Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Piet van Heerden
vetseun
Die Klavier Skatkis (Speel Jim Muller...) . UT0103 SELECT
1. Tierlantyntjies
2. Aandblom
3. Jakkalsdraf
4. Poetoepap
5. Fluister Vir My
6. Aanstap
7. Vanaand
8. Alomdraai
9. Hartklop
10. Skotseklavier
11. Daar Dans 'n Meisie
12. Oggendson
13. Weenseklavier
14. Vuurdans
15. Jim Se Opskop

vetseun
Naas Wenner Boereorkeskompetisie . AACD 153 ALFA ATELJEE
1. Rooidag Polka
2. Daar Waar Ek Woon
3. Jim Muller Nr. 1
4. Kwêjipso
5. Douvoordag
6. Sondebok
7. Voetstoots
8. Oslowals
9. Warmpatat
10. Nakkie Se Seties

vetseun
20 Van Die Beste LP ... MFP 58088 1984 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Tant San Van Christiana
2. Kliprivier Polka
3. Boskraai Settees
4. Stellenbosche Verlange
5. Alldays Vastrap
6. 'n Lekker Koppie Koffie
7. Patrys
8. Waterspan Drafstap
9. Klein Karoo
10. Outa In Die Langpad
Kant Twee:
1. Wakkerstraat Ruk En Pluk
2. Skotse Vastrap
3. Vlindervlug
4. Suurberg
5. Jim Muller Nr. 6
6. Soutpansberg Settees
7. Vyfster
8. Swartwitpens
9. Jim Muller Nr. 7
10. Portugese Wals

vetseunvetseunvetseunvetseun
Naas Wenner Boereorkeskompetisie TC/LP . CEY(M) 238 1981 BRIGADIERS MUSIEKvetseun
Kant Een:
1. Rooidag Polka (Trad. Verw. P. van Heerden)
2. Daar Waar Ek Woon (Adam Grobler)
3. Jim Muller Nr. 1 (Jim Muller)
4. Kwêjipso (P. van Heerden)
5. Douvoordag (P. van Heerden)
6. Sondebok (Ricardo Bornman)
Kant Twee:
1. Voetstoots (F. van Vuuren)
2. Oslowals (Trad. Verw. P. van Heerden)
3. Warmpatat (N. Carstens)
4. Nakkie Se Seties (R. Erasmus)
5. Jim Muller Nr. 9 (J. Muller)
6. Baanbrekerwals (Trad. Verw. P. van Heerden)

Vir alle Iiefhebbers van tradisionele boeremusiek, maar ook vir dié wat van 'n nuwe klank in hul volksmusiek hou, is hierdie plaat die vreugde van die jaar. PIET VAN HEERDEN en sy orkes het reeds baie jare bevvys dat daar nie 'n gewilder orkes van ons eie volksmusiek bestaan nie. Dink maar aan hul optrede oor die radio en in die BOG MET BLOUMAANDAG programme; aan sy landswye konserte; aan die boereeorkeswedstryd op TV toe sy orkes as van die beste beskou is.
Wie is PIET VAN HEERDEN wat soveel genot nou op hierdie plaat vasgelê het? Hy was die eerste burgemeester van die stad Roodepoort, hy was musiekonderwyser met sy deeglike klassieke musiekagtergrond. Daar is min instrumente wat hy nie goed kan bespeel nie. Vandag is hy skoolhoof van die Laerskool Genl. de la Rey en as gevolg van sy liefde vir musiek en vir kinders het hy 'n voortrefiike kinderorkes gestig wat ook dikwels optree. Maar hy is ook komponis. Luister maar na DOUVOORDAG, sy orkes se kenwysie. Dit klink so helder en eenvoudig, maar 'n musikus moet sy werk goed ken om dit te kan speel. PIET VAN HEERDEN. het ook die nommertjie KWEJIPSO gekomponeer met interessante toonaardwisselinge en hamonieë.
ADAM GROBLER na wie al vervvys is as "een van die konings van konsertina speIers" speel onder andere "DAAR WAARI EK WOON", 'n nommer wat hy spesiaal vir dié plaat gekomponeer het.
PIET VAN HEERDEN is reeds jare besig om ons eie musiek uit te haal, af te stof en blink te vryf soos hierdie plaat bewys. - TRUIDA LOUW - omslag

Produksie: B. Pretorius
Opnames: P. Nel, I. Martin

vetseun
Meester Piet Speel Boeremusiek LP . PLS 7070 PÊREL
- Piet van Heerden met sy trekklavier-orrel saam met Frikkie van Heerden (Trekklavier) en Lourence Greyvenstein en sy Malvern Boere-Orkes
Kant Een:
1. Hoe Ry Die Boere
2. Kaapse Draai
3. Draai, Draai, Draai
4. Daar Oorkant Die Spruit
5. O Brandewyn Laat My Staan
6. Jampot-Polka
7. Platrand-Seties
8. Klokkie-Wals
Kant Twee:
1. Warm Patat
2. Daar Doer In Die Bosveld
3. Suikerrand-Vastrap
4. Penniefluitjie-Kwela
5. Die Mannetjie
6. Stadig Oor Die Klippe
7. Patrys
8. Ek Verlang Na Jou

vetseun
Braaivleisaand LP ..........................
Kant Een:
1. Op 'n Braaivleisaand
2. Boegoeberg Se Dam
3. Wipneusie
4. Jim Muller Keurspel No. 3
5. Vlieswolke
6. Keurspel: Daar Lê Die Ding; Bobbejaan Klim Die Berg; Januarie, Februarie, Maart; Suikerbossie; Die Haan
Kant Twee:
1. Soutpansberg Setties
2. O My Ma
3. Ek Glo
4. Jakes
5. Swartwitpens
6. Mallemeule

Piet van Heerden en sy orkes, Konsertina: Hennie Botha
vetseunvetseun
Vrolikheid LP ............ KLS 107/KG 158 KRISTAL/KEURGOUD
- 13 lekker boere-orkes nommers.
Kant Een:
1. Koedoespoort - Vastrap (Tradisioneel)
2. Lilian - Wals (H. Botha)
3. Vrolikheid (Tradisioneel)
4. Vêrkyker - Seties (Tradisioneel)
5. Skinderbek - Polka (P. van Heerden)
6. Fanie Se Wals (F. Bosch)
Kant Twee:
1. Rooikrans - Seties (H. Botha)
2. Teerpad - Vastrap (H. Botha)
3. Matlabas - Seties (P. van Heerden)
4. Oom Hans Se Gemmerdans (M. Bodenstein)
5. Sonop (C. & W. Cooper)
6. Tant Antjie Ruik Na Gom (Tradisioneel)
7. Oslo - Wals (Tradisioneel)

Die Musikante Wat Saam Met Piet van Heerden En Hennie Botha Optree:
Banjo: Gerry Knipe
Tromme: Hilly Kraut
Kitare: George Faber, Frikkie van Staden
Bas: Corrie Els
Klavier: Frikkie van Zyl

Luister na hierdie plaat en u sal saamstem dat daar net een paslike benaming vir hierdie plaat is naamlik, ,,Vrolikheid!"
U sal voel dat u deel is van hierdie vrolike groep musiekante wat vir u die beste lewer en dit geniet.
Die keuse yan nommers sal in almal se smaak val,
daar is die ou bekendes soos: ,,Die Oslo - Wals", ,,Vêrkyker - Seties", ,,Sonop", ,,Tant Antjie Ruik Na Gom" en nog meer. ,,Matlabas - Seties" en ,,Skinderbek - Polka" van Piet van Heerden sowel as ,,Lilian - Wals", ,,Rooikrans - Seties"' en ,,Teerpad - Vastrap" van ons jong Konsertina-Speler Hennie Botha, sal ook groot byval vind.
Piet van Heerden is reeds welbekend in die Boeremusiek wêreld, en met sy Orkes, het hy al in baie van ons
plattelandse-dorpe opgetree. Hy doen ook gereeld Radio-uitsendings.
Hennie Botha, nog maar agtienjaar oud, is reeds 'n meester van sy instrument, die konsertina - wat hy reeds vanaf sy agste jaar bespeel.
Plaas die plaat op die draai-tafel en heel gou sal u 'n atmosfeer hê van ,Vrolikheid." - omslag

Opname en Produksie: PIERRE J. LOMBARD


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)