Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Randall Wicomb .co.za


Randall Wicomb - As Ek Tog Maar Net 'n Arend Was / Erens Is Jy VID >>> (2016)

vetseun
20 Goue Treffers ....... CDSEL0160 2015 SELECT

vetseun
Super 12 Treffers ..... NEXTCD 582 2015 NEXT MUSIC

vetseunvetseunvetseun
Êrens Is Jy ....................... VCD 5265 2012 VENUS
1. Êrens Is Jy
2. Winternag
3. Ek Wonder Of Jy Soms
4. Kom Vannag In Drome
5. Opelug Kaffeetjie
6. Wys My Die Plek
7. Allerliefste-Rooibosduif
8. Die Donkerstroom/Ek Het Jou Liewer
9. As Ek Tog Maar 'n Arend Was
10. Ballade Op 'n Dronk Party
11. Love, Hy Is Mos Blind
12. Die Man Wat Ek Lief Het
13. Heimweë

Randall has put music to some of the best known Afrikaans love poems such as 'Êrens Is Jy', 'Winternag', Allerliefste-Rooibosduif and more. Also included is the beautiful 'Opelug Kaffeetjie', a new arrangement from his very first album, released in the late seventies.

Randall Wicomb
vetseun
Kalaharikrismis .............. VCD 5255 2008 VENUS
1. Eerste Kersfees
2. Bokwagterse
3. Josef
4. Wyse Manne
5. Jirre Is Gebôre
6. Maria, Nooi Uit Nazareth
7. Maria
8. Die Jirre Het Gekom
9. Kersliedjie
10. Jimmelse Ster
11. Seënbede
12. Stille Nag
13. Geseënde Krismis

Randall Wicomb
vetseunvetseun
Hie Langes My ................ VCD 5226 2004 TRIO RECORDS
"Griekwapsalms en ander tekste Vol. 2"
1. Voordat Ek Mens Was
2. Sosse Goeie Hond
3. Wie Het Die Dinge
4. Vrede
5. Hoe Lank Nog?
6. Help My
7. Skrou Hy Se Naam
8. Boegoe Vannie Liefde
9. Wees Bly
10. Spreuke
11. My Kind
12. God Is Die Woord
13. U Se Hit

8 Griekwa tekste, Hans du Plessis, 6 Bybeltekste, musiek Randall Wicomb en Kowie Rossouw.

Randall Wicomb
vetseun
Oos Wes, Tuis Bes .............. VCD 5215 TRIO RECORDS
"16 gedigte van ADAM SMALL met toonsettings deur Randall Wicomb"
1. Hoe Sal Dit Kom?
2. Hanoverstraat Se Bus
3. Die Here Het Gaskommel
4. Perepote Vannie Bulldozers
5. Dankgabet Vannie Skollie
6. Djou Voete & Goete
7. Toefie Se Kait
8. Oumatjie
9. Vismark Vannie Hanoverstraat
10. Life? Is 'n Sinkplaat
11. Elfde Plaag
12. Tik Tok
13. Sorrow Is For Tomorrow
14. Rejoice
15. There's Somethin'
16. Geraamtes In 'n Goue Graf

Randall Wicomb
vetseun
Die Blink Vosperd ................ VCD 5197 TRIO RECORDS
1. Suikerbossie
2. (Daar Kom Die) Alibama
3. My Hartjie, My Liefie
4. Die Blink Vosperd
5. Solank As Die Rietjie; Hier's Ek Weer; Ver In Die Wêreld, Kittie (Keurspel)
6. Die Trane, Die Rol Oor Jou Bokkie
7. Hou Jou Rokkies Bymekaar
8. Duitsweswals
9. Die Ou Kraalliedjie
10. Bobbejaan Klim Die Berg
11. Die Kat Kom Weer
12. Sarie Marais
13. Die Donkie
14. Jan van Till
15. Op My Ou Ramkiekie
16. Lied Van Die Noordkaap

Randall Wicomb
vetseun
Griekwa Psalms CD/DVD . TRDVD 502 TRIO RECORDS
"Griekwapsalms en ander tekste deur Hans du Plessis"
Disk 1: Griekwa Psalms DVD
Disk 2: Hie Neffens My CD

Randall Wicomb
vetseunvetseun
Hie Neffens My CD/DVD . VCD 5190/TRDVD 501 2001 TRIO RECORDS
"Griekwapsalms en ander tekste deur Hans du Plessis"
1. Hie Neffens My (Psalm 42) vetseun
2. Hoe Lieflik Is U Se Hys (Psalm 84)
3. Skawagter (Psalm 23)
4. Dasie 'n Lantie (Psalm 8)
5. Hy't Hy Se Kjent Gestier (Johannes 3:16)
6. Ek Slat My Twee Oge Op (Psalm 121)
7. Voete Vanne Gemsbok (Habakuk 3:17-19)
8. Onse Vader
9. Geloof, Hoop Ennie Liefde (1 Korintiërs 13)
10. Innie Skylte Vannie Jirre (Psalm 117)
11. Kom Lê By My (Hooglied 2:10-16)
12. Spreuke Van Salomo
13. Gebed Van Jabess (1 Kronieke 4:10)
14. 'n Riel Virrie Jirre (Psalm 104)
15. Die Aarde Issie Jirre S'n (Psalm 24)

Toe Hans du Plessis se bundel Griekwa-Psalms Innie skylte vannie Jirre vroeër vanjaar bekend gestel is, was die eerste oplaag binne weke uitverkoop. Sanger Randall Wicomb neem dié pragtige, eenvoudige gedigte en gee dit 'n musikale gedaante in die produksie Innie skylte vannie Jirre

vetseunvetseun
2CDs (Die Rooi Rok / Uiteindelik) 2CD . TR2CD 902 TRIO RECORDS
Disk 1: Die Rooi Rok CD
Disk 2: Uiteindelik CD

Randall
vetseunvetseun
Uiteindelik ...................... VLCD 5186 1997 TRIO RECORDS
"... MET Koba Pierre-Henri en Saskia Wicomb ..."
1. 'n Rondomtalie Wêreld
2. Toe Sê Die Magistraat
3. Snoektyd In Die Kaap
4. Die Tortel Se Roep
5. Patensie
6. Wie Sal Die Blom Pluk?
7. Die Dorpie Van Emda
8. Blikkiesdorp Se Meisie
9. Middelburg
10. Jy Kan Maar Huil Oor My Naam
11. Filand September
12. Hou Djou Rokkies
13. Rypsomer-liefde
14. Die Blouberge
15. Ou Sontjie Sak Mos Weg
16. Griekwapsalm 121

Randall & Koba
vetseunvetseunvetseun
Die Rooi Rok TC/CD . VCT 6136/VLCD 5136 1992 TRIO RECORDS
1. Duitsweswals
2. Graaff-Reinet
3. Gantang Toe
4. Riversdal Se Heide
5. Die Apie Se Bruilof
6. Platteland, O Hartland
7. Mietjie
8. Die Witbroek
9. Ek Hou Nog Steeds Van Jou
10. Agt Jollie Kêrels
11. Aandblom
12. Kosmosblomme
13. Ghoema
14. Liefling, Is Dit Jy?
15. Storieman
16. Die Kopersmid
17. Kleur

Randall Wicomb
vetseun
Hiep-Hiep-Hoera! ............................
1. Hiep-Hiep-Hoera!
2. Die Darling Wals
3. Marico Se Blom
4. Meisies Fontein
5. Jêmkoek
6. Wederskyf Voeterstap
7. Augusta
8. Jongie, Jongie
9. Daar Waar Die Son En Maan Opkom
10. Oompie Lodewyk
11. Die Hoender
12. Die Bruilof Van Flip Coetzee
13. Olie, Olie Van Die Druiwe
14. Rooiwielwa

Randall en die Manne
vetseun
Jêmkoek - Oorspronklike Volksliedere . VLCD 5187 1988 TRIO RECORDS
"Hiep, Hiep, Hoera!"
1. Die Bruilof Van Flip Kotzee
2. Die Darling Wals
3. Marico Se Blom
4. Meisiesfontein
5. Jêmkoek
6. Wederskyf Voeterstap
7. Augusta
8. Jongie, Jongie; Transvaal Se Nooiens
9. Daar Waar Die Son En Die Maan Opkom
10. Oompie Lodewyk; Bobbejaantjie
11. Die Hoender
12. Hiep, Hiep, Hoera!
13. Rooiwielwa
14. Olie, Olie Van Die Druiwe

Randall en die Manne
vetseun
Jêmkoek - Oorspronklike Volksliedere LP . VLP 5073 1986 TRIO RECORDS
Kant Een:
1. Die Darling Wals
2. Marico Se Blom
3. Meisiesfontein
4. Jêmkoek
5. Wederskyf Voeterstap
6. Augusta
Kant Twee:
1. Jongie, Jongie; Transvaal Se Nooiens
2. Daar Waar Die Son En Die Maan Opkom
3. Oompie Lodewyk; Bobbejaantjie
4. Die Hoender
5. Die Bruilof Van Flip Kotzee
6. ...

Randall & Koba
vetseunvetseun
Hartland .............................. TRCD7039 TRIO RECORDS
1. Graaff-Reinet
2. Riversdal Se Helde
3. Oeslied
4. Platteland, O Hartland
5. Ek Hou Nog Steeds Van Jou
6. Jo'burg Egoli
7. Ou Sekekoenie
8. Aandblom
9. Die Hond Se Naam Is Flaai
10. Liefling, Is Dit Jy?
11. Die Wegloop-Setties
12. Die Kopersmid

Randall & Koba
vetseunvetseun
Hartland LP ......................................... 1988
Kant Een:
1. Graaff-Reinet
2. Riversdal Se Helde
3. Oeslied
4. Platteland, O Hartland
5. Ek Hou Nog Steeds Van Jou
6. Jo'burg Egoli
Kant Twee:
1. Ou Sekekoenie
2. Aandblom
3. Die Hond Se Naam Is Flaai
4. Liefling, Is Dit Jy?
5. Die Wegloop-Setties
6. Die Kopersmid

Randall Wicomb
vetseunvetseunvetseun
Op Sy Beste TC/LP . ZBAG 1505/PRYL 6003 1986 STAR-BAG/PRIORITY RECORDS
Kant Een:
1. Sê Dit
2. Blommeverkopers
3. Wieglied Vir 'n Boerseun
4. Jonge Dupree
5. Jy Is Liefde
6. Snoektyd In Die Kaap
Kant Twee:
1. Adihei Adihou
2. Dwergie-Man
3. Kleur
4. Dopper Lied
5. Katrina
6. As Die Suidoos Waai

vetseunvetseun
Die Boerklong Se Baadjie Staan Punt In Die Wind . TRCD7037 TRIO RECORDS
1. Gantang Toe
2. Duitsweswals
3. Die Apie Se Bruilof
4. Mietjie
5. Die Witbroek
6. Agt Jollie Kêrels
7. Kosmosblomme
8. Ghoema
9. Storieman
10. Kleur

Randall & Koba
vetseunvetseunvetseun
Die Boerklong Se Baadjie Staan Punt In Die Wind TC/LP . VCT 6035/VLP 5035 1992 VENUS
Kant Een :
1. Gantang Toe (Trad. Verw. R. Wicomb)
2. Duitsweswals (Trad. Verw. R. Wicomb)
3. Die Apie Se Bruilof (Trad. Verw. R. Wicomb)
4. Mietjie (Trad. Verw. R. Wicomb)
5. Die Witbroek (Trad. Verw. R. Wicomb)
Kant Twee :
1. Agt Jollie Kêrels (Woorde: Fanie Olivier: Musiek Randall Wicomb)
2. Kosmosblomme (Woorde: Kowie Rossouw: Musiek Randall Wicomb)
3. Ghoema (Trad. Verw. R. Wicomb)
4. Storieman (Woorde en Musiek Christa Steyn)
5. Kleur (Woorde: Tientjie du Toit/Musiek: Randall Wicomb)

met Richard Black, Graham Merril

Dit is 'n dubbele genot om twee sangers van sulke formaat soos Randall en Koba vir die eerste maal as volle vennote op 'n plaat te hoor. Die verteenwoordig 'n nuwe hoogtepunt vir die Afrikaanse volksliedjie en ligte liedjie. - Professor Pieter Grobberlaar, Alrikaanse Kultuurgeskiedenis, Universiteit, Stellenbosch - omslag

Orkes gelei deur: MIKE CAMPBELL
Klawerinstrumente: MIKE CAMPBELL
Akoestiese en Elektrlese Kitare: MIKE CAMPBELL & RICHARD BLACK
Baskitaar: MIKE CAMPBELL
Fluit: LUCIEN GRUJON
Hobo, Bashobo; JOHN ROJAS
Basklarinet, Horing, Altfluit: DARRYL WALTERS
Klarlnet: WILLIE VAN ZYL
Kornet: IAN SMITH
Viool op "Die Apie Se Bruilof": KEVIN DUNCAN
Klavier op "Storieman": VERANZA WINTERBACH
Viole: ARTEMISO PAGANINI (Leier), MARIO FILIPPI, ADRIAN MORRAN, RUEBEN MONCADA
Viola: THEODORE KUCHAR
Tjello: MARION MILAKOVIC
"LInn" Tromverwerkings en Perkussie: MIKE CAMPBELL
Sintetiseerder Geprogrammeer Deur: MIKE CAMPBELL
Klankingenleurs: RICHARD BLACK, GRAHAM MERRILL
Opgeneem by: C.K.B. ATELJEE, KAAPSTAD
Versprei Deur: TRIO RECORDS (EDMS.) BPK.
Fotografie: JOHAN STANDER

Randall En Koba
vetseunvetseun
Duitswes-Wals / Die Witbroek 7" . VPS 132 VENUS/TRIO RECORDS
Kant Een:
1. Duitswes-Wals (Trad. Verw. R. Wicomb)
Kant Twee:
1. Die Witbroek (Trad. Verw. R. Wicomb)

Produksie deur: Richard Black
Verwerking deur: Mike Campbell

Randall Wicomb
vetseun
Adihei Adihou LP ............................... 1982
Kant Een:
1. Adihei Adihou
2. Dwergie-Man
3. Die Blommeverkopers
4. Saam Met Jou
5. Kaapstad, Moederstad
6. Gammat On A Race Horse
Kant Twee:
1. Katrina
2. Dawid Van Oom Jan
3. Swartoog-Miem
4. Die Biesie
5. Bietjie Bees
6. Vir Dopstekers
7. Dopper Lied
8. Rooiwielwa-Keurspel

vetseunvetseun
Adihei Adihou / Swartoog Miem 7" . US 302 1982 TUSK

Randall Wicomb
vetseunvetseun
Sê Dit LP ...................... SHINE 8006 1981 MOONSHINE/TRUTONE
Kant 1:
1. Jy Is Liefde (Fabrizio, Bembo, Grové, Tienkie)
2. As Die Suidoos Waai (Du Toit, R.C. Wicomb)
3. Dina (C.J. Langenhoven, R.C. Wicomb) )
4. Groenblare (Chris Blignaut)
5. In Elke Stad (Peter van Dijk)
Kant 2:
1. Sê Dit (Danie Gerber)
2. Wys my die plek (Leipoldt, R.C. Wicomb)
3. Jy Is Die Son (Peter van Dijk)
4. Boesmanland (Pieter Grobbelaar, Traditional)
5. Bokkie, Is Dit Jy? (Pieter Grobbelaar, Traditional)

Produksie: Peter Ceronio
Verwerkings: Nic Labuschagne, Zane Cronjé
Ingenieur: Richard Mitchell

Trom, S. Wright; Bas Kitaar, N. Labuschagne, F Scott-Tomlin; Kitare, J. Butow, D. Hewitt; Klavier, J Galanakis, Z. Cronjé; Koor, M. Grové, M. Kelly, D. East; Fluit, R Franchitti, J Smythe; Saxofoon, M. Faure; Konsertina, D. Smit; Viole, B Verhoef (leier), N. Trifunov, R. Calvert, L. Takaos, P. Coombs, D. Tombak, A. Steyn, F. Cignoli; Tjellos, D. Neal, S. Rudall

Sommer so op die deftige klank van die naam af kan mens hom dalk verwar met 'n Britse adellike... Lord Randall Wicomb van Whitway in Wiltshire, dalk? En dan weer, vinnig op sy Franse baretjie getakseer kan jy hom aansien vir 'n Paryse doekkunstenaar wat in Montmatre 'n romantiese hoekie vaskwas.
Maar naam en voorkoms mislei hier gruwelik. Hy is so suiwer Suid-Afrikaans soos 'n protea, so eg Kaaps soos snoek en die Suidoos.
Randall het sy skoolopleiding ontvang aan die voet van die Moederstad se Groot Platte. Hy was in standerd 9-leerling aan Jan van Riebeeck toe hy
al deeltyds inskryf by die Kaapstadse Musiekkollege. Op Stellenbosch behaal hy later sy B.Sc (Honneurs) en die H.O.D., waarrnee hy vyfjaar lank pedagoog is aan die Paul Roos-Gimnasiurn. Deesdae studeer hy weer voltyds, die keer Drama en die vertolkingskuns.
Randall Wicomb se ontwikkeling as kunstenaar was toevallig gesinchroniseerd met die geboorte van televisie in ons land. In 1975 beleef hy ook sy "Toetsperiode": as ywerige amateurs is hy en sy groep die algehele wenners van die ATKV se Crescendo-prys. Televisiekameras soek daardie dae oefenmateriaal en hulle gaan loer in by alie slotkonsert van Crescendo '75 ... en die spontaneiteit en ongekunsteldheid van die talentvolle Matie van mee.
In 1976 en 1977 is die wenner weer Wicomb by die Crescendo-fees. Kykers begin hom ook al hoe meer te sien op hulle skerms tuis in "Tempo", in 'n program oor die see, 'n ander oor nuwe Kaapse liedjies, nog een, en nog een... Om te sê dat Randall Wicomb in 'n gvoot mate 'n produk van die TV-medium is, is nie 'n mistasting nie. vetseun
Maar daar is ook 'n ander klank van Randall Wicomb se kuns. Die ernstige. Blywende. Agter hom lê 'n deeglike skoling uit die hand van George van der Spuy, van Philip McLachlan (as lid van oom Philip se puik Universiteitskoor her Randall in meer as 250 konserte opgetree) ... en tans sorg Nellie du Toit vir stemafronding.
Met sy suiwere tenoorstem, sy duidelike diksie ("segging", soos dr. Con sou sê), sy respek vir die liriek, sy vertolkingsin, sy vermoë om aan te pas by die tempo, styl en aard van sy materiaal, sy klassieke skoling .... met al hierdie bates is sukses maklik te verklaar. - Pierre Marais

Koba Wicomb; Margo de Kok; Marietjie van Huyssteen
vetseun
Die Kammalandwa LP . MFK 85020 1981 MUSIC FOR PLEASURE
- Liedjies En Stories Vir Kinders -
Kant Een:
1. Kammalandwa
2. Die Dapper Haantjie
3. Vlooitjie
4. Skoolsiek
5. Die Hoë Land
6. Mamma
7. 'n Wit Punt Aan Sy Stert
8. Truitjie Trane
9. Piet En Paul En Gert
Kant Twee:
1. Olifant
2. Huisie By Die Dam
3. Koeitjie
4. Eendjie Flous Wolf
5. Rek En Krimp
6. Kammalandwa

Randall Wicomb
vetseunvetseunvetseunLAAI AF
Kleur LP ......................... MFP 57001 1980 MUSIC FOR PLEASURE/MOONSHINE
Kant 1:
1. Kleur (Tienkie du Toit, R.C. Wicomb)
2. Opelug-Kafeetjie (Tienkie du Toit, R.C. Wicomb)
3. Gammat In Die Aeroplane (Les Preis)
4. Jonge Dupree (Tradisioneel, Verw. N. Labuschagne)
5. Ou Sontjie Sak Mos Weg (Tradisioneel, Verw. N. Labuschagne)
Kant 2:
1. Dis 'n Rond-Om-Talie Wêreld (Tienkie du Toit, Pieter van Dyk)
2. Wieglied Vir 'n Boerseun (Tienkie du Toit, R.C. Wicomb)
3. Snoektyd In Die Kaap (Tienkie du Toit, R.C. Wicomb)
4. Die Spook (C.L. Leipoldt, R.C. Wicomb)
5. Maar Net 'n Eggo (Tienkie du Toit, R.C. Wicomb)
- LIED VAN DIE DAG 2021/02/19 - Kleur

Produksie: Peter Ceronio
Verwerkings: Nic Labuschagne
Ingenieur: Richard Mitchell
'n Moonshine Produksie

Trom, M. Ridell; Bas Kitaar, N. Labuschagne; Kitare, J. Willis, D. Hewitt; Klavier, R. Wilson; Slag Instrumente, M. Ashton; Koor, M. Grové, M. Kelly, A. Illman; Hobo, B. shaw; Fluit, R. Franchitti; Saxofoon, L. Keilly; Viole, B. Verhoef (leier), S. Pompa, N. Triflinon, A. Steyn, C. Constantinou, D. Trombak; Tjellos, B. Kennedy, S. Rudall

So beïndruk was ek toe ek Randall Wicomb se "Kleur" die eerste keer in 1977 op TV gesien en gehoor het, dat ek dadelik 'n teleks aan ons streekkantoor in Kaapstad gestuur het om 'n afdruk van die opname te bekom. Dit is ingesluit in die heel eerste program van "Afrikaanse Treffers" wat in 1978 uitgesaai is en dadelik het luisteraars se navrae begin instroom: "Waar kan ons die plaat koop?" Meer as 2 jaar later (en na heelwat televisieoptredes en radioprogramme deur Randall) het u uiteindelik 'n kopie in u hande - en weer eens word Afrikaanse musiek verryk met "iets anders".
'n Kleurryke karakter is Randall beslis: die onafskeidbare baret en daardie ondeunde vonkelig in oog en stem. Hier laat hy ons van die volle spektrum van sy sang geniet: van verteller van gister se volksrympies soos "Jonge Dupree" en "Ou Sontjie Sak Mos Weg", deur sy skitterende vertolking van mense en gebeure eie aan die Kaap tot 'n uiters suksesvolle bydrae tot die byderwetse luisterliedjies van Tientjie du Toit. Ons verwelkom graag hierdie kleurvolle toevoeging tot ons musiekskat. - Edwill van Aarde - omslag

vetseun
Kleur TC . L4 MFP 57001 1980 MUSIC FOR PLEASURE/MOONSHINE
Kant Een:
1. Kleur
2. Dis 'n Rond-Om-Talie Wêreld
3. Snoektyd In Die Kaap
4. Jonge Dupree
5. Ou Sontjie Sak Mos Weg
Kant Twee:
1. Wieglied Vir 'n Boerseun
2. Opelug Kafeetjie
3. Gammat In Die Aeroplane
4. Die Spook
5. Maar Net 'n Eggo

produksie Peter Ceronio, verwerking, Nic Labuschagne, ingenieur Richard Mitchell

immergroen Randall Wicomb op sy 1980s beste. eindelose stories op 'n kitaarritme wat die voete laat skuifel.

vetseunvetseun
Ou Sontjie Sak Mos Weg / Kleur 7" . MOON 112 1980 MOONSHINE
Kant Een:
1. Ou Sontjie Sak Mos Weg (Traditional)
Kant Twee:
1. Kleur (Randall Wicomb, Tientjie du Toit)

Arranged by Nic Labuschagne
Engineer: Richard Mitchell
Produced by Peter Ceronio


flyers :
20041105rondomtaliecarnival

ook op :
Skittersterre - Graaff-Reinet
Volksbesit 2 - Jan van Till, Die Donkie
Song vir Bokkie - Rypsomer Liefde
Tydloos 2 - Duitsweswals
Klankgrens Vol. 1 - Meisiesfontein
Dorpe, Stede, Streke - Graaff-Reinet
Merino Merino Merino


skakels : randallwicomb.co.za









2003 03 03-09 - Woordfees 2003: 2003 sien menigde woordlesings, voorlesings ens. saam met musiek en gedigte, Valiant Swart, Laurika Rauch, Brixton Moord En Roof Orkes, Nataniël, Kobus!, Laurinda Hofmeyr, Delta Blue, Hans du Plessis, Randall Wicomb, Vlam, Anton Goosen, Zebulon Dread, Dalene Matthee, Henning Pieterse, ddisselblom, en baie meer ... website
vetseun
vetseun




bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)