Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
PJ Cruz


PJ Cruz - Te Goed Om Waar Te Wees VID >>>

vetseunvetseun
Te Goed Om Waar Te Wees . CDJUKE 87 2014 JUKEBOX
1. Te Goed Om Waar Te Wees
2. Wat Die Platteland Vir My Gee
3. Oud Raak Saam Met Jou
4. Klippies En Cola
5. Spoorloos Verdwyn
6. Seisoene
7. Boesman Boudjies
8. Frommel Op En Begin Weer
9. As Die Wêreld Sou Vergaan
10. Sonder Jou
11. Pak My In Jou Tas met Ampie du Preez
12. Die Hemel Kan Sien

Vanuit die ateljee van Hit Factory Records - verantwoordelik vir vele Afrikaanse #1-albums - kom nuweling PJ Cruz se nasionale debuut Te Goed Om Waar Te Wees wat beslis respek afdwing en spreek tot 'n inklusiewe Afrikaanse gehoor. En met befaamde skrywers soos Christoph Kotzé, Johan Oberholzer, Ampie du Preez en onder leiding van vervaardiger Murray Lubbe kan dit ook nie anders nie.
PJ se rasper-stem, sy alombekendheid op veral die platteland en sy tipiese Afrikaner-seun voorkoms, gaan hand aan hand met die materiaal op hierdie unieke debuut - 5 spik splinternuwe opnames wat heel uniek en amper 'n eksklusiewe klank meebring, terwyl die ander opnames die tipiese Afrikaanse klank beslaan en verseker tot die ewig lojale Afrikaanse koperspubliek sal spreek.
PJ het self ook sy lyf skrywer gehou en die album bring 'n heel nuwe kontinuiteit en konsep vir die Afrikaanse bedryf mee wat sonder enige twyfel die begin van 'n blink toekoms vir PJ is.

vetseunvetseun
Spoorloos ...................... ARECD 020 2011 AREND MUSIC
1. Seven Times Single Ou
2. Spoorloos
3. Dorpie Van Geluk
4. Boom Boom Boom
5. Eendag Langs Jou Sy
6. Soetste Rooiwyn
7. Neil Diamond Keurspel
8. Strawberry Lips
9. Poskaart Uit Die Transkaroo
10. Gypsy Girl
11. As My Skip Kom Draai
12. Trekpas
13. Vaarwel Goodbye
14. Woieligflenterpapgelag
15. Lord You're My First, Last, Everything

vetseunvetseun
As Jy Wil... ................. RAMFCD 101 2009 RAMKAT MUSIEK
1. As Jy Wil
2. Wees Vir My Die Een
3. Draai 'n Slag Om My
4. Donkie Parade
5. Hier Is My Hart
6. Groot Verlang
7. Vlooitjie My Nooi'tjie
8. Vergeet Om My Te Vergeet
9. Matopi
10. Sterretjie
11. In Die Oomblik
12. Inhaca Bay
13. Neil Diamond Medley

vetseun
Hier Is My Hart .............. RAMCD019 2009 RAMKAT MUSIEK
1. Hier Is My Hart
2. Sterretjie
3. Grootverlang
4. Donkie Parade
5. Vlooitjie My Nooi'tjie
6. Vergeet Om My Te Vergeet
7. Matopi
8. In Die Oomblik
9. Inhaca Bay
10. Punt
11. Neil Diamond Medley: The Story Of My Life
............................................... I Am I Said
............................................... Forever In Blue Jeans
............................................... Song Sung Blue
............................................... Beautiful Noise
............................................... Sweet Caroline
12. Afrikaanse Medley: Jou Asem
......................................... Lenteblomme
......................................... Daar Doer In Die Donker
......................................... Dis Verby
......................................... Pretoria
......................................... Voorwaarts Mars


skakels :











bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)