Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Pierre Vigoureux
vetseunvetseun
Genade ..........................MARD 485 2010 MARANATHA/EMI
1. U Genade Is Genoeg Vir My
2. Aan Sy Liefde Is Daar Geen Einde Nie
3. Die Aarde En Alles Daarop
4. My Hart Wil Sing
5. Jesus Is Koning
6. Mense Van Integriteit
7. 'n Nuwe Dag
8. Daar Is Net Een God
9. Ek Weet U Is Lief Vir My
10. Reinig My Heer
11. Oë Van Genade
12. Wie Is 'n God Soos U

Maranatha bied met trots aan die album "Genade" van Pierre Vigoureax. Hierdie is Pierre se derde album, maar die eerste een wat deur 'n platemaatskappy versprei word. Pierre is 'n polisie kapelaan, wie se hart in die musiekbediening lê. Hierdie album vertel ons van God se hart en Sy genade vir ons. Die album sluit treffers in soos "Aan Sy Liefde Is Daar Geen Einde Nie" en "Mense Van Integriteit". Hierdie is 'n kunstenaar wat bereid is om die pad te loop om mense na God se koninkryk te lei en defnitief nog diep spore gaan trap.


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )