


















Rassie Erasmus (R. Erasmus)

So Speel Die Boere En Ander Treffers . AACD 174 ALFA ATELJEE
1. Rooidag Seties
2. O My Ma
3. Lettie Se Wals
4. Askoek Seties
5. Kromdraai Mazurka
6. Koue Patat
7. Ek Is My Mamma Se Enigste Kind
8. Die Maanlig Seties
9. Die Droom Wals
10. Warm Pampoen Seties...
plus nog 12 nommers

Spore In Die Sand .................... AACD 55 ALFA ATELJEE
1. Spore In Die Sand
2. Avondstilte
3. Eergister, Vandag, Dieselfde
4. Liefde Vir Altyd
5. Afgedroogde Trane
6. Ons Twee Alleen
7. Geen Groter Liefde
8. Die Lelie Van Die Dal
9. Die Laaste Myl
10. Liefling Van My Lewe
11. Nader As 'n Vriend
12. Môrester

So Speel Die Boere ................. AACD 23 ALFA ATELJEE
1. Rooidag Settees
2. O My Ma
3. Lettie Se Wals
4. Askoek Settees
5. Kromdraai Mazurka
6. Koue Patat
7. Ek Is My Mamma Se Enigste Kind
8. Die Maanlig Settees
9. Die Droom Wals
10. Warm Pampoen Settees
Oom Kerrie Bornman en Rassie Erasmus

Die Boere Speel Weer... LP .................. COLUMBIA
Kant Een:
1. Jukskei Vastrap - Rassie Erasmus en sy orkes
2. Warm Pampoen Seties - Rassie Erasmus en sy orkes
3. Pens En Pootjies - Rassie Erasmus en sy orkes
4. Oom ... Se Seties - Oom Kerrie Bornman
5. Oom Hendrik Se Vastrap - Rassie Erasmus en sy orkes
6. Vrystaat Bo - Oom Kerrie Bornman
7. Soetlief Vastrap - Rassie Erasmus en sy orkes
Kant Twee:
1. Saterdagaand Seties - Rassie Erasmus en sy orkes
2. Ek Is My Mama Se Enigste Kind - Rassie Erasmus en sy orkes
3. Piet Se Vastrap - Rassie Erasmus en sy orkes
4. Lekker Hendrik - Oom Kerrie Bornman
5. Portugese Wals - Rassie Erasmus en sy orkes
6. Gesondheid - Rassie Erasmus en sy orkes
7. Huistoe Japie - Rassie Erasmus en sy orkes
Oom Kerrie Bornman en Rassie Erasmus


So Speel Die Boere LP ... 33JS 11013 COLUMBIA
Kant Een: Oom Kerrie Bornman
1. Hier Wil Ek Nie Bly Nie
2. Ou Wessels Se Setties
3. Wolwehoek Mazurka
4. Lemdenplaas
5. Oom Fritz Se Polka
6. Bosbank Setties
7. Pietersburg Mazurka
Kant Twee: Rassie Erasmus en sy Outydse Boere-orkes
1. Rooidag Seties
2. O My Ma
3. Askoek Seties
4. Koue Patat
5. Lettie Se Wals
6. Kromdraai Mazurka
7. Die Maanlig Seties


Die Konsertinakoning Is Terug LP . MFP/SRSJ 8023 1975 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Rassie Se Vastrap (R. Erasmus)
2. Manie Se Vastrap (R. Erasmus)
3. Maak So (R. Erasmus)
4. Sworderstraat 45 (R. Erasmus)
5. Santa Se Wals (R. Erasmus)
6. Boland Boogie (R. Erasmus)
Kant Twee:
1. Klein Rassie Se Vastrap (R. Erasmus)
2. Eklisia Se Wals (R. Erasmus)
3. Verlange (Carstens/De Waal)
4. Gisternag Se Droom (R. Erasmus)
5. Saterdagaand Setties (R. Erasmus)
6. Munati Moena (R. Erasmus)
Rassie Erasmus was jarelank nouer verbonde aan Boeremusiek en die konsertina as enigiemand anders in die land. Rassie was redelik lank stil en MfP is trots om weer hierdie koning van konsertina op plaat aan te bied. Kom luister na hierdie plaat en maak opnuut kennis met Rassie Erasmus. - omslag
met Nico Carstens

Rassie en Nico 10" .......... 33JS 11012 COLUMBIA
Kant Een:
1. Neef Frans Se Polka
2. Ons Anker Hier
3. Die Moegoe-Setties
4. Die Waenhuis Mazurka
5. Boegoeberg Se Dam
Kant Twee:
1. Hier's Ek Weer
2. Nakkie Se Setties
3. Baan Breker Wals
4. Die Boere Jol
5. Sakkie Se Vastrap
met Nico Carstens

Tiekiedraai 10" ................. 33JS 11010 COLUMBIA
met Nico Carstens

Nuwe Klanke in Konsertinamusiek 10" . 33JS 11005 COLUMBIA
Kant Een:
1. Ver Stap Vastrap (Erasmus)
2. Mielieblare Seties (Trad.)
3. Lettie Se Wals (Trad.)
4. Boland Boogie (Erasmus)
5. Hou Jou Roksak Toe Vastrap (Trad. gerangskik Carstens-Erasmus)
Kant Twee:
1. Fluister Wals (Carstens-Erasmus-De Waal)
2. Joh'burg Samba (Carstens-Erasmus-De Waal)
3. Lelie Tango (Erasmus)
4. Verkyker Setties (Trad. gerangskik Carstens-Erasmus)
5. Sarie Marais Vastrap (Trad.)

Tot Laat Toe! 10" ............... 33JS 11017 COLUMBIA
Deel 1:
Jukskei Vastrap (Tradisioneel Verwerk, R. Erasmus)
Pens En Pootjies (R. Erasmus)
Gesondheid (F. van Vuuren)
Portugese Wals (Tradisioneel Verwerk, R. Erasmus)
Soetlief Vastrap (R. Erasmus)
Deel 2:
Oom Hendrik Se Vastrap (Tradisioneel Verwerk, R. Erasmus)
Aandblom Wals (R. Erasmus)
Piet Se Vastrap (P. van Wyk)
Saterdagaand Setties (Tradisioneel Verwerk, R. Erasmus)
Huistoe Japie (L. Roodt)
Rassie Erasmus (Konsertina) Met Nico Carstens En Sy Orkes

Konsertina Bo! EP ......... SEGJ. 11001 COLUMBIA
Kant 1:
1. Lettie Brandt Seties (Trad. verw. Carstens-Eramus)
2. Middernag Wals (R. Erasmus)
3. Rooirokkie (Trad. verw. Carstens-Eramus)
4. Hartseer Wals (Trad. verw. Carstens-Eramus)
Kant 2:
1. Neef Frans Se Polka (Trad. verw. Carstens-Eramus)
2. Skiet Hom Louis (R. Erasmus)
3. Boere Boogie (R. Erasmus)
4. Krokodil Ruk En Rol (R. Erasmus)
skakels :