Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Piet Planter
vetseunvetseun
My Seun ............................................... 2007 SAMUSIC
1. Fien Se Sjebeen
2. Lolliepop
3. My Sonneblom
4. Oorlog
5. Almal Oppie Moltrein
6. Klaasvakie
7. 2 Liter Diesel
8. My Seun
9. Liggaam
10. Landbou
11. Mooi Vir My
12. Sky TV
13. Groen Groen

met Justin Smit, Ludwig Bouwer, Ghapi, Peter Aurette, Ockert Greeff, Richard Harry Roberts, Ruben Wentzel, Robert Seaman, Andrea van Jaarsveld, Charmaine Sorenson, Yolanda Sorenson

LAUNCH 9 Mei, Back2Basix, Westdene
LAUNCH 15 Mei, Steak'n'Ale, Lyttelton


Piet Planter - "2.4" VID >>>

vetseunvetseun
Almal Oppie Moltrein ................ PP1 2004 ONE F MUSIC
1. Gumboots
2. Heuning
3. Almal Oppie Moltrein
4. Ek Wonner
5. Oud
6. "2.4"
7. Lolliepop
8. Kalaharivuur
9. 1652
10. Jy Maak My Naar!

met Moord Greeff. Brixton Barnard, Paul Riekert wat uit dele van bands soos Brixton Moord en Roof Orkles, Trike, Plank en Battery 9 bestaan.

sorgelose afrikaanse tjikkelinge-tjikkelei supermusiek. sing saam, asseblief, speel dit oppad winkelsentrum toe, see toe, en op jou walkman, londen toe...
Piet Planter sing eenvoudig deur enige opgemaakte idees, vriendelike liedjies met lekker los rock ritmes en kitaar riwwe. hy sing oor meisies en karre, en ander normale goed op 'n tong-in-die-kies tergend manier wat dadelik aansteeklik is.
elke liedjie so ritmies genotvol soos die volgende, nie verbasend as mens na die musikante kyk nie..


ook op :
ons kerk se mense kompilasie

flyers :
2007 11 08 - Ons Klyntji LAUNCH (Onse Kerk se mense Vol I) : NuL, Paul Riekert, Bacchus Nel, Roof Bezuidenhout, Trike, Bittervrug, Kabous, Stean, Piet Planter, Ronel Nel plus meer, Steak and Ale, Pretoria, 20:00 facebook
2005 06 16, Ulla La, Piet Planter R30
2005 05 31, Back2Basix, JHB Piet Planter
2004 11 26, Back2Basix, JHB Piet Planter en band, Bacchus Nel, Kristoe Strauss, Riku Lätti en band, Brixton moord en Roof Orkes, Jan Blohm riku.co.za
23 10, PotchMoon Rock Music Brixton Moord En Roof Orkes, Piet Planter, Sugardrive, SciCoustic, Fake Leather Blues Band, Duck & Cover, Soil 7+7, Fokofpolisiekar, Prelude, Icarus Fall, Fonk-Fi, Phonica, Gutterflower, Buckfever Underground, Hiccup?, Dertien, SpringCan, Nevame . moonrockmusic.com
10 07 04, UKKASIE ATKV & Zulus Bar Verhoë, The Bridge SE1, £10 feespas (ingesluit) Ddisselblom; Terblanche Jordaan; Daniel en Janine Nel; Bosveldklong; Guillaume; Magdaleen; Sunette Bridges; Janine Nel; Jacques de Coning; Soil 7T7; Piet Planter ukkasie.com
11 03 04 Cool Runnings, Centurion Plank Kalm CD LAUNCH met Vuurkleur en Piet Planter email


skakels :










vetseun

2005 10 13 - Kom hier! Brixton Moord En Roof Orkes, Battery 9, Piet Planter en die Bosveld Kompleks, Plank, Liela Groenewald, Riku Lätti, DJ Preston, Potjie kos, Mampoer en Musiek, Carfax, 16:00, R30
vetseun


2004 08 06-09 - OPPIKOPP10: 16Stitch, 340ml, Ashton Nyte, Band O Gypsys, Battery 9, Bed On Bricks, Brixton Moord En Roof Orkes, Boo!, Buckfever Underground, Dan Patlansky en die Mississippi Muthers, David Foster, Delta Blue, Fake Leather Blues Band, Fokofpolisiekar, Freshlyground, Gert Vlok Nel, Gordon's Suitcase, Greg Georgiades en Hasjis Joshi, Jack Hammer, Jo Day, Karen Zoid, Karma, Kobus!, Koos Kombuis, Laurinda Hofmeyr, Liela Groenewald, Loose Cannon, Mesadoth, MXO, Nine, Piet Planter, Prime Circle, Riku Lätti, SHU, Springbok Nude Girls, Soil 7T7, Squeal, Sugardrive, The Narrow, Tidal Waves, Tumi & The Volume, Corné & Twakkie van "The Most Amazing Show", Tyburn, Valiant Swart, Van der Want / Letcher, Wickhead, Wonderboom, Northam, PTA - oppikoppi.co.za

2004 04 09-11 - Oppikoppi "I checked the level; the level is fine for me"- Easter Festival Festival met Dan Patlansky and the Mississippi Muthers, Jack Hammer, The Narrow, Valiant Swart, Prime Circle, Akkedis, Ravis Regis and Louis Mhlanga, The Finkelstiens, Piet Planter, Laurie Levine, Duck & Cover, Peepshow, Soil 7T7, Auriel's Habit, Stefan Dixon, Anika, Brixton Moord en Roof, Little Oblivion, Gordon's Suitcase, Loose Cannon, Northam, PTA - oppikoppi.co.za


bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )