


















Plofmot

Inleiding tot Misleiding CD BINNEKORT


Knus In Herhaling ............................. 2005
1. Goedkoop Gruwel Fiksie
2. Groepsdruk Bestaan Nie (Al My Vriende Sê So) - MP3 by myspace
3. My Eie Planeet
4. Duin 9 En 'n Driekwart
5. Een Ding In My Kop - MP3 by myspace
6. Bredastronk
7. Die Langpad Huistoe - MP3 by myspace
8. Briewe
9. Knus In Herhaling - MP3 by myspace
Francois van As, Willem, Donnie, André
knik, knik, knie-hop, knik, keyboard pasop musiek!! francois bring ons knus terug na soothing kitaar kollages, onskuldig en hard. kry hierdie album.
"...ek weet nie wat nie ..."
songs soos Goedkoop Gruwel Fiksie en My Eie Planeet skuif skouers met van die lekkerste hits wat mense tevrede hou op die oomblik. teen Trol aka Een Ding In My Kop, is dit amper totaal stomgeslaande genot ...


Home Recordings DEMO ............... 2004 CD-R
1. Ster Verlep
2. Trol
3. My Eie Planeet
4. Die Langpad Huistoe
5. Lelik Soos Jy
mp3 :
1. Ster Verlep mp3 by plofmot.i8.com samp3.za.net
2. Trol mp3 by plofmot.i8.com samp3.za.net
3. My Eie Planeet mp3 by plofmot.i8.com
4. Die Langpad Huistoe mp3 by plofmot.i8.com
5. Lelik Soos Jy mp3 by plofmot.i8.com samp3.za.net
6. Trol (ou version) mp3 by plofmot.i8.com

skakels :
2007 07 07 - Plofmot, Jack's, 21:00, Gratis

2007 03 23 - Majuba Rock Fest: Glaskas, Ryno Velvet, Plofmot, Half Price, Stellenbosch, 19:30, R20 - SAB - MUSIC MATE

2007 02 16 - Plofmot REUNION GIG, The One Ring, Observatory
2005 07 22 - Grassneier + Plofmot + Ambisieblok, DF Malan Hoërskool, Bellville
2005 07 22 - Plofmot, Tonight We Die plus 3 meer, Wynberg Sportsklub, R30
2005 04 23 - Plofmot, Doringdraad, The Doppler Effect, Detour, Wellington - plofmot.co.za
2005 04 08 - The Gif Appel Festival: Slagyster, Trompie Is Dood, Plofmot, Rudimentals, Emo Kid Josh, Kallitz, Misdaad Kinders, Zinkplaat, Hidden Cellar, Stellenbosch, 19:00, R40
2005 04 09 - The Gif Appel Festival: Hog Hoggidy Hog, Half Price, Neshamah, Tonight We Die, Armour For Nightmares, Black India, Doppler Effect, Antipathy, Captain Stu & The Llama's, Impropriety, Lovehunter, Hidden Cellar, Stellenbosch, 14:00, R40 - www.gifappelfestival.co.za


2005 03 19 - Plofmot "Knus In Herhaling" CD LAUNCH, Ambiorix, Stellenbosch, 21:00, R20 - plofmot.co.za


2005 03 12 - Straatfees: Hanru Niemand, Khuboes Mense, Plofmot!, Slagyster, Henri Jack, Livid, Ququlethu Queens, The Merry Melodies, Trompie Is Dood, Kallitz, Malva Centauri, Abel Kraamsaal, Melktertkommissie, Brixton, Skallabrak, Gorki, Zinkplaat, Delta Blue, Bed On Bricks, Fokofpolisiekar, 11:00, Victoria Straat voor Mystic Boer en Bohemia, Gratis

2005 03 12 - Straatfees met great bands soos: Fokofpolisiekar, Melktert Kommissie, Bed On Bricks, Abel Kraamsaal, Trompie Is Dood, Delta Blue, Skallabrak, Victoria Straat voor Mystic Boer & Bohemia, 10h00, Gratis Pasella Free

2005 02 12 - Plofmot met Ambisieblok, Ambiorix, R10

Ambisieblok ...
Plofmot begin instrumente uitmekaar haal, en pak eers Ambisieblok op voor hulle Plofmot uitpak, en sonder enige hoe of haa is dit testing ... song na song word met cliche rock kitaar verewig en die mense lyk amper ongemaklik met hoe hard hul musiek is en nadat francois toegee dat alles te lekker is vir woorde ..."maar almal sit" en sonder 'n sekond tree die manne nader en hairbands word uit meisies se hare tot in sweterige hande verskuif ... as jy met jou voete langs mekaar op en af spring en met jou bors die bas ritme namaak en jou kop (met of sonder hare) skud mag jy dit geniet. as jy die woorde ken en in jou kop (met of sonder hare) herhaal, en as jy miskien met jou lippe die lirieke prewel, en as jy weet dat 'n band die liedjie gaan speel waarna jy in die middernag luister, as jy alleen is en jy is nie alleen nie maar omring deur swetende op en af springende mense wat lirieke prewel en die ritme met hul bors volg en as jy afkyk (na jou voete) of opkyk (na francois) en sweet dan weet jy jy die wag vir daai song was die moeite werd ... amper net nuwe songs, plus alles vanaf die ep.


2005 - Plofmot


2004 07 31 - Bandit Battle of the Bands: Willim Welsyn (ipv Ivanhoe), Plofmot, Trompie Is Dood!, Doringdraad, Detour, Wellington, 20:00, R20 - www.redcollarmovement.co.za - plofmot.i8.com


2004 07 31 - Plofmot

2004 07 30 - Plofmot met New Day Rising en Pulled From 6 Feet (No Go Go's, Trompie Is Dood), De Lapa, Stellenbosch
2004 07 24 - Bandit Battle of the Bands: Zero Tolerance, Saag My Grasperk, Captain Stu & The Llama's, Anti-Protocol special guests Plofmot, Jan van Riebeeck Hoërskool, CT - redcollarmovement.co.za - plofmot.i8.com

2004 05 14 - Ska Tissue TOER gig Ska Tissue, Antipathy, Carea, My Shade, Plofmot, Lanners Landing, Paarl - maidenleague.co.za - punk.co.za
2004 05 01 - Maiden League Charity Event - The Doppler Effect, Antipathy, Carea, Plofmot, Ill System, 21:00, R20 - maidenleague.co.za

2004 04 08, 09 - Gif Appel festival: The Rudimentals, Hog Hoggidy Hog, Neshamah, Kallitz, Tonight We Die, Lovehunter, Plofmot, Zinkplaat, Trompie Is Dood, Half Price, Captain Stu, Misdaad Kinders, Black India, Antipathy, Doppler Effect, Emo Kid Josh, Impropriety, Armour For Nightmares, Slagyster, Hidden Cellar, Stellenbosch, 19:00, R40 - blunt - www.gifappelfestival.co.za

2004 03 - Woordfees 2004:
2004 03 09 - Spinnekop, Mystic Boer 22:00, R20
2004 03 10 - Bed On Bricks, Mystic Boer 22:00, R20
2004 03 11 - Akkedis, Mystic Boer 22:00, R20
2004 03 13 - Woordfees 2004: Lotto Straatfees: Arnie & Elton, Albert de Vos, The Pretty Ladies, Abel Kraamsaal, Elias P. Nel, Melktert Kommissie, Bongi & Vuyo, Seremics, Plofmot, Fokofpolisiekar, David Foster, Alta Joubert, The Stone, Bekgeveg, Hanru Niemand, EM, Roof Bezuidenhout, Naar Tevredenheid, Zinkplaat, Karen Zoid, Voor Mystic Boer En Bohemia, 10:00

2003 09 05 - Woordfees 2003 UMF!-kompetisie tien finaliste... Livid, Ivanhoe, The Domino Effect, Roffelvuur, Plofmot, Zimkitha, Barcode, Piet Paraat, Siramics en Ghetto Travellerz. met Soli Philander en Ghetto Muffin, Van der Stel Sportklub, Stellenbosch