Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Pieter van der Westhuizen
vetseun
Boeremusiek Treffers ........ AACD 202 ALFA ATELJEE
1. Platrand Seties
2. Blouklip Vastrap
3. Baanbreker Wals
4. Mielieblare Seties
5. Donkerhoek Vastrap
6. Fanie Se Wals
7. Opskud Paul
8. Tarkastad
9. Lettie Se Wals
10. Oom Piet Se Polka

vetseun
Kitaar Klanke Uit Die Goeie Ou Dae.. BOEREMUSIEKSA
- Huldeblyk aan Jannie van Tonder
1. Mafeking Vastrap
2. Blue Eyes Crying In The Rain
3. Wals Met My
4. Wa-wiel Vastrap
5. OP Setties
6. Sewes Se Vastrap
7. Ou Ryperd
8. Daar's 'n Wind Wat Waai
9. Joey Se Tango
10. Suikerbossie
11. Tahiti
12. Suurberg Vastrap
13. Oom Pietie Se Wals
14. Kwela
15. Die Goeie Ou Tyd

vetseunvetseun
Skittersnare LP ................ VLP(B) 5065 VENUS
Kant Een:
1. Pieter Se Vastrap (P. v.d. Westhuizen)
2. Sousboontjies (N. Carstens, A. de Waal)
3. Betta Se Wals (P. v.d. Westhuizen)
4. I Fall To Pieces (Cochrane, Howard)
5. Sonop Oor Die Velde (Con W. Cooper)
6. Kalfiewals (Trad. Verw. P. v.d. Westhuizen)
Kant Twee:
1. Skulpieswit (Edward, Koper)
2. Fiefie Se Vastrap (P. v.d. Westhuizen)
3. Wipneusie (V.d. Vyver, Du Plessis)
4. Verkyker-Seties (Trad. Verw. P. v.d. Westhuizen)
5. Biervat-Polka (Trad. Verw. P. v.d. Westhuizen)
6. Klokkieswals (N. Carstens)

Pieter van der Westhuizen is gebore op Christiana en het opgegroei in Mafeking, waar hy kennis gemaak het met sy geliefkoosde instrument - DIE GHITAAR!
Op Mafeking het Pieter onder die invloed van die ghitaarspel van Jannie van Tonder gekom - sy styl is geskoei op dié van Jannie, wat vir Pieter baie aangemoedig het.
Pieter het vir 'n paar jaar saam met Jannie van Tonder en sy orkes gespeel waar hy goeie ondervinding opgedoen het in ghitaarspel.
Pieter bespeel ook die Banjo, Hawaise Ghitaar en Mandolien, en is 'n aktiewe musikant in Port Elizabeth.
Hy het in 1986 sy verskyning op televisie gemaak in die Boereorkes Kompetisie as ghitaar en banjospeler in die orkes van Piet Theron (van P.E.).
Pieter van der Westhuizen het in die sestigerjare drie langspelers gemaak, naamlik "Warm Ghitaar""Eensame Ghitaar" en "Pieter van der Westhuizen Speel Ghitaar'.
Ek glo dat, hierdie nuwe langspeler 'n leemte sal vul en vir liefhebbers van ghitaarspel 'n aanwins
sal wees - geniet die 'SKTTERSNARE' van Pieter van der Westhuizen! - NEELS MATTHEUS

MUSIKANTE:
Pieter van der Westhuizen - Solo Ghitaar 1
Theuns Botes - Banjo
Roy Taylor - Ritme Ghitaar
Deon Mattheus - Bas

Rigiseur: Neels Mattheus
Opname Ingenieur: Andrew Greeff

vetseunvetseun
Speel Ghitaar LP ..................... TL 1066 TEAL
Kant Een:
1. Pa Attie Se Settees
2. Wooden Heart
3. From A Jack To A King
4. The Girl In My Arms
5. Harbour Lights
6. Pennie Fluitjie Kwela
Kant Twee:
1. Kaapsedraai
2. Meadowlands
3. You Belong To My Heart
4. Seeman
5. Of So Iets
6. Aan Die Eeinde Van Die Dag

vetseun
Eensame Ghitaar LP .......................

vetseun
Warm Ghitaar LP ..............................


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)