d, en dan word voorbeelde gewys deur die ander meesters... 'n brandname" mixer word skouer hoog opgelig en terwyl Hamma allerhande tipes klankmaak oor die redbull bakkie se spekers laat weergalm, gee ready d vertalings en meer informasie oor elke knoppie op die masjien. 'n verdere uitbouiing en onderrig van hip hop wat die groep musikante hul eie gemaak het, e lank al... p masjiene word dan so effe se sync om musiek te maak vir b-boys, en sulke goed. saam met die healie-kids, volleyball, graphitti, sokker, rondsit en sonskyn, nie van die asemrowende (nuweling) uitsig te praat nie. nie die enigste rede hoekom stip in die verte gekyk is nie... en dan bring die masjienerie ook beats vir mcs... p almal naby word uitgenooi om te kompileer, en vinnig is 'n paar manne aan die roteer voor die mic. insluitende mc vet, bionic biskit, select 1 en almal se favourite op daardie sonnige middag, jesse.. 'n mengsel van raggamuffin, rap en afrikaanse rympies en skelwoorde, bring jesse almal tot 'n aanhoudende lagbui, rocker..p scratchlab mmino africanhiphop.com

2003 10 31 - Ready D, Roy The Roach (Jamiroquai Tour DJ), Docksife, 20:00, R60, R70 - Smirnoff Experience
vetseun

2003 07 19 - Stick Eight Entertainment presents "From Tha Beatz 2 Tha Streetz": Ready D, Willy, Verdine, Cashless Society, 19:00, R20The Barn, UWC
vetseun

2003 05 31 - Night Of The Beat Bangaz: DJ Azuhl, Reddy D, guest DJs: DJ Angum, DJ E-20, B Boyz, MC's, Mixtapes, The MErcury Lounge, District 6, 21:00, R30
vetseun
vetseun
2000 12 01 - (World AIDS Day), DJ Ready D, Oscar, BVK (Brasse Vannie Kaap), Mr. Devious, Dantai, M, Godessa, Cool Funk 05 - 06 00, Bush Radio: Shows (Dins 1600-1700), "Headwarmers" hip-hop show (Vrydae 2200- 0100) na die inwinning van inligting oor HIV/AIDS van professionele werkend in die veld, is hip-hop kunstenaars data gegee om te interpreteur en daaroor skryf. opgeneem en geproduseer by Bush Radio, met kompetisies en gereelde shows is ernstig waarskuwende boodskap wyer uit gedra., Princeton High, Mitchell's Plain, R5 Bush Radio's HIV HOP flyer Bush Radio 89.5fm (Live) :: niza.nl :: madunia.nl bushradio.co.za special projects : madunia.nlhivhop (africanhiphop.com) : daveyd.comshaheen ariefdien artikel

2000 07 21 - Word On The Street: BVK CD LAUNCH, Gramadoelas CD LAUNCH, Not My Dog, DJ's B-Smooth, Honey B, Dave Chiselet, DaMani, Reddy D, The Jam, District 206, R40
vetseun
vetseun

2000 07 01 - Winston: State Of The Nation: Fetish, Ready D, Sugardrive, Nine, Sons Of Trout, Semisane, Springbok Nude Girls, 3 Arts Theatre, Cape Town - TicketWeb - 5FM - REAL
vetseun

1998 12 03 - GETO3000 presents the LAUNCH of the African Battle Cry 1998: Workshops by Black Noise, spraycan art, b.boying, d.jing and m.cing, videos, magazines, giveaways, hip hop gear, fatlaces, etc. on sale, followed by... D.J'S: Big Dre, Rick.B, Rozzano X, Jools, Bonanza Clone and Ready.D, Live performances by: Neophytes, Doktah Mindbendah, Black Noise, B.Boy Floorshow and Open Mic sessions, Visualz by Sightori, Take4 Bistro, Longkloof Studios, 18:00, R15, R20
vetseun
vetseun

1999 07 14 Arnold Vermaak se boek Buys met Ready D aka DJ Opperman/MC Schoeman & Die Gramadoelas, Ill Pickle posse's DJs Ralph and Adam, The Jam, 21:00, R15, R25
vetseun

1998 10 29 - Roots Renegade Six, The New School Hardcore - Say No To Guns
The Banned: Blunt and Not My Dog feat. Ready D & BVK quests in a hardcore - hip hop collaboaration.
The Un-Banned: Mixing up Nu Skool Breaks, Hardcore and Hip Hop: Ready D, AKA 47, Grinder, Hamma, The Blunted Stuntman, Damani, Bob, Vlakplaas, The Jam, 43 De Villiers St., District 6, 21:00, R20 - Gauloises - 206 - The Jam
vetseun
Roots Renegade Say No To Guns met Blunt + NMD lekker winderig maar die return van kaapse live hiphop kombinasie BLUNT se harde ritmes en amper te ernstige lirieke verleen 'n bekende gevoel aan die aand.::: hamma vermaak eers met beats en hiphop plate tot dit laat en kwaad genoeg is. BLUNT speel 'n paar liedjies vanaf hul CD en nuwes van 'n CD wat binnekort release gaan word. indien moontlik is daar meer kitare en hewiger en meer intense lirieke, minder van die acid-jazz influence wat vroeër deel was van hul appeal. die band het die stage betree met verskriklike groot polystyrene skedelkoppe aan wat saam met die rook en beligting die plek amper soos die olimpiese spele opening laat lyk het, aboriginees en als.::::::: tussen BLUNT en NMD het 'n paar local minder bekende mc's die stage geneem, onder meer MC Spike... en dan van Pretoria, Not My Dog, die grooste geraas duskant daar ander kant. NMD stel hulle voor aan die kapenaars wat nie vroeër die jaar gewillig was om te gaan kyk nie. mense spring links en regs op en af en die vocalist se sinne word later deur die mengelmoes klaar gemaak.
vetseun


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )