Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Piet Bester (1926-2006) (P.J. Bester) (Kaptein Bester)
vetseun
Mandolien Mymeringe ..... VLCD 5204 TRIO RECORDS
1. Mooifontein
2. Maggie
3. As Dit Sneeu In Die Muluti's
4. When The Saints
5. Blue Eyes Crying In The Rain
6. San Antonio Rose
7. Have I Told You Lately
8. Kinders Van Die Wind
9. Maanlig Op Die Vaalrivier Se Walle
10. Suikerbossie
11. Die Saal Aan Die Muur
12. Kom Ons Gaan Blomme Pluk
13. Ver In Die Ou Kalahari
14. Al Lê Die Berge Nog So Blou

en sy Manne
vetseun
Bosveld Plesier .............. CDTGE 25 1998 GALLO
1. Maanlig Op Die Vaalrivier Se Walle
2. Die Spelonk Vastrap
3. Osbraai Op Kromdraai
4. Vaalhartsverlange
5. Hartlam Wals
6. Rosie Se Vastrap
7. Transvaal Wals
8. Wiederschau
9. Silwer Hare Tussen Goud

Piet Bester En Sy Boere-Orkes
vetseunvetseun
Speel Tradisionele Boeremusiek LP . VLP(B) 5067 VENUS
Kant Een:
1. Pietersburg Se Blommetjies (Vastrap) (P. Bester)
2. Kom Terug My Liefling (Wals) (P. Bester)vetseun
3. My Eie Soetelief (Vastrap) (Trad.)
4. Du Plessis (Settees) (P. Bester)
5. Hou Jou Roksak Toe (Vastrap) (Trad.)
6. Oudag (Wals) (D. Grey)
Kant Twee:
1. Boet Ben Se Vastrap (P. Bester)
2. Vasvat Ou Hans! (Settees) (P. Bester)
3. Joey Se Wals (N. Steyn)
4. Kliprivier (Polka) (C. Buys)
5. 'n Deuntjie Vir Danie (Vastrap) (P. Bester)
6. Die Kalfie-Wals (Trad.)

OOM PIET BESTER is 'n man wat diep spore in die boeremusiekwêreld getrap het. Benewens sy eie musiektalent het hy ook bekendheid verwerf vanweë sy persoonlike plateversameling, die stigting van DIE TRADISIONELE BOEREMUSIEKKLUB en sy gedenkalbum wat handel cor tradisionele boeremusiek.
OOM PIET en OOM BEN het in die VAALHARTS-omgewing grootgeword en kom uit 'n baie musikale familie. Self het oom Piet geen leermeester gehad nie maar het sy inspirasie gekry van mense soos Sakkie van Wyk, Gideon van Rooyen en verskeie ander boeremusiekpioniers. Op sy beurt het hy weer sy jonger broer, OOM BEN, aangesteek en het hulle al in hulle hoërskooldae 'n orkessie op die been gebring.
Die jare se kameraadskap tussen twee broers, tesame met 'n paar ou vriende, kan nie anders as om goeie musiek voort te bring nie. Ons sê dankie vlr die voorreg dat ons hierdie uitstekende voorbeeld van egte BOEREMUSIEK by ons versamelings mag voeg. - Stephaan van Zyl.

Piet Bester En Sy Boere-Orkes
vetseunvetseun
Op En Wakker LP .............. TRLP 3005 TRIO RECORDS
Kant Een:
1. By 'n Kampvuur (J. Pohl)
2. In Die Drakensberge-Wals (Trad.)
3. Polla Se Seties (P.J. Bester)
4. Oom Faan Se Vastrap (P.J. Bester)
5. Ou Neels Se Wals (P.J. Bester)
6. Meisie Van My Drome (C. & W. Cooper)
Kant Twee:
1. Jakkalsdraai (Trad.)
2. Spelonk-Vastrap (P.J. Bester)
3. Ver In Die Transvaal-Wals (P.J. Bester)
4. Vaalharts Verlange (P.J. Bester)
5a. Solank As Die Rietjie
...b. Gertjie (Trad.)
6. My Liefste Alie Brandt (Trad.)

vetseun
Boeremusiek - Derde Gedenkalbum .


skakels : boeremusiek.org.za












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )